Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202315 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GL _. . <alv basic education SWE —— Department: ey Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 a TEGNIESE WISKUNDE V1 ‘ i a : NOVEMBER 2023 " See rrrrrrreerrereeeereeeeeeeeeeeee PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 'n 2 bladsy-inligtingsblad en 2 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/November 2023 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 10. 11. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae. Beantwoord VRAAG 4.3 en 7.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf is. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDEBOEK in. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 3 DBE/November 2023 NSS VRAAG 1 11 Los op vir x: 1.1.1 (7 -3x)-8- x) =0 (2) 1.1.2 3x 4x = ; (korrek tot TWEE desimale plekke) (4) 1.13 -x° +16>0 (3) 1.2 Los op vir x en y indien: 1.3 1.4 1.5 x-y=l en x +2xy+y?=9 (6) Die diagram hieronder toon.'n RCL-stroombaan wat vir spanningsverhoging gebruik word. Die formule vir die berekening van die resonante frekwensie (f.) van 'n RCL-stroombaan word hieronder gegee. L Cc 1 ar" — hor Jie R [] Waar: J, =resonante frekwensie in Hz (hertz) L = induktansie in H (henry) &) C =kapasitansie in F (farad) Diagram van RCL-stroombaan 13.1 Maak L die onderwerp van die formule. @) 1.3.2 Bereken vervolgens die numeriese waarde van L_ indien C =0,65x10° F en f, = 1,59 Hz (2) Druk 24 uit as 'n binére getal. (1) Evalueer 144+ 110, en laat jou antwoord as 'n desimale getal. oa Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 4 DBE/November 2023 NSS VRAAG 2 2.1 Gegee die vergelyking: x7- 4x+q=0 2.1.1 Bepaal die numeriese waarde van die diskriminant indien qg = 4 (2) 2.1.2 Beskryf vervolgens die aard van die wortels van die vergelyking. dd) 2.2 Bepaal die numeriese waarde(s) van p waarvoor die vergelyking x?- 4x4+ p=0 nie-reéle wortels sal hé. (3) (6] VRAAG 3 3.1 Vereenvoudig die volgende sonder om 'n sakrekenaar te gebruik: L 3.11 log, a? qd) 312 5x ( (45x + 2./80x ) @) 4" -2 |x 8 3.13 (= ar 5] 6) 3.2 Los op vir x: log(2x —5)+ log2 =1 (4) 3.3 Gegee die komplekse getal: z = 2+2i 3.3.1 In watter kwadrant van die komplekse vlak 1é z? qd) 3.3.2 Bepaal die waarde van die modulus van z. Q) 3.3.3 Druk vervolgens z in polére vorm uit (gee die hoek in grade). @G) 3.4 Los op vir x en y indien x -3yi=6+49i 19) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 VRAAG 4 5 NSS DBE/November 2023 4.1 Geskets hieronder is die graficke van funksies f en g gedefinieer deur: f(x) = ax’ +bx+e en g(x)=-x-2 A is die x-afsnit van beide f en g. B is die ander x-afsnit van f Aen T(5 3 -7) is die snypunte van f en g. C is die draaipunt van f R (k& 7 -3) is 'n punt op reguitlyn g. « CR is loodreg op die x-as. Ay fo) pnp en een nenennnnnnnnnn nee 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 4.1.6 Kopiereg voorbehou i] a 7 we = Bepaal die x-kodrdinaat van A. Toon dat k=1 Skryf vervolgens die x-kodrdinaat van B neer. Toon dat f(x) = —x°+2x+8 Bepaal die waardeversameling (terrein) van f Skryf die waarde(s) van x neer waarvoor f (x) = g(x) ye Blaai om asseblief (2) (1) (1) (4) G) Q)
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 6 DBE/November 2023 NSS 4.2 Die grafieke hieronder verteenwoordig funksies p gedefinieer deur p(x)=a"-4 enhalfsirkel A gedefinieer deur A(x) =r? - x? O is die oorsprong. B isdie y-afsnit van h. Funksie p het 'n horisontale asimptoot wat deur C gaan. D en E isdie x-afsnitte van h. A(-4; 12) is 'n punt op p. AD is loodreg op die x-as. eoeees 4.2.1 Skryf neer: (a) Die lengte van OD qd) (b) Die definiérende vergelyking van funksie h (2) 4.2.2 Bepaal die numeriese waarde van a. (3) 4.23 Bepaal die y-afsnit van p. (2) 4.24 'n Nuwe grafiek gedefinieer deur f (x)= Pp (x) +¢£ word gegee. Bepaal die vergelyking van die asimptoot van f indien (0; 0) die y-afsnit van f is. (2) 43 Gegee: g(x) = Las q waar g>0 en 2(6) =0 x Skets die grafiek van funksie g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon duidelik die afsnitte met die asse en die asimptote. (3) [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 7 DBE/November 2023 NSS VRAAG 5 5.1 Die nominale rentekoers wat gehef word, is 8% per jaar, maandeliks saamgestel. Bereken die jaarlikse effektiewe rentekoers wat gehef word. 5.2 R25 000 word teen 'n rentekoers van 9,6% per jaar belé, kwartaalliks saamgestel. Bepaal die waarde van die belegging aan die einde van 7 jaar. 5.3 Die temperatuur van 'n baie warm metaalstaaf word bepaal deur 'n termometer te gebruik wat slegs temperature tot 200 °C kan meet. Die temperatuur van die gegewe metaalstaaf is meer as 200°C by kamertemperatuur. Onder gekontroleerde omstandighede neem die temperatuur van die metaalstaaf af teen 'n tempo van r% per minuut deur die verminderdesaldo-metode te gebruik. e Nases minute het die metaalstaaf genoeg afgekoel en die temperatuur gemeet, is 80°C. e Twee minute later daal die temperatuur tot 50 °C. 5.3.1 Toon dat r 21 5.3.2 Bereken vervolgens die aanvanklike temperatuur van die metaalstaaf. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) @) (4) (3) [14]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 8 DBE/November 2023 NSS VRAAG 6 6.1 Gegee: f(x)=x-5 Bepaal f(x) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik. (5) 6.2 Bepaal: 621 p, [-3x°- 7x] Q) f . . 3 5/ -2 x) ind: == + 622 tf ( ) indien f(x) - x 4 yy... 342 _ u 6.2.3 ae indien y°t* = 64t @B) 6.3 Gegee: h(x)= -2x? + x -5 63.1 Bereken /(I). () 6.3.2 Bepaal vervolgens die gemiddelde gradiént van h tussen die punte (1; #(1)) en (-3; -26). 3) 6.4 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die kromme gedefinieer deur F(x)= x° +2 by x=4 (5) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 9 DBE/November 2023 NSS VRAAG 7 Gegee funksie g gedefinieer deur g(x) = —x° + 5x? + 8x-12 71 Skryf die y-afsnit van g neer. qd) 72 Bepaal g(-2). (1) 73 Bepaal vervolgens die x-afsnitte van g. (4) 74 Bepaal die kodrdinate van die draaipunte van g. (5) 7.5 Skets die grafiek van g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon ALLE afsnitte met die asse asook die draaipunte duidelik aan. (4) 16 Gebruik jou grafiek en skryf die waardes van x meer waarvoor g(x) <0 @) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 10 DBE/November 2023 NSS VRAAG 8 ‘'n Maatskappy is gekontrakteer om regte silindervormige blikkies te vervaardig om sousbone te verpak. Die volume van 'n blikkie is 350 mé. Die diagram hieronder toon 'n blikkie met 'n radius van r cm en 'n hoogte van / cm. Die volgende formules kan gebruik word: Volume = (oppervlakte van die basis) x hoogte = nr’ h Totale buite-oppervlakte = 2x (oppervlakte van die basis) + (omtrek van die basis) x hoogte =2nr*+2arh LET WEL: 1 m€= 1 cm?’ . 350 : 8.1 Toon dat die hoogte as A = ——> uitgedruk kan word. ar (1) 8.2 Toon vervolgens aan dat die totale buite-oppervlakte (4) uitgedruk kan word as: A(r)=22r? + 200 r (2) 8.3 Bepaal vervolgens die afmetings van die blikkie indien die totale buite-oppervlakte 'n minimum moet wees. (5) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 11 DBE/November 2023 NSS VRAAG 9 91 Bepaal die volgende integrale: 9.1.1 f -4 a (2) 9.1.2 fx? (x°- 9x5) de re) 9.2 Die diagram hieronder toon funksie f gedefinieer deur f (x) ==x? +243 Die grafiek van f sny die x-as by A(-1;0) en B(3;0) en die y-as by punt C(0; 3). E(2;0) is'n punt op die x-as. Bepaal die totale gearseerde oppervlakte wat in die diagram hierbo verteenwoordig word. Toon ALLE berekeninge duidelik aan. (8) [13] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2023 NSS INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE -b+.b? -4ac b ya te nh? x =————_ x=-— 2a 2a 4a a*=beax=log,b, a>0,a#len b>0 A=P(1+ni) A=P(1-ni) A=P(1+i)” A=P(1-i)” lopf =(14£)"-1 f'(&)= jim, f(x+h)- f() h xn xt fx" d& = +C ,n#-1 fkx "dk =k- +C ,n#¥-1 n+l atl 1 k f—d=Inx+C, x>0 J <a =k-Inx+C, x>0 x x a* nx a’™ fa* de=—-+C ,a>0 fka™ dke=k- +C ,a>0 Ina nina Xp +X, Vo ty, d= (4, - 4 +0.-%Y M 2 1; 2 1 2 2 yemtec y—y, =m(x—x,) m = tand=m x2 7— 2 2 XY ay a b inaaBe:—4—=—2_ = © a? =b? +? —2be-cosA snA sinB_ sinC Oppervlaktevan A ABC = + ab sin C sin? 8 +cos?@=1 1+ tan? @=sec’@ 1+ cot’? @= cosec’@ Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 mrad = 180° Hoeksnelheid = @ = 22n Hoeksnelheid = @ = 360° n Omtreksnelheid = v =z Dn Omtreksnelheid = v= @r Booglengte = s =r0 Oppervlakte van 'n sektor = S 2 Oppervlakte van 'n sektor = ce 4h? -4dh+x" =0 A, =a(m,+m, +m, +...+m,) 0, +9, Ay no( 2% 0, + 0,4 ..+ On Kopiereg voorbehou DBE/November 2023 NSS waar n = rotasiefrekwensie waar n = rotasiefrekwensie waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie waar @ = hoeksnelheid en r = radius waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale waar r = radius, s = booglengte waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord waar a = wydte van gelyke dele, m, = tO, o, =n® ordinaaten n= aantal ordinate n OF waar a = wydte van gelyke dele, 0, = n“ ordinaat en n = aantal ordinate
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2023 NSS ANTWOORDBLAD SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER VRAAG 4.3 hy x > 0 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2023 NSS ANTWOORDBLAD SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER VRAAG 7.5 r i x > Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all