Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 452.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvoudige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
2.6 Nasieners moet oorweeg waar en wanneer 'n kandidaat binne
berekeninge afgerond het, asook die effek daarvan op die finale
antwoord. Die berekening moet dus op meriete bepunt word.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 • Spanwerk help die groep om hulle doelwitte te bereik. ü
• Spanwerk help die groep om hulle opgelegde take met kwaliteit
te voltooi. ü
• Spanwerk kan die respek van medewerkers wen.
• Om saam te werk as ‘n span kan dissipline in die werkswinkel bevorder.
• Spanwerk kan lei tot verbeterde produktiwiteit. (2)
1.2 1.2.1 Die doel van die Wet is om:
• Voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone
by die werk
• Beskerming van ander persone teen gevare wat ontstaan uit die
bedrywighede van persone by die werk. ü
• Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en veiligheid en
aangeleenthede in te stel. ü
• Om veiligheid en gesondheid aan persone met verwysing na
masjienerie en toerusting te bied. (2)
1.2.2 Werkplek beteken 'n plek of perseel waar 'n persoon werk ü in die
loop van sy diens verrig. ü (2)
1.3 1.3.1 Werknemer. ü Leerder, Toesighouer, Spanleier,
Veiligheidsverteenwoordiger (1)
1.3.2 Gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordiger. ü Inspekteur. (1)
1.4 • Bly kalmü
• Staak wat jy doen en skakel alle toerusting af. ü
• Rapporteer aan 'n onderwyser.
• As daar 'n noodskakelaar is, aktiveer dit dadelik.
• Beweeg in ‘n oredlike wyse na die naaste bymekaarkompunt.
LET WEL: Prosedure kan in enige volgorde gelys word. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: SKAKELKRINGE (GENERIES)
2.1 2.1.1 A – Bistabiele multivibrator ü
B – Monostabiele multivibrator ü (2)
2.1.2 ü
+V
0
t
ü
-V
2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
As die golfvorm korrek geteken word maar omgekeerd is, sal 2
punte toegeken word.
LET WEL: As gevolg van die +V in die plek van – V tikfout op die
antwoordblad word die volgende tekeninge ook aanvaar. (2)
+V +V +V
ü ü ü ü
ü ü
0 0
0
2.2 2.2.1 Weerstande R 1 en R 2 is beide optrekweerstande üü
R 1 en R 2 hou Sneller pen 2 en Herstel pen 4 beide hoog. (2)
2.2.2 Wanneer die Stelskakelaar S 1 gedruk word, sal dit Pen 2 aftrek tot
'laag' üen veroorsaak dat die GS-uitset-'wip' en hoog styg ü wat
die LUD aanskakel. ü (3)
2.2.3 Drempelpen 6 word doelbewus by 0 V gehou ü wat veroorsaak
dat die GS nie terugstel nie ü en sy uitset hoog bly wanneer S 1
gedruk word. (3)
2.3 2.3.1 Die uitsetsein verteenwoordig 'n omkeer Schmittsneller ü omdat
die uitsetsein omgekeerd ü is in vergelyking met die insetsein. ü
OF
Die uitsetsein is by –V CC wanneer dit by die boonste snellervlak
gesneller word en swaai na +V CC wanneer dit by die onderste
snellervlak gesneller word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.3.2
ü
ü + VCC
VIN ü
ü VUIT
ü RF ü
-VCC
R1 ü
0V
LET WEL: Waar ‘n gedeelte van die kringbaan verkeerd geteken
is, sal die leerder daardie punte verloor en punte sal vir die
korrekte gedeelte en byskrifte gegee word.
Enige 7 korrekte byskrifte (7)
2.4 2.4.1 Omkeer ü vergelyker ü (2)
2.4.2 VIN
VVERW
0V
t
+V ü ü
ü
0
t
ü
-V
1 punt = omkering
1 punt = korrekte golfvorm
2 punte = 1 punt vir elke korrekte snellerpunt. (4)
2.4.3 Verander die verbinding van R 1 ü vanaf die positiewe toevoer na
die negatiewe toevoer. ü (2)
2.5 2.5.1 Die wins van die versterker word bepaal deur die verhouding ü
van die terugvoer weerstand ü tot die inset weerstand van elke
tak. ü
LET WEL: Slegs formule = 1 punt (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.5.2 R R R
VUIT = − V1 F + V2 F + V3 F ü
R1 R2 R3
100 × 10 3 100 × 10 3 100 × 10 3 ü
= − 0,3 × 3
+ 0,5 × 3
+ 0,4 × 3
20 × 10 20 × 10 20 × 10
ü
= −6 V
LET WEL: Indien die – teken uitgelaat word is die
antwoord verkeerd omdat dit ‘n omkeer sommeer
versterker is. (3)
2.5.3 Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
minder ü as die toevoerspanning is. ü (2)
2.5.4 VUIT = VIN × Wins
VUIT
Wins A V =
VIN ü
VUIT
=
(V1 + V 2 + V3 )
ü
−6
=
(0,3 + 0,5 + 0,4 )
=−5 ü
(3)
2.5.5 Met 'n verstelbare weerstand in die terugvoerlus kan die wins ü
van die versterker verander/beheer word. ü (2)
2.5.6 Die wins van V 2 sal toeneemü as R 2 verander na 10 kΩ wat die
totale uitsetspanning sal verhoog. ü (2)
2.6 2.6.1 RC passiewe ü differensieerder ü
LET WEL: RC kring = 1punt (2)
2.6.2 +V
Inset
0
t
+V
ü
ü
Uitset 0
t
ü
-V
1 punt = positiewe puls
1 punt = negatiewe puls
1 punt = korrekte oriëntasie (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.6.3 As die kringbaan se tydkonstante toeneem sal die kapasitor
stadiger ontlaai üwat 'n dalende vierkantsgolf lewer. ü
LET WEL: As die leerder die golfvorm teken en korrek benoem,
merk op meriete. (2)
2.7 2.7.1 C F verskaf 'n terugvoerkoppeling van uitset na inset. ü (1)
2.7.2 Die insette trek geen stroom nie. ü
Die twee insette sal ten alle tye dieselfde spanning hê. ü
Die kapasitor sal teen 'n konstante tempo laai wanneer 'n
konstante stroom na die kapasitor vloei. ü
LET WEL: As die leerder 'n korrekte weergawe van die werking
van die integreerder met die 741 Op-versterker gee, moet die
antwoord op meriete gemerk word. (3)
2.7.3 VIN
0
t
ü
t
0
ü ü
VUIT
ü
-
VVERS
2 punte = korrekte byskrifte
2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
LET WEL: Die golfvorm moet korrek geteken word voordat enige
punte vir byskrifte toegeken word. (4)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 3.1.1 Pen 1 is die eerste pen links van die kol of die inham-keep. ü
OF
Naaste aan die kol in die omhulsel. (1)
3.1.2 Insetstadium of differensiële versterker. ü
Tussenvlakstadium of hoë wins differensiële versterker. ü
Uitsetstadium of gemeenskaplike kollektorkring. ü (3)
3.1.3 • Dit stabiliseer die versterker. ü
• Distorsie van die uitsetsein word verminder. ü
• Die bandwydte vermeerder (2)
3.2 3.2.1 R
VUIT = VIN × − F
RIN ü
100 × 10 3
= 2 × −
3
12 × 10 ü
= −16,67 V ü (3)
3.2.2 Die versterker word tot versadiging gedryf ü wat veroorsaak dat die
boonste en onderste pieke afgesny word. ü
LET WEL: Indien die leerder identifiseer dat die inset by die
omkeerinset ingevoer word en noem dat daar ‘n 180
faseverskuiwing is by die uitset = 2 punte (2)
3.2.3 +15 voltü –15 voltü (2)
3.3 3.3.1 Dubbel-in-lyn pakket ü (1)
3.3.2 Astabiele modus ü
Monostabiele modusü
Bistabiele modusü (3)
3.3.3 5Vü (1)
3.4 Wanneer die snellerspanning bokant die drempelspanning styg sal die uitset
van 'n 555 tydskakelaar verander ü van hoog na laag. ü
LET WEL: Indien die antwoord Skakel AF is = 1 punt. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.1 Polarisering ü (1)
4.2 4.2.1 A
B
0 Uitset 0
1 Uitset 1
2 Uitset 2
3 Uitsett 3
1 punt vir insette A,B
1 punt vir omkeerders
1 punt vir uitsette
1 punt vir EN hekke
1 punt vir verbindings
LET WEL: Waar ‘n gedeelte van die kringbaan verkeerd geteken is,
sal die leerder daardie punte verloor en punte sal vir die korrekte
gedeelte en byskrifte gegee word.
Enige 7 korrekte byskrifte (6)
OF
A 1
B 1
& Uitset 0
& Uitset 1
& Uitset 2
& Uitset 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.2.2
Insette Uitsette
A B 0 1 2 3
0 0 1 0 0 0
0 1 0 1 0 0
1 0 0 0 1 0
1 1 0 0 0 1 (4)
TABEL 4.2.2
4.3 4.3.1 Klok (1)
4.3.2 Die drywertransistors is nodig om elke LUD in die vertoonpaneel
afsonderlik te bekrag. Dit verseker dat al die balkies van 'n syfer
tot dieselfde vlak verlig word. (3)
4.3.3 Insette Uitsette
A B C D a b c d e f g
0 1 0 1 1 0 1 1 0 1 1
(4)
4.4 4.4.1
A
Σ
B (som)
Co
(Oordra)
1 punt vir insette A,B
1 punt vir uitsette
1 punt vir EN-hek
1 punt vir XOF-hek (4)
OF
A
B
=1 ∑
(som)
& Co
(Oordra)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.4.2
INSETTE UITSETTE
A B Σ Co
0 0 0 0
0 1 1 0
1 0 1 0
1 1 0 1
TABEL 4.4.2 (4)
4.5 4.5.1
S
Q
KLK
Q
R
1 punt vir insethek S
1 punt vir insethek R
1 punt vir uitsethek Q
1 punt vir uitsethek 𝑄
1 punt vir grendel
1 punt vir klokverbinding
LET WEL: Waar ‘n gedeelte van die kringbaan verkeerd geteken is,
sal die leerder daardie punte verloor en punte sal vir die korrekte
gedeelte en byskrifte gegee word. (6)
OF
S
&
& Q
KLK
& Q
&
R
4.5.2
INSETTE UITSETTE
KLK S R Q �
𝐐
0 0 ONVERANDERD
0 1 0 1
1 0 1 0
1 1 ONBEPAALD (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 12 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.6 Frekwensieverdelerü
Dekadeteller ü
Binêr gekodeerde desimaal (BKD) teller (2)
4.7 • Met 'n laag '0' het hierdie inset geen effek op die wipkring nie. ü
• Wanneer ‘n logiese hoog “1” by die insette ingevoer word, sal die J J en
K insette van elke register hoog “1” gehou word. ü
• Dit verander elkeen in 'n enkelstadium-'swikker' wat op die modus van
die vorige stadium sal reageer. ü
• Nadat ‘n klokpuls op slegs die eerste register ingevoer word, sal hy van
toestand verander. ü
• Dit word 'n hoog '1' op die eerste insetpuls en 'n laag '0' op die volgende
insetpuls. ü
• In plaas dat die teller die volle telling tel, word 'n NEN-hek ingevoeg met
sy twee insette aan die uitsette van die tweede en vierde wipkring
gekoppel. ü
• Sodra die telling van 1001 (desimaal 9) bereik is, swik die uitset van die
NEN-hek 'n laag '0'. Dit aktiveer die 'terugstel' insette van elke
wipkring, ü
• Almal word terug gestel na nul ü en die proses herhaal himself.
LET WEL: Alhoewel die volgende stelling verkeerdelik in die voorgeskrewe
handbook gegee word, sal dit in die plek van punt 2 aanvaar word.
• Sodra 'n hoog '1' ontvang word, dit onmiddellik die wipkring terugstel tot
by sy oorspronklike modus. (8)
4.8 4.8.1 Parallel-in; Serie-uit skuifregisterü
4.8.2 A = Klok ü,
B = 4-bis Parallel Data Inset. ü
B = Inset, Parallel inset of 4 bis inset = 1 punt (2)
4.8.3 In die Parallel-in Serie-uit skuifregister word al vier bisse van die data
gelyktydig in die registers gelaai. ü (1)
4.8.4 Dit skuif een bis op 'n slagü uit met elke klokpuls. (1)
4.8.5 Hierdie kring is in staat om parallelle data ü in serie format ü om te
skakel. ü
OF
Die kringbaan laat toe om ‘n 8 bis woord
• In data in ‘n serie format om te skakel
• Dit kan ook 'n aantal insetlyne saam in 'n enkele serie stroom van
data meng
• Hierdie data kan direk na 'n komper of oor 'n kommunikasielyn
gestuur word. (3)
[55]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 13 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS
5.1 'n Mikrobeheerder is 'n rekenaar wat voorkom in 'n enkele geïntegreerde
stroombaan ü wat 'n spesifieke taak kan uitvoer ü en een spesifieke
toepassing kan uitvoer. ü
OF
'n Mikrobeheerder is 'n selfstandige elektronies geïntegreerde stroombaan. Die
beheerder is 'n tipe rekenaar wat geprogrammeer kan word om sekere
handelinge uit te voer. (3)
5.2 5.2.1 Eerstens, gaan haal ü die SVE die instruksies en data van die
geheue. ü Dit dekodeer dan die instruksies wat in 'n binêre kode
geskryf is. Dit voer dan die instruksies uit. ü Dit is dan gereed om die
siklus van voor af te herhaal vir die volgende stap in die program.
OF
Die werksiklus volg 'n 'gaan haal-dekodeer-uitvoer' siklus.
Die werksiklus volg 'n inset-proses-uitset' siklus. (3)
5.2.2 • Die HIR hou dus die instruksie ü wat huidiglik besig is om
uitgevoer te word ü by ‘n spesifieke adres. ü
OF
• Die Huidige instruksieregsiter (HIR) verdeel die instruksie in twee
dele.
• Een deel word deur die beheereenheid gedekodeer en is dan
gereed om uitgevoer te word.
• Die ander deel is die adres van die gestoorde data wat nodig is
om die instruksie uit te voer. (3)
5.2.3 Die Analoog-na-syferomsetter spoor 'n aaneenlopende, veranderende
sein (analoog) op, en verander ü hierdie analoogsein, ü sonder om
die inhoud te verander, na 'n meervoudige vlak (digitale) sein. ü (3)
5.2.4 • Die teller is geprogrammeer om tot 'n voorafgestelde tyd te
tel. ü
• Data word na die telregister ingevoer via die MDB in parallel ü
• Die klokpulse tesame met die getal wat getel moet word bepaal
wat die tydsduur sal wees. ü
• Sodra die 8-bis telling die register gevul het, word 'n uitsetsein met
die volgende klok-puls gegenereer. ü
• Hierdie sein kan 'n onderbreking in die mikrobeheerder veroorsaak
of 'n bis stel wat die beheerder kan lees.ü
• Die register word dan leeg gemaak vir die volgende klokpuls. ü
OF
• Die telregister ontvang data, een bis op 'n slag.
• Dit word beheer deur die pulstempo van die klok en met elke
klokpuls word nog een bis bygevoeg.
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 14 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.3 • Die LSG stoor al die data wat vereis word om deur die SVE verwerk te
word gedurende die uitvoering van die programme. ü
OF
• Data kan in 'n LSG gelees en/of geskryf word.
• Dit hou programme, werksisteme en data wat die stelsel vereis. (4)
5.4 5.4.1 • Simpleks ü
• Dupleks ü
• Halfdupleks
• Voldupleks (2)
5.4.2 • Vinniger ü
• Groter bandwydteü (Meer bisse kan oor 'n korter tyd versend
word.) (2)
5.4.3 • Die stelsel benodig 'n kloksein vir die sender en ontvanger. ü
• Dit werk op 'n primêre/sekondêre uitleg waar een stelsel (die
sender) beheer uitoefen oor die werking en die ontvanger is die
sekondêre komponent. ü
• Die stelsels moet gesinchroniseerd wees. (2)
5.5 • Die I2C is 'n kragtige tweelynbus. ü
• Dit kan tot 'n duisend slaaftoestelle hanteer. ü
• Dit kan ook die kommunikasie van meer as een meester hanteer. ü
• Hulle kan nie met mekaar oor die bus kommunikeer nie en moet
beurtelings die bus gebruik.
• Die I2C gebruik begin en stop reekse tussen meester en slaaf oor 'n twee-
lyn stelsel.
• Dit werk op die meester-slaaf beginsel. (3)
5.6 5.6.1 Meester. ü (1)
5.6.2 Seriekloklyn ü (1)
5.6.3 Optrekweerstande wat aan 'n +5 V toevoer gekoppel is, word gebruik
vir die lyne (SCl en SDA) ü om hoog te gaan. ü (2)
5.6.4 'n Slaaf kan nie 'n oorplasing oor die I2C-bus inisieer nie. ü
‘n Slaaf interpreter instruksies wat van die meester ontvang word. (1)
5.6.5 • I2C benodig net twee drade. ü
• Meer as een toestel kan op die I2C-bus gekoppel word sonder
ekstra lyne. ü
• I2C verseker dat data wat versend is deur die slaaf ontvang
is. ü
• I2C is goedkoper om te implementeer.
• Meer as een meester kan gebruik word.
• I2C word minder gesteur deur geruis as die SPI. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 15 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.7 5.7.1 Logika '1' tussen -3 V en -25 V ü
Logika '0' tussen +3 V en +25 V ü (2)
5.7.2 Word in lae datatempo, kortafstand toepassings gebruik soos;
• Drukkers, ü
• Modems, ü
• Data projektors, ü
• Rekenaarnumeries beheerde masjiene. (3)
5.8 5.8.1 'n Program is 'n reeks instruksies ü wat 'n rekenaar vertel hoe om 'n
taak te doen. ü (2)
5.8.2 'n Vloeidiagram is 'n prentdiagram van 'n algoritme üwat die vloei van
'n program aandui. ü (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 16 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.9
Begin
Sensor?
Nee
Ja
Sirene
aan
Herstel?
Nee
Ja
Sirene
af
1 punt vir Begin simbool (1)
1 punt vir Sensor simbool (1)
1 punt vir Alarm aan simbool (1)
1 punt vir Herstel simbool (1)
1 punt vir Alarm af simbool (1)
1 punt vir Ja/Nee stelling (2)
1 punt elk vir DRIE korrekte vloeilyne (3) (10)
LET WEL: Elke ontwerp moet op sy eie meriete geassesseer word en
afwykings moet toegelaat word. [55]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d/v1-78c7c741d4dabe1b5438/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper