Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers %20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e/v1-ef514131c63944515068/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78/v1-108ab742593d054242d1/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49/v1-96c703f11bb224821109/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 722.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met meervoudige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Enige artikel of deel daarvan wat vervaardig, voorsien of geïnstalleer is in
die belang van die gesondheid of veiligheid van enige persoon. (2)
1.2 Jou reg tot billike arbeidspraktyke.
Jou reg om redelike ure te werk.
Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.
Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie. (1)
1.3 Indien iemand sterf.
'n Ernstige voorval.
Die gesondheid of veiligheid van enige persoon bedreig was. (2)
1.4 Die werknemer te ontslaan sonder die nodige prosedure.
Die vlak van die werknemer se loon te verminder sonder die nodige
prosesse.
Die bedinge voorwaardes van sy/haar diens te verander na beding of
voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is.
Teistering, verbale mishandeling
Verander posisie in verhouding tot ander mense
Behandel onregverdig weens ras
LET WEL: As 'n leerder slegs 'n skending van regte noem, word 1 punt
toegeken. Duplikaat melding van regte word nie toegeken nie. (3)
1.5 Tydens 'n noodgeval moet dit gedruk kan word en sodoende alle elektriese
toevoer na alle elektriese toerusting onmiddellik breek wat dit sal stop en
die werkswinkel sodoende beveilig. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: RLC-KRINGE
2.1.1 Indien VX vir VR met 35º naloop.
VR= 20 V
º
θ = 35
VX=30 V
(2)
2.1.2 Die spannings verteenwoordig 'n RC-kringbaan omrede VR en IT
altyd in fase is en VX vir VR naloop met 35°.
Omdat VR en IT in fase is en VX 35° nalopend tov VR is. Dit bewys dat
die kring oorwegend kapasitief is aangesien IT voorlopend is tov VX. (2)
2.2 2.2.1 XL 2 π f L
2 π 60 20 10 3
7,54 Ω (3)
XL =
XL =
XL = 7,54 Ω
2.2.2 VC I X C
6,5 25
162,5 V (3)
2.2.3 Die spanning is nalopend, omdat die kapasitiewe reaktansie groter
as die induktiewe reaktansie is (VC is groter as VL). (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2.4
VL
VR
IT
θ
VX = VC - VL VX
VT
VC
LET WEL: 5 punte, 1 punt vir elke korrekte byskrif waarvan VL, VC en
VR as korrek MOET benoem en geplaas word. (5)
2.3 2.3.1 Fasordiagram van 'n parallelle RLC-kringbaan tydens resonansie. (2)
2.3.2 Die spanning word as verwysing gebruik, omdat die spanningsvalle oor
komponente in 'n parallelle kringbaan dieselfde is. (1)
OF
Die aangewende spanning oor al die komponente is dieselfde.
2.3.3 Die impedansie is maksimum en die stroomvloei is minimum in 'n
parallel resonante kringbaan. (2)
OF
Die verband tussen impedansie en stroom in 'n parallelle RLC-
stroombaan is omgekeerd eweredig.
2.4 2.4.1 1
fr
2π LC
1
2 3,142 300 10 3 150 10 6
23,73 Hz
(3)
2.4.2 1 L
Q
R C
1 300 10 3
20 150 10 6
2,24
(3)
OF
As kandidate XL of Xc bereken, kan hulle die volgende formules gebruik:
( )( )
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Q= Q=
Q= Q=
Q = 2,24 Q = 2,24
2.4.3 Z 20 Ω
Z R tydens resonansie (2)
2.4.4 1
C
4 π L fr 2
2
1
4 9,87 300 10 3 4 106
2,111 10 8 F
21,11 nF
(3)
OF
1 Vir resonansie. Bereken eers XL
C
2π fr 2 L en dan sedert XL = XC
1
2 3,14 20002 300 103
( )( )
2,113 108 F
21,13 nF
( )( )
2.5. 2.5.1 Q1 (1)
2.5.2 Neem die waardes vanaf die grafiek na waar f 1 = 30000 Hz en f2 =
35000 Hz die volgende afgelei kan word.
f f
fr 1 2
2
30000 35000
.
2
32500 Hz
32,5 kHz (3)
LET WEL: As die kandidaat die waarde 32,5 kHz direk uit die grafiek
aflei, word volle punte toegeken.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5.3 Deur die bandwydte van die grafiek afgelei word as 35 kHz - 30 kHz kan
die berekening as volge gedoen word:
BW f2 - f1 f
BW r en BW (f2 - f1 )
35000 - 30000 Q
5000 Hz f
(f2 - f1 ) r
f Q
BW r fr
Q Q
f OF (f2 - f1 )
Q r
BW 32500
32500 (35000 - 30000)
5000 6,5
6,5
(3)
[40]
VRAAG 3: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
3.1 3.1.1 Reaktiewe drywing is die drywing in 'n WS-kringbaan wanneer die
stroom uit fase met die spanning is as gevolg van die
kapasitiewe/induktiewe las.
Reaktiewe drywing is die drywing wat verlore gaan en nie gebruik word
om werk op die las te verrig nie. (2)
LET WEL: As slegs die formula verduidelik of geskryf word, word slegs
1 punt toegeken.
3.1.2 Rendement is die persentasie verhouding van die uitsetdrywing tot
die insetdrywing. (2)
LET WEL: As slegs die formula verduidelik of geskryf word, word slegs
1 punt toegeken.
3.2 VL
VF
3
380
3
219, 39 V (3)
3.3 3.3.1 Die las sal meer stroom vanaf die toevoer trek.
Groot kabels word benodig om die stroom te hanteer.
Onderhoudskostes sal toeneem.
Meer hitte sal in die kabels opgewek word. (4)
3.3.2 Om drywingsfaktor verbetering kapasitors parallel aan die las te
koppel.
Gebruik sinchrone motors in parallel met die las.
Maak gebruik van fasevoorskuiwers.
Verstelbare spoedbeheer
Sagte aansitters (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 Kilo-watt-uurmeter/Energiemeter (1)
3.5 3.5.1 √
√
(3)
3.5.2 VL VF
380 V
VF
ZF
IF
380
30
12,67 Ω (5)
As kandidate VF korrek vervang as 380 V, moet twee addisionele
punte toegeken word aan die berekening van 3 punte.
3.5.3 P 3 VL IL Cos θ
3 380 52 0,9
30,8 kW (3)
3.6
(3)
3.7 'n Wattmeter word gebruik om die insetdrywing/uitsetdrywing in 'n WS-stelsel
te meet.
Enige aanvaarbare toepassing wat 'n wattmeter gebruik om die kragverbruik aan
te dui. (1)
[30]
VRAAG 4: DRIEFASETRANSFORMATORS
4.1 'n Verhogingstransformator word gebruik om die wisselspanning van 'n
lae waarde na 'n hoër waarde te verhoog.
'n Verhogingstransformator kompenseer vir verliese in transmissie lyne. (2)
4.2 Oorbelasting.
Onvoldoende ventilasie.
Onvoldoende olie. (3)
4.3 Natuurlike Olie, Geforseerde Lug.
Natuurlike Olie, Natuurlike Lug.
Geforseerde Olie, Geforseerde Lug.
Geforseerde Olie, Geforseerde Water. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4 Temperatuur styg
Isolasie sal onklaar raak (beskadig)
Kortsluitings
Gasvorming as gevolg van die olie wat afbreek.
Ontploffing. (2)
4.5 Indien die las toeneem sal die sekondêre stroom toeneem wat lei tot 'n
toename in die primêre stroom. Hierdie toename is as gevolg van die groter
magneetveld wat deur die hoër stroomvloei geskep word. (2)
4.6 Delta – ster
Ster – delta
Ster – ster
Delta – delta
Verhogings transformator
Verlagingstransformator
Isolasie transformator (2)
4.7 Oorstroombeskermingsrelê
Gebalanseerde aardfoutrelê
Beperkte aardfoutrelê
Bystandsaardfoutrelê
Bucholtz-relê
Sekerings
Stroombrekers (2)
4. 8 Kern Spoel Vloed
(3)
KERN-TIPE DRIEFASETRANSFORMATOR-KONSTRUKSIE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.9 Maak seker dat die toevoer afgeskakel is voordat die transformator
gekoppel word.
Moet nooit aan elektriese geleiers of terminale op 'n bekragte transformator
met jou kaal hande raak nie.
Dra veiligheidsuitrusting (PPE)
Wees versigtig vir die sekondêre terminale van 'n lewendige oopkring
transformator.
Gebruik kort geleiers en maak seker dat hulle stewig vas is.
Moet nie die kringbaan aanskakel voordat dit nie getoets is nie. (1)
4.10 4.10.1 PUIT = 200000× 0,85
= 170 kW
PUIT
η=
PIN
170000
=
171800
= 98,95% (5)
OF
Indien die leerder die insetdrywing bereken het deur van die gegewe
lynstroom gebruik te maak, sal die volgende berekeninge aanvaar
word:
√
√ ( )( )
W
4.10.2 Vf(1)
TR
Vf(2)
11000
219,39
50 : 1 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.10.3 S
IL(2)
3 VL(2)
200000
3 380
303,86 A (3)
OF
( )
√
=
√
= 303,86 A
[30]
VRAAG 5: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
5.1 Maak seker dat die boute wat die motor aan die raam heg stewig vas is.
Maak seker dat die entplate stewig vas is.
Gaan die laers na vir gladde rotasie.
Gaan die beweging van die as na.
Gaan die raam van die motor na vir krake. (3)
5.2 Dit is goedkoper en sterker.
Dit het 'n effens hoër rendement en drywingsfaktor.
Hierdie motors is bestand teen ontploffing, omdat die risiko van vonking
geëlimineer is deur die afwesigheid van sleepringe en borsels. (3)
Verminderde onderhou omdat daar geen borsels is nie.
5.3. 5.3.1 Sekwensiële motoraansitter sonder 'n tydskakelaar. (1)
LET WEL: Hierdie kan nie 'n vorentoe-agter aansitter wees nie omdat
daar geen uitsluitskakeling is nie.
5.3.2 (a) Die doel van die stop knop is om die toevoer van die beheerkring
te ontkoppel en sodoende beide motors af te skakel. (2)
(b) Die doel van HK1 (N/O1) is om stroomvloei in die parallelle
kringbaan toe te laat nadat die aansitknop gelos is. (3)
Dit is die inhoukontak (slegs 1 punt)
5.3.3 Wanneer aansitknop 1 gedruk word vloei stroom deur die stopknop
en O/B1.
HK1 (Motor1) word bekrag.
HK1NO1 en HK1NO2 maak toe.
Motor 1 sal begin loop.
Wanneer aansitknop 2 gedruk word sal HK2 (Motor 2) bekrag word
en inhou kontak HK2NO1 toemaak en motor 2 aangeskakel hou.
Die twee motors sal afsonderlik aan wees. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4 5.4.1 60 f
ns
p
60 50
6
500 opm (rpm) (3)
5.4.2 n r n s (1 S)
500 (1 0,05)
475 opm(rpm) (3)
LET WEL:
As die kandidaat 5% van die sinchrone snelheid bereken het as
0,05 x 500 = 25 rpm kan die volgende geld:
S = ns – nr
Nr = Ns – glip(omwentelings)
Nr = 500 – 25
Nr = 475 r.p.m
5.5 5.5.1 P
IL
3 VL Cos θ
18000
3 380 0,8
34,18 A (3)
5.5.2 Pskyn 3 VL IL
3 380 34,18
22,5 kVA (3)
OF
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)
6.1 6.1.1 Hardeware verwys na al die fisiese dele en komponente van die
toestel (bv. SVE) wat mens kan 'voel en sien'. (2)
6.1.2 Sagteware verwys na die masjientaal (bv. Windows, sagteware
programme) wat op 'n rekenaar geïnstalleer is of in 'n PLB se
beheerprogram geskryf is. Dit is 'n voorskrif van die wisselwerking
van die inset en uitset hardeware. (3)
6.1.3 'n Opto-koppelaar is 'n halfgeleier toestel wat lig (bv. Lug Uitgewende
Diode) gebruik om 'n elektriese sein tussen twee stroombane of
elemente van 'n kring oor te dra, terwyl hulle elektries geïsoleer is van
mekaar. (3)
6.2 Insetmodule
Uitsetmodule
Kragbron
Sentrale verwerkerseenheid (Mikroverwerker) (3)
6.3 Toevoerlyne na die PLB moet met 'n sekering of 'n stroombreker geïnstalleer
word. (beskerming)
Maak seker dat alle verbindings veilig en korrek is voordat die stelsel
aangeskakel word.
Alle kabels moet van die korrekte dravermoë wees.
Moet nie lae spanning kommunikasiekabels naby wisselstroom kabels plaas
nie.
Maak seker dat alle verbindingskroewe veilig en korrek is en nie te styf
vasgedraai is nie. (3)
6.4 6.4.1
A
=1 Q
B
A
Q
B
LET WEL: Een punt vir die insette
Een punt vir die logika funksie (2)
LET WEL: Sien eksamen instruksie
6.4.2 (a) 0
(b) 1
(c) 1
(d) 0 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5 Die induktiewe nabyheidsensor word gebruik in:
Die tel van metaalvoorwerpe
Posisionering van metaalvoorwerpe
Die teenwoordigheid van metaalvoorwerpe en of dit ysterhoudend of nie-
ysterhoudend is bepaal. (1)
6.6 6.6.1 'n AAN-vertragingstydskakelaar
Afgevuurde aflosrelê (Siemens) (1)
6.6.2 Wanneer drukknop (I1) gedruk word, word die tydskakelaar bekrag.
Die normaal toe kontak van die tydskakelaar sal oopmaak (TD).
Die uitset (Q ) sal in 'n lae toestand wees. (AF)
Die uitset bly in daardie toestand vir 15 sekondes.
Wanneer die tydskakelaar TD deurgetel het sal dit weer tot laag
daal.
Kontakte TD sal toe maak (omgekeerde inset) en Q sal na 'n hoog
gaan tot die tydskakelaar TD weer herstel word deur I1. (5)
6.7 Die kringbaan sal nie grendel wanneer die aansitknop gelos word nie. (1)
6.8 6.8.1 Die "Rooi Lamp" sal AAN wees.
Die "Groen Lamp" sal AF wees. (2)
6.8.2 Die funksie van die HK (kontaktorspoel) is om die kontakte oop en toe te
maak sodra dit bekrag word. (bv. HK/NO1 en HK/NO2 sal toemaak en
HK/NT1 sal oopmaak).
OF
Die doel van die HK (kontaktorspoel) is om die kern wat aan die
kontakte gekoppel is te magnetiseer. Die kern is aan die kontakte
verbind. Wanneer die kern beweeg, sluit die kontakte.
Wanneer die spoel nie meer gemagnetiseer is nie sal 'n spoelveer weer
die kontakte oopmaak. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.8.3
O/B STOP AANSIT HK
HK/NO1
Rooi
HK/NT Lamp
Groen
HK/NO2
Lamp
OF
O/B STOP AANSIT HK
HK/NO1
Rooi
HK/NT Lamp
Groen
MC/NO2
Lamp
(9)
FIGUUR 6.8: LEERLOGIKADIAGRAM
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 16 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.9 Wanneer 'n driefase-WS aan die inseteenheid gekoppel word sal die WS na
GS omgeskakel word deur die gelykrigterdiodes.
Die GS golfvorme bevat rimpelspanning,
Die GS met rimpelspanning word deur filterkapasitors afgevlak.
Die GS-spanning word dan terug na WS-spanning omgeskakel [deur die
bipolêre transistors met geïsoleerde hekke (IGBT)].
Met 'n veranderde frekwensie deur skakelaarkringe word spoedbeheer
bewerkstellig.
LET WEL:
Wanneer die volgende antwoord gegee word, word 2 punte toegeken.
Wanneer 'n driefasige of enkelfasige toevoer aan 'n VSD gekoppel word, sal die
stroombaan die frekwensie van die uitset-wisselstroomsein wat aan die motor
verskaf word, verhoog of verlaag. (5)
6.10 WS sinchrone motor met 'n permanente magneetstator.
WS sinchrone motor met borsels of borselloos. (2)
6.11 6.11.1 Puls A het 'n korter aantyd en Puls B het 'n langer aantyd. (2)
6.11.2 Hoe groter die pulswydte, hoe hoër die gemiddelde
spanning. (2)
6.12 Die installering van die stelsel moet deur gekwalifiseerde en ervare
geregistreerde tegnici gedoen word.
Onnodige verliese moet uitgeskakel word, soos lang kabels.
Oorweeg 'n motor met hoë rendement.
Bofrekwensies (harmoniese frekwensies) moet uitgeskakel word of tot 'n
minimum beperk word.
Oorweeg die installering veiligheid instruksies. (3)
6.13 6.13.1 Remeenheid (1)
6.13.2 Remweerstand (1)
6.14 Wanneer die las afwaarts beweeg, hou die motor die afwaartse versnelling
van die las terug,
Wat oortollige energie veroorsaak deur induksie
Hierdie energie word teruggevoer in die sisteem waar dit gestoor word of as
hitte deur die remweerstand verkwis word as dit oortollig is. (3)
[60]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e/v1-ef514131c63944515068/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78/v1-108ab742593d054242d1/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49/v1-96c703f11bb224821109/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper