Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2021 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202114 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com sha le basic education WE. J Department: (Oy) Basic Education SE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 |S SSSR SSSR RSS SS SSSR RSS SSSR RRR 1 TEGNIESE WISKUNDE V1 : ly u a] ili " NOVEMBER 2021 " PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 2 inligtingsblaaie en 2 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/November 2021 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord VRAAG 4.1.2 en 7.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf is. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 6. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde tocgeken word NIE. 7. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders genoem. 8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 10. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 3 DBE/November 2021 NSS VRAAG 1 11 Los op vir x: 1.1.1 2x(x +3)=0 1.1.2 x(x+9)=12 (korrek tot TWEE desimale plakke) 1.1.3 x(6—x)20 enstel dan die oplossing op 'n getallelyn voor 1.2 Los op vir x en y indien: x=l-2y en 3x’ =34+x+y 13 Die diagram hieronder toon 'n eenvoudige pendulum wat van punt A na punt C swaai. Langs die prentjie is die formule vir die berekening van die tyd (7) gencem vir die pendulum om van punt A na punt C te swaai waar (L) die lengte van die toutjie en (g) die gravitasiesnelheid verteenwoordig. r=2n[t & In die formule hierbo: T—Tyd in (s) EL —Lengte in (m) g—Gravitasiesnelheid in m/s? - | = : —_ 1.3.1 Maak ZL die onderwerp van die formule. 1.3.2 Bereken vervolgens die numeriese waarde van L as g = 9,8 m/s” en die tyd geneem T= 1,74s is. 1.4 Gegee die binére getalle: A=1101100, en B= 11100, 1.4.1 Evalueer A —B (los jou antwoord in binére vorm). 1.4.2 Herlei vervolgens jou antwoord in VRAAG 1.4.1 na'n desimale getal. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (4) GB) (6) (2) ) (1) (2) [22]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V I 4 DBE/November 2021 NSS VRAAG 2 2.1 Gegee die wortels: x =Stvk-9 Beskryf die aard van die wortels as: 211 k<9 2.1.2 k=9 2.2 Bepaal vir watter waarde(s) van g die vergelyking -x’+2qx-4=0 nie-reéle wortels sal hé. VRAAG 3 3.1 Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar: a3 311 (Bla *) 4 3.1.2 log, 16+ log, 4° 3.1.3 50x"? x 18x 3.2 Los op vir x: log, (x+2)=2+log,x 33 Gegee die komplekse getal z=p+4i met die modulus 2/5 en die argument 8 = (90°; 180°). 3.3.1 Bepaal die waarde van p. 3.3.2 Druk vervolgens z indie polére vorm z=r cis @ uit. 3.4 Los op virm en n as 2m—ni-6i= —3i (4i+5). Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 0) (1) (3) (3) (4) G) (4) (4) (3) (4) 25]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 5 DBE/November 2021 NSS VRAAG 4 41 Gegee: h(x) -(3) +5 en k(x) =—2x?+4x+6 4.1.1 Bepaal: (a) Die y-afsnit van A (1) (b) Die vergelyking van die asimptoot van h (1) (c) Die x- en y-afsnit(te) van k GB) (d) Die draaipunt van k (3) 4.1.2 Skets vervolgens die grafieke van h en k op dieselfde assestelsel wat op die ANTWOORDBLAD verskaf word. Toon duidelik die afsnitte met die asse, draaipunte en enige asimptoot/asimptote. (6) 4.1.3 Indien p(x)= bad + q. bepaal die numeriese waarde van a as p die x grafiek is wat deur a1 5 8) gaan en dieselfde horisontale asimptoot as h het. G3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 6 DBE/November 2021 NSS 4.2 Die grafieke van f en g wat onderskeidelik deur f(x) =—4/r?— x? en g(x) = 2 x —10 gedefinieer word, is hieronder geskets. AG ;~4) en C is die snypunte van f en g. B en D isdie y-afsnitte van g en f onderskeidelik. Y af x f Bepaal: 4.2.1 Die kodrdinate van C (2) 4.2.2 Die lengte van DB (2) 4.2.3 Die vergelyking van f (1) 424 Die waarde(s) van x waarvoor g(x)-—f(x) >0 (2) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 7 DBE/November 2021 NSS VRAAG 5 5.1 'n Elektrisién het toerusting ter waarde van R63 150 gekoop en enkelvoudige rente is teen 'n koers van 3 elke jaar op die koopprys gehef. Hy sal die tocrusting oor 'n tydperk van 7 jaar terugbetaal. 4 . 5.1.1 Druk 3 as 'n persentasie uit. 6) 5.1.2 Bepaal die totale betaling aan die einde van die 7® jaar. (2) 5.2 ‘n Masjien wat vir R726 900 nuut aangekoop is, depresieer teen 'n koers van 15,8% per jaar volgens die verminderdesaldo-metode. R726 900 Bepaal die aantal jaar (n) wat dit vir die waarde van die masjien sal neem om minder as R274 000 te wees. (4) 5.3 Sizwe het vier jaar gelede 'n spaarrekening geopen om vir sy studies by 'n tegniese kollege te betaal. e Hy het onmiddellik R15 000 in die rekening gedeponeer teen 'n rentekoers van 5,98% p.j., maandeliks saamgestel. e Aan die einde van 27 maande het hy R6 823,54 by dieselfde rekening gevoeg en die rentekoers het daarna verander na 7,78% per jaar, kwartaalliks saamgestel. e Die jaar toe hy begin spaar het, was die kollegegelde R25 000 vir die kursus. Die gelde het teen 'n saamgestelde koers van 2,8% per jaar vermeerder. 5.3.1 Bepaal die kollegegelde aan die einde van die 4° jaar as die gelde teen dieselfde koers aanhou groei. (2) 5.3.2 Bepaal of Sizwe genoeg geld sou gespaar het om die geld aan die einde van die 4-jaar-beleggingstydperk te betaal. (6) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 8 DBE/November 2021 NSS VRAAG 6 6.1 Bepaal f’(x) met gebruik van EERSTE BEGINSELS as f(x) =-3x (5) 6.2 Bepaal: 6.2.1 D,{ px? - 7x + 10] Q) dy x — 3x? 6.2.2 = = 3 ~ 8? 7 (3) 6.2.3 f(x) as f(x)= Vx? 45x" (3) 6.3 Die vergelyking van die raaklyn, gedefinieer deur f(x)=mx+c aan die kurwe g(x) = x? + 3x — 2, is loodreg op die lyn p(x) = -4 6.3.1 Skryf die waarde van m neer. (1) 6.3.2 Bepaal vervolgens die kodrdinate van die raakpunt van die raaklyn aan die kurwe g. (4) 6.3.3 Bepaal die gemiddelde gradiént van g tussen die punte waar x =3 en x=-2, (3) 2 VRAAG 7 Gegee: f (x) =x’ -2x?-7x—4 7A Skryf die y-afsnit van f neer. (1) 72 Toon dat x — 4 'n faktor van f is. (2) 73 Bepaal die x-afsnitte van f. QB) 74 Bepaal die koGrdinate van die draaipunte van f. (5) 7.5 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon AL die afsnitte met die asse en die draaipunte duidelik aan. (4) 76 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor die grafiek van f dalend is. (2) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 9 DBE/November 202] NSS VRAAG 8 'n Staalvervaardigingsmaatskappy wil 'n oop vlekvryestaalhouer met 'n vierkantige basis en 'n volume van 4 000 cm® vervaardig. Die afmetings van die houer met 'n vierkantige basis sal lengte = x cm, wydte = x cmen hoogte = A cm wees. Die volgende formules mag gebruik word: Volume = oppervlakte van die basis x hoogte Buite-oppervlakte = lengte x breedte + 2xlengtexhoogte + 2xbreedte xhoogte 8.1 Toon dat die hoogte van die houer uitgedruk kan word as: h = 4 00 0 (1) x 8.2 Toon vervolgens dat die buite-oppervlakte van die houer uitgedruk kan word as: Buite-oppervlakte =x? + 16 000 (2) x 8.3 Bepaal dic numeriese waarde van die hoogte van die houer indien die buite- oppervlakte van die houer geminimaliseer word. (5) [3] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 10 DBE/November 2021 NSS VRAAG 9 91 Bepaal die volgende integrale: 9.2 911 fale? + 6x) de (4) xl 9.12 ic vlan (2) Die skets hieronder verteenwoordig die oppervlakte begrens deur die funksie g wat deur g(x) =3x* gedefinieer word en die punte waar x=k en x=4. Bepaal die waarde van k as die begrensde oppervlakte 56 vierkante eenhede is. 7) [13] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 DBE/November 2021 NSS INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE -b +b? -4ac b 4ac -b” x=— x=-— = 2a 2a 4a a*=bax=log,b, a>0,a#len b>0 A=P(14ni) A=P(l-ni) A=P(1+4i)" A=P(1-i)" logy =(1 +i)” -1 / om Leth) fe) = lim JETT SLM) #°G)= jim, h tt xr x" de = +C ,n#¥-1 kx" de =k, +C ,n¥#-1 n+l n+1 1 k J -—d =Inx+C, x>0 J —de =kiInx+C, x>0 x x a nx a’™ Ja* dx=——+C ,a>0 fka’™ dx =k. +C ,a>0 Ina nina so + + d=\(x, ~x,)? +Qr -»y M(™ aan) y=mxcte y-y, =m(x—-x,) m = tan @=m X27 2 2 ew a bP In AABC: 4 = 2§_ = _¢ a? =b? +c? — be.cosA sinA sinB sinc oppervlakte van A ABC = ; ab. sin C sin? @ + cos? =1 1+tan?0 =sec’@ 1+ cot* @ = cosec’@ Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2021 NSS mrad = 180° Hoeksnelheid = w = 22 waar n = rotasiefrekwensie Hoeksnelheid = @ = 360°n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid =v = Dn waar D = middellyn en » = rotasiefrekwensie Booglengte = s=r@ waar r=radiusen @ = sentrale hoek in radiale Oppervlakte van 'n sektor ais waar r = radius en s = booglengte en 2 Oppervlakte van 'n sektor = = waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale 4h? -Adh+x? =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en x =lengte van koord + Aq =a(m,+my+m3+...+m,) waar a= gelyke dele, m, = 21202 en n-=aantal ordinate OF Of + On de . Ap=a “at +03 +04+...4+0y4-1 waar a= gelyke dele, 0;= i ordinaat en = aantal ordinate Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 ANTWOORDBLAD NSS SENTRUMNOMMER DBE/November 2021 EKSAMENNOMMER VRAAG 4.1.2 Kopiereg voorbehou — = __ 7 ix 0 | i | H i / | ~ : - ees i
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 ANTWOORDBLAD DBE/November 2021 NSS SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER VRAAG 7.5 hy aaeeen meeeeeer Linn : ; It | a i | i] i | | 0 | } j i i | | | == 5 ee [eee eee oes | _ aoe i" . i i i i | | i i oe 7 a Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all