Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*MATHA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye insluitende ʼn inligtingsblad, en ʼn
SPESIALE ANTWOORDEBOEK.
Skip to contentAll 2015 papers 




%20final_hlayiso.com_--199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f/v1-35136dd7826eed0f2dc6/card.webp)
View all





Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 498.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
2. Beatwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien.
3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy
gebruik het om jou antwoorde te bepaal.
4. Antwoorde alleenlik sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld word.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld
word.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel
gebruik is.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
Die data in die tabel hieronder stel die punte voor wat deur 10 graad 12-leerders, vir
Engels Huistaal (HT) en Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), behaal is.
Engels HT 42 54 85 32 63 71 92 62 58 66
Afrikaans EAT 50 58 80 45 60 65 98 75 71 58
1.1 Teken ’n spreidiagram vir die data hierbo deur gebruik te maak van die rooster
wat in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien is. (4)
1.2 Bereken die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn vir die data. (3)
1.3 Bereken die korrelasie koëffisiënt. (2)
1.4 Beskryf die korrelasie tussen Engels Huis Taal en Afrikaans Eerste Addisionele
Taal. (1)
1.5 Voorspel/Skat die finale Engels Huis Taal-punt vir die leerder wat 74 punte in
Afrikaans Eerste Addisionele Taal behaal het. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 2
Die gewigte (in kilogram) van die 20 seuns in die hokkie-oefengroep van Skool A is
hieronder gegee:
69 59 59 66 64 58 63 58 62 61
57 53 60 51 60 48 47 60 40 60
2.1 Bepaal die gemiddelde en die variansie vir die gewigte van die Skool A-
oefengroep. (3)
2.2 Die volgende inligting was van Skool B se seuns hokkie-afrigter aangaande die
gewigte van die seuns in sy oefen groep verkry.
∑ ∑
2.2.1 Hoeveel seuns is in Skool B se oefengroep? (1)
2.2.2 Bepaal die gemiddelde gewig vir die Skool B-oefengroep. (2)
2.2.3 Bepaal die standaardafwyking vir die Skool B-oefengroep. (2)
2.3 As vyf seuns van gelyke gewig by die oefengroep van Skool A gevoeg word
sodat die gemiddeldes van die twee skole dieselfde is, wat moet die gewig van elk
van die vyf seuns wees? (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDE V2 5
VRAAG 3
In die figuur is A(3 ; 5), B(x ; y), C(5 ; 3) en D(–1 ; 1) die hoekpunte van parallelogram ABCD.
AC en BD, die hoeklyne van die parallelogram, sny by E.
y
B(x ; y)
A(3 ; 5)
E
C(5 ; 3)
D(–1 ; 1)
O x
3.1 Bepaal:
3.1.1 die koördinate van E (2)
3.1.2 die koördinate van B (3)
3.1.3 die koördinate van die middelpunt F, van CD en vervolgens die
vergelyking van die lyn wat deur F gaan en ewewydig aan AD is. (5)
3.2 Die punte G(t +1 ; 2,5) , D( 1 ; 1) en E(4 ; 4) is ko-linieêr. Bereken die waarde
van t. (4)
3.3 Bepaal, deur berekening, of ABCD ʼn ruit/rombus is of nie. Gee ʼn rede vir jou
antwoord. (5)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 4
In die diagram hieronder lê M(3 ; 1), Q en N op die omtrek van die sirkel met middelpunt
P( 1 ; 4) en vorm ΔMQN. NPM is ʼn reguitlyn.
y
N
α
P( 1 ;4)
M(3 ; 1)
𝛽 𝜃
Q x
4.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel. (4)
4.2 Waarom is ̂ ? (1)
4.3 Toon aan dat die koördinate van Q, (–4 ; 0) is. (3)
4.4 Bereken die gradiënt van MN. (2)
4.5 Bereken, vervolgens, die grootte van α. (5)
4.6 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by M. (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDE V2 7
VRAAG 5
5.1 Bewys, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, dat:
√
(4)
5.2 Bepaal die algemene oplossing van:
(7)
5.3 Bewys die identiteit:
(3)
5.4 Vereenvoudig:
(6)
[20]
VRAAG 6
Gegee en vir
6.1 Skryf die periode van g neer. (1)
6.2 Gebruik die assestelsel, wat in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien
is, om sketsgrafieke van f en g vir x [–90°; 90°] te teken. Toon duidelik al die
afsnitte met die asse, die koördinate van al die draaipunte en eindpunte van
beide kurwes aan. (6)
6.3 Gebruik die grafieke om die waarde(s) van x te bepaal, vir x ],
waar:
6.3.1 (2)
6.3.2 (2)
6.4 Bepaal die terrein van h(x) = 3f(x) – 1. (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 7
In die diagram hieronder, is C ʼn punt op die eenkant van die Buffelsrivier en is 3 m
bokant die water. A is ʼn punt op die anderkant van die rivier direk oorkant C op ʼn hoër
bank. B is ʼn boot op die rivier. A, B en C is in dieselfde vertikale vlak. Die dieptehoek
van B vanaf A is 33,7o. Die dieptehoek van C vanaf A is 15,6o en van B vanaf C is 16,7o.
A
C
3m
33,7o 16,7°
D B E
7.1 Bereken die lengte van BC. (3)
7.2 Bereken die lengte van AB. (3)
7.3 Bereken die lengte van AD. (3)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDE V2 9
Gee redes vir ALLE stellings in VRAE 8, 9, 10 en 11.
VRAAG 8
In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel wat deur P, T, R en S gaan.
PTRS is ’n koordevierhoek en ST is getrek. ̂
S
1 2
x
3
P
O 1
R
1
3 2
T
8.1 Druk elk van die volgende hoeke (met redes), in terme van x uit.
8.1.1 ̂1 (2)
8.1.2 ̂ (2)
8.1.3 ̂ (2)
8.2 Bereken, vervolgens, die waarde van x as SOTR ʼn parallelogram is. (3)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 9
In die diagram hieronder is M die middelpunt van koord PT van sirkel met middelpunt O.
OR is ʼn radius wat deur M gaan. QR is verleng en sny raaklyn TA by A, sodat TA RA.
T en R is verbind.
P
Q
1 R
2
O M 3
1 A
2
T
Bewys, meld redes, dat:
9.1 MTAR ʼn koordevierhoek is (4)
9.2 PR = TR (5)
9.3 ̂1 = ̂ 2 (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDE V2 11
VRAAG 10
10.1 Voltooi die bewoording van die volgende stelling:
As twee driehoeke gelykhoekig is dan is hulle ooreenkomstige sye … en die twee
driehoeke is gelykvormig. (1)
10.2 In die figuur hieronder is AB ʼn raaklyn aan die sirkel met middelpunt O.
AC = AO en BA║CE. DC verleng sny raaklyn BA by B.
E
2 1
1 A
2
3
4
x
F2
3 1
4
O
2 B
3
1
C
2
1
D
10.2.1 As A4 = x, bepaal met redes drie ander hoeke elk gelyk aan x. (3)
10.2.2 Bewys dat ∆ACF ||| ∆ADC. (3)
10.2.3 Bewys dat
(4)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 11
11.1 Maak gebruik van die diagram in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK om
die stelling te bewys dat as DE║BC dan is .
A
D E
B C (6)
11.2 In die diagram hieronder is, DE ║ BC, AN DE en BC.
A
M
D E
B N C
Skryf die waardes neer van:
11.2.1
(2)
11.2.2
(4)
11.2.3
(3)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDE V2 13
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
b b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
n n
n(n 1)
1 n i Tn a (n 1)d Sn
n
2a (n 1)d
i 1 i 1 2 2
Tn ar n1 Sn
a r n 1 ; r 1 S
a
; 1 r 1
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i)n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
h 0 h
x x2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan
x 2 x1
x a 2 y b2 r 2
a b c 1
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A area ABC ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin sin . cos cos .sin sin sin . cos cos .sin
cos cos . cos sin . sin cos cos . cos sin . sin
cos 2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos 2 1
n 2
fx x x i
x i 1
2
n n
n( A)
P( A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
nS
yˆ a bx b
x x ( y y )
(x x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 KwaZulu Natal November 2015 QP

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2015 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Sesotho)
%20final_hlayiso.com_--199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f/v1-35136dd7826eed0f2dc6/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum