Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL
NOVEMBER 2019
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
4 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92/v1-f0a06005964d014ebed2/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--4a107a27-0591-497e-b467-344367a396a8/v1-4a17717732b5e94155ff/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7aa35e6b-ee15-404c-8359-7db3c0952f41/v1-fa1744643566d36a385d/card.webp)
View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)


Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 705.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 2 DBE/November 2019
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:
VRAAG 2.1.2, 2.4.2, 2.6.2 en 2.7.3
VRAAG 4.2.2, 4.3.3, 4.4.2, 4.5.1 en 4.5.2
4. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.
6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke
af.
7. Nommer al die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Berekeninge moet die volgende insluit:
9.1 Formules en manipulasies waar nodig
9.2 Korrekte vervanging van waardes
9.3 Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing.
10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 3 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Beskryf hoe spanwerk werksetiek verbeter. (2)
1.2 Met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993
(Wet 85 van 1993):
1.2.1 Noem TWEE doelwitte van die Wet op Beroepsgesondheid en
Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993). (2)
1.2.2 Definieer die term werkplek. (2)
1.3 'n Werkgewer het 'n verantwoordelikheid om oor sake rakende
beroepsveiligheid en gesondheid inligting te gee. Noem EEN persoon wat in
kennis gestel moet word wanneer:
1.3.1 Die aangewese taak gevaarlik is (1)
1.3.2 'n Ernstige voorval plaasvind (1)
1.4 Noem TWEE algemene noodprosedures wat gevolg moet word wanneer die
noodsirene by die skool afgaan. (2)
[10]
VRAAG 2: SKAKELKRINGE
2.1 Verwys na FIGUUR 2.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Inset Multivibrator Uitset
+Vuit
T1 A
-Vuit
T2 T1 T2
+Vuit
B
T1 -Vuit
T1
Astabiele
Geen insetsein C
Multivibrator
FIGUUR 2.1: MULTIVIBRATORS
2.1.1 Identifiseer multivibrators A en B. (2)
2.1.2 Teken die uitsetsein van die astabiele multivibrator by C op die
ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.1.2. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 4 DBE/November 2019
NSS
2.2 Verwys na FIGUUR 2.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
+6V
R1 R2
10 kΩ 10 kΩ
R3
8 330 Ω
4
7 555 3
6
2
1 5
S1 S2
Stel Herstel LUD
C2
10 nF
FIGUUR 2.2: BISTABIELE MULTIVIBRATOR
2.2.1 Noem die funksie van R1 en R2. (2)
2.2.2 Beskryf wat gebeur wanneer die stelskakelaar, S1, gedruk word. (3)
2.2.3 Verduidelik waarom drempelpen 6 direk na aarde verbind word. (3)
2.3 Verwys na FIGUUR 2.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Boonste
snellervlak
Inset V
t
Onderste
snellervlak
+VCC
Uitset V
t
-VCC
FIGUUR 2.3: SCHMITT-SNELLER-INSET EN -UITSET
2.3.1 Noem of die uitsetsein 'n omkeer- of 'n nie-omkeer-Schmitt-sneller
verteenwoordig. Motiveer jou antwoord. (3)
2.3.2 Teken die kringdiagram van die Schmitt-sneller wat uit twee
weerstande en 'n 741-op-versterker bestaan wat die uitsetsein in
FIGUUR 2.3 sal lewer. (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 5 DBE/November 2019
NSS
2.4 Verwys na FIGUUR 2.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
+V
R1
+V
V VIN
VIN
VVERW 741 VUIT
0
t -V
R2
FIGUUR 2.4: OP-VERSTERKER-KRINGDIAGRAM
2.4.1 Identifiseer die op-versterker-kringdiagram in FIGUUR 2.4. (2)
2.4.2 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.4.2. (4)
2.4.3 Verduidelik hoe die verwysingspanning negatief gemaak word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 6 DBE/November 2019
NSS
2.5 Verwys na FIGUUR 2.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
R1 20 kΩ RF 100 kΩ
300 mV
R2 20 kΩ +10 V
V1 500 mV
-
V2 R3 20 kΩ +
400 mV VUIT
-10 V
V3
0V
FIGUUR 2.5: OMKEERSOMMEERVERSTERKER
Gegee:
V1 = 300 mV
V2 = 500 mV
V3 = 400 mV
RF = 100 kΩ
R1 = R2 = R3 = 20 kΩ
2.5.1 Verduidelik hoe die wins van hierdie versterker bepaal kan word. (3)
2.5.2 Bereken die uitsetspanning van die versterker. (3)
2.5.3 Gee 'n rede waarom die versterker NIE versadig is NIE. (2)
2.5.4 Bereken die wins van die versterker deur spanningswaardes te
gebruik. (3)
2.5.5 Verduidelik die voordeel daarvan om 'n verstelbare weerstand in
die terugvoerlus te gebruik in plaas daarvan om 'n vaste weerstand
te gebruik. (2)
2.5.6 Beskryf wat met die uitsetspanning sal gebeur as die waarde van
R2 na 10 kΩ verander word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 7 DBE/November 2019
NSS
2.6 Verwys na FIGUUR 2.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
C
+V
R Uitset
Inset
0
t
FIGUUR 2.6: KRINGDIAGRAM
2.6.1 Identifiseer die kringdiagram in FIGUUR 2.6. (2)
2.6.2 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.6.2 vir
die gegewe tydkonstante. (3)
2.6.3 Verduidelik hoe die uitset beïnvloed sal word as die kring se
tydkonstante vermeerder word. (2)
2.7 Verwys na FIGUUR 2.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
IF CF
RIN +V
IIN
X VUIT
-V
FIGUUR 2.7: OP-VERSTERKER AS OMKEERINTEGREERDER
2.7.1 Noem die doel van CF. (1)
2.7.2 Noem DRIE belangrike werkspunte van die kringdiagram in
FIGUUR 2.7. (3)
2.7.3 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.7.3 as
die sein hieronder op die inset aangewend word.
VIN
0
t
FIGUUR 2.7.3: TOEGEPASTE SEIN (4)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 8 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 Verwys na FIGUUR 3.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
741
FIGUUR 3.1: 741-OP-VERSTERKER
3.1.1 Noem hoe jy pen 1 van die GS ('IC') in FIGUUR 3.1 sal identifiseer. (1)
3.1.2 Maak 'n lys van die DRIE stadiums waarin die interne kringbaan
van die op-versterker gedeel word. (3)
3.1.3 Gee TWEE redes waarom negatiewe terugvoer belangrik is
wanneer die op-versterker as 'n lineêre versterker gebruik word. (2)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die op-versterker as 'n omkeerversterker.
Beantwoord die vrae wat volg.
RF = 100 kΩ
+15 V V
RIN = 12 kΩ
2V _
t
t
VIN + VUIT
0V -15 V
FIGUUR 3.2: OMKEER-OP-VERSTERKER
Gegee:
VIN = 2V
RF = 100 kΩ
RIN = 12 kΩ
3.2.1 Bereken die uitsetspanning gebaseer op die data in die kringbaan
gegee. (3)
3.2.2 Verduidelik waarom die uitsetgolfvorm NIE 'n presiese weergawe
van die insetgolfvorm is NIE. (2)
3.2.3 Identifiseer die maksimum uitsetspannings. (Vuit) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 9 DBE/November 2019
NSS
3.3 Verwys na die datablad in FIGUUR 3.3 hieronder en beantwoord die vrae wat
volg.
WERKSTOESTANDE
Simbool Parameter Waarde Eenheid
Toevoerspanning NE555 4.5 tot 16
VCC SA555 4.5 tot 16 V
SE555 4.5 tot 18
Vdremp, Vsnel, Vkl,Vherstel Maksimum insetspanning VCC V
Vrylug-werkstemperatuurbestek
vir NE555 0 tot 70
Twerk -40 tot 105 °C
vir SA555
vir SE555 -55 tot 125
ELEKTRIESE EIENSKAPPE Tomgewing = +25 OC, VCC = +5 V tot +15 V (tensy anders gespesifiseer)
SE555 NE555–SA555
Simbool Parameter Eenheid
Min. Tip. Maks Min. Tip. Maks
1
Toevoerstroom (RL∞) – nota
Lae Stadium VCC = +5 V 3 3
ICC mA
VCC = +15 V 10 5 10 6
Hoë Stadium VCC = 5 V 2 12 2 15
Tydreëlfout (monostabiele)
(RA = 2k tot 100 kΩ, C = 0.1 µF,
2
Aanvangsakkuraatheid – nota 0.5 2 1 3 %
Afwyking met temperatuur 30 100 50 ppm/°C
Afwyking met toevoerspanning 0.05 0.2 0.1 0.5 %/V
Tydreëlfout (astabiel)
(RA, RB = 1 kΩ tot 100 kΩ,
C = 0.1 µF, VCC = +15 V)
2
Aanvangsakkuraatheid – sien nota 1.5 2.25 %
Afwyking met temperatuur 90 150 ppm/°C
Afwyking met toevoerspanning 0.15 0.3 %/V
Beheerspanningsvlak
VKL VCC = +15 V 9.6 10 10.4 9 10 11 V
VCC = +5 V 2.9 3.33 3.8 2.6 3.33 4
Drempelspanning
Vdremp VCC = +15 V 9.4 10 10.6 8.8 10 11.2 V
VCC = +5 V 2.7 3.33 4 2.4 3.33 4.2
3
Idremp Drempelstroom – nota 0.1 0.25 0.1 0.25 µA
Snellerspanning
Vsnel VCC = +15 V 4.8 5 5.2 4.5 5 5.6 V
VCC = +5 V 1.45 1.67 1.9 1.1 1.67 2.2
FIGUUR 3.7: DATABLAD
3.3.1 Skryf die afkorting DIP volledig uit. (1)
3.3.2 Noem DRIE werkswyses van die NE555-GS ('IC'). (3)
3.3.3 Identifiseer die tipiese snellerspanning van die NE555-GS ('IC') op
die datablad wanneer die toevoerspanning +15 V is. (1)
3.4 Verduidelik wat met die uitset van 'n NE555-GS ('IC') sal gebeur indien die
snellerspanning die drempelspanningsvlak van 10 V oorskry. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 10 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.1 Noem die ligverandering-werksbeginsel van die vloeikristalvertoning (VKV). (1)
4.2 Met verwysing na enkodeerders en dekodeerders, beantwoord die volgende
vrae:
4.2.1 Teken die kringdiagram van die eenvoudige tweesyfer-binêre-
inset-na-viersyfer-desimale-uitset-dekodeerder deur TWEE NIE-
hekke en VIER EN-hekke te gebruik. (6)
4.2.2 Voltooi die waarheidstabel van 'n twee-syfer-binêre-inset-na-vier-
syfer-desimale-uitset-dekodeerder op die ANTWOORDBLAD vir
VRAAG 4.2.2.
Insette Uitsette
A B 0 1 2 3
0 0
0 1
1 0
1 1
TABEL 4.2.2 (4)
4.3 FIGUUR 4.3 hieronder is die blokdiagram van 'n BKD-tot-sewesegment-
dekodeerder gekoppel aan 'n sewesegment-LUD-vertoonpaneel.
Beantwoord die vrae wat volg.
a
a
A A
b
f b
B B c
d
g
C C
e
e c
D D f
d
W g
BKD-tot-sewe segment dekodeeder
BKD-tot-sewesegment-dekodeerder Sewe-segment LED vertoonpaneel
Sewesegment-LUD-vertoonpaneel
FIGUUR 4.3: BKD-TOT-SEWESEGMENT-DEKODEERDER GEKOPPEL
AAN 'N SEWESEGMENT-LUD-VERTOONPANEEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 11 DBE/November 2019
NSS
4.3.1 Benoem inset W. (1)
4.3.2 Verduidelik die funksie van die drywertransistors gevind in die
BKD-tot-sewe-segment-vertoonpaneel-dekodeerder. (3)
4.3.3 Voltooi die waarheidstabel van 'n BKD-tot-sewesegment-
dekodeerder gekoppel aan 'n sewesegment-LUD-vertoonpaneel in
TABEL 4.3.3 op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.3.3.
Insette Uitsette
A B C D a b c d e f g
0 1 0 1 1 0 1
TABEL 4.3.3 (4)
4.4 FIGUUR 4.4 hieronder verteenwoordig die logikasimbool van 'n
HALFOPTELLER. Beantwoord die vrae wat volg.
A Σ
H/O
B C0
FIGUUR 4.4: LOGIKASIMBOOL VAN 'N HALFOPTELLER
4.4.1 Teken die logikakring van hierdie halfopteller deur slegs 'n EN-hek
en 'n eksklusiewe OF-hek te gebruik. (4)
4.4.2 Voltooi die waarheidstabel van die halfopteller in TABEL 4.4.2 op
die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.4.2.
INSETTE UITSETTE
A B Σ Co
0 0 0
0 1 0
1 0 1
1 1 1
TABEL 4.4.2 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 12 DBE/November 2019
NSS
4.5 FIGUUR 4.5 verteenwoordig die logikasimbool van 'n geklokte RS-tipe
wipkring. Beantwoord die vrae wat volg.
STEL
KLK
HERSTEL
FIGUUR 4.5: LOGIKASIMBOOL VAN 'N GEKLOKTE RS-WIPKRING
4.5.1 Teken die logikakring van hierdie wipkring op die ANTWOORD-
BLAD vir VRAAG 4.5.1, deur slegs NEN-hekke te gebruik. (6)
4.5.2 Voltooi die waarheidstabel van hierdie wipkring in TABEL 4.5.2 op
die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.5.2.
INSETTE UITSETTE
KLK S R Q ̅
0 0 ONVERANDERD
0 1
1 0
1 1 ONBEPAALD
TABEL 4.5.2 (4)
4.6 Noem TWEE toepassings van tellers. (2)
4.7 FIGUUR 4.7 hieronder verteenwoordig 'n vierstap- asinchrone binêr-na-BKD-
teller wat JK-wipkringe gebruik. Verduidelik die werking van hierdie teller.
A B C D
HOOG
STEL STEL STEL STEL
J Q J Q J Q J Q
KLK
K HERSTEL
Q K HERSTEL
Q K HERSTEL
Q K HERSTEL
Q
FIGUUR 4.7: ASINCHRONE BINÊR-NA-BKD-TELLER (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 13 DBE/November 2019
NSS
4.8 Verwys na FIGUUR 4.8 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
HOOG
MENG D Q MENG D Q MENG D Q MENG D Q
SERIE-DATA-
FFD FFC FFB FFA UITVOER
A
B
FIGUUR 4.8
4.8.1 Identifiseer die skuifregister in FIGUUR 4.8. (1)
4.8.2 Benoem A en B. (2)
4.8.3 Beskryf hoe data in die register ingevoer word. (1)
4.8.4 Beskryf hoe data uit die register geskuif word. (1)
4.8.5 Noem DRIE gebruike van hierdie register. (3)
[55]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 14 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS
5.1 Definieer die term mikrobeheerder. (3)
5.2 Met verwysing na die hardeware van mikrobeheerders:
5.2.1 Beskryf die werksiklus van 'n SVE. (3)
5.2.2 Verduidelik die funksie van die huidige instruksieregister (HIR). (3)
5.2.3 Noem die doel van 'n analoog-na-digitaalomsetter. (3)
5.2.4 FIGUUR 5.2.4 hieronder is die blokdiagram van 'n eenvoudige
teller/tydreëlaar. Verduidelik die werking van hierdie teller.
Mikrobeheerder-
Telregister Uitset
databus
Skryfsein
Klok
FIGUUR 5.2.4: TELLER/TYDREËLAAR (6)
5.3 Noem die funksie van die ewetoeganklike geheue (ETG) met verwysing na
die SVE van 'n mikrobeheerder. (1)
5.4 Met verwysing na kommunikasie in 'n mikrobeheerder:
5.4.1 Noem TWEE metodes om data te stuur (2)
5.4.2 Noem die voordele van parallelkommunikasie (2)
5.4.3 Noem die nadele van sinkrone kommunikasie (2)
5.5 Beskryf die intergeïntegreerde bus (I2C) as 'n tipe kommunikasie-
randtoerusting. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 15 DBE/November 2019
NSS
5.6 FIGUUR 5.6 verteenwoordig die blokdiagram van die I2C-busstelsel.
Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 5.6: BLOKDIAGRAM VAN DIE I2C-BUSSTELSEL
5.6.1 Benoem blok A. (1)
5.6.2 Waarvoor staan die afkorting SCL? (1)
5.6.3 Verduidelik die funksie van die optrekweerstande. (2)
5.6.4 Noem EEN eienskap van die slaaf. (1)
5.6.5 Maak 'n lys van DRIE voordele van die I2C-bus. (3)
5.7 Met verwysing na die RS-232-kommunikasieprotokol, beantwoord die vrae
wat volg:
5.7.1 Noem die werkspannings vir logika '1' en logika '0'. (2)
5.7.2 Maak 'n lys van DRIE toepassings van die RS-232. (3)
5.8 Met verwysing na mikrobeheerders:
5.8.1 Definieer die term program. (2)
5.8.2 Definieer die term vloeidiagram. (2)
5.9 Ontwerp 'n vloeidiagram van 'n alarmstelsel vir 'n stoorkamer met EEN sensor
wat die toegangsdeur na die kamer moet monitor. Die alarm moet geaktiveer
word as die sensor geaktiveer word. Die stelsel moet 'n herstelfunksie insluit.
GEEN tydreëlfunksie word benodig NIE. (10)
[55]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2019
NSS
FORMULEBLAD
HALFGELEIERTOESTELLE
V RF
Wins A V UIT
VIN IN
R
R
VUIT VIN F
RIN
R
VUIT VIN 1 F
RIN
SKAKELKRINGE
R R R
VUIT V1 F V2 F V3 F
R1 R2 R3
VUIT VUIT
Wins A V
VIN V1 V2 V3
VUIT (V1 V2 V3 )
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 2: SKAKELKRINGE
2.1.2
+V
Dra punt oor na
0 antwoordeboek
t
+V
MOD
FIGUUR 2.1.2
2.4.2 V VIN
VVERW
0
t
+V
0
t Dra punt oor na
antwoordeboek
-V
MOD
FIGUUR 2.4.2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
2.6.2 +V
Inset
0
t
+V
Dra punt oor na
antwoordeboek
Uitset 0
t
-V MOD
FIGUUR 2.6.2
2.7.3 VIN
0
t
benoem
t
Dra punt oor na
antwoordeboek
VUIT
benoem
MOD
FIGUUR 2.7.3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.2.2
Insette Uitsette
A B 0 1 2 3
0 0 Dra punt oor na
antwoordeboek
0 1
1 0
1 1
MOD
TABEL 4.2.2
4.3.3 Insette Uitsette
A B C D a b c d e f g
0 1 0 1 1 0 1
Dra punt oor na
antwoordeboek
MOD
TABEL 4.3.3
4.4.2 INSETTE UITSETTE
A B Σ Co
0 0 0 Dra punt oor na
antwoordeboek
0 1 0
1 0 1
1 1 1
MOD
TABEL 4.4.2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2019
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
4.5.1
S
Q
KLK
Q
R
Dra punt oor na
antwoordeboek
MOD
FIGUUR 4.5.1
4.5.2
INSETTE UITSETTE
KLK S R Q ̅
0 0 ONVERANDERD
0 1 Dra punt oor na
antwoordeboek
1 0
1 1 ONBEPAALD
MOD
TABEL 4.5.2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92/v1-f0a06005964d014ebed2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--4a107a27-0591-497e-b467-344367a396a8/v1-4a17717732b5e94155ff/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--7aa35e6b-ee15-404c-8359-7db3c0952f41/v1-fa1744643566d36a385d/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum