Vertroulik
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TEGNIESE WISKUNDE V1
NOVEMBER 2025
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 'n 2 bladsy-inligtingsblad en
'n 22 bladsy- SPESIALE ANTWOORDEBOEK.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 
%20June%202025%20Question%20Paper--ec934f45-25d4-4582-88a6-980fddf8672f/v1-c516133c194d81dc9499/card.webp)
%202025%20Question%20Paper%20X05--673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63/v1-d1f3f1796e060634a3a6/card.webp)









View all




_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)
Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr
Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 14
- File size
- 374.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
5. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1 3 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 1.
1 Los op vir x:
11 23( - 5 =0 (2)
1.1.2 6 + (2x — 5)(x+2) =0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.13 (3 -x)(x+2)>0 (2)
12 Gegee: y-x+1=0 en xX +ay=3
1.2.1 Maak y die onderwerp van die vergelyking y—-x+1=0 qd)
1.2.2 Los gelyktydig op vir x en y. (5)
13 Die formule wat gebruik word om remkrag (BP) te bepaal wanneer
rotasiefrekwensie (N) en wringkrag (T) gegee word, is:
BP =22NT
Waar: BP = remkrag (W)
N_ = rotasiefrekwensie (r/s)
T = wringkrag (Nm)
1.3.1 Maak N die onderwerp van die formule. qd)
1.3.2 Bereken vervolgens die numeriese waarde van N indien
BP =117 366,54W en T = 560,44Nm (2)
14 Druk 81 as 'n binére getal uit. (¢9)
1.5 Evalueer 81+11011, en laat jou antwoord as 'n desimale getal. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1 4 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 2
2.1 Gegee: x° -2x+2=0
2.1.1 Skryf die formule vir die diskriminant (A) neer.
2.1.2 Bepaal die numeriese waarde van die diskriminant van die vergelyking.
2.1.3 Beskryf vervolgens of andersins die aard van die wortels van die
vergelyking.
2.2 Bepaal die numeriese waarde van m waarvoor die vergelyking x +2x-4 =m
gelyke wortels sal hé.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Q)
Q)
Q)
(4)
18]
Tegniese Wiskunde/V1 5 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 3
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
Vereenvoudig die volgende en toon ALLE berekeninge, waar van toepassing:
3.1.1 4/27 p? (2)
3x 2*
3.1.2 Su? or
2 —2 GB)
Gegee: 2 log, va
3.2.1 Herlei Ja na eksponensiéle vorm. qd)
3.2.2 Vereenvoudig vervolgens of andersins die uitdrukking. (2)
Gegee: log 2= p en log3=¢
Bepaal die volgende in terme van p en q:
3.3.1 log 27 Q)
3.3.2 log 60 (3)
Los op vir x: log ,x + log (x + 2) =1 (6)
Die spanning (V) in 'n wisselstroombaan word deur die Argand-diagram hieronder
voorgestel.
Reéle as
3.5.1 Gebruik die Argand-diagram hierbo om die spanning in die vorm
Ver cis @ neer te skryf. Q)
3.5.2 Druk vervolgens of andersins V in reghoekvorm uit. Laat jou antwoord in
eenvoudigste wortelvorm. (2)
Skryf die numeriese waardes van a en b neerindien a + 7bi= -21? +21i (3)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1
VRAAG 4
6 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
4.1 Gegee die funksies f en g gedefinieer deur f(x) = 3 +3 en g(x)=3x43
x
onderskeidelik.
4.1.6
Kopiereg voorbehou
Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.
Skryf die definisieversameling (gebied) van f neer.
Bepaal die x- en y-afsnitte van g.
Bepaal die x-afsnit van f-
Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel wat in die SPESIALE
ANTWOORDEBOEK verskaf word. Toon duidelik ALLE afsnitte en
asimptote aan.
Gebruik vervolgens jou grafiek om die waardes van x te bepaal waarvoor
F(x) < g(x), waar x < 0
Blaai om asseblief
(2)
(1)
(2)
Q)
(5)
(2)
Tegniese Wiskunde/V1 7 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
4.2 Die grafieke hieronder verteenwoordig funksies f en g gedefinieer deur
f (x)= -(x+p)y +q en g(x)=a"t 6
e A(—4;0) en B isdiex-afsnitte van f
e C1534) is die draaipunt van f en ook die snypunt van f en g.
Al-4; 0) e B
4.2.1 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van die parabool neer. (1)
4.2.2 Skryf die kodrdinate van B neer. (2)
4.2.3 Bepaal vervolgens die numeriese waarde van q. (3)
4.2.4 Skryf vervolgens die waardeversameling van f neer. (1)
4.2.5 Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer. qd)
4.2.6 Bepaal vervolgens die vergelyking van g. (2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1 8 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 5
5.1
5.2
5.3
'n Masjien, aanvanklik op R4 990 gewaardeer, depresieer (verminder) oor 'n periode
van n jaar teen 'n koers van 5,89% per jaar, volgens 'n reguitlynmetode.
5.1.1 Skryf die formule neer om enkelvoudige waardevermindering te bereken.
5.1.2 Bepaal die waarde van die masjien aan die einde van 7 jaar.
Bepaal die waarde van 'n belegging aan die einde van 4 jaar, indien R32 000 teen 'n
koers van 7,15% per jaar, jaarliks saamgestel, belé word.
5 000 liter water word uit 'n houer gelaat teen 'n koers van r% per minuut, met gebruik
van die verminderdesaldo-metode. Na 35 minute is die water in die houer die helfte van
die oorspronklike volume.
5.3.1 Hoeveel liter water is né 35 minute in die houer oor?
5.3.2 Bepaal vervolgens die koers waarteen die water uit die houer gelaat word.
5.3.3 Bepaal of daar na 1 uur meer as 1 500 liter water in die houer oor sal wees,
indien dit teen dieselfde koers uitgelaat word as wat in VRAAG 5.3.2
bereken is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(2)
(3)
(1)
(4)
(4)
[15]
Tegniese Wiskunde/V1 9 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 6
6.1 Bepaal f(x) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik, indien f(x)= 4+ 3 (5)
_ 6
6.2 Gegee: y = oo
x
6.2.1 Vereenvoudig y. qd)
dy
6.2.2 Bepaal vervolgens Fe qd)
6.3 Bepaal:
6.3.1 D, (5x*-11) (2)
dx x (2)
No) sa: _ Ax 3
6.3.3 f (x) indien f(x) => + Ax (3)
6.4 Die vergelyking van 'n raaklyn aan die funksie A(x)=ax°+6x° is y=100+15x
6.4.1 Skryf die gradiént van die raaklyn neer. qd)
6.4.2 Bepaal die waarde van a_ indien die y-waarde by die raakpunt van die
raaklyn aan die kurwe 25 is. (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1 10 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 7
Gegee: g(x) = ax°-2x°-19x + 20
7A Skzryf die y-afsnit van g neer. (1)
72 Indien (x—5) ‘n faktor van g is, toon dat die numeriese waarde van a = 1 (2)
73 Bepaal vervolgens die x-afsnitte van g. (4)
14 Bepaal die koérdinate van die draaipunte van g. (5)
15 Teken die grafiek van g op die assestelsel wat in die SPESIALE ANTWOORDE-
BOEK verskaf is. Toon duidelik ALLE afsnitte met die asse, asook die draaipunte. tsi
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1 1 DBE/Noveinber 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 8
Die aantal vetkoeke wat tydens pouse deur Madlamini verkoop word, word gegee deur die
vergelyking: F(t)=20t-1°, waar O<1< p
Die punt ( D3 100) is op die grafiek van F, soos hieronder getoon.
8.1
8.2
8.3
8.4
Fy
(pi 100)
Skryf die totale getal vetkoeke neer wat Madlamini tydens pouse verkoop het.
Bepaal hoeveel vetkoeke aan die einde van die eerste 5 minute van pouse verkoop is.
Bereken die bedrag geld wat Madlamini sal verdien vir die vetkoeke wat in die interval
5<t< p van pouse verkoop is, indien een vetkoek R2,50 kos.
Bepaal die numeriese waarde van p, die tyd (minute) geneem om AL die vetkoeke te
verkoop.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(2)
(2)
(3)
[8]
Tegniese Wiskunde/V1 12 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 9
9.1 Bepaal:
ott fe de (2)
9.1.2 sl at (2-2)] dx (5)
x
9.2 Die skets hieronder toon 'n kurwe f gedefinieer deur f (x)= -2x? +8x
e Die geskakeerde oppervlakte A word deur die kurwe van / en die x-as tussen
x=0 en x=1 begrens.
e Die ongeskakeerde oppervlakte B word deur die kurwe f en die x-as tussen
x=1en x=4 begrens.
Bepaal of * <0,2 (toon duidelik ALLE bewerkings). (8)
[15}
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Tegniese Wiskunde/V1
NSS Vertroulik
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
—b +b? —4ac
2a
x=
a*=bax=log,b, a>0,a4#lenb>0
A=P(14ni) A=P(1-ni)
iegt =(1+4)" -1
1) — am Leth)- £)
f°G)= jim, h
n+l
fax" ax =k
n+l
+€C ,n#¥-1
ftaqkmx+c, x>0
x
al™
fea™ dx =k- +C ,a>0
ana
d= (%) - x)? +O, -ny
yy, = mx - x)
ypomxte
x? y
ep!
inaaBe: 2 = —2_ =-¢
“sinA sinB- sinC
Oppervlakte van A ABC = ; ab - sin C
sin? @+cos’@=1
Kopiereg voorbehou
1+ tan? @=sec’@
DBE/November 2025
b _ 4ac—b?
2a ’ 4a
A=P(1+i)’” A=P(1-i)”
Xy t% YotN
M| = >>>
Be)
m =22— "1 tanO= m
XX
a@ =b? +c? —2be-cosA
1+ cot? @= cosec? 6
Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
arad = 180°
Hoeksnelheid = @ = 2an waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v = 2 Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v = wr waar w = hoeksnelheid en r = radius
Booglengte = s =r0 waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale
Oppervlakte van 'n sektor = S waar r = radius, s = booglengte
2
Oppervlakte van 'n sektor = m waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale
4h? -4dh+x° =0 waar h = hoogte van segment, d= middellyn van sirkel
en x = lengte van koord
0, + 0,
A, =a(m,+m,+m,+...+m,) waar a = wydte van gelyke dele, m, = ~
o, = n® ordinaat en n = aantal ordinate
n
OF
0, to :
A; = - 7 +0, +0;+..+ on} waar a = wydte van gelyke dele, o, = n® ordinaat
en n = aantal ordinate
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2025 English
%20June%202025%20Question%20Paper--ec934f45-25d4-4582-88a6-980fddf8672f/v1-c516133c194d81dc9499/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics P2 (English) June 2025 Question Paper
%202025%20Question%20Paper%20X05--673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63/v1-d1f3f1796e060634a3a6/card.webp)
Question paper
Gr 12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2025 Question Paper X05

Question paper
TECH MATHS P2 QP JCT 202D ENG D

Question paper
TECH MATHS P2 QP AFR JUNE 2025

Question paper
TECH MATHS P2 MG AFR ENG JUNE 2025
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng

Question paper
Technical Mathematics P1 Nov 2023 MG Afr & Eng hlayiso.com

Question paper
Technical Mathematics P1 Nov 2023 Afr hlayiso.com

Question paper
Technical Mathematics P1 Nov 2022 MG Afr Eng hlayiso.com

Question paper
Technical Mathematics P1 Nov 2022 Eng hlayiso.com

Question paper
Technical Mathematics P1 Nov 2021 Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Technical Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr

Memorandum
Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng

Addendum
TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025

Question paper
TECH NATHS P2 QP ENG JUNE 2025

Addendum
TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl hlayiso.com
_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)
Addendum