Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202318 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com \ ony —=plve basic education (cep) Department: ©) } Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 RSA SS SE a gfe tS STL 1 TEGNIESE WISKUNDE V2 4 ly iy a "i NOVEMBER 2023 t See eee eee eee! PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 'n 2 bladsy-inligtingsblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/November 2023 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/November 2023 NSS VRAAG 1 Die diagram hieronder toon ADEF met hoekpunte DC 4; 8), E(4 - 4) en FE 23- 8). Die inklinasichoek van DE met die positiewe x-as is @ . E=90° Di-4:8) AY \ Nay re) > E(4;-4) F(-2; -8) 1.1 Bepaal die gradiént van DE. (2) 1.2 Bepaal die grootte van die hoek a. @G) 1.3 Bepaal of die lyn wat ewewydig is aan DE, wat deur F gaan, ook deur punt C 10; 5) gaan. (4) 1.4 Bereken die oppervlakte van A DEF. (5) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/November 2023 NSS VRAAG 2 2.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. JK is 'n raaklyn aan die sirkel by punt J(12 ; 9). yh K ( 3(12;9) LO | 2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel wat deur J gaan. Q) 2.1.2 Voltooi die volgende: Moy X My = os. (1) 2.1.3 Bepaal die vergelyking van JK in die vorm y=... 4 2 2 22 Gegee: ~ i421 11 64 . ar xy? . 2.2.1 Druk die vergelyking in die vorm a + res =1 uit. w x? y 2.2.2 Skets vervolgens die grafiek gedefinieer deur nn rr =1 () [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/November 2023 NSS VRAAG 3 3.1 Gegee: x =152,4° en y = 24,8° Bepaal die volgende: 3.1.1 sin (x — y) 3.1.2 pee(? + «| 2 2 : 4 3.2 Gegee: sinf =- 50 B € (90° ; 270°) Bepaal die volgende sonder die gebruik van 'n sakrekenaar: 3.2.1 cosec # 3.2.2 tan B + cos B 3.3 Bepaal die waarde(s) van x as cosx =—sin56,7° en x (0°; 360°) VRAAG 4 41 Voltooi die volgende: 4.1.1 cosec A =— 4.1.2 cos (27 + A) =... 4.1.3 cosec (180° + A) =... 42 Vereenvoudig die volgende: sin(180° + A)-cot(360° — A)-cos (27 — A) + sin?(360° - A) cosec x —cosec x - sec x 43 Gegee: =cotx 8 sec x — (tan? x +1) 43.1 Faktoriseer: sec x — sec” x cosec x —cosec x - Sec x 4.3.2 Bewys vervolgens die identiteit: =cotx wy § sec x — (tan? x + 1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) Q) ql) 6) @) [14] (1) qd) qd) (1) (1) (4) {15}
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/November 2023 NSS VRAAG 5 Die grafieke hieronder verteenwoordig die funksies gedefinieer deur f(x)=cosax en g(x)=tanx vir x €[0°; 180°] iy : ——— _f | x 0 45° 90°; i | <2 — - a =3 = { Gebruik die grafieke hierbo om die volgende te beantwoord: 5.1 Skryf neer: 5.1.1 Die waarde van a qd) 5.1.2 Die periode van g qd) 5.1.3 Die waarde van x waarvoor —tanx+1=0 (2) 5.1.4 Die waardeversameling van g qd) 5.1.5 Die waarde(s) vanx waarvoor f(x)<0 @) 5.2 Bepaal g(180°) — (180°) (2) 5.3 Skryf die waarde(s) van x neer waarvoor f dalend is. (2) {11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/November 2023 NSS VRAAG 6 Die prent en die diagram hieronder toon 'n hyskraan PQR wat 'n boks vanaf punt M_ tot punt R optel. PQ en MR is loodreg op die grondvlak, MP, sodanig dat PQRM in dieselfde vertikale vlak lé. T is'npunt op MR. PQ=8m:; POR =114° en QPR = 49° ] 6.1 Bepaal die lengte van PR. (4) 6.2 Skryf die grootte van R P M neer, (1) 63 Voltooi die volgende verhouding met betrekking tot. ARPM: sinRP M= = qd) 64 As TR =5m, bepaal MT. Q) PI Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/November 2023 NSS Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 7, 8 en 9. VRAAG 7 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. M is die middelpunt van koord AB en OM=3 cm AP is'nraaklyn aan die sirkel by A. AB = OP=8 cm PB Sem 7A Skryf neer, met 'n rede, die grootte van M,. (2) 7.2 Gee 'nrede waarom A ,=90° (1) 73 Bepaal die lengte van AP. @) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/November 2023 NSS VRAAG 8 8.1 In die diagram hieronder is A, B, Een C punte op die sirkel met middelpunt O. OCB=33° A Cc B Bepaal; met redes, die grootte van die volgende hoeke: 811 B, 2) 812 0, Q) 813. —£ 4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/November 2023 NSS 8.2 In die diagram hieronder is RT 'n raaklyn aan die sirkel ADBC by punt C sodanig dat TCB=37° AC || DB 8.2.1 Skryf neer, met redes, VIER ander hoeke gelyk aan 37°. (6) 8.2.2 Toon vervolgens dat A AEC ||| A BED (2) 8.2.3 Voltooi vervolgens die bewering AE x ED=...x ... (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 11 DBE/November 2023 NSS 8.3 In die diagram hieronder is R, Q, P en S punte op die sirkel. T is 'n punt op PQ. SOP =32° en STP=68° SQ halveer Q. PS=ST 8.3.1 Skryf die grootte van die volgende hoeke neer: @ 4, () () Pp @) 8.3.2 Toon vervolgens dat P, = So (5) [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/November 2023 NSS VRAAG 9 Die diagram hieronder toon APQR met ST || QR. PS=8cm, SQ=3cm, RT=4cm en QR=21 cm. P SS ae &/ ‘ : Sey % Y >— Q 21cm R 9.1 Gee die korrekte rede vir die bewering: = = So {...) a) 9.2 Bereken vervolgens die lengte van PT. (2) 9.3 Voltooi die bewering en gee die korrekte rede: ST PS QR... C-) (2) 94 Bereken vervolgens die lengte van ST. (2) [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/November 2023 NSS VRAAG 10 10.1 Die prentjie en die diagram hicronder toon twee sirkelvormige katrolle, A en B, wat verbind is met 'n band wat antikloksgewys beweeg. Katrol A het 'n radius van 50 cmenkatrol B het 'n radius van 20 cm. Die band bedek 5 van die booglengte van katrol A. Die band vorm raaklyne aan die katrolle by punte C, D, E en F. Die booglengte van DE = i cm Katrol A Katrol B Katrol A Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/November 2023 NSS 10.1.1 Toon dat refleks CAF =200° d) 10.1.2 Herlei refleks CAF = 200° na radiale. qd) 10.1.3 Bepaal vervolgens die lengte van grootboog CF. (3) 10.1.4 Katrol A roteer teen 500 revolusies per minuut (r/min). (a) Bereken die omtreksnelheid (cm/min) van 'n deeltjie op die band by punt F. (3) (b) Bereken vervolgens, in revolusies per sekonde, die rotasiefrekwensie van katrol B. 4) 10.1.5 Bepaal die oppervlakte van die gearseerde kleiner sektor DBE. . (3) 10.2 'n Reghoekige advertensiebord met 'n lengte van 4,6 meter en 'n breedte van 1,8 meter sal teen die halfsirkelvormige muur geplaas word, soos in die diagram hieronder getoon. Die hoogte h vanaf die boonste gedeelte van die reghockige bord tot by die boonste gedeelte van die halfsirkelvormige muur is 0,72 meter langer as die breedte van die reghoekige advertensiebord. 10.2.1 Bepaal die waarde van hoogte h. 65) 10.2.2 Bereken vervolgens die lengte van die middellyn van die halfsirkelvormige muur. (4) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 15 DBE/November 2023 NSS VRAAG 11 11.1 Die onreélmatige figuur hieronder het 'n horisontale reguit sy, 12 cm lank, wat in 6 gelyke dele verdeel word. Die ordinate wat die dele verdeel, is 8 cm, 4cm, 6cm, A, 7,22 cm, 3,42 cm en 2 cm. Die lengte van h is die gemiddelde van die derde en vyfde ordinate. 2cm 12 cm ULL Skryf die wydte van elk van die gelyke dele neer. qd) 11.1.2 Bepaal die waarde van h. Q) 11.1.3 Bereken vervolgens die oppervlakte van die onreélmatige figuur deur die middelordinaatreél te gebruik. @) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 16 DBE/November 2023 NSS 11.2 Die prentjies hieronder toon sferiese sokkerballe. Prent A verteenwoordig bal A met radius = 11 cm en prent B verteenwoordig 'n kleiner bal B met radius = x cm. Sokkerbal A met radius r = 11cm Sokkerbal B met radius r = x cm Prent A Prent B Bereken x, die radius van bal B, as die volume van bal B die helfte van die volume van bal A is. 4 Die volume van 'n sfeer word gegee deur V = real 6) 11.3 Die diagram hieronder toon 'n geslote keél. Die radius van die keél is 5 cm. Dit het 'n hoogte van 6 cm en 'n skuinshoogte (/) van 7,81 cm. 11.3.1 Bereken die buite-oppervlakte van die keél, waar: Buite-oppervlakte = 17? +271 (2) 11.3.2 Die radius van die keél word met 20% vermeerder en die hoogte van die keél word met 10% verminder. Bepaal of die nuwe buite-oppervlakte groter is as die buite-oppervlakte van die oorspronklike keél. () [18] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2023 NSS INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE _ —b +b? — 4ac b ya dae? x= x=-— 2a 2a 4a a*=boax=log,b, a>0,a¥lendb>0 A=P(1+ni) A=P(1-ni) A=P(1+i)" A=P(1-i)” i ieg =(1+E)"-1 f= iim, f(x+h)- £@) h at xr fx" de = 7 +C ,n#¥-1 kx" de =k. arte nel n n J ta=mx+c, x>0 [ Aae=kinx+C, x>0 x x x nx Ja* de = + ,a>0 fka™ de =k +C ,a>0 ina nma xX, +X, Yo ty, d=V(x,-4P +0,-ny u(22%, 22%) 2 2 yomete y—y, =m(x—x,) m = 2h tan 0= m X27 % 2 2 ~*~ Y oy a ob In AABC: —— = = a =b? +c? —2be-cosA snA sinB sinC Opperviakte van A ABC = ; ab - sin C sin? @+cos’@=1 14+ tan?@=sec’@ 1+ cot? @= cosec” @ Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2023 NSS mrad = 180° Hoeksnelheid = @ = 22n waar n = rotasiefrekwensie Hoeksnelheid = @ = 360° n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid =v =2Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = v=@r waar @ = hoeksnelheid en r = radius Booglengte = s=r0 waar r = radius en 6 = sentrale hoek in radiale Oppervlakte van 'n sektor = sis waat r = radius, s = booglengte 2 Oppervlakte van 'n sektor = “ waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale 4h’ -4dh+x =0 waar h = hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en x = lengte van koord Ay =a(m, +m, +m,+...+m,) waar a = wydte van gelyke dele, m, = O14 Oy o, =n* ordinaaten n= aantal ordinate in OF Ot . Ayna{ 2224 0, + 044.4 0.1} waar a = wydte van gelyke dele, o, =n“ ordinaat enn=aantal ordinate Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all