Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers %20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e/v1-ef514131c63944515068/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78/v1-108ab742593d054242d1/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49/v1-96c703f11bb224821109/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 918.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Enige artikel of deel daarvan wat vervaardig, voorsien of geïnstalleer is in
die belang van die gesondheid of veiligheid van enige persoon. (2)
1.2 Jou reg tot billike arbeidspraktyke.
Jou reg om redelike ure te werk.
Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.
Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie. (1)
1.3 Indien iemand sterf.
'n Ernstige voorval.
Die gesondheid of veiligheid van enige persoon bedreig was. (2)
1.4 Die werknemer uit sy/haar diens te ontslaan sonder die nodige prosedure.
Die vlak van die werknemer se loon te verminder sonder die nodige
prosesse.
Die bedinge voorwaardes van sy/haar diens te verander na beding of
voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is.
Teistering, verbale mishandeling
Verander posisie in verhouding tot ander mense
Behandel onregverdig weens ras
LET WEL: As 'n leerder slegs 'n skending van regte noem, word 1 punt
toegeken. Duplikaat melding van regte word nie toegeken nie. (3)
1.5 Tydens 'n noodgeval moet dit gedruk kan word en sodoende alle elektriese
toevoer na alle elektriese toerusting onmiddellik breek wat dit sal stop en die
werkswinkel sodoende beveilig. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: SKAKELKRINGE
2.1 Die astabiele multivibrator het geen eksterne sneller inset.
Die bistabiele multivibrators maak gebruik van eksterne sneller insette. (2)
2.2 2.2.1 Astabiele multivibrator. (1)
2.2.2 Indien punt A laag is dryf dit die Op-versterker na versadiging en die
uitset styg na +12V.
Op sy beurt verhoog dit die potensiaal oor die spanningsdeler resistors
R1 en R2. Dit maak punt B meer positief as punt A.
Met die uitsetspanning 'hoog', begin die kapasitor om te laai tot +12V
deur die toevoerresistor RF. Dit verhoog die potensiaal van punt A
geleidelik.
Sodra die potensiaal van punt A net meer positief as die potensiaal van
punt B word, versadig die Op-versterker onmiddellik in die
teenoorgestelde rigting. Die uitset daal nou tot -12V .
Dit forseer die kapasitor C om deur RF te ontlaai (of laai na -12V) wat
die potensiaal van punt A verlaag.
Wanneer die potensiaal van punt A tot onder die potensiaal van punt B
gedaal het, versadig die Op-versterker in die teenoorgestelde rigting en
forseer sy uitset terug na +12V. Hierdie proses hou onophoudelik
aan. (6)
OF
• Kapasitor C1, begin laai vanaf die uitsetspanning (Vuit) deur middel van
terugvoerweerstand, (RF) teen 'n tempo bepaal deur hul RC-
tydskonstante.
• Die kapasitor sal vol laai tot die waarde van Vuit wat +Vvers is.
• Wanneer die laaispanning van die kapasitor by punt "A" gelyk is of
groter is aan die spanning by punt "B", sal die toestand van die uitset
verander en na die teenoorgestelde - Vvers gedryf word.
• Die spanning oor die kapasitorplate is nou negatief –Vvers.
• Hierdie skielike omkering van die uitsetspanning laat die kapasitor
ontlaai totdat punt A weer laag is en die proses herhaal homself.
2.2.3 Die frekwensie van die multivibrator kan verhoog word deur die waarde
van RF of C te verminder. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Kapasitor C2 verwyder enige ongewenste geruis van die toevoer wat
die werking van die tydreëlaar kan beïnvloed. (2)
2.3.2
Sneller inset
⅓ VCC
0V
t
⅔VCC
VC1 wanneer
VR1 tot 5 kΩ
gestel word
t
Hoog
Uitset
Laag
t
⅔VCC VC1 wanneer
VR1 tot 10
kΩ gestel
word
t
Hoog Uitset
wanneer VR1
tot 10 kΩ
gestel word
Laag
t
LET WEL: 2 punte vir die korrekte laaisiklus van die kapasitor.
2 punte vir die korrekte uitsetsein. (4)
2.3.3 LUD 2 sal AAN wees omdat die uitset van die 555 GS 'hoog” gaan
wanneer die sneller skakelaar gedruk word, LUD 2 sal meevoorgespan
wees en LUD 1 sal teenvoorgespan wees. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.4 2.4.1 Dit is 'n geslotelus Op-versterker kringbaan omdat RF 'n positiewe
terugkoppeling tussen die uitset en die nie-omkeer inset
veroorsaak. (2)
2.4.2
VIN
Boonste
snellervlak
0
t
Onderste
snellervlak
+V
0
t
-V
LET WEL: 1 punt vir die korrekte snellerpunt.
1 punt vir korrekte oriëntasie (4)
2.4.3 Die sneller spanningsvlakke kan verstel word deur die waarde van RF of
R1 te verander.
LET WEL: 2 punte om slegs een te noem. (2)
2.5 2.5.1 Koppelkapasitor wat gebruik word om die gewensde WS-seine van die
inset deur te laat en alle ongewensde GS-seine te blokkeer. (1)
2.5.2 R R
VUIT V1 F V2 F
R1 R2
10000 10000
0,5 0,2
2000 500
6,5 V
(3)
2.5.3 Hierdie versterker word gekoppel aan 'n dubbelspoor of gesplete
kragbron. Die +12 V toevoer versterk al die positiewe seine en die -
12 V toevoer versterk al die negatiewe seine. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5.4 Indien skakelaar S1 oop is sal die uitsetspanning daal omdat inset V1
ontkoppel is en sal nie bygevoeg word nie. Slegs V 2 sal by die uitset
getoon word. (2)
2.6 2.6.1 Omkeer vergelyker. (2)
2.6.2 VIN
VVERW
0V
+VVERS
0V
t
-VVERS
LET WEL: 1 punt vir die korrekte snellerpunt.
1 punt vir korrekte oriëntasie (4)
2.6.3 Die op-versterker is gebruik in die opelusmodus daarom is daar geen
terugvoerkoppeling om die wins van die op-versterker te beperk. Die
op-versterker word na versadiging toe gedryf. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.7 Die oomblik wanneer die vierkantgolf se inset styg, styg beide plate van die
kapasitor oombliklik tot na die spanning van die vierkantgolf se inset.
As die spanning op die linkerhandse plaat is die toevoerspanning terwyl die
regterhandse plaat se potensiaal stadig eksponensiaal daal terwyl die
kapasitor laai.
Wanneer die vierkantgolf tot nul daal, word die proses herhaal maar
omgekeerd. Die kapasitor kan nie oombliklik ontlaai nie. Al twee die plate
se potensiaal daal oombliklik tot nul en vorm 'n negatiewe spitspuls.
Die regterhandse plaat se potensiaal daal stadig eksponensiaal terwyl die
kapasitor ontlaai. (5)
OF
Wanneer die aanvanklike positiewe rand van die insetsein op die kapasitor
aangebring word, verskyn dit as 'n kortsluiting.
Nadat die aanvanklike positiewe rand van die insetsein verby is en die
piekwaarde van die invoer konstant is, begin die kapasitor op sy normale
manier te laai via die weerstand.
Soos die kapasitor laai, daal die spanning oor die weerstand eksponensieel
totdat die kapasitor volledig gelaai is, wat lei tot 'n nul-uitset oor die
weerstand.
Die spanning oor die volgelaaide kapasitor is dus gelyk aan die waarde van
die invoerpuls: VC = VIN.
Die invoerpuls keer terug na nul en die kapasitor begin ontlaai.
Na die aanvanklike negatiewe rand van die insetsein, sal die uitsetspanning
oor die weerstand begin eksponensieel toeneem.
2.8 2.8.1 Wanneer 'n vierkantgolf op die integreerderkring toegepas word, styg
die insetspanning onmiddellik tot 'n vaste positiewe waarde.
Die insetresistor het dan 'n vaste positiewe spanning aan een punt en
'n 'effektiewe aard' met nul potensiaal aan die ander punt.
Volgens Ohm se wet veroorsaak 'n konstante spanning oor 'n resistor
'n konstante stroom om te vloei. Dit beteken die stroom vanaf die
'effektiewe aard' laai die kapasitor teen 'n vaste, lineêre tempo.
Aangesien die op-versterker se insette al twee by nul volt is, hou dit
die linker plaat van die kapasitor by nul volt. Wanneer die kapasitor
laai, daal die potensiaal van die regter plaat. Hierdie daling sal
aanhou vir so lank as die positiewe insetspanning teenwoordig is. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.8.2 +V
Inset
0V
t
0V
RC tydkonstante is
korter
Uitset
-VVERS (2)
LET WEL: 1 punt vir omkeering
1 punt afgesnyde bo- en onderkante
Omdat dit 'n aktiewe op-versterker integreerder is en nie 'n passiewe
stroombaan nie, sal die volgende respons ook oorweeg word:
Inset
0V
t
0V
Uitset Korter
RC-tydkonstante
-VVERS
2.8.3 +V
Inset
0V
t
0V
RC tydkonstante is
langer
Uitset
-VVERS (2)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 3.1.1 Oneindige opeluswins.
Oneindige insetimpedansie.
Zero uitsetimpedansie.
Oneindige bandwydte.
Gemeenskaplike verwerpingsmodusverhouding.
LET WEL: Die volgende antwoorde word verkeerdelik in die
handboek vermeld as kenmerke van 'n 'Ideale Op-versterker' en
moet ook oorweeg word.
Wye bandwydte
Hoë insetimpedansie
Lae uitsetimpedansie (3)
3.1.2 Die Op-versterker is ideaal vir die versterking van WS-spannings as
gevolg van sy dubbelspoorkragbron wat die uitsetterminaal
toelaat om bo nul volt te styg en onder nul volt te daal. (2)
3.2 3.2.1 Punt “X” is bekend as die wesenlike aard, omdat beide insette
dieselfde potensiaal het en die nie-omkeerinset is aan 0 V (aard)
gekoppel. (2)
3.2.2 R
VUIT VIN F
RIN
V
RF UIT RIN
VIN
8
1,8 103
0,4
36 103 Ω
36 kΩ (3)
LET WEL: Die minusteken verwys na die omkeerfunksie van die versterker
en word daarom uit die antwoord weggelaat omdat die weerstandswaarde nie
negatief kan wees nie.
-36 kΩ word ook as korrek aanvaar.
3.3 3.3.1 Om die posisionering van 'n servotoestel te beheer.
Enige tydreëlaar toepassing. (1)
3.3.2 Astabiele modus (1)
3.3.3 Skakelaar (1)
3.3.4 Vergelyker 1 vergelyk die boonste spanning wat deur die drie
5 kΩ weerstande by ⅔ van die toevoerspanning opgestel is met
die drempelspanning op pen 6.
Vergelyker 2 vergelyk die lae spanning wat deur die drie
5 kΩ weerstande by ⅓ van die toevoerspanning opgestel is met
die snellerspanning by pen 2. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3.5 Die wip-kring
aktiveer die uitset drywer,
skakel transistor T1 aan
en herstel die GS. (3)
[20]
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.1 Gemeenskaplike Anode.
Gemeenskaplike Katode. (2)
4.2 Voedinggekoppelde digitale uitset
Brongekoppelde digitale uitset (1)
4.3 Pulssneller of meester/slaaf
Randsneller
LET WEL: Indien die kandidaat positief of negatief gesnellerde randsnellers
noem moet punte toegeken word. (2)
4.4
B 3 A3 B 2 A2 B1 A1 B0 A 0
CI CI CI
V/O V/O V/O H/O
CO CO CO CO
∑ ∑ ∑2 ∑1 ∑0
4 3
(8)
4.5
INSETTE UITSETTE
A B 0 1 2 3
0 0 1 0 0 0
0 1 0 1 0 0
1 1 0 0 0 1 (8)
4.6 'n Dekodeerder omskep 'n binêre kode na 'n desimale letter of syfer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.7 Kombinatoriese logikakringe.
Sekwensiële logikakringe. (2)
4.8 4.8.1
WERKSMODUS INSETTE UITSETTE
S R Q ̅
ONTHOU 0 0 Onveranderd
TERUGSTEL 0 1 0 1
INSTEL 1 0 1 0
ONGELDIG 1 1 X X
Ongeldig (4)
OF
WERKSMODUS INSETTE UITSETTE
S R Q ̅
ONGELDIG 0 0 0 0
INSTEL 0 1 1 0
TERUGSTEL 1 0 0 1
ONTHOU 1 1 Onveranderd
4.8.2
S
R
Q
OF
Q
(6)
OF
S
R
Q
LET WEL: Indien STEL en HERSTEL beide “1” is sal die beginsel
van “GEEN VERANDERING” gevolg word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.9 'n Teller is 'n kringbaan wat 'n vasgestelde reeks getalle (modusse) tel
wanneer dit deur 'n klokpuls geaktiveer word. Sodra dit die reeks klaar getel
het, keer dit weer terug na die oorspronklike modus toe. (3)
4.10 Voortplantingvertraging is waar die tydsein effens deur elke wipkring
vertraag word. (2)
OF
LET WEL: Indien die leerder slegs „n diagram soos hieronder as antwoord
gee, word 1 punt toegeken.
Klok
vertraging
Uitset
A
4.11 4.11.1
1 2 3 4 5 6 7 8
Klokpulse
Uitset A
Uitset B
Uitset C
(5)
4.11.2 Die doel van die EN-hek is om te verhoed dat FF2 'n inkorrekte lesing
op die tweede klokpuls sal lewer wanneer FF0 en FF1 beide hoog
(310 of 112) is en die volgende puls moet 'n 410 (1002) uitset
lewer. (3)
OF
Die doel van die EN-hek is om te verseker dat insette J en K van FF 2
slegs hoog is wanneer al twee Q0 en Q1 hoog is by logika '1'( dit is by
telling 310 of 112). Slegs wanneer hierdie twee uitsette hoog is, sal die
volgende klokpuls (die vierde) vir FF2 se uitset Q2 tot 'n hoog logika '1'
swik. By hierdie vierde puls swik uitsette Q0 en Q1 na 'n laag logika
'0'. Dit veroorsaak dat die kring 'n uitsetstelling van 1002 of 'n
desimale 4 lewer met uitset Q2, die mees beduidende bis (1002 = 410).
4.12 4.12.1 Parallelle-in-parallelle uit skuifregister. (1)
4.12.2 A = 4-bis parallelle data inset
B = 4-bis parallelle data uitset (2)
4.12.3 Data word ontvang in 'n parallelle formaat
Dit word na die uitsetpenne gestuur met een klokpuls.
Een klokpuls laai en ontlaai die register. (4)
[55]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS
5.1 Beligting van persele
Voorraadbeheer
Verkoelingsbeheer (2)
5.2 5.2.1 A = LSG (ROM)
B = ETG (RAM)
As antwoorde omgeruil word = volpunte (2)
5.2.2 Die SVE vertolk en voer die gestoorde instruksies van die ROM-
program uit. (3)
5.2.3 Die Inset/Uitset-eenheid laat die mikrobeheerder kommunikeer met
die buitewêreld via koppelvlakke wat spore op die kringbord is. (3)
5.3 Produkte wat mikrobeheerders gebruik is nou kleiner en goedkoper.
Produkte wat mikrobeheerders gebruik het minder onderdele wat hulle
betroubaarder maak.
Produkte wat mikrobeheerders gebruik is baie eenvoudiger en gevolglik
vinniger en goedkoper.
Produkte wat mikrobeheerders gebruik is meer aanpasbaar. Die produkte se
funksie word in die tjip geprogrammeer en nie in die elektroniese hardeware
nie. (3)
5.4 5.4.1 'n SVE-register (beheerderregister) is een van 'n klein stel data
plekhouers wat deel is van die mikrobeheerder. (2)
5.4.2 Die Programteller (PT)
Die Geheueadresregister (GAR)
Die Geheuedataregister (GDR)
Die Huidige instruksieregister (HIR) (3)
5.5 5.5.1 'n Analoog na Digitale omsetter verander 'n analoogsein na sy
digitale gelyke. (2)
5.5.2 Analoog na digitale omsetters word in mikrobeheerders gebruik om 'n
analoogsein op te spoor en dit in 'n digitale formaat te verander
wat die SVE kan interpreteer. (2)
5.6 5.6.1 A = Databus (1)
5.6.2 Die beheerbus word meestal deur die SVE gebruik om
beheerinstruksies na die geheue en die inset/uitset-poorte te
stuur. (2)
5.6.3 Die adresbus word gebruik om die geheue-adresse vanaf die
geheue en die inset/uitset-poorte na die SVE te stuur. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.7 5.7.1 Die serierandtoestel-koppelvlak (SPI) is 'n voldupleks sinchrone
seriekommunikasie-dataskakel . Dit gebruik aparte klokke en
datalyne asook 'n selekteerlyn om die toestel te kies wat die data
ontvang. (3)
5.7.2 Die funksie van die SPI is vir kommunikasie tussen mikroverwerkers
en kleiner randtoestelle. (1)
5.7.3 Digitale seinverwerkers
Skuifregisters
Sensors (2)
5.8 5.8.1 Logika '1' = -200 mV of minder
Logika '0' = +200 mV of meer
LET WEL: Hierdie waardes kan van een toestel na 'n ander verskil. (2)
OF
Logika '0' = enige antwoord kleiner as -200mV
Logika '1' = enige antwoord groter as + 200mV
5.8.2 Verkoopspuntterminale
Meetinstrumente
PLB's
Rekenaarnumeriese beheerde masjiene
Robotte
Intrinsieke rekenaarbeheerstelsels
Mediese instrumente (3)
5.9 5.9.1 A = Sender / Transmitter
B = Rigting van datavloei /datavloei
C = Ontvanger (3)
5.9.2 Data word versend in een lang stroom van bisse of as 'n blok.
By die ontvanger word die bisse getel en in grepe herrangskik.
Die ontvanger moet in staat wees om 'n akkurate telling te hou
van die bisse soos dit ontvang word.
Die sender en ontvanger word gesinchroniseer met
gemeenskaplike klokpulse tussen hulle. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 16 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.10
Begin
Skakelaar
gedruk ?
Nee
Ja
Uitset aan
Wag 5
Uitset af
LET WEL: 1 punt vir korrekte vorm (4)
Besluit = 3 punt
Uitset aan = 1punt
Uitset af = 1punt
Tydskakelaar = 1 punt
Begin = 1 punt,
Totale punt vir die vraag KAN NIE 10 oorskry nie. (10)
[55]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e/v1-ef514131c63944515068/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78/v1-108ab742593d054242d1/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49/v1-96c703f11bb224821109/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper