Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92/v1-f0a06005964d014ebed2/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 466.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
2.6 Nasieners moet oorweeg waar en wanneer 'n kandidaat binne
berekeninge afgerond het, asook die effek daarvan op die finale
antwoord. Die berekening moet dus op meriete bepunt word.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDEID EN VEILIGHEID
1.1 • Spanwerk help die groep om hulle doelwitte te bereik. ü
• Spanwerk help die groep om hulle opgelegde take met kwaliteit te
voltooi. ü
• Spanwerk kan die respek van jou medewerkers wen
• Spanwerk help die groep om dissipline in die werkswinkel te verbeter.
• Spanwerk kan lei tot verbeterde produktiwiteit (2)
1.2 1.2.1 • Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid
en veiligheid van persone by die werk. ü
• Die beskerming van ander persone teen gevare wat ontstaan uit
die bedrywighede van persone by die werk. ü
• Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en veiligheid en
aangeleenthede in te stel.
• Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid
en veiligheid van persone by die werk in verband met die gebruik
van toerusting en masjienerie (2)
1.2.2 Werkplek beteken 'n plek of perseel waar 'n persoon werk ü in die
loop van sy diens verrig. ü (2)
1.3 1.3.1 Werknemer. ü Leerder, Toesighouer, Spanleier,
Veiligheidsverteenwoordiger (1)
1.3.2 Gesondheid en veiligheidsverteenwoordiger. ü Inspekteur (1)
1.4 • Bly kalmü
• Staak wat jy doen en skakel alle toerusting af. ü
• Rapporteer aan 'n onderwyser.
• As daar 'n noodskakelaar is, aktiveer dit dadelik.
• Beweeg in ‘n ordelike wyse na die naaste bymekaarkompunt
LET WEL: Prosedure kan in enige volgorde gelys word. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: RLC-KRINGBANE
2.1 2.1.1 Drywingsfaktor is die verhouding ü van die ware drywing tot die
skyndrywing. ü
LET WEL: Indien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken. (2)
2.1.2 Die kwaliteitsfaktor van 'n induktor verwys na die verhouding van die
induktor se reaktansie ü tot sy interne weerstand tydens resonansie. ü
Indien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken.
Die verhouding van die induktiewe/kapasitiewe spanning tot die
toevoerspanning tydens resonansie
Die verhouding van die induktiewe/kapasitiewe reaktansie tot die
impedansie tydens resonansie (2)
2.2 • Drywinglose spanningsverdelers ü
• Tydreëlkringbane ü
• Filterkringe
• Ossillatorkringbane
• Radio-instemkringbane (2)
2.3 2.3.1 VT = VR + (VC − VL )
2 2 ü
= 12 2 + (24 − 16 ) ü
2
= 14,42 V ü (3)
2.3.2 V
XL = L ü
I
16
= ü
3
= 5,33 Ω ü (3)
2.3.3 Die kringbaan is kapasitief ü omdat die spanningsval oor die kapasitor
groter as die spanningsval oor die induktor is. ü
LET WEL: Indien X L en X C bereken word en daar word gestaaf dat die
kring kapasitief is, moet 2 punte toegeken word.
As die leerder die kringbaan as induktief aandui, maar gee dieselfde
rede, kan daardie motivering as korrek aanvaar word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.3.4 VL = 16 V
ü
VR = 12 V
θü IT = 3 A
ü
(VC-VL) ü
=8V VT = 14,42 V
VC = 24 V
LET WEL: Geen byskrifte, Geen punte (4)
2.3.5 Wanneer die impedansie van die kringbaan toeneem sal die
drywingsfaktor daal ü en sal die fasehoek sodoende toeneem. ü (2)
2.4 2.4.1 2 ü
IT = IR + (IL − IC ) 2
ü
= 6 2 + (4 − 3 )
2
ü
= 6,08 A (3)
2.4.2 I ü
Cos θ = R
IT
I ü
θ = Cos −1 R
IT
6
= Cos −1
6,08 ü
= 9,30
(3)
2.4.3 Die fasehoek is nalopend ü omdat die induktiewe stroom groter as die
kapasitiewe stroom is. ü
LET WEL: Indien net die tweede gedeelte van die antwoord gegee word
= 1 punt (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 Tydens resonansie X L = X C = 50 Ω ü
1
C= ü
2 π f XC
1 ü
=
2 × π × 2000 × 50
= 1,59 μF ü
(4)
LET WEL: Indien die leerder net die 50 Ω in die plek van X C vervang =
2 punte.
Indien die leerder induktansie eerste uitwerk en daardie waarde in die
resonante frekwensie formule gebruik om die kapasitansie korrek uit te
werk, moet volpunte toegeken word.
XL
L=
2 × πf
50
L=
2 × π × (2000)
L = 3,98 × 10−3 H
1
fr =
2π LC
1
2000 =
2π 3,97 × 10 − 3 × C
( )
2000 2π 3,97 × 10 − 3 × C = 1
C = 1,6 μF
2.5.2 Tydens resonansie R = Z = 12 Ω ü
V
I= T ü
Z
120 ü
=
12
ü
= 10 A
(4)
Indien R instede van Z gebruik word = vol punte.
2.5.3 Indien die weerstand verdubbel sal die stroom halveer. ü (1)
2.5.4 Z=R ü
VL = VC ü
ü
VR = VT
XL = X C
Cos θ = 1
θ = 0°
I = maksimum
Z = minimum
(3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 N-tipe halfgeleiermateriaal. ü (1)
3.2 N-kanaal JVET.
ü
DREINEERDER (D)
ü
HEK (H)
ü
BRON (B)
LET WEL: Die simbool moet korrek geteken word vordat punte vir byskrifte
toegeken word. (3)
3.3 3.3.1 P-kanaal. ü (1)
3.3.2 Die dreineerder moet aan positief gekoppel word. ü
Die bron moet aan negatief gekoppel word. ü
Die hekspanning moet positief wees. ü (3)
3.4 3.4.1 Skakelaarü
Versterker
Ossillators
Fasebeheer kringe
Tydkringe (1)
3.4.2 Die EVT sneller waneer die spanning oor die kapasitor/emmitor
styg ü tot 0,7V bokant die intrinsieke wegstaanverhouding (V X or
V BB ). ü
Die EVT gaan in sy sneller toestand wanneer die spanning oor die
kapasitor/emittor styg tot by die EVT se piekspanning V P . (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.4.3 VC
Inset
ü
Uitset ü
ü
(3)
3.5 3.5.1 Pen 1 is die eerste pen links van die kol of die inham-keep. ü
OF
Naaste aan die kol in die omhulsel. (1)
3.5.2 Insetstadium of differensiële versterker. ü
Tussenvlakstadium of hoë-wins- differensiële versterker. ü
Uitsetstadium of gemeenskaplike kollektorkring. ü (3)
3.6 3.6.1 R
VUIT = VIN × − F
RIN ü
100 × 10 3
= 2 × −
3 ü
12 × 10
= −16,67 V ü (3)
3.6.2 Die versterker word tot versadiging gedryf ü wat veroorsaak dat die
boonste en onderste pieke afgesny word. ü
As die leerder kon identifiseer dat die inset na die omkerende inset
ingevoer word en dat daar ‘n 180 grade faseverskuiwing op die
uitset is = 2 punte. (2)
3.6.3 +15 voltü –15 voltü (2)
3.7 3.7.1 Dubbel-in-lyn-pakket ü (1)
3.7.2 16 V ü (1)
3.7.3 5Vü (1)
3.8 Wanneer die snellerspanning bokant die drempelspanning styg sal die uitset
van 'n 555-tydskakelaar verander ü van hoog na laag. ü (2)
LET WEL: Indien die antwoord as “Af skakel” gegee word = 1 punt [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: SKAKELKRINGE
4.1 4.1.1 A – Bistabiele multivibrator ü
B – Monostabiele multivibrator ü (2)
4.1.2 ü
+V
0
t
ü
-V
2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
As die golfvorm korrek geteken word maar omgekeerd is, sal
2 punte toegeken word.
LET WEL: As gevolg van die tik fout (+V in plek van -V) op die
antwoordblad, sal die volgende antwoorde ook aanvaar word. (2)
+V +V +V
ü ü ü ü
ü ü
0 0
0
4.2 4.2.1 Weerstande R 1 en R 2 is beide optrekweerstande ü ü
R 1 en R 2 hou snellerpen 2 en herstelpen 4 hoog. (2)
4.2.2 Wanneer die stelskakelaar S 1 gedruk word, sal dit pen 2 aftrek na
'laag' ü en veroorsaak dat die GS('IC')-uitset 'wip' en hoog styg ü
wat die LUD aanskakel. ü (3)
4.2.3 Drempelpen 6 word doelbewus by 0 V ü gehou wat veroorsaak dat
die GS('IC') nie terugstel nie ü en sy uitset hoog bly wanneer S 1
gedruk word. ü (3)
4.3 4.3.1 Die uitsetsein verteenwoordig 'n omkeer-Schmittsneller ü omdat
die uitsetsein omgekeerd ü is in vergelyking met die insetsein. ü
OF
Die uitsetsein is by –V CC wanneer dit by die boonste snellervlak
gesneller word en swaai na +V CC wanneer dit by die onderste
snellervlak gesneller word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.3.2
ü
ü + VCC
VIN ü
ü VUIT
ü RF ü
-VCC
R1 ü
0V
LET WEL: Wanneer ‘n gedeelte van die kringbaan inkorrek
geteken word, verloor die kandidaat daardie punte en sal dan
punte toegeken word vir die korrekte gedeelte/ byskrifte.
Enige sewe korrekte byskrifte. (7)
4.4 4.4.1 Omkeer ü vergelyker ü (2)
4.4.2 V VIN
VVERW
0
t
ü ü
+V
ü
0 t
ü
+V
1 punt = omkering
1 punt = korrekte golfvorm
2 punte = 1 punt vir elke korrekte snellerpunt. (4)
4.4.3 Verander die verbinding van R 1 ü vanaf die positiewe toevoer na
die negatiewe toevoer. ü (2)
4.5 4.5.1 Die wins van die versterker word bepaal deur die verhouding ü van
die terugvoerweerstand ü tot die insetweerstand van elke tak. ü
LET WEL: Slegs formula = 1 punt (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.5.2 R R R
VUIT = − V1 F + V2 F + V3 F ü
R1 R2 R3
100 × 10 3 100 × 10 3 100 × 10 3 ü
= − 0,3 × + 0,5 × + 0,4 ×
20 × 10 3 20 × 10 3 20 × 10 3
ü
= −6 V
LET WEL: As die – teken in die antwoord ontbreek, is
dit verkeerd omdat dit ‘n omkerende sommeerversterker (3)
4.5.3 Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
minder ü is as die toevoerspanning. ü (2)
4.5.4 VUIT = VIN × Wins
VUIT
Wins A V =
VIN ü
VUIT
=
(V1 + V 2 + V3 )
ü
−6
=
(0,3 + 0,5 + 0,4 )
=−5 ü (3)
4.5.5 Met 'n verstelbare weerstand in die terugvoerlus kan die wins ü
van die versterker verander/beheer word. ü (2)
4.5.6 Die wins van V 2 sal toeneem ü as R 2 verander na 10 kΩ wat die
totale uitsetspanning sal verhoog. ü (2)
4.6 4.6.1 RC üpassiewe differensieerder ü
LET WEL: RC kring = 1 punt (2)
4.6.2 +V
Inset
0
t
+V
ü
ü
Uitset 0
t
ü
-V
1 punt = positiewe puls
1 punt = negatiewe puls
1 punt = korrekte oriëntasie (3)
4.6.3 As die kringbaan se tydkonstante toeneem sal die kapasitor
stadiger ontlaai ü wat 'n dalende vierkantsgolf lewer. ü
LET WEL: As die leerder die golfvorm teken en korrek benoem,
sien na op meriete. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 12 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.7 4.7.1 C F verskaf 'n terugvoerkoppeling van uitset na inset. ü (1)
4.7.2 Die insette trek geen stroom nie. ü
Die twee insette sal ten alle tye dieselfde spanning hê. ü
Die kapasitor sal teen 'n konstante tempo laai wanneer 'n
konstante stroom na die kapasitor vloei. ü
LET WEL: As die leerder 'n korrekte weergawe van die werking
van die integreerder met die 741 Op-versterker gee, moet die
antwoord op meriete gemerk word. (3)
4.7.3 VIN
0
t
ü
t
0
ü ü
VUIT
ü
-VVERS
2 punte = korrekte byskrifte
2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
LET WEL: Die golf moet korrek geteken word voordat punte
toegeken word vir byskrifte. (4)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 13 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: VERSTERKERS
5.1 5.1.1 Q Punt
Klas A-versterker – Die Q-punt is in die middel van die
GS-laslyn. ü
Klas B-versterker – Die Q-punt is op die afsnygebied van die
GS-laslyn. ü
LET WEL: Indien die leerder die Q-punte op die laslyn teken moet
daar op meriete gemerk word. (2)
5.1.2 Effektiwiteit
Klas A-versterker – Dit het 'n lae effektiwiteit, daarom lewer dit lae
uitsetdrywing. ü
Klas B-versterker – Dit het 'n hoë effektiwiteit, daarom lewer dit
meer uitsetdrywing. ü
Klas A-versterker – 25%
Klas B-versterker – 50% (2)
5.2 5.2.1 Om die stroom deur die kollektor te beperk en sodoende die
kringbaan te beskerm. ü
Om die kringbaan te beskerm teen skade.
Om die transistor te beskerm (1)
5.2.2 Wanneer die transistor AF is vloei daar geen kollektorstroom
nie, ü daarom sal die maksimum toevoerspanning oor die
transistor teenwoordig wees. ü
OF
Vanaf die formule:
VCC = VCE + ICR C
Indien IC = 0 sal
(ICR C = 0) daarom
(VCC = VCE ) (2)
5.3 In 'n Klas-C versterker is die transistor onder die afsnygebied voorgespan ü
daarom vloei die kollektor stroom vir minder as 180°. ü (2)
5.4 5.4.1 Klas A-versterker.
+V
ü Faseverhouding
ü
0
t
ü
-V
1 punt = faseverhouding
2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 14 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.4.2 Klas AB-versterker
+V
ü Faseverhouding
ü
0
t
ü
-V
1 punt = faseverhouding
2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus (3)
5.5 • Dit kan lei tot 'n toename in stroom wat die transistorstrome verander en
die transistor sodoende vernietig. ü
• Oorgangsdistorsie kan plaasvind.
• Inkorrekte plasing van die Q-punt
• Nie-lineêre versterking (Distorsie)
• Veranderinge in die toevoerspanning kan die transistorstrome
beïnvloed.
LET WEL: Punt 5 is nie ‘n ongewenste toestand nie, maar sal aanvaar word
omdat dit ind die voorgestelde handboek verskyn. (1)
5.6 5.6.1 Die emittorterminaal is gemeenskaplik aan beide inset- ü en
uitsetkringe. ü (2)
5.6.2 Die insetsein sal tussen punte B en C gekoppel word. ü
Die las kan tussen punte E en F gekoppel word. ü (2)
5.6.3 Emittor kapasitor (C E ) ü
Emittor weerstand (R E ) ü (2)
5.6.4 ü Omkering
GS verplasing ü
OF
Q-punt
ü
0
t
1 punt = faseverhouding
2 punte = 1 punt vir elke versterkde halfsiklus (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 15 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.6.5 ü Omkering
+V
ü
0
t
ü
-V
1 punt = faseverhouding
2 punte = 1 punt vir elke versterkde halfsiklus (3)
5.7 • Impedansie-aanpassing. ü
• Korrekte frekwensieweergawe. ü
• GS-isolasie. (2)
5.8 5.8.1 PUIT ü
A P = 10 log10
PIN
ü
1200
= 10 log10
3015 ü
= − 4 dB (3)
5.8.2 VUIT ü
A V = 20 log10
VIN
219 ü
= 20l og10
230
= − 0,43 dB ü (3)
5.9 Die wins van 'n versterker is die vermoë van 'n versterker om die grootte van
'n insetsein ü te vermeerder sonder distorsie. ü
Die wins van 'n versterker is die verhoudig van hoeveel groter of kleiner die
uitsetsein groter sal wees in vergelyking met die insetsein. (2)
5.10 A V = A V1 × A V2 × A V3 ü
ü
= 10 × 15 × 20
ü
= 3000 (3)
5.11 5.11.1 Komplimentêre simmetriese ü balansversterker. ü (2)
5.11.2 Oorgangsdistorsie word geëlimineer deur die twee transistors ü elk
in klas-AB voor te span. ü
Oorgangsdistorsie word geëlimineer deur die twee
aftrekkragtransistors net bokant die afsnypunt te voorspan. (2)
5.11.3 Die weerstande word gebruik vir korrekte voorspanning. ü (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 16 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.11.4
+V
ü ü
Faseverhouding
0
ü t
-V
1 punt = faseverhouding
2 punte = 1 punt vir elke versterkde halfsiklus
LET WEL: As die leerder die oorgangsdistorsieop die golfvorm
aandui sal dit aanvaar word omdat die twee transistors in die kring
aangedui word. (3)
5.12 5.12.1 RC-ossillator – Maak nie gebruik van 'n resonerende tenkkring nie
maar gebruik selektiewe weerstande en kapasitors in die
terugkoppelkring. ü
LC-ossillator – Maak gebruik van 'n tenkkring in die
terugkoppelnetwerk tussen die Dreineer en die Hek van die
transistor. ü
(2)
5.12.2 LC-ossillators – Die ossillasiefrekwensie word bepaal deur die
waardes van die kapasitors en 'n induktor in die tenkkring.
(Colpitts ossillator) ü
OF
Die ossillasiefrekwensie word bepaal deur die waardes van die
induktors en 'n kapasitor in die tenkkring. (Hartley ossillator)
RC-ossillator – Die ossillasiefrekwensie word bepaal deur die
waardes van die weerstande en kapasitors in die terugvoerkring. ü (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 17 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.13
C ü
ü ü
L1 L2
(3)
5.14 Verskaf 'n faseverskuiwing van 180 grade. ü
Versterk die sein vanaf die tenkkring. ü (2)
5.15 Beide se uitsetgolfvorms is suiwer sinusvormig. ü
Beide gebruik 'n transistor vir versterking. ü
Beide gebruik weerstande vir voorspanning.
Beide kringe se terugvoerkringe veroorsaak 180° faseverskuiwing
Beide kringe se transistor konfigurasie veroorsaak180° faseverskuiwing (2)
[60]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92/v1-f0a06005964d014ebed2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper