nloaded from blaviso com
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Soe a aD were. Cokie] at i Cb eer pe ea
a" WISKUNDE V2 :
u
i FEBRUARIE/MAART 2015 "
we ¢
eee ee ee ee ee ee
SPS SEEPS EERE SEER RE EE C REE R EP REE C Eee ee
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 5 diagramvelle en 1 inligtingsblad.
Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou
You're offline
Skip to contentQuestion paper 







View all


Mathematics P2 Feb March 2015 Afr_hlayiso.com_.pdf
Mathematics · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 20
- File size
- 3.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
Le Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3, Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.
5: Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
Ts VYF diagramvelle vir VRAAG 1.3, 7, 8, 9.2, 9.3 en 10 is aan die einde van hierdie
vraestel aangeheg. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op hierdie bladsye
in die ruimtes wat voorsien is en plaas die bladsye agterin jon ANTWOORDEBOEK.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 1
Die tabel hieronder die afstande (in kilometer) daagliks deur 'n
verkoopsverteenwoordiger op 21 werksdae van 'n sekere maand afgelé is.
131 132 140 140 141 144 146
147 149 150 151 159 167 169
169 172 174 175 178 187 189
1.1 Bereken die gemiddelde afstand wat deur die verkoopsverteenwoordiger afgelé is.
1.2 Skryf die vyfgetal-opsomming vir hierdie stel data neer.
1.3 Gebruik die gekalibreerde lyn op DIAGRAMVEL | om 'n mond-en-snordiagram vir
hierdie stel data te teken.
1.4 Lewer kommentaar op die skeefheid van die data.
1s Bereken die standaardafwyking van die afstand wat afgelé is.
1.6 Die verkoopsverteenwoordiger ontdek dat sy odometer (afstandsmeter) foutief is.
Die werklike lesing op elk van die 21
Skryf neer, in terme van p (waar van toepassing), die:
1.6.1
1.6.2
Kopiereg voorbehou
Werklike gemiddelde
Werklike standaardafwyking
dae is p km meer as wat aangedui is.
Blaai om asseblief
(2)
(1)
(2)
@
@)
[13]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 2
'n Roomyswinkel het vir 12 dae van 'n sekere maand die roomysverkope, in rand, en die
maksimum temperatuur, in °C, aangeteken. Die data wat versamel is, word in die tabel en
spreidiagram hieronder voorgestel.
Temperatuur in °C 24,2 | 26,4 | 21,9 | 25,2 | 28,5 | 32,1 | 29,4 | 35,1 | 33,4 | 28,1 | 32,6 | 27,2
Roomysverkope in rand 215 | 325 | 185 | 332 | 406 | 522 | 412 | 614 | 544 | 421 | 445 | 408
Spreidiagram
650 | | j :
600 1
550 ©
®
500 - i
= 450 - Ld
Lal |
= goo 4 eo Paice
2 |
2. i
2 350
2 300
&
5 250
eo |
200 ~ ‘ |
150 i: _
20 22 24 26 28 30 32 34 36 38
Temperatuur in °C
21 Beskryf die invloed van temperatuur op die roomysverkope in die spreidiagram. qd)
2.2 Gee 'n rede waarom hierdie tendens nie onbepaald kan voortgaan nie. dd)
23 Bereken 'n vergelyking vir die kleinstekwadrate-regressielyn (lyn van beste passing). (4)
2.4 Bereken die korrelasiekoéffisiént. qd)
2.5 Lewer kommentaar op die sterkte van die verband tussen die veranderlikes. (1)
8]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 5 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 3
In die diagram hieronder is punt P(5 ; 13), Q(-1; 5) en S(7,5; 8) gegee. SR|| PQ waar R
die y-afsnit van SR is. Die x-afsnit van SR is B. QR is verbind.
y
BG + 13)
S(7,5 : 8)
QC1; 5)
oO a
B x
R
3.1 Bereken die lengte van PQ. (3)
3.2 Bereken die gradiént van PQ. (2)
3.3 Bepaal die vergelyking van lyn RS indie vorm ax + by +c = 0. (4)
3.4 Bepaal die x-kodrdinaat van B. (2)
3.5 Bereken die grootte van ORB. GB)
3.6 Bewys dat QBSP 'n parallelogram is. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 4
4.1 In die diagram hieronder gaan die sirkel met middelpunt M(2; 4) deur C(-1 ; 2)
en sny die y-as by E. Die middellyn CMD is getrek en ACB is 'n raaklyn aan
die sirkel.
y
x
B
4.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm (x- a)? +(y-b) =r’. (3)
4.1.2 Skryf die kodrdinate van D neer. (2)
4.1.3 Bepaal die vergelyking van AB in die vorm y= mx + c. (5)
4.1.4 Bereken die kodrdinate van E. (4)
41.5 Toon aan dat EM ewewydig is aan AB. (2)
4.2 Bepaal of die sirkels met vergelykings (x+ 2 +(y-4)? =25 en
(x-5) +(y +1)? =9 mekaar sal sny. Toon AL die berekeninge. (6)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 ih DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 5
5.1 Indien x=3 sin 9 en y=3 cos @, bepaal die waarde van x* +y°. (3)
5.2 Vereenvoudig tot 'n enkele term:
sin(540° — x).sin(—x) — cos(1 80° — x).sinQ0° + x) (6)
533 In die diagram hieronder is T(x ; p) 'n punt in die derde kwadrant en dit word gegee
dat sina =?
nl ;
Tx; p)
5.3.1 Toon aan dat x =~—1. (3)
a3. Skryf cos (180°+q@) in terme van p in die eenvoudigste vorm neer. Q)
5:33 Toon aan dat cos 2@ as 7" > geskryf kan word. G)
+p
‘ 2tan x —sin 2x ay .
5.4 5.4.1 Vir watter waarde(s) van x sal janie ongedefinieerd wees in
sin” x
die interval 0° <x < 180°? (3)
5.4.2 Bewys die identiteit: Plan ysnee = tanx
2sin? x (6)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 8 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 6
6.1 In die figuur lé punt K, A en Fin dieselfde horisontale vlak en TA. stel 'n
vertikale toring voor. ATK =x, KAF =90°+x en KFA=2x waar 0°<x<30°,
TK = 2eenhede.
T
x
2
6.1.1 Druk AK in terme van sin x uit.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Bereken die numeriese waarde van KF.
Blaai om asseblief
(2)
(5)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
6.2 In die diagram hieronder gaan die sirkel met middelpunt O deur A, B en C.
BC = AC = 15 eenhede. BO en OC is verbind. OB = 10 eenhede en BOC=x.
x
10
1h
B 15 t e
Bereken:
6.2.1 Die grootte van x (4)
6.2.2 Die grootte van ACB (3)
623 Die oppervlakte van AABC (2)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
GEE REDES VIR JOU ANTWOORDE IN VRAAG 7, 8, 9 EN 10.
VRAAG 7
In die diagram is AB 'n koord van die sirkel met middelpunt O. M is die middelpunt van AB.
MO word na P verleng, met P 'n punt op die sirkel. OM = x eenhede, AB = 20 eenhede
PM 5
en —— ==
OM 2
A
B
P
7k Skryf die lengte van MB neer. d)
72 Gee 'n rede waarom OM 1 AB. qd)
73 Toon aan dat OP = = eenhede. (2)
74 Bereken die waarde van x. (3)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 11 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 8
In die diagram hieronder gaan die sirkel met middelpunt O deur A, B, C en D.
AB||DC en BOC =110°.
Die koorde AC en BD sny in E.
EO, BO, CO en BC is verbind.
c
8.1 Bereken die grootte van die volgende hoeke en gee redes vir jou antwoorde:
8.1.1 D (2)
8.1.2 A (2)
8.1.3 E, (4)
8.2 Bewys dat BEOC 'n koordevierhoek is. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 9
9: Voltooi die bewoording van die volgende stelling:
92
Kopiereg voorbehou
Die buitehoek van 'n koordevierhoek is gelyk aan ... (1)
In die diagram hieronder gaan die sirkel met middelpunt O deur punt S, T en V.
PR is 'n raaklyn aan die sirkel by T. VS, ST en VT is verbind.
Die gedeeltelik voltooide bewys van die stelling wat beweer dat VIR =S word
hieronder gegee.
Gebruik die diagram hierbo en voltooi die bewys van die stelling op
DIAGRAMVEL 3.
Konstruksie: Trek middellyn TC en verbind CV.
Bewering | Rede
Laat; VIR = Tr =X
>
>
-. VIR=S (5)
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
9.3 In die figuur is TRSW 'n koordevierhoek met TW = WS. RT en RS word verleng
om raaklyn VWZ by V en Z onderskeidelik te ontmoet. PRQ is 'n raaklyn aan
die sirkel by R. RW is verbind. R, =30° en R, = 50°.
9.3.1 Gee 'n rede waarom R ,= 30°. qd)
O32. Noem, met redes, TWEE ander hoeke gelyk aan 30°. (3)
9.3.3 Bepaal, met redes, die grootte van:
@ S, (3)
() Vv (4)
9.3.4 Bewys dat WR? = RV x RS. (3)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 14 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 10
In ATRM is M=90°. NP is ewewydig aan TR getrek met N op TM en Pop RM. Dit
word verder gegee dat RT = 3PN.
10.1 Gee redes vir die bewerings hieronder.
Gebruik DIAGRAMVEL 5S.
Bewering Rede
In APNM en ARTM :
VOT | Wx I aeistseasecateconenrornenmrmaamnammee
M is gemeenskaplik
10.1.2: ] 2 APINM |J[ ARIM | sesccoscsscessccrsevevsmerssstneaasisseocmmnasenravennnosee
(2)
PM 1
10.2 Bewys dat —— =-. 2
WYSE RM 3 e
10.3 Toon aan dat RN?— PN? = 2RP?. (4)
[8]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Feb.—Mrt. 2015
Wiskunde/V2
NSS
SENTRUMNOMMER: |
EKSAMENNOMMER: |
DIAGRAMVEL 1
VRAAG 13
120 130 140 150 160 170 180 190 200
VRAAG 7
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
DIAGRAMVEL 2
VRAAG 8
NSS
DBE/Feb.—Mrt. 2015
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
SENTRUMNOMMER: | | |
EKSAMENNOMMER: L | | |
| |
DIAGRAMVEL 3
VRAAG 9.2
¢
Ss
Vv
P T R
Konstruksie: Trek middellyn CT en verbind CV.
Bewering | Rede
Laat: VIR = t =x
ee
Ne a
CH ee Som van die hocke van 'n driehoek
Sax caeeseeetttesssseseecentnassseessunusssnsanennssususssnnssessssussssseessnuusssneese
VIR=S
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
DIAGRAMVEL 4
VRAAG 9.3
NSS
DBE/Feb.—Mrt. 2015
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER: | | ;
DIAGRAMVEL 5
VRAAG 10 T
N
1
1 ia
R P M
10.1
Bewering Rede
In APNM en ARTM:
10.1.1 | N,=T
M is gemeenskaplik
10.1.2 | «. APNM ||| ARTM
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
INLIGTINGSBLAD
fm —btvb7 —4ac
2a
A=P(l+ni) A= P(|-ni) A=P(1-i)” A=P(1+i)"
T, =a+(n-ld 8, = 5 La+(-Da]
T, =ar" g = WY gpa Sg=— 3 -1<r<1
n r- 1 ] =F
ae: (ea) | pase (+i)"
i i
im SEH TAC)
x,
J'(x)= h
Xp tXy YY
d=\(%-%) +O, -y) M| 12,12
a 2
y=mxt+c yy, =m(x-x,) eee meal =tan@
X54 7x,
(x-a) +(y-b)’ =
b
In AABC: .
sind “sinB_ sinC
a =b° +c? —2be.cosA
oppervlakt AABC = ; ab.sinC
sin(a + £)=sina.cosf +cosa.sin B sin(a —B)=sino..cosB —cosa.sinB
cos(a +f) =cosa.cosf —sina.sinB cosa — 8) = cosa.cos# +sina.sinB
cos’ asin’ a
cos2a@ =41-2sin’ a sin2a = 2sina.cosa
2cos*@-1
i
vk YG, -x"
2 i=l
ee —
n n
P(A)= AS) P(A of B) = P(A) + P(B) ~ P(A en B)
ypeatbx p= LEHO-D)
Se-xY
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-Gauteng.pdf

Question paper
Maths-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-Eng-Northern-Cape.pdf
Question paper
MATHS P1 QP GR12 SEPT 2024_Xhosa_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATHS P2 QP GR12 SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
MATHS P2 QP GR12 SEPT 2024 Sesotho_hlayiso.com_.pdf

Question paper
FS Gr 12 Sept 2024 Afr en Eng P1_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Mathematics P2 Feb March 2015 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Mathematics P1 Feb March 2015 Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATHS P2 GR12 QP AFR SEPT2015 _hlayiso.com_.pdf

Question paper
2015 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 KZN_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Mathematics P2 June July 2015 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Mathematics P2 Feb March 2017 Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
Addendum
MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English_Afrikaans_watermark.pdf
Addendum
MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 E+A_watermark.pdf

Memorandum
MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A_watermark.pdf
Memorandum
Maths-Grade-12-NSC-P2-MEMO-September-2025-Eng-Northern-Cape.pdf

Addendum
MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024_Afr+English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum