Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN
NOVEMBER 2017
GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I
MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA
Tyd: 2 uur 200 punte
LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 'n Inligtingsboekie van 4 bladsye (i–iv).
Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is.
2. Nieprogrammeerbare en niegrafiese sakrekenaars mag gebruik word, tensy anders
aangedui.
3. Al die nodige berekeninge moet duidelik getoon word en handskrif moet leesbaar
wees.
4. Diagramme is nie op skaal geteken nie.
5. Rond jou antwoorde af tot twee desimale syfers, tensy anders aangedui.
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
You're offline
Skip to contentQuestion paper 











View all





AP Maths P1 2017 Afr hlayiso.com
Advanced Programme Mathematics · Grade 12 · 2017 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Advanced Programme Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Paper
- 1
- Publisher
- IEB
- Pages
- 8
- File size
- 287.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN: GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 2 van 8
VRAAG 1
1.1 (a) Los op vir x indien:
ln x ln x 2 3 0
2
(6)
xp
(b) Los op vir x in terme van p en q: e q (5)
1.2 Die vergelyking van 'n grafiek word gegee as y x 2 2x 3 .
(a) Skryf die y-afsnit neer. (1)
(b) Verduidelik waarom die grafiek geen x-afsnitte het nie. (3)
(c) Skryf die koördinate van die punt neer waar die vergelyking van die
grafiek nie differensieerbaar is nie. (2)
(d) Bepaal die koördinate van die stasionêre punt. (4)
[21]
VRAAG 2
Die bevolking van 'n bepaalde stad wat in 1970
gestig is, groei eksponensieel volgens die model:
P Ae kt
waar P die bevolking in 1 000'e by tyd t is en
A en k konstantes is.
(Let daarop dat t = 0 in 1970.)
In 1975 was die bevolking 596 000 en in 1985 was
dit 889 000.
2.1 Bereken die waardes van A en k onderskeidelik. (7)
2.2 Gebruik vervolgens die model om die jaar te beraam waarin die bevolking
tot 6 000 000 sal gegroei het. (3)
[10]
IEB Copyright © 2017
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN: GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 3 van 8
VRAAG 3
3.1 px2 + px + 1 = 0 word gegee.
Bepaal 'n reële waarde van p sodanig dat die oplossings van die
vergelyking van die vorm x = a + bi is, waar a en b rasionaal is en b 0. (6)
3.2 Die vergelyking x 4 2x 3 px 2 8x 20 0 het 'n oplossing x 2i .
Bewys dat die vergelyking geen reële oplossings het nie en meld die reële
waarde van p. (8)
3.3 Evalueer: i i 2 i 3 ............. i 2017 (4)
[18]
VRAAG 4
Bewys deur wiskundige induksie dat:
1 1 1 1 n 1
1 4 1 9 1 16 .......... 1 n 2 2n
vir alle heelgetalwaardes van n, n 2 .
[12]
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN: GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 4 van 8
VRAAG 5
5.1 'n Funksie word soos volg gedefinieer, waar a en b reële konstantes is:
4 as x 1
4
f (x) as 1 x 2
x
ax b as x2
(a) Bewys dat f kontinu is by x = 1 en gee 'n rede waarom dit duidelik
nie differensieerbaar is by x = 1 nie. (6)
(b) Bereken a en b sodanig dat f differensieerbaar is by x = 2. (8)
6x 2 x 1
5.2 Beskou f ( x ) .
px 2
(a) Vir watter waarde(s) van p sal y 2x 1 'n asimptoot van die grafiek
van f wees? (5)
(b) Beskou die grafiek van f wanneer p = 4.
(i) Noem die aard van die diskontinuïteit van f. Verduidelik jou
antwoord. (4)
(ii) Toon dat f in werklikheid 'n diskontinue reguitlyn is en skets
die grafiek. (5)
(c) Bepaal f '( x ) wanneer p = 3 en toon dat f twee stasionêre punte
het. (7)
[35]
IEB Copyright © 2017
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN: GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 5 van 8
VRAAG 6
In die gegewe diagram is O die middelpunt van die sirkel en A en C lê op die
omtrek.
B lê op AO. AB = 2 cm, OB = 8 cm, BC = 10 cm.
6.1 ˆ .
Bereken die grootte van BOC (4)
6.2 Bepaal die oppervlakte van die gearseerde gebied begrens deur AB, BC en
boog AC.
(6)
[10]
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN: GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 6 van 8
VRAAG 7
1 dy m
7.1 Indien y , dan .
4x 3 dx 4 x 3 n
Skryf die waardes van m en n onderskeidelik neer. (5)
7.2 Gegee: sin y cos x 1 en 0 y
2
dy
(a) Bepaal . (5)
dx
(b) Bereken, sonder 'n sakrekenaar, die gradiënt van die gegewe
kromme wanneer x . (5)
3
7.3 Rajesh wil 'n oplossing bepaal vir die vergelyking tan x x 2 1 0 deur
Newton se metode te gebruik.
(a) Indien hy x 1 as 'n aanvanklike waarde gebruik, bereken Rajesh
se 4de herhaling soos dit op sy sakrekenaar sal verskyn, akkuraat tot
4 desimale plekke. (7)
(b) Sit die herhaling voort om die antwoord tot 7 desimale plekke te
bereken. (2)
[24]
VRAAG 8
Suzie werk met 'n funksie, g, wat deur die punt (1; 4) gaan.
Sy differensieer die funksie en bepaal dat g '( x ) 4x 3 3x 2.
8.1 Bereken die x-koördinate van die buigpunte en dui aan of elkeen stasionêr
of niestasionêr is. (8)
8.2 Bepaal die algebraïese uitdrukking van die funksie g. (6)
8.3 Verduidelik waarom 'n kubiese grafiek altyd 'n buigpunt sal hê, maar
byvoorbeeld 'n vierdegraadsgrafiek dalk nie. (3)
[17]
IEB Copyright © 2017
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN: GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 7 van 8
VRAAG 9
9.1 Gegee: sec 4 sec 2 .tan2 sec 2
(a) Bewys die gegewe identiteit en ignoreer enige beperkings. (4)
(b) Bepaal vervolgens of andersins die integraal:
sec d
4
(7)
9.2 Bepaal die volgende integrale:
sin x cos x dx
2
(a) (8)
x 2 3x 12x 5 dx
2
(b) (7)
[26]
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12-EKSAMEN: GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 8 van 8
VRAAG 10
10.1 Die oppervlakte tussen die kromme y x 2 4x 8 en die x-as moet
benader word deur 'n reeks reghoeke van breedte 1 eenheid te gebruik.
Verduidelik waarom die antwoord akkurater sal wees op die interval [–1; 3]
as op die interval [–1; 2]. (4)
4
10.2 h( x ) dx 2 word gegee.
0
4
Bereken h( x ) dx indien:
4
(a) h( x ) h( x ) (2)
(b) 3h( x ) 2h( x ) (4)
(c) h( x ) h( x ) (2)
p 1
10.3 'n Parabool wat deur die oorsprong gaan, het 'n draaipunt by ; .
2 p
Bepaal die vergelyking van die grafiek in die vorm y a x b c
2
(a)
waar die konstantes a, b en c in terme van p uitgedruk word. (6)
(b) Bewys dat die oppervlakte wat ingesluit word tussen die kromme en
die x-as op die interval 0 x p onafhanklik is van p. (9)
[27]
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2017
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Advanced Programme Maths P1 2019 hlayiso.com

Question paper
Advanced Programme Maths P1 2019 Afr hlayiso.com

Question paper
Advanced Programme Maths P2 2019 hlayiso.com

Question paper
Advanced Programme Maths P2 2019 Afr hlayiso.com

Question paper
Advanced Programme Maths P2 Diagram Sheet 2019 hlayiso.com

Question paper
Advanced Programme Maths P2 Diagram Sheet 2019 Afr hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
AP Maths P1 MG 2017 Afr hlayiso.com

Question paper
AP Maths P2 2017 Afr hlayiso.com

Question paper
Advanced Programme Maths P1 2018 Afr hlayiso.com

Question paper
AP Maths P1 2017 hlayiso.com

Memorandum
AP Maths Mat&Graph Answer Sheet 2017 Afr hlayiso.com

Memorandum
AP Maths P2 MG 2017 Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Advanced Programme Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Information sheet
Advanced Programme Maths P1 Info Booklet 2019 Afr hlayiso.com

Memorandum
Advanced Programme Maths P1 Memo 2019 hlayiso.com

Memorandum
Advanced Programme Maths P1 Memo 2019 Afr hlayiso.com

Information sheet
Advanced Programme Maths P2 Info Booklet 2019 hlayiso.com

Information sheet
Advanced Programme Maths P2 Info Booklet 2019 Afr hlayiso.com

Memorandum