Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES
NOVEMBER 2019
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
6 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92/v1-f0a06005964d014ebed2/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--4a107a27-0591-497e-b467-344367a396a8/v1-4a17717732b5e94155ff/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7aa35e6b-ee15-404c-8359-7db3c0952f41/v1-fa1744643566d36a385d/card.webp)
View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)


Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 596.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 2 DBE/November 2019
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:
VRAAG 2.3.4
VRAAG 3.4.3
VRAAG 4.1.2, 4.4.2, 4.6.2 en 4.7.3
VRAAG 5.4.1, 5.4.2, 5.6.4, 5.6.5 en 5.11.4
4. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.
6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
plekke af.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Berekeninge moet die volgende insluit:
9.1 Formules en manipulasies waar nodig
9.2 Korrekte vervanging van waardes
9.3 Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing.
10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 3 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Beskryf hoe spanwerk werksetiek verbeter. (2)
1.2 Met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993
(Wet 85 van 1993):
1.2.1 Noem TWEE doelwitte van die Wet op Beroepsgesondheid en
Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993). (2)
1.2.2 Definieer die term werkplek. (2)
1.3 'n Werkgewer het 'n verantwoordelikheid om oor sake rakende
beroepsveiligheid en gesondheid inligting te gee. Noem EEN persoon wat in
kennis gestel moet word wanneer:
1.3.1 Die aangewese taak gevaarlik is (1)
1.3.2 'n Ernstige voorval plaasvind (1)
1.4 Noem TWEE algemene noodprosedures wat gevolg moet word wanneer die
noodsirene by die skool afgaan. (2)
[10]
VRAAG 2: RLC-KRINGBANE
2.1 Definieer die volgende met verwysing na RLC-kringbane:
2.1.1 Drywingsfaktor (2)
2.1.2 Q-faktor van 'n induktor in 'n resonante kringbaan (2)
2.2 Noem TWEE toepassings van RLC-kringbane. (2)
2.3 FIGUUR 2.3 hieronder toon 'n RLC-seriekring. Beantwoord die vrae wat volg.
R L C
VR = 12 V VL = 16 V VC = 24 V
IT = 3 A
60 Hz
FIGUUR 2.3: RLC-SERIEKRING
Gegee:
IT = 3A
VR = 12 V
VL = 16 V
VC = 24 V
f = 60 Hz
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 4 DBE/November 2019
NSS
2.3.1 Bereken die totale toevoerspanning. (3)
2.3.2 Bereken die waarde van die induktiewe reaktansie. (3)
2.3.3 Noem of die kringbaan kapasitief of induktief is. Motiveer jou
antwoord. (2)
2.3.4 Voltooi die fasordiagram op die ANTWOORDBLAD vir
VRAAG 2.3.4 en dui die rigting van rotasie aan. (4)
2.3.5 Beskryf hoe 'n toename in impedansie, terwyl die weerstand
konstant bly, die fasehoek en drywingsfaktor sal beïnvloed. (2)
2.4 FIGUUR 2.4 hieronder toon 'n RLC-parallelkring wat bestaan uit 'n
20 Ω-weerstand, 'n induktor met 'n induktiewe reaktansie van 30 Ω en
'n kapasitor met 'n kapasitiewe reaktansie van 40 Ω wat almal aan 'n
120 V/60 Hz-toevoer gekoppel is. Beantwoord die vrae wat volg.
IT
IR = 6 A IL = 4 A IC = 3 A
120 V R = 20 Ω XL = 30 Ω XC = 40 Ω
60 Hz
FIGUUR 2.4: RLC-PARALLELKRING
Gegee:
R = 20 Ω
XL = 30 Ω
XC = 40 Ω
VT = 120 V
f = 60 Hz
2.4.1 Bereken die totale stroomvloei in die kringbaan. (3)
2.4.2 Bereken die fasehoek. (3)
2.4.3 Noem of die fasehoek voorlopend of nalopend is. Motiveer jou
antwoord. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 5 DBE/November 2019
NSS
2.5 FIGUUR 2.5 hieronder toon 'n RLC-serie-resonansiekringbaan wat bestaan
uit 'n 12 Ω-weerstand, 'n induktor met 'n induktiewe reaktansie van 50 Ω en 'n
verstelbare kapasitor wat almal aan 'n 120 V/2 kHz-toevoer gekoppel is.
Beantwoord die vrae wat volg.
R = 12 Ω XL = 50 Ω C
120 V/2 kHz
FIGUUR 2.5: RLC-SERIE-RESONANSIEKRING
Gegee:
VT = 120 V
f = 2 kHz
R = 12 Ω
XL = 50 Ω
2.5.1 Bereken die waarde van C wanneer die kringbaan by 2 kHz
resoneer. (4)
2.5.2 Bereken die waarde van die stroomvloei in die kringbaan. (4)
2.5.3 Noem hoe die stroom beïnvloed sal word indien die waarde van die
weerstand verdubbel word. (1)
2.5.4 Maak 'n lys van DRIE eienskappe van 'n RLC-seriekring by (3)
resonansie. [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 6 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 Noem die tipe materiaal wat vir die hekterminaal in 'n P-kanaal JVET (VVET)
gebruik word. (1)
3.2 Teken 'n netjies benoemde simbool van 'n N-kanaal JVET (VVET). (3)
3.3 Bestudeer die simbool in FIGUUR 3.3 hieronder en beantwoord die vrae wat
volg.
D
G
S
FIGUUR 3.3: VELDEFFEKTRANSISTOR
3.3.1 Noem of die veldeffektransistor (VET) in FIGUUR 3.3 'n P-kanaal
of 'n N-kanaal is. (1)
3.3.2 Maak 'n lys van DRIE toestande vir die korrekte voorspanning van
die transistor in FIGUUR 3.3. (3)
3.4 Verwys na FIGUUR 3.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
t
R1 R2
VB2
B2
E
VC
B1
C
R3
FIGUUR 3.4: EVT AS 'N SAAGTANDGENERATOR
3.4.1 Behalwe 'n saagtandgenerator, noem EEN ander toepassing van
'n EVT. (1)
3.4.2 Verduidelik wat veroorsaak dat die EVT in die kringbaan AAN-
skakel. (2)
3.4.3 Teken die uitsetgolfvorm tussen punt B1 en grond op die
ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.4.3. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 7 DBE/November 2019
NSS
3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
741
FIGUUR 3.5: 741-OP-VERSTERKER
3.5.1 Noem hoe jy pen 1 van die GS ('IC') in FIGUUR 3.5 sal identifiseer. (1)
3.5.2 Noem die DRIE stadiums waarin die interne kringbaan van die
op-versterker gedeel word. (3)
3.6 FIGUUR 3.6 hieronder toon die op-versterker as 'n omkeerversterker.
Beantwoord die vrae wat volg.
RF = 100 kΩ
+15 V V
RIN = 12 kΩ
2V _
t
t
VIN + VUIT
0V -15 V
FIGUUR 3.6: OMKEER-OP-VERSTERKER
Gegee:
VIN = 2V
RF = 100 kΩ
RIN = 12 kΩ
3.6.1 Bereken die uitsetspanning gebaseer op die data in FIGUUR 3.6. (3)
3.6.2 Verduidelik waarom die uitsetgolfvorm NIE 'n presiese weergawe
van die insetgolfvorm is NIE. (2)
3.6.3 Identifiseer die maksimum uitsetspannings (Vuit). (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 8 DBE/November 2019
NSS
3.7 Verwys na die datablad in FIGUUR 3.7 hieronder en beantwoord die vrae wat
volg.
WERKSTOESTANDE
Simbool Parameter Waarde Eenheid
Toevoerspanning NE555 4.5 tot 16
VCC SA555 4.5 tot 16 V
SE555 4.5 tot 18
Vdremp, Vsnel, Vkl,Vherstel Maksimum insetspanning VCC V
Vrylug-werkstemperatuurbestek
vir NE555 0 tot 70
Twerk -40 tot 105 °C
vir SA555
vir SE555 -55 tot 125
ELEKTRIESE EIENSKAPPE Tomgewing = +25 OC, VCC = +5 V tot +15 V (tensy anders gespesifiseer)
SE555 NE555–SA555
Simbool Parameter Eenheid
Min. Tip. Maks Min. Tip. Maks
Toevoerstroom (RL∞) – nota1
Lae Stadium VCC = +5 V 3 3
ICC VCC = +15 V
mA
10 5 10 6
Hoë Stadium VCC = 5 V 2 12 2 15
Tydreëlfout (monostabiele)
(RA = 2k tot 100 kΩ, C = 0.1 µF,
2
Aanvangsakkuraatheid – nota 0.5 2 1 3 %
Afwyking met temperatuur 30 100 50 ppm/°C
Afwyking met toevoerspanning 0.05 0.2 0.1 0.5 %/V
Tydreëlfout (astabiel)
(RA, RB = 1 kΩ tot 100 kΩ,
C = 0.1 µF, VCC = +15 V)
2
Aanvangsakkuraatheid – sien nota 1.5 2.25 %
Afwyking met temperatuur 90 150 ppm/°C
Afwyking met toevoerspanning 0.15 0.3 %/V
Beheerspanningsvlak
VKL VCC = +15 V 9.6 10 10.4 9 10 11 V
VCC = +5 V 2.9 3.33 3.8 2.6 3.33 4
Drempelspanning
Vdremp VCC = +15 V 9.4 10 10.6 8.8 10 11.2 V
VCC = +5 V 2.7 3.33 4 2.4 3.33 4.2
3
Idremp Drempelstroom – nota 0.1 0.25 0.1 0.25 µA
Snellerspanning
Vsnel VCC = +15 V 4.8 5 5.2 4.5 5 5.6 V
VCC = +5 V 1.45 1.67 1.9 1.1 1.67 2.2
FIGUUR 3.7: DATABLAD
3.7.1 Skryf die afkorting DIP volledig uit. (1)
3.7.2 Skryf die maksimum toevoerspanning vir die NE555-GS ('IC') neer. (1)
3.7.3 Identifiseer die tipiese snellerspanning van die NE555-GS ('IC'), in
die datablad hierbo, wanneer die toevoerspanning +15 V is. (1)
3.8 Verduidelik wat met die uitset van 'n NE555-GS ('IC') sal gebeur wanneer die
snellerspanning die drempelspanningsvlak van 10 V oorskry. (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 9 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 4: SKAKELKRINGE
4.1 Verwys na FIGUUR 4.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Inset Multivibrator Uitset
+Vuit
T1 A
-Vuit
T2 T1 T2
+Vuit
B
T1 -Vuit
T1
Astabiele
Geen insetsein C
Multivibrator
FIGUUR 4.1: MULTIVIBRATORS
4.1.1 Identifiseer multivibrator A en B. (2)
4.1.2 Teken die uitsetsein van die astabiele multivibrator by C op die
ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.1.2. (2)
4.2 Verwys na die kring in FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat
volg.
+6V
R1 R2
10 kΩ 10 kΩ
R3
8 330 Ω
4
7 555 3
6
2
1 5
S1 S2
Stel Herstel LUD
C2
10 nF
FIGUUR 4.2: BISTABIELE MULTIVIBRATOR
4.2.1 Noem die funksie van R1 en R2. (2)
4.2.2 Beskryf wat gebeur wanneer die stelskakelaar, S1, gedruk word. (3)
4.2.3 Verduidelik waarom drempelpen 6 direk na aarde gekoppel is. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 10 DBE/November 2019
NSS
4.3 Verwys na FIGUUR 4.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Boonste
snellervlak
Inset V
t
Onderste
snellervlak
+VCC
Uitset V
t
-VCC
FIGUUR 4.3: SCHMITT-SNELLER-INSET EN -UITSET
4.3.1 Noem of die uitsetsein 'n omkeer- of 'n nie-omkeer-Schmitt-sneller
verteenwoordig. Motiveer jou antwoord. (3)
4.3.2 Teken die kringbaan van die Schmitt-sneller wat uit twee
weerstande en 'n 741-op-versterker bestaan wat die uitsetsein in
FIGUUR 4.3 sal lewer. (7)
4.4 Verwys na FIGUUR 4.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
R1
R2
FIGUUR 4.4: OP-VERSTERKER-KRINGDIAGRAM
4.4.1 Identifiseer die op-versterker-kringdiagram in FIGUUR 4.4. (2)
4.4.2 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.4.2. (4)
4.4.3 Verduidelik hoe die verwysingspanning negatief gemaak word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 11 DBE/November 2019
NSS
4.5 Verwys na FIGUUR 4.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
R1 20 kΩ RF 100 kΩ
300 mV
R2 20 kΩ +10 V
V1 500 mV
-
V2 R3 20 kΩ +
400 mV VUIT
-10 V
V3
0V
FIGUUR 4.5: OMKEERSOMMEERVERSTERKER
Gegee:
V1 = 300 mV
V2 = 500 mV
V3 = 400 mV
RF = 100 kΩ
R1 = R2 = R3 = 20 kΩ
4.5.1 Verduidelik hoe die wins van hierdie versterker bepaal kan word. (3)
4.5.2 Bereken die uitsetspanning van die versterker. (3)
4.5.3 Gee 'n rede waarom die versterker NIE versadig is NIE. (2)
4.5.4 Bereken die wins van die versterker deur spanningswaardes te
gebruik. (3)
4.5.5 Verduidelik die voordeel daarvan om 'n verstelbare weerstand in
die terugvoerlus te gebruik in plaas daarvan om 'n vaste weerstand
te gebruik. (2)
4.5.6 Verduidelik wat met die uitsetspanning sal gebeur as die waarde
van R2 na 10 kΩ verander word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 12 DBE/November 2019
NSS
4.6 Verwys na FIGUUR 4.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
C
+V
R Uitset
Inset
0
t
FIGUUR 4.6: KRINGDIAGRAM
4.6.1 Identifiseer die kringdiagram in FIGUUR 4.6. (2)
4.6.2 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.6.2 vir
die gegewe tydkonstante. (3)
4.6.3 Verduidelik hoe die uitset beïnvloed sal word as die kring se
tydkonstante vermeerder word. (2)
4.7 Verwys na FIGUUR 4.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
IF CF
RIN +V
IIN
VUIT
-V
FIGUUR 4.7: OP-VERSTERKER AS OMKEERINTEGREERDER
4.7.1 Noem die doel van CF. (1)
4.7.2 Noem DRIE belangrike werkspunte van die kringbaan in
FIGUUR 4.7. (3)
4.7.3 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.7.3 as
die sein hieronder op die inset aangewend word.
VIN
0
t
FIGUUR 4.7.3: TOEGEPASTE SPANNING (4)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 13 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 5: VERSTERKERS
5.1 Vergelyk Klas A- en Klas B-versterkers met verwysing na die volgende:
5.1.1 Q-punt (2)
5.1.2 Effektiwiteit (Rendement) (2)
5.2 Verwys na FIGUUR 5.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
IC (mA) VCC = 12 V
15
RC = 800 Ω
12
Q-punt
9 S1
Q1
6
3
2 4 6 8 10 12 VCE 0V
FIGUUR 5.2A: GS-LASLYN FIGUUR 5.2B: VOORGESPANNE
TRANSISTOR
FIGUUR 5.2: TRANSISTORVERSTERKER
5.2.1 Noem EEN funksie van die kollektorweerstand in FIGUUR 5.2B. (1)
5.2.2 Verduidelik hoe VCE aan VCC gelyk word wanneer S1 oop is. (2)
5.3 Verduidelik Klas C-versterking met verwysing na voorspanning. (2)
5.4 Verwys na FIGUUR 5.4 hieronder en teken die uitsetgolfvorms op
die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.4 wanneer die transistor soos volg werk:
+VCC
R
360°-
inset NPN-
+V
transistor uitset
t
-V
FIGUUR 5.4: VOORGESPANNE NPN-TRANSISTOR
5.4.1 Klas A-versterker (3)
5.4.2 Klas AB-versterker (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 14 DBE/November 2019
NSS
5.5 Noem EEN ongewenste toestand wat as gevolg van die verkeerde
voorspanning van 'n transistor kan ontstaan. (1)
5.6 Verwys na FIGUUR 5.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
+VCC
A D
R1 RC
G
E
C2
B T1
C1
+V
0
t CE
R2 RE
-V
C F
FIGUUR 5.6: GEMEENSKAPLIKE EMITTERVERSTERKER
5.6.1 Verduidelik waarom die kringbaan 'n gemeenskaplike
emitterversterker genoem word. (2)
5.6.2 Noem die punte waar die insetsein en die las gekoppel sal word. (2)
5.6.3 Identifiseer die TWEE komponente wat die transistor teen termiese
weghol beskerm. (2)
5.6.4 Teken die golfvorm wat tussen punt G en F sal voorkom op die
ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.4. (3)
5.6.5 Teken die uitsetgolfvorm wat tussen punt E en F sal voorkom op
die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.5. (3)
5.7 Gee TWEE redes vir die gebruik van koppelmetodes in versterkerkringe. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 15 DBE/November 2019
NSS
5.8 'n Balansversterkerkring het die volgende inligting:
Gegee:
Insetdrywing = 3 015 watt
Uitsetdrywing = 1 200 watt
Insetspanning = 230 V
Uitsetspanning = 219 V
Uitsetstroom = 5,48 A
Uitsetimpedansie = 40 Ω
Bereken die volgende:
5.8.1 Drywingswins in dB (3)
5.8.2 Spanningswins in dB (3)
5.9 Definieer die term wins van 'n versterker. (2)
5.10 'n Sekere kaskadeversterkeruitleg (drietrap-versterker) het die volgende
spanningswins:
AV1 = 10, AV2 = 15 en AV3 = 20.
Bereken die totale spanningswins. (3)
5.11 Verwys na die versterkerkringdiagram in FIGUUR 5.11 hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
+Vcc
R1
Q1
NPN
R2
C
R3
WS
Q2
PNP
R4
FIGUUR 5.11: VERSTERKERKRINGDIAGRAM
5.11.1 Identifiseer die kringdiagram in FIGUUR 5.11. (2)
5.11.2 Verduidelik hoe kruisvervorming in hierdie versterker uitgeskakel
word. (2)
5.11.3 Noem die doel van die weerstande in die kringdiagram. (1)
5.11.4 Teken 'n volledig benoemde uitsetgolfvorm van die kringdiagram
op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.11.4. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 16 DBE/November 2019
NSS
5.12 FIGUUR 5.12 hieronder toon 'n VET-ossillatorkringdiagram. Beantwoord die
vrae wat volg.
+VCC
R2
C5
VUIT
C3
Q1
R1
C4
R3
L C6
C1 C2
FIGUUR 5.12: COLPITTS-OSSILLATOR
WAT VET-TRANSISTOR GEBRUIK
Vergelyk die verskille tussen RC- en LC-ossillators met verwysing na die
volgende:
5.12.1 Terugvoerkringbaan (2)
5.12.2 Ossillasiefrekwensie (2)
5.13 Teken 'n gemodifiseerde tenkkring om die Colpitts-ossillator in FIGUUR 5.12
in 'n Hartley-ossillator te verander. (3)
5.14 Noem TWEE funksies van transistor Q1 in FIGUUR 5.12. (2)
5.15 Noem TWEE ooreenkomste tussen 'n LC-ossillator en 'n RC-ossillator. (2)
[60]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2019
NSS
FORMULEBLAD
RLC-KRINGBANE HALFGELEIERTOESTELLE
P V I cos θ V RF
Wins A V UIT
XL 2 fL VIN IN
R
1 R
XC VUIT VIN F
2 fC RIN
1
fr R
2 LC VUIT VIN 1 F
RIN
f
BW r
Q SKAKELKRINGE
Serie R R R
VUIT V1 F V2 F ...VN F
VR I R R1 R2 RN
VL I XL V VUIT
Wins A V UIT
VC I XC VIN V1 V2 ...VN
VT VUIT (V1 V2 ...VN )
IT OF IT IR IC IL
Z VERSTERKERS
V
Z R 2 X L X C IC C
2
RC
VT VR VL VC VT I Z VCC VCE ICRC
2 2
OF
R VR VUIT
Cos θ OF Cos θ AV
Z VT VIN
XL X C VL VC 1 L I
Q A I UIT
Z Z VT VT R C IIN
Parallel
A = β1 x β 2 OF A V A V1 A V2 A V3
VT VR VL VC
VT PIN I2 ZIN
IR
R PUIT I2 ZUIT
VT
IC WINS IN DESIBEL
XC
V I
IL T A I 20 log10 UIT
XL IIN
V
IT IR IL IC A V 20 log10 UIT
2 2
VIN
VT PUIT
Z A P 10 log10
IT PIN
I
Cos θ R
IT
XL X C IL IC 1 L
Q
Z Z IT IT R C
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 2: RLC-KRINGBANE
2.3.4 VL = 16 V
VR = 12 V
IT = 3 A
Dra punt oor na
antwoordeboek
VC = 24 V
MOD
FIGUUR 2.3.4 (4)
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.4.3 VC
Inset
0
t
Dra punt oor na
antwoordeboek
Uitset
t MOD
FIGUUR 3.4.3 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 4: SKAKELKRINGE
4.1.2
+V
Dra punt oor na
0 antwoordeboek
t
+V MOD
FIGUUR 4.1.2 (2)
4.4.2 V VIN
VVERW
0
t
+V
0
t
Dra punt oor na
antwoordeboek
-V
MOD
FIGUUR 4.4.2 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
4.6.2 +V
Inset
0
t
+V
Dra punt oor na
Uitset 0 antwoordeboek
t
-V MOD
FIGUUR 4.6.2 (3)
4.7.3 VIN
0
t
benoem
t
Dra punt oor na
antwoordeboek
VUIT
benoem
MOD
(4)
FIGUUR 4.7.3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 5: VERSTERKERS
5.4.1
+V
0
t
Dra punt oor na
antwoordeboek
-V
MOD
FIGUUR 5.4.1 (3)
5.4.2
+V
0
t
Dra punt oor na
antwoordeboek
-V
MOD
FIGUUR 5.4.2 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
5.6.4 Inset
0
t
+V
GS-
verplasing
OF
Q-punt
Dra punt oor na
antwoordeboek
0
t MOD
FIGUUR 5.6.4 (3)
5.6.5 Inset
0
t
+V
0 Dra punt oor na
t antwoordeboek
MOD
-V
FIGUUR 5.6.5 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
5.11.4 Inset
0
t
+V
0
t
Dra punt oor na
antwoordeboek
-V
MOD
FIGUUR 5.11.4 (3)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92/v1-f0a06005964d014ebed2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--4a107a27-0591-497e-b467-344367a396a8/v1-4a17717732b5e94155ff/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--7aa35e6b-ee15-404c-8359-7db3c0952f41/v1-fa1744643566d36a385d/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum