Downloaded from hlayiso.com
basic education
rr } Department:
\ @ Me) ) Basic Education
LS Zs REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
TEGNIESE WISKUNDE V1
2023
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 'n 2 bladsy-inligtingsblad en 2 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8fd98f88-c607-4dc1-9bdc-4dd46da3a01f/v1-1303a05b1cde8c1ff7ef/card.webp)
View all





Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 476.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2023
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1.
2.
10.
11.
Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Beantwoord VRAAG 4.3.3 en VRAAG 7.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat
verskaf is. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, graficke, ens. wat jy gebruik het om
jou antwoorde te bepaal.
Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
‘'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 3 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 1
Ll Los op vir x:
1
Ll pxbx-1)=0 (2)
1.1.2 -x(6 - x) =4 (rond af tot TWEE desimale plekke) (4)
1.13 (2-x)(x+5)>0 (2)
1.2 Gegees y+x-10=0 en x’ -xy+y? =28
1.2.1 Druk y +x-10 = 0 indievorm y=mx+e uit. (1)
1.2.2 Los vervolgens, of andersins, op vir x en y. (6)
1.3 Die formule wat gebruik word om die druk van die vloeistof in 'n hidrouliese sisteem
te meet, soos in die diagram hieronder getoon word, word gegee as:
_—
A
P = Druk van die vloeistof in Pascal (Pa)
F = Krag in Newton (N)
A= Opperviakte in vierkante meter (m’)
1.3.1 Maak A die onderwerp van die formule. qd)
1.3.2 Vervolgens, of andersins, bepaal die waarde van A_ indien
P= 25984 480,5Pa en F=25x10°N. Druk die waarde in
wetenskaplike notasie uit. (3)
14 Gegee: A= 1000111, en B=10011,
1.4.1 Bepaal die waarde van A-—B (in binére vorm). (2)
1.4.2 Herlei vervolgens die antwoord op VRAAG 1.4.1 tot desimale vorm. (Q)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 4 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 2
34 J1- 3k
k-4
2.1 Gegee: q=
Bepaal vir watter waarde(s) van k sal g:
2.1.1 Gelyke wortels hé ql)
2.1.2 Ongedefinieerd wees (1)
2.2 Gegee die vergelyking: 4x? +3x+ p=0
2.2.1 Voltooi die volgende bewering:
Indien die wortels nie-reél is, dan is die waarde van die diskriminant ... (1)
2.2.2 Bepaal die waarde van_p, waarvoor die vergelyking nie-reéle wortels sal
hé. (4)
[7]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik:
3.1.1 7(x)° qd)
3.1.2 ¥(v242 - 72) (3)
3.1.3 gr tx 2h ™
gr" 4)
3.2 Los op vir x: log(x + 2)-logx =1 (4)
3.3 Gegee die komplekse getal: z = 5 - Si
3.3.1 Skryf die kwadrant in die kompleksvlak neer waarin z 1é. qd)
3.3.2.» Druk die komplekse getal z in polére vorm uit. (4)
3.4 Los op vir m en x indien m= 3i(2i-5)+7-ni (4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V 1 5
SS/NSS
VRAAG 4
41 Geskets hieronder is die grafieke van die funksies gedefinicer deur:
f(x) =— (x4) (+2) en ge)= Hag
e A,B en C is die afsnitte van f.
eA is ook die x-afsnit van g.
e D is die draaipunt van f en lé op die asimptoot van g.
yf
DBE/2023
4.1.4
Kopiereg voorbehou
Skryf die x-koérdinate van A en B neer.
Bepaal die kodrdinate van D.
Skryf neer:
(a) Die waardeversameling (terrein) van f
(b) Die vergelykings van die asimptote van g
Bepaal die numeriese waarde van &.
Bepaal die waardes van x waarvoor g(x) <0
x
Blaai om asseblief
(2)
(3)
(1)
(2)
(3)
(2)
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1I 6 DBE/2023
SS/NSS
4.2 Geskets hieronder is die grafieke van funksies gedefinieer deur:
A(x)=2x+e en p(x)= yr? — 3?
e M,N en T isdie afsnitte van p.
e Ten S (-3; 0) isdie afsnitte van A.
te
x
4.2.1 Bepaal die numeriese waarde van c. (2)
4.2.2 Skryf neer:
(a) Die kodrdinate van M qd)
(b) Die vergelyking van p qd)
(c) Die definisieversameling (gebied) van p (2)
4.3 Gegee funksie k gedefinieer deur k(x) = (5) -9
4.3.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van k neer. (1)
43.2 Bepaal die x-afsnit en die y-afsnit van k. (3)
43.3 Skets die grafiek van k op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon
die afsnitte met die asse en die asimptoot duidelik aan. @)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V 1 7 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 5
5.1 'n Motor se enjin het teen 'n stygende saamgestelde koers van 26% per uur oorverhit
5.2
5.3
as gevolg van 'n Iek in een van die waterpype. Die aanvanklike temperatuur voordat
die enjin oorverhit het, was 75 °C.
Bepaal die temperatuur van die enjin aan die einde van 3 ure indien die enjin teen
dieselfde koers aanhou oorverhit het.
'n Ingenieursmaatskappy het 'n drukker vir R81 000 aangekoop. Die waarde van die
drukker het teen 'n koers van 20% per jaar volgens die verminderdesaldo-metode
verminder.
$.2.1 Skryf die waarde van die drukker neer as dit tot ; van sy oorspronklike
waarde verminder het.
5.2.2 Bepaal hoe lank dit die drukker sal neem om na ; van sy oorspronklike
waarde te verminder.
‘n Munisipaliteit beplan om 'n kliniek binne 5 jaar op te gradeer en sal op
1 Februarie 2028 begin. Die opgraderingskoste sal R95 000 wees.
Die munisipaliteit beplan om soos volg in 'n spaarrekening te belé:
R30 000 sal op 1 Februarie 2023 belé word.
'n Verdere R20 000 sal op 1 Februarie 2025 belé word.
Nog 'n bedrag van R10 000 sal op 1 Februarie 2026 belé word.
Die rentekoers vir die eerste twee jaar sal 10% per jaar wees, maandeliks
saamgestel.
e Daarna sal die rentekoers na 12% per jaar verander, halfjaarliks saamgestel.
Bepaal of die munisipaliteit teen die einde van die 5 jaar-beleggingstydperk genoeg
geld vir die kliniekopgradering sal kan spaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
>)
@)
(4)
(6)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 8 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 6
6.1 Bepaal f'(x) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien f(x)= ix +5 (5)
6.2 Bepaal:
6.2.1 f'(x) indien f (x)= -8n (1)
dy... xt + 9x
6.2.2 —— indien y=
dx * x (3)
623 p,] vx +8x ‘]
(Ve +8x) 6)
6.3 Gegee: g(x) =3x? + 9x
6.3.1 Bepaal_g’ (x) (1)
6.3.2 Bepaal die gradiént van die raaklyn aan die kromme van g by die punt
waar x =—3 (2)
6.3.3 Bepaal vervolgens die vergelyking van die raaklyn aan die kromme van g
waar x =—3 G3)
[20]
VRAAG 7
Gegee 'n funksie gedefinieer deur _f(x)=—x* + 6x?— 3x -10=—(x- Ne —4x -5)
TA Skryf die kodrdinate van die y-afsnit van f neer. (2)
72 Toon dat (x +1) 'n faktor van f is. (2)
73 Bepaal vervolgens die x-afsnitte van /. (2)
74 Bepaal die kodrdinate van die draaipunte van /. (5)
75 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. (4)
7.6 Gebruik jou grafick om die waardes van x neer te skryfindien x-f'(x)>0 en
x>0 (2)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V 1 9
SS/NSS
VRAAG 8
DBE/2023
Die prent en die diagram hieronder toon 'n regte keélvormige (kegelvormige) magneet.
Die afmetings van die regte keélvormige (kegelvormige) magneet is soos volg:
radius = rcm, hoogte = kcm en skuinshoogte (/) = 3 cm
Die volgende formule kan gebruik word:
Volume van 'n regte keél (kegel) = : ar’xh
8.1 Druk die radius (r) van die keél (kegel) in terme van sy hoogte (/) uit.
8.2 Toon vervolgens dat die volume (V) van die keél (kegel) as v(a)= 3xh- sah 7
uitgedruk kan word.
8.3 Bepaal die numeriese waarde van h waarvoor die volume van die keél (kegel) 'n
maksimum sal wees.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2)
(2)
(4)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 10 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 9
9.1 Bepaal die volgende integrale:
3
wl. — dx
911 f= (2)
9.12 5(-3 + Vs) dx
(4)
9.2 Die skets hicronder toon funksie f gedefinieer deur f (x) =x’-5x
Die twee gearscerde oppervlaktes wat voorgestel word, is:
e Aj,=oppervlakte begrens deur funksie f/ die x-as en die ordinate
x=0 en x=3
e A2=opperviakte begrens deur funksie f, die x-as en die ordinate
x=S en x=7
AY
—
x
Bepaal (toon ALLE berekeninge) met hoeveel A, groteras A, is. (9)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V 1 DBE/2023
SS/NSS
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
—b +b? —4ac b 4ac—b’
x = — x=—-— =e
2a 2a y 4a
a~ =boex= log,b, a>0,a¥len b>0
A=P(1+ni) A=P(l-ni) A=P(1+i)” A=P(1-i)"
;\n
jog = (14) 1
t . ff (xth)— f(x)
= lim 242" ZY
f'G)= lim, h
, kext
fkx"ax= +C , nk € R waarn # -Lenk #0
ntl
k
fearakinx+C ,x>0en KER; k #0
x
= ka™
fea dx= +C ,a>0;a¥len k,a€ R; k #0
nlna
Xp +X, Vo +y
d= (x -x)+0.-») M| 2— ; 3-4
2 2
yrmxt+e y-y, =m(x—x,) m = tanO=m
x7
2 2
xy
a tpo
In AABC: 4 = 2 = £ a’ =b? +¢> —2be-cosA
snA sinB sinc
opperviaktevan & ABC =~ ab - sin C
sin? 6+ cos*9=1 1+ tan? @=sec’@ 1+cot?@= cosec?@
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 DBE/2023
SS/NSS
mrad = 180°
Hoeksnelheid =@= 227 waar n = rotasiefrekwensie
Hoeksnelheid = @ = 360° n waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid =v = 2Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v= ar waar w= hoeksnelheid en r = radius
Booglengte = s =r@ waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale
Oppervlakte van 'n sektor = > waar r = radius, s = booglengte
reo
Oppervlakte van 'n sektor = 9 waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale
4h? -4dh+x° =0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
en x = lengte van koord
: 0, + 0,
A, =a(m, +m, +m,+...+m,) waar a = lengte van die gelyke dele, m, = 7
On, = n® ordinaat en n= aantal ordinate
OF
+ : .
Ay na 2424 0, + 034.4 on] waar a = lengte van die gelyke dele, 0, = n“ ordinaat
en n= aantal ordinate
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1
SS/NSS
DBE/2023
ANTWOORDBLAD
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
VRAAG 4.3.3
AY
0
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1
ANTWOORDBLAD
SS/NSS
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
VRAAG 7.5
DBE/2023
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8fd98f88-c607-4dc1-9bdc-4dd46da3a01f/v1-1303a05b1cde8c1ff7ef/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2024 QP (Eng)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 QP (Afr)

Addendum