Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202318 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TEGNIESE WISKUNDE V2 2023 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 'n 2 bladsy-inligtingsblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2023 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 3 SS/NSS VRAAG 1 DBE/2023 In die diagram hieronder is KLM 'n driehoek met hoekpunte K(2 ; 2), L(d; 4) en M(-10 ; -4). P is die middelpunt van KM. Die vergelyking van reguitlyn LM word deur y-x=6 gegee. Die hoek gevorm deur LM en die x-asis f. L(d; 4) #") Ke.) M(-10;-4) 11 Gegee die vergelyking van reguitlyn LM as y-x=6 Skryf die numeriese waarde van die gradiént van LM neer. 1.2 Bepaal: 1.2.1 Die grootte van #, die inklinasichoek van LM 1.2.2 Die numeriese waarde van d 1.2.3 Die kodrdinate van P 1.3 1.3.1 Skryf die gradiént van die reguitlyn ewewydig aan reguitlyn LM neer. 1.3.2 Bepaal vervolgens of andersins die vergelyking van die reguitlyn ewewydig aan LM en wat deur punt K gaan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) @) 2) (2) qd) (2) [10]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 2 2.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel by die oorsprong. FH is ‘n raaklyn aan die sirkel by punt G(6 ; — 8). Die sirkel sny die x-as by punt E. H is 'n punt op die x-as. EF is loodreg op die x-as. yA E 0 i x G6 ;- 8) F 2.1 Bepaal: 2.1.1 Die vergelyking van die sirkel (3) 2.1.2 Die vergelyking van raaklyn FH indie vorm y=... (5) 2.2 Skryf die kodérdinate van punt E neer. ql) 2.3 Bepaal vervolgens of EF = EG (5) 2.4 Skets, op die rooster in die ANTWOORDEBOEK verskaf, die grafick gedefinieer deur: 2 2 y zt =1 3 3,8? Dui AL die afsnitte met die asse duidelik aan. (3) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V2 PB) SS/NSS VRAAG 3 3.1 Gegee: A = 66° en B=59° Bepaal die waarde van: 3.1.1 sin B 3.1.2 secA + cosB 3.2 Gegee: tana = ae en @ [180° ; 360°] Bepaal, met behulp van 'n diagram en sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van 4cota + sin’ a 3.3 Los op vir x: cosecx =— 3,054 en x &[0°; 360°] VRAAG 4 4) Vereenvoudig deur gebruik van 'n reduksieformule: cos(2x —B) 42 Voltooi die volgende identiteite: 4.2.1 1—cos’P =... 4.2.2 tan B == 43 Vereenvoudig: 2sin(z + B)-cos(2z —B)-tan (180° — B) + cos(180° — B)- ——— sec(180° + B) +2 44 Bewys die identiteit; C82 +8 9 sec? _ song Kopiereg voorbehou Downloaded from hlayiso.com cosecO Blaai om asseblief qd) (2) (5) (5) [13] Q) qd) () © 6) [14]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 5 Gegee die funksies gedefinieer deur f(x)=sinx+1 en g(x)=— tanx, waar xe[0° ; 180°] 5.1 Teken sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat verskaf is. Dui AL die draaipunte, afsnitte met die asse en asimptoot (asimptote) duidelik aan. (6) 5.2 Skryf neer: 5.2.1 Die waardeversameling (terrein) van f (2) 5.2.2 Die periode van g¢ qd) 5.2.3 Die vergelyking van A waar h die grafiek van g is wat om die x-as gereflekteer word qd) 5.3 Bepaal die waarde van (0°) — 9(0°). (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 6 Die diagram hieronder toon die hoogte (PQ) van 'n gebou. Q, R en S is punte op dieselfde horisontale vlak. Die hoogtehoek van P, die bopunt van die gebou, vanaf R is 59°. QSR = 86° QS =23 m SR=14m P O oO ON O Oo 0 Oo 0 O O00 ooo \ \ ood \ \ O 0 0 \ Oo oO 6 \ og oO 59° C a Q 14m 23m Ss 6.1 Voltooi die kosinusreél vir AQRS: QR? = QS? +SR? -... qd) 6.2 Bereken vervolgens die lengte van QR. (2) 6.3 Voltooi die reél: Oppervlakte van AQRS = > x... x sin w 6.4 Bereken vervolgens die oppervlakte van AQRS. Q) 6.5 Voltooi (in terme van die sye van A PRQ) die verhouding: tan 59° =... (1) 6.6 Bereken vervolgens die hoogte van PQ. (2) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 7 7A Voltooi die volgende stelling met die ontbrekende woord(e): Die lyn getrek vanaf die middelpunt van 'n sirkel loodreg op 'n koord, ... die koord. (1) 7.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel ABD met die vergelyking x+y? =49 C is die middelpunt van BD = 11 cm A B D 721 Skryf die lengte van AO neer. qd) 7.22 Bepaal vervolgens of andersins, met redes, die lengte van OC. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/2023 SS/NSS 73 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel BCD. nw Koord BD word verlengom CF by F te sny sodat F =27° 01 =4F 73.1 Skryf die grootte van O1 neer. QQ) 7.3.2 Bepaal, met 'n rede, die grootte van Di (2) 7.3.3 Bewys vervolgens dat DC = DF (3) {12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 8 8.1 Voltooi die volgende stelling met die ontbrekende woord(e): Die raaklyn aan 'n sirkel is ... aan die radius van die sirkel by die raakpunt. (1) 8.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel CDHF. JCS is 'n raaklyn aan die sirkel by punt C. Ca = 55°, C2 =38° en CD||FH Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke: 8.2.1 Di 2) 822 Fs (2) 823 Fr @) 8.2.4 DEC (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 il DBE/2023 SS/NSS 8.3 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel ABCD met AB = BC Koord AB is verlengna E en Bi = 59° Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke: 8.3.1 Di GB) 83.2 Do (2) 83.3 Bs (2) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 9 91 Noem die TWEE voorwaardes wat nodig is vir twee drichoeke om gelykvormig te wees. Q) 9.2 ‘'n Hoop staalstawe word in die prentjie hieronder getoon. Elke staalstaaf het 'n lengte van 3 meter. 'n Klant het EEN staaf gekoop en het gevra dat dit in die verhouding 2 : 3 gesny word. Bereken die lengte van ELK van die twee stukke. (3) 9.3 In die diagram hieronder sny AD en CB by E met AB || CD. A p= B 9.3.1 Toon, met redes, dat AABE ||| ADCE (3) 9.3.2 As AE: ED =4:5 en CB= 80 mm, bereken, met redes, die lengte van BE. (4) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 10 10.1 Skryf die herleidingsfaktor vir grade na radiale neer. (1) 10.2 Dui aan of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of ‘onwaar' langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK neer. As twee wiele met verskillende middellyne teen dieselfde omtreksnelheid beweeg, dan is hulle hoeksnelheid dieselfde. (1) 10.3 Die prentjie en die diagram hieronder toon 'n trekker en sy wiele. Die agterwiel het 'n radius van 650 mm. Die omtreksnelheid van die agterwiel by die punt waar dit kontak maak met die grond, is 45 km/h. Radius = 650 mm © 10.3.1 Bereken die rotasiefrekwensie van die agterwiel in omwentelings per sekonde. (4) 10.3.2. Bepaal vervolgens, in radiale per sekonde, die hoeksnelheid van die agterwiel. (3) 10.4 Die diagram hieronder beeld ‘n sektor van 'n sirkelvormige plaas uit. Die gearseerde oppervlakte moet met 'n net bedek word. PQ= 50m en QR=35m Die sentrale hoek van die sektor is <a rad. T Bepaal of die gearseerde oppervlakte met 1500 m’ net bedek kan word. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/2023 SS/NSS 10.5 Die prentjie en die diagram hieronder beeld 'n remskyf, met middelpunt O, en 'n remkussing van 'n kar se wiel uit. PR is die middellyn van die remskyf. Die remkussing bedek 'n segment met hoogte BR van die remskyf. Radius OP van die skyfis 15cm enkoord AC = 18 cm is die lengte van die remkussing. A Remkussing Remskyf Bepaal die hoogte van BR. (5) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 15 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 11 11.1 Die diagram hieronder toon 'n reghoekige stuk mat. 'n Gedeelte van die mat (wat deur die gearseerde gedeelte voorgestel word) moet afgesny word. Die oorblywende nie- gearseerde deel van die mat sal dan langs 'n geboé muur pas. Die horisontale lengte is 2 m. Die vertikale wydte is in vyf gelyke dele verdeel. Die lengte van twee uit die vyf gelyke dele word as 0,4 m gegee. Die lengte van die ordinate is: 2 m; 1,7 m; 1,59 m; 1,52 m; 1,48 m; 1,42 m 2m io L7m \ 1,59 m 0.4m 1,52 m + 1,48 m | 1,42 m 11.1.1 Skryf die lengte van EEN van die gelyke dele neer. ql) 11.1.2 Bepaal die area van die mat wat benodig word om om die geboé muur te pas deur die middelordinaatreél te gebruik. (3) 11.13 As die lengte van elke ordinaat met x vermeerder word terwyl die aantal gelyke dele dieselfde bly dan sal die nuwe oppervlakte van die mat wat benodig word om langs die geboé muur te pas, 4 m? wees. Bepaal die waarde van x. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 16 DBE/2023 SS/NSS 11.2 Die diagram hieronder beeld 'n oop hemisferiese (halfronde) bak uit. Die bak het 'n radius van 30 cm. Die volgende formules kan gebruik word: Buite-oppervlakte van 'n sfeer = 47? Volume van 'n sfeer = far 1 mt=1em’ 11.2.1 Bereken die buite-oppervlakte van die oop hemisferiese (halfronde) bak. (3) 11.2.2 Bereken hoe lank dit sal neem om die bak tot 75% van sy volume te vul as die vloeitempo van die water 90 mé per sekonde is. (5) [15] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2023 SS/NSS INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE -b +b? -4ac b 4ac-b? x = x=-— y=—— 2a 2a 4a a*=b&Sx=log,b, a>0,a#lenb>0 A=P(1+ni) A=P(l-ni) A=P(1+i)” A=P(1-i)" ly =(1+£)"-1 im f (x+A)- f(x) i = 1 #'@)= fim h n kx fkx"de= ad , 1k € Rwaarn # —Lenk #0 n [rde=kinx+c ,x>0en kER; k #0 x feat ax—*4 +C ,a>0;a4len ka € R; k #0 nlna X, +X, Yo t+y d= V(x, -xY +0. -H%) u(2% 22) 2 2 ys=mxte y-y, =m(x — x,) m =22 7% tan 0= m x7 2 2 x ,yY 2) a b in AABC: —2- = 2 = © a? =b? +c? -2bc- cosA sinA sinB_ sinC opperviakte van A ABC => ab sin C sin? @+cos*@=1 1+ tan? @=sec’@ 1+cot?@= cosec’@ Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2023 SS/NSS mrad = 180° Hoeksnelheid = @ = 2217 waar n = rotasiefrekwensie Hoeksnelheid = w = 360° n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = v = 27 Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie ‘Omtreksnelheid = v= @r waar @= hoeksnelheid en r = radius Booglengte = s=r0 waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale Oppervlakte van 'n sektor = > waar r = radius, s = booglengte re Oppervlakte van 'n sektor = > waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale 4h? -4dh+x’ =0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord : 0, +0. A, =a(m, +m, +m, +...+m,) waar a = lengte van die gelyke dele, m, = + 0, =n ordinaat en n= aantal ordinate OF o+ . : Ay =o : - +0, + Ot + ons} waar a = lengte van die gelyke dele, 0, = n“ ordinaat en n= aantal ordinate Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all