Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentQuestion paper 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)

_hlayiso.com_--39f09f59-476d-43f3-970f-636d7d3459ad/v1-f950a9a18f46f431923e/card.webp)




View all




%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2022, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 436.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 B
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 A
1.1.9 D
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 H
1.2.2 F
1.2.3 I
1.2.4 B
1.2.5 D (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Beheerde bemarking
1.3.2 Konsolidasie
1.3.3 Onvolledige dominansie
1.3.4 Elektroporasie
1.3.5 Poliploïdie (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Vasstelling
1.4.2 Rente
1.4.3 Biometrie
1.4.4 Atavisme
1.4.5 Geen (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Beskikbaarheid van landbouprodukte oor 'n periode van ses maande
2.1.1 Indikasie van die hoeveelheid van produk 1
30 ton (1)
2.1.2 Identifikasie van die produk
Produk 2 (1)
2.1.3 Indikasie van die probleem
Daar sal 'n surplus/oorskot wees/bederf/stoor kostes
Die prys van die produkte sal laer wees (Enige 1) (1)
2.1.4 Faktor wat die bemarking van produk 1 belemmer
Seisoenale fluktuasie
Bederfbaarheid
Ongelukke/diefstal
Gebrek aan infrastruktuur
Gebrek aan kapitaal
Gebrek aan markinligting
Lang afstande na markte (Enige 1) (1)
2.1.5 TWEE faktore wat die vraag sal beïnvloed
Prys
Verandering in die inkomste van verbruikers/koopkrag
Aantal verbruikers
Smake en voorkeure van verbruikers
Prys van kompeterende/komplimenterende/plaasvervanger
produkte
Reeks produkte beskikbaar
Gebruikswaarde van die produk
Die kwaliteit van die produk
Feestyd/modes
Navorsing
Sosio-ekonomiese faktore
Wetgewing
Advertering
Prysverwagtinge (Enige 2) (2)
2.2 Bemarkingstelsel
2.2.1 Identifikasie van die bemarkingstelsel
Vryebemarking (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.2.2 Identifikasie van die kanale
A - Plaashekbemarking (1)
B - Varsprodukte bemarking (1)
2.2.3 EEN voordeel van KANAAL A/plaashek
(a) Boer - Geen bemarkingsketting kostes/geen vervoerkostes/
geen middelmanne/hoër inkomste/onmiddelike betaling (1)
(b) Verbruiker - Produkte is vars/beter kwaliteit/laer pryse/
het bedingingsmag (1)
2.2.4 EEN nadeel van KANAAL C/veeverkope aan verkopers
Pryse kan laer as die markprys wees
Verkoper kry nie altyd die verwagte pryse nie/minder wins
Kleinskaal boere het nie genoeg geld om diere na die veiling te
neem nie (Enige 1) (1)
2.3 Entrepreneurskap
2.3.1 Identifikasie van DRIE fases van entrepreneurskap
Identifikasie van 'n geleentheid
Ontwikkeling van 'n besigheidsplan
Mobilisering van hulpbronne
Begin en bestuur die onderneming (Enige 3) (3)
2.3.2 TWEE ander redes vir die opstel van 'n besigheidsplan
Toets die uitvoerbaarheid/haalbaarheid/ekonomiese
lewensvatbaarheid van die besigheidsidee
Help om doelwitte te omskryf/definieer
Stippel die rolle en verantwoordelikhede van individue uit
Voorsien tydskedules vir die voltooiing van aktiwiteite
Voorsien riglyne vir besluitmening/vergelyk vordering
Lei/rig daaglikse operasies
Help die bestuurder om vir kapitaal behoeftes te beplan
Voorsien duidelike strategieë/doelwitte om te volg
Verseker effektiewe besigheidsbestuur
Om probleme wat risiko verlaag vroegtydig te identifiseer
Herposisioneer die onderneming om veranderinge in die mark
te kan hanteer
Om kennis aangaande bemarkingsgeleenthede en
mededingers te versamel
Lok beleggers/vennote (Enige 2) (2)
2.3.3 Indikasie van die sukses faktore
(a) Leierskap/organisasie/bestuur/interpersoonlike vaardighede/ (1)
selfvertroue
(b) Die neem van risiko/selfvertroue/positiewe denke (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.4 Aanbod
2.4.1 Lyngrafiek
Lyngrafiek toon die hoeveelheid aartappels
aangebied teen verskillende pryse
60
50
40
Prys (R)
30
20
10
0
500 1 000 1 500 2 000 2 500
Hoeveelheid (sakkies)
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
Korrekte opskrif
X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid)
Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)
Korrekte eenhede (R en sakkies)
Lyngrafiek
Akkuraatheid (80%+ korrek geplot) (6)
2.4.2 Die wet van aanbod
Hoe hoër die prys hoe hoër die aanbod
Hoe laer die prys hoe laer die aanbod (Enige 1) (2)
2.4.3 TWEE faktore, naas die prys, wat bydra tot die aanbod
Omgewingstoestande/natuur
Beskikbaarheid van tegnologie
Kennis van produksie
Produksie kostes
Subsidies/belasting/wetgewing
Aantal verskaffers
Prysverwagtinge/winsmarge van die produk
Vraag na die produk
Seisoenale produksie
Politieke onstabiliteit
Moonlikheid van ‘n afname/toename in die aanbod van
goedere
Stabiliteit van die produk (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.5 Bemarkingsketting
2.5.1 TWEE kostes wat die prys van 'n produk sal verhoog
Produksiekostes
Verpakkingskostes
Prosesseringskostes
Stoor/bergingskostes
Vervoer/verspreidingskostes
Graderings kostes (Enige 2) (2)
2.5.2 Stadium waartydens die agri-ondernemingsketting kan verbeter
(a) Stoor/berging (1)
(b) Plaas (1)
2.5.3 TWEE maniere om die produk aan verbruikers bekend te stel
Advertering/radio/televisie/advertensiebord/koerante/internet/
brosjures/plakkate/strooibiljette
In-die-winkel promosies
Uitstallings/handelskoue
Borgskappe
Direkte pos
Bemarkingsagente
Persoonlike verkope (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Grond
3.1.1 TWEE ander ekonomiese eienskappe van grond
Noodsaaklik vir produksie
Grond is vas/kom op ‘n spesifieke omgewing voor
Hoeveelheid grond is vas
Onvernietigbaar
Grond appresieer/vermeerder in waarde
Duursaamheid
Varieer in produksie potensiaal
Grond is beperk
Passiewe faktor vir produksie/primêre produksiefaktor
Onderhewig aan die wet van dalende-meeropbrengs
Bron van rykdom/kan gekoop/verkoop word/gebruik as
sekuriteit (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.1.2 TWEE maniere om die produktiwiteit van grond te verbeter
Verbeter waterbestuur/voorsiening
Herstel grond potensiaal/verantwoordelike gebruik van
plaagdoders
Boer grond meer doeltreffend/konsolidasie van onekonomiese
eenhede
Wisselbou/tussenbewerking/wisselweiding
Navorsing
Gebruik wetenskaplike metodes/tegnologie/verbeter grondvrug-
baarheid/presisieboerdery (Enige 2) (2)
3.1.3 TWEE funksies geassosieer met grond as produksiefaktor
Bate (gebruik as sekuriteit om lenings te bekom)
Voorsien spasie/plek vir landbou aktiwiteite
Voorsien voedsel/voer vir mens/dier
Bron van roumateriale/grondstowwe
Bron van minerale (Enige 2) (2)
3.2 Arbeidsproduktiwiteit
3.2.1 Identifikasie van die produksiefaktor
Arbeid (1)
3.2.2 Afleiding van die verwantskap
'n Verhoging van die aantal werkers lei tot 'n verhoging in uitset (2)
3.2.3 TWEE probleme met arbeid
Swak arbeidsbestuur/toesig/laatkom/diefstal
Skaarsheid van arbeid/laer lone
Gebrek aan opleiding/vaardighede
HIV/VIGS/ander siektes/afwesigheid
Kompetisie met ander industrieë
Sosio-ekonomiese probleme
Arbeidsonrus (Enige 2) (2)
3.2.4 TWEE maniere om ekonomiese toestande van plaaswerkers te
verbeter
Betaal hoër lone
Voorsien insentiewe/aansporings vir werkers
Betaal bonusse
Voorsien mediese versekering/pensioen
Voorsien plaasprodukte ten verlaagde pryse
Daarstel van vennootskappe met plaaswerkers
Voorsiening van onderrig en opleiding (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.3 Indikasie van arbeidswetgewing
3.3.1 Wet op Basiese Diensvoorwaardes/WBD (Wet 75 van 1997) (1)
3.3.2 Wet op Vaardigheidsontwikkeling/WVO (Wet 97 van 1998) (1)
3.3.3 Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid/WBV (Wet 85 van 1993) (1)
3.4 Bates en laste
3.4.1 Identifikasie van
(a) 'n Bate
Waarde van die plaas
Waarde van voertuie
Kontant
Waarde van die geboue (Enige 1) (1)
(b) 'n Las
Trekker lening
Oortrokke bankrekening
Verbandlening (Enige 1) (1)
3.4.2 Berekening van die netto-waarde van die plaas
Netto-waarde = Bates – Laste
= (R650 000+R50 000+R275 000+R3 500 000) –
(R365 000+R150 000+R4 200 000)
= R4 475 000 – R4 715 000
= – R240 000 (4)
3.4.3 Lewensvatbaarheid van die boerdery-onderneming
Nie lewensvatbaar nie (1)
3.4.4 Rede
Netto-waarde is negatief/–R240 000/geen wins/verlies/waarde van
die bates is laer as die laste (1)
3.5 Kapitaal items
3.5.1 Identifikasie van die tipe kapitaal
(a) C - Beweeglike/vlottende kapitaal (1)
(b) B - Vaste kapitaal (1)
3.5.2 Indikasie van die probleem met kapitaal in G (trekker)
Depresiasie/verloor waarde/hoë brandstofpryse (1)
3.5.3 Tipes krediet
(a) D - Korttermyn krediet (1)
(b) E - Langtermyn krediet (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.6 Bestuur
3.6.1 Definisie van bestuur
Effektiewe kombinering en koördinering van menslike, fisiese en
finansiële hulpbronne om 'n spesifieke doel te beryk, normaalweg
die maksimalisering van wins (2)
3.6.2 TWEE bestuursbeginsels
Beplanning/daarstel van doelwitte
Implementering
Gee leiding/rigting
Organisasie/koördinasie
Besluitneming
Kommunikasie
Motivering
Monitering
Kontrole/beheer (Enige 2) (2)
3.6.3 TWEE risiko bestuurstegnieke
Diversifikasie
Die deel van risiko's (2)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Teelstelsels
4.1.1 (a) Kruising 1 - Kruisteling (1)
(b) Kruising 3 - Inteling (1)
4.1.2 Definisie van inteling
Die kruising van naby verwante diere (1)
4.1.3 EEN nadeel van inteling
Gee aanleiding tot inteelagteruitgang
Verlies aan genetiese variasie
Verhoogde uiting van letale gene
Ongewenste gene word meer homosigoties
Ongewenste eienskappe/abnormaliteite word in die nageslag
vasgelê
Lei tot verlaagde lewenskragtigheid
Minder bestand teen siektes
'n Duur stelsel (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
4.1.4 TWEE voordele van kruisteling
Gee aanleiding tot basterkrag/heterose
Ontwikkel nuwe rasse
Verhoogde aanpasbaarheid
Verhoogde genetiese variasie
Meer bestand teen peste/siektes
Verbeter die prestasie van diere (Enige 2) (2)
4.2 Variasie
4.2.1 TWEE interne oorsake van variasie
Mutasies
Meiose/oorkruising/herkombinasie van gene
Herkombinering van gene/onafhanklike sortering
Toevallige bevrugting (Enige 2) (2)
4.2.2 TWEE belangrikhede van variasie
Vorm die basis van seleksie
Die verbetering van bestaande rasse/kultivars
Ontwikkeling van nuwe rasse/plant kultivars (Enige 2) (2)
4.3 Seleksie
4.3.1 Stamboekseleksie (1)
4.3.2 Familieseleksie (1)
4.3.3 Massaseleksie (1)
4.3.4 Nageslagseleksie (1)
4.4 Punnett-vierkant
4.4.1 Die genotipe
(a) Vroulike ouer - HhWW (1)
(b) Nommer 17 - hR (1)
4.4.2 Bepaling van die fenotipe
(a) Nommer 9 - Poenskop en skimmel (1)
(b) Nommer 16 - Horings en wit (1)
4.4.3 Aantal beeste met horings en skimmel
2 (1)
4.4.4 Aantal poenskop en rooi beeste
0 (1)
4.5 Geslagschromosome en die bepaling
4.5.1 Geslagschromosome
(a) Aantal geslagschromosome in bokke - 2 (1)
(b) Pare outosome in perde - 31 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 11 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
4.5.2 Geslagsbepaling
(a) Indikasie van die kans (persentasie) - 50% (1)
(b) Bepaling van die verhouding - 1:1 (1)
4.6 Oorerflikheid
4.6.1 Definisie van oorerflikheid
Die mate waartoe 'n eienskap deur genetiese faktore bepaal word (2)
4.6.2 Identifikasie van die eienskappe
(a) Kwalitatief - Oogkleur (1)
(b) Kwantitatief - Melkproduksie/vagmassa (1)
4.6.3 Indikasie van die omgewingseffek (persentasie)
60% (1)
4.6.4 Verduideliking van die verwantskap
Hoe hoër die verwagte teelwaarde hoe hoër die oorerflikheid
van 'n eienskap
Hoe laer die verwagte teelwaarde hoe laer die oorerflikheid
van 'n eienskap (Enige 1) (2)
4.7 Genetiese modifikasie
4.7.1 TWEE voordele van genetiese modifikasie bo die van tradisionele
metodes
Dit is presies
Dit is vinniger
Nie beperk tot organismes van dieselfde spesie nie (Enige 2) (2)
4.7.2 TWEE negatiewe effekte van GM gewasse vir die omgewing
Gee aanleiding tot die ontwikkeling van super weeds
Voordelige insekte word gedood
Lei tot die oormatige gebruik van onkruiddoders/besoedeling
Verminder biodiversiteit (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 QP (Eng)
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
_hlayiso.com_--39f09f59-476d-43f3-970f-636d7d3459ad/v1-f950a9a18f46f431923e/card.webp)
Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum