Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
2015
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2015, 16 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 338.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/2015
SSE – Memorandum
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS.
• Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die
kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.
• Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: PASITEMS VRAAG 2: MEERVOUDIGE KEUSE
1.1 K 1 2.1 B 1
1.2 P 1 2.2 A 1
1.3 N 1 2.3 C 1
1.4 S 1 2.4 D 1
1.5 C 1 2.5 C 1
1.6 G 1 2.6 A 1
1.7 B 1 2.7 C 1
1.8 Q 1 2.8 A 1
1.9 F 1 2.9 D 1
1.10 A 1 2.10 D 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/2015
SSE – Memorandum
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In VRAAG 3.2, 3.3 en 3.5 moet kandidate beide die woord 'Onwaar', sowel
as die korrekte term gee, bv. Onwaar, wiki om die punt te kry.)
3.1 Waar 1
3.2 Onwaar – netskans/brandmuur 1
3.3 Onwaar – toevoer 1
3.4 Waar 1
3.5 Onwaar – Ctrl+V 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/2015
SSE – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 • Minder kabels om deurmekaar te maak/Waar kabels nie prakties
sou wees nie
• Hoef nie baie naby aan die rekenaar te wees nie
• Laat toe vir 'n groter omvang van beweging, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde aanvaar soos meer modern,
lyk meer 'cool', ens. nie.) 2
4.2 • Webkamera/(digitale) kamera
• Mikrofoon/'Headset'
• Roeteerder/3G/4G roeteerder/dongel/modem
• Oorfone/Luidsprekers
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie 'n verwysing na 'n rekenaar aanvaar nie.) 2
4.3.1 • Aftas/Skandeer 2
• Faks
• Fotostateer
• E-pos
• OKH omskakeling
• Omskakel na PDF
• Stoor na 'n netwerk, ens.
(Enige twee)
4.3.2 • Indien die een funksie breek, mag al die funksies verlore wees 1
• Indien een funksie nie meer werk nie moet die hele toestel
ingestuur word om herstel te word
• Kan net een funksie op 'n slag gebruik
• Ekstra funksies word miskien nie benodig nie/mag onnodig die
koste vermeerder, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moet nie 'duurder' aanvaar nie.) 3
4.4 Hulle gebruik (gespesialiseerde) programme wat beter hardeware
benodig
(Nota aan nasiener: Aanvaar een voorbeeld van spesifieke hardeware
wat benodig word.)
2
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/2015
SSE – Memorandum
4.5 • Elektroniese deel van lêers gebruik minder papier/Ontwerpe kan
op die rekenaar gedoen word in plaas van op papier
• Kleiner impak op die omgewing omdat daar minder gereis word
• Stres-/Ladingstoetse kan nagemaak word in plaas daarvan om
onnodige prototipes te bou
• Spoor klimaatverandering na
• Rekord hou van bedreigde spesies, ens.
(Enige twee) 2
4.6 • Tipes inkouers wat gebruik word
• Hoeveelheid bladsye gedruk per inkhouer
• Spoed
• Drukkerresolusie/Kwaliteit
• Kleur/Monochroom
• Kabelloos/Met 'n kabel bv. Wi-Fi of 'NFC'
• Ingeboude kaartleser
• USB-poort
• Dupleks drukwerk
• Papierlaai kapasiteit
• LCD/Raakskerm
• Papiergroottes/Media wat gebruik kan word
• Konnektiwiteit aan netwerke
• Ingeboude geheue
• Die dienssiklus van 'n drukker, ens.
(Enige twee) 2
4.7 • Konvergensie is die samesmelting of bymekaarkom van
verskillende tegnologieë in 'n enkele (nuwe) toestel/een toestel
wat die funksionaliteit van verskillende toestelle het
• Enige EEN voorbeeld soos 'n slimfoon, multifunksiedrukker, ens. 2
4.8 • Koppel die sleutelbord weer
• Sit die rekenaar af en weer aan
• Paar die toestelle weer (indien kabelloos)
• Kyk na/Vervang die batterye (indien kabelloos)
• Kyk na/Herinstalleer die drywers
• Bring die toestel in kontakafstand (indien kabelloos)
• Probeer by 'n ander poort inprop, ens.
(Enige twee) 2
4.9 • Verlaag die resolusie van enige prentjies in die dokument
• Zip/Pers die dokument saam
• Zip/Pers die bestaande inhoud van die flitsskyf saam
(Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/2015
SSE – Memorandum
4.10.1 • ETG ('RAM')/Geheue 2
• SVE ('CPU')
• Hardeskyf/'Solid State Drive'
• Grafikakaart
• Moederbord
(Enige twee)
4.10.2 SSD/'Solid State Drive'/mSata 1 3
4.11 • Help 'n blinde gebruiker/Dit spreek gestremdheid van sekere
gebruikers aan
• Gemak, bv. 'n gebruiker kan luister na inhoud terwyl hy iets anders
doen/gebruiker kan luister na teks wat hardop gelees word
(Nota aan nasiener: Aanvaar een spesifieke voorbeeld met verwysing
tot antwoord hierbo. Aanvaar verwysing tot die omskep van teks na
spraak.) 2
4.12 • Die werkverrigting van die rekenaar (vir die verbuiker) sal
verminder/take gebruik meer hulpbronne van die stelsel
• Die take sal langer vat om klaar te maak
• Die effektiwiteit van die take sou verminder, bv. virus kan 'n lêer
besmet wat alreeds nagegaan is/data kan geskryf word na 'n
gedeelte van die skyf wat reeds deur defragmentasie verbeter is
• Oop lêers is leesalleen en kan dus nie deur antivirus bestudeer
word nie
(Enige twee) 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/2015
SSE – Memorandum
VRAAG 5: INTERNET-EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 NKK/Netwerk koppelvlakkaart/3G/Wi-Fi toestel 1
5.2 • 'E-filing'/belastingopgawe
• Informasiedienste, soos Binnelandse sake
• Nagaan van registrasie van stemgeregtiges
• Betaal van dienste soos TV lisensies, munisipale rekeninge
• Verspreiding van Graad 12 resultate
• Studiegidse
• Bewusmakingsveldtogte, bv. HIV
• Waarskuwings van kragonderbrekings
• Elektroniese korrespondensie, ens.
(Enige twee) 2
5.3 • Nie alle ouers het toegang tot Twitter/Internet nie
• Privaatheidskwessies
• Sou baie werk/admin aan die skool se kant verg
• Beperk ten opsigte van die hoeveelheid teks wat gestuur kan
word, ens.
(Enige twee) 2
5.4 • Bepaal regte van elke gebruiker/groep
• Gebruikers sal 'n aparte lêer hê in die tuisgids op die
bediener/Lêers van verskillende gebruikers sal nie by verstek in
dieselfde gids gestort word nie
• Gebruikers kan nie mekaar se lêers oopmaak nie
• Om verskillende gebruikers verskillende regte/voorregte te gee
• Om toegang tot lêers op die netwerk te beheer, ens.
(Enige een) 1
5.5 • Laer koste as 'n telefoonoproep/Koste is dieselfde ongeag die
afstand
• Kan gebruik word op 'n groot verskeidenheid toestelle
• (Geografiese) mobiliteit
• Video kan gebruik word gedurende die oproep
• Ekstra funksionaliteit van sagteware bv. deel van lêers deur
gebruik te maak van Skype, ens.
(Enige twee) 2
5.6 'n LAN beslaan 'n kleiner (geografiese) area as 'n WAN/
'n WAN beslaan 'n groter (geografiese) area as 'n LAN .
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n verwysing tot die grootte van die
netwerk. Aanvaar uitbreiding van die afkortings.)
1
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/2015
SSE – Memorandum
5.7 • Kyk geskiktheid van al die webblaaie
• Kyk dat kleur/formatering regdeur die webtuiste dieselfde is
• Kan op draagbare toestelle vertoon word
• Maak seker dat al die skakels werk
• Maak seker dat al die skakels gepaste beskrywings het
• Kyk dat die inligting op die webblaaie logies gegroepeer is bv.
AVV ('FAQ')
• Maak seker dat geen taalfoute op die webtuiste verskyn nie
• Maklike/Konsekwente navigasie tussen bladsye, ens.
(Enige twee) 2
5.8 • Via USB
• OTG
• Bluetooth
• Kaartleser/Draagbare stoormedia
• E-pos
• Wolkberging bv. Dropbox, Google Drive, ens.
• Wi-Fi
• Via netwerk
• NFC, ens.
(Enige twee) 2
5.9 • Via FTP of 'n ander program wat nie die grootte beperk nie
• Via wolkberging
• Samepersing
• 'Torrents'
• Breek dit op in kleiner dele wat per e-pos gestuur kan word (en
dan gekombineer kan word)
(Enige twee)
2
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/2015
SSE – Memorandum
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1.1 Skep 'n skakel/'linked object'
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'Paste link' wanneer dit in die dokument
geplak word.) 1
6.1.2 • Hoef nie die response oor te tik nie/Inligting kan direk gestoor
word vanuit die respons
• Makliker/Vinniger om inligting in te lees
• Om verskeidenheid van response te beperk/Bestekwaardes/
Beperk leë velde
(Enige twee) 2
6.1.3 Boekmerk 1 4
6.2 • Gedrukte media bv. Tydskrifte, Boeke, ens.
• Elektroniese bronne buiten die Internet
• Onderhoude
• Vraelyste/Meningsopnames
• Televisie
(Enige twee) 2
6.3 • Vergelyk inligting met ander bronne
• Kyk of die outeur 'n gevestigde belang het
• Kyk vir enige vooroordeel
• Kyk na die geloofwaardigheid van die outeur
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde aanvaar wat NIE verband hou
met objektiwiteit nie.) 2
6.4 • Hoef nie response oor te tik nie 1
• Hoef nie onleesbare handskrif te ontsyfer nie
• Makliker/Meer effektief om toevoer vanaf 'n groot geografiese area
te kry
• Geen vermorsing van papier nie, ens.
(Enige een) 5
6.5 Wys iemand anders se werk as jou eie werk/intellektuele eiendom
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n voorbeeld wat duidelik beskryf wat
plagiaat is.)
1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/2015
SSE – Memorandum
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 • HOB ('RSI')/KTS ('CTS')
• Oorgewig
• Bloedvloeiprobleme
• Slegte sig
• Seer rug, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde aanvaar wat NIE spesifiek
verband hou met fisiese gesondheidsprobleme nie.) 2
7.2.1 • Domein naam 2
• E-posadres bekend vir gemorspos (spam)/Ander gebruikers het dit
al gemerk as gemorspos (spam)
• Tipiese kombinasie van woorde van bekende voorbeelde van
gemorspos (spam) het dit aangedui, bv. 'has been credited'
(Enige twee)
7.2.2 Daar is 'n hiperskakel wat moontlik persoonlike inligting vra 1
7.2.3 • Skrap/Ignoreer die e-pos 3
• Meld dit aan (as uitvissing)
• Moenie enige van die hiperskakels volg nie
• Moenie 'n e-pos terugstuur nie
• Bel die maatskappy/SARS/institusie om seker te maak
• Moenie enige inligting wat in die e-pos gevra word, stuur nie, ens.
(Enige drie) 6
7.3 • Werknemers kan van enige plek af werk, bv. van die huis af
• Spandeer minder tyd op reis
• Moontlikheid van minder uitgawes vir die maatskappy bv. hoef nie
kantore/werkspasies te huur nie, vervoerkostes, ens.
• Omgewingsvriendelik, bv. minder verkeer/minder uitlaatgasse van
voertuie
• Buigsame werksure, ens.
(Enige twee) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/2015
SSE – Memorandum
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Om sinonieme van woorde te vind/woorde met dieselfde definisie 1
8.2 • Hou tred met/geskiedenis van elke verandering wat gemaak word
deur veelvoudige gebruikers
• Veranderinge kan oorweeg word voor dit aangebring word
(Nota aan nasiener: Moenie 'Spoor veranderinge in dokument na'
aanvaar nie.) 2
8.3 • Maklik om konsekwente formatering te behou/Alle opskrifte sal
dieselfde lyk
• Maklik om style op te dateer/verander alle opskrifte gelyktydig
• Word benodig vir outomatiese inhoudsopgawe, ens.
(Enige twee) 2
8.4 Autofill
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n akkurate beskrywing van Autofill.) 1
8.5 • Te plak sonder formatering
• Om waardes sonder die formules te plak
• Om te transponeer
• Om 'n skakel te plak
(Enige een) 1
8.6 Om te verduidelik wat die doel van 'n lyn/blok kode is/Om inligting by te
voeg wat nie sigbaar sal wees wanneer die webblad vertoon word nie 1
8.7 • Merker het spelfoute/sintaksfoute/geen merker om die stelling te
sluit nie
• Verwys na 'n bron of lêer wat nie meer bestaan nie
• Hiperskakels van 'n gestoorde bladsy verwys nie meer na
aanlynbron/bladsy/dokument nie
• Geen Internettoegang
(Enige twee) 2
8.8 Dit is 'n veld wat elke rekord identifiseer met 'n unieke waarde/het 'n
verskillende waardes vir elke rekord/die waarde kan nie herhaal word
nie 2
8.9 Dit is 'n stap-vir-stap riglyn wat verduidelik hoe om 'n nuwe databasis
item te skep, bv. Navraaghulpprogram ('query wizard')/
vormhulpprogram ('form wizard')/verslaghulpprogram ('report wizard') 2
8.10 Jy kan nie voorspel wat die persoon se van sou wees nie/Vanne is
gewoonlik verskillend 1
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/2015
SSE – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1 • Hoogte van lessenaars/stoele op korrekte posisie/Arms op die regte
hoogte/hoek
• Vars lug moet sirkuleer/Lugversorger
• Gemaklike stoele
• Stofvrye omgewing
• Ergonomiese uitleg van die klas
• Gepaste beligting, ens.
(Enige drie) 3
9.2.1 • Hoër kwaliteit grafika kan gestuur word na die monitor/VGA het ‘n
analoog sein/HDMI het ‘n digitaal sein
• Klank kan ook oor dieselfde kabel as die video gestuur word
• HDMI poorte is meer algemeen op nuwe rekenaars/toestelle
(Enige een) 1
9.2.2 500 GB 1
9.2.3 Gebruik die toegewyde geheue in plaas van die ETG van die rekenaar,
wat beteken dat die rekenaar meer ETG het vir verwerking van ander
take
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n verwysing na die grafika kwaliteit wat
beter is.) 1
9.2.4 4 GB 1
9.2.5 Raakskerm 1
9.2.6 802.11 (b/g/n) 1 6
9.3.1 • Nuwe funksies/eienskappe kan bygevoeg word
• Bestaande sekuriteit openinge kan herstel word
• Programmeringsprobleme kan herstel word
(Enige twee) 2
9.3.2 'n Regstelling ('patch') herstel 'n klein, spesifieke probleem. 1
9.3.3 Deelware kan gratis gebruik word vir 'n sekere tyd/Dit het beperkte
eienskappe teenoor die volle weergawe van die program.
EN
Die sagteware kan getoets word voordat jy dit koop.
(Nota aan nasiener: Aanvaar dat die deelware se lisensie ooreenkoms
toelaat dat dit op meer as een rekenaar gebruik word.) 2
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/2015
SSE – Memorandum
9.3.4 • Ander mense kan nie die inhoud redigeer nie
• Kan oopgemaak word ongeag die sagteware waarin dit oorspronklik
geskep is
• Sagteware wat nodig is om dit oop te maak is gewoonlik
maklik/gratis beskikbaar.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar moontlike kleiner lêergrootte.) 1 6
9.4 • Pos interessante artikels/nuusitems
• Dateer gereeld op
• Wees interaktief met lesers
• Nooi/Herinner lesers per SMS/e-pos
• Informele taalgebruik/stemtoon
• Gebruik opskrifte vir artikels wat 'n leser se aandag sal aangryp
• Pos gereeld prentjies/multimedia wat die inhoud sal ondersteun
• Voeg RSS eienskappe/vermoëns by, ens.
(Enige twee) 2
9.5 • Sagteware om opwipvensters ('pop-ups')/advertensies te blok
• Gebruik die ingeboude funksies van 'n webdeurblaaier
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar om advertensies te keer.) 1
9.6 Dele van lêers wat oor 'n skyf versprei is (oor dele wat nie op mekaar
volg nie) . 1
9.7.1 • Die spoed waarteen die drukker werk
• Hoeveelheid bladsye wat die drukker per minuut kan druk
(Enige een) 1
9.7.2 Kwaliteit van die drukstuk/Hoeveel spikkels ink op die papier in 'n duim
gemaak word 1 2
9.8 Basiese rekenaar/Rekenaar met die laagste spesifikasies op die mark
beskikbaar. 1
9.9 • Kan nie vergeet word soos 'n wagwoord nie
• Uniek tot elke persoon 2
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/2015
SSE – Memorandum
9.10.1 • Sentrale stoorplek/Vermoë om vanaf enige rekenaar/toestel
toegang te verkry
• Dateer/Installeer sagteware vanaf 'n sentrale punt
• Deel van sagteware
• Deel van duur hardewaretoestelle soos drukkers
• (Doeltreffende) deel van 'n Internetkonneksie
• Kommunikasie tussen gebruikers binne 'n netwerk
• Gesentraliseerde rugsteune/sekuriteit
• Werkskerms kan besigtig/beheer word vanaf 'n sentrale punt met
sagteware soos NetOp of iTalc, ens.
(Enige twee) 2
9.10.2 • Kan baie moeiliker wees om te installeer/instandhou
• Moontlikheid dat meer toerusting aangekoop moet word
• Sein is meer geneig om gekraak te word
• Kabellose seine mag ander seine soos alarmstelsels affekteer
• Seinsterkte kan verskil/Sein kan maklik affekteer word, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie enige algemene, ongemotiveerde
antwoorde soos 'stadiger' aanvaar nie.) 2 4
9.11.1 • Rugsteun gereeld
• Inkementele rugsteune/Rugsteun slegs lêers wat verander het vanaf
die laaste rugsteun
• Hou rugsteunkopieë op 'n ander plek
• Gebruik eksterne stoortoestel
• Roteer stoormedia
• Kontroleer of data in die rugsteun oopgemaak/gebruik kan word
• Maak veelvoudige rugsteunkopieë
• Outomatiseer/Skeduleer rugsteune, ens.
(Enige twee) 2
9.11.2 • Data is beskikbaar vanaf enige plek waar die Internet beskikbaar is
• Baie wolkbergingsverskaffers bied gratis stoorplek aan
• Hoef nie enige stoortoestelle rond te dra nie
• Data kan gedeel word tussen gebruikers
• Diensverskaffer is verantwoordelik vir rugsteune
• Gebruik minder plaaslike stoorplek op jou rekenaar
• Beheer van toegang d.m.v sekuriteit.
• Outomatiese sinkronisasie eienskappe/opsies, ens.
(Enige twee) 2 4
9.12.1 • Batterye is pap/Verbinding verloor
• Nie reg installeer nie/Verkeerde drywers
(Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/2015
SSE – Memorandum
9.12.2 • Verkeerde drywers
• Meer as een drukker is beskikbaar/Die dokument is na die
verkeerde drukker gestuur
• Geen papier
• Geen ink
• Hardeware probleem met die drukker
• Instruksies na die drukker kan tydelik gestop word/Drukker is besig
met 'spooling'
• Drukkerinstruksie kan gekanselleer word, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moet nie enige antwoord aanvaar wat verwys
daarna om die rekenaar aan te sit of reg te koppel nie.) 1 2
9.13.1 'n Webblaaier is 'n program wat gebruik word om webtuistes te
vertoon/navigeer tussen webtuistes.
'n Soekenjin is 'n program/webtuiste wat webtuistes op die Internet vind
wat sekere sleutelwoorde of frases bevat. 2
9.13.2 • Hy/Sy hoef nie in rye te wag/na die bank toe te reis nie
• Word nie tot normale bankure beperk nie
• Hoef nie die risiko te loop om kontant by hom/haar te dra
• (Algemeen) goedkoper as nie-elektroniese/toonbank metodes ens.
(Enige twee) 2
9.13.3 Antivirussagteware/(Internet) sekuriteitpakket
OR
Enige een voorbeeld van antikwaadwillige sagteware/
Sekuriteitspakket
bv. Kaspersky Anti-Virus, Avast, MS Essentials, NOD32,
ESET, AVG, Norton, F-Secure, Panda, Bit Defender, Malwarebytes
Anti-Malware, ens. 2
9.13.4 Program wat elke sleutel wat gedruk word opneem om private inligting
te steel/vind
(Nota aan nasiener: Vir die tweede punt aanvaar ook 'n verwysing na
die steel van gebruikername, wagwoorde, bankbesonderhede, ens.) 2 8
Kopiereg voorbehou Blaai-asseblief-om
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/2015
SSE – Memorandum
9.14 • Geen persoonlike Internetgebruik/Net opvoedkundige gebruik
• Repekteer intellektuele eiendom/kopiereg kwessies
• Respekteer die privaatheid van ander
• Algemene netiket kwessies (aanvaar enige een gepaste voorbeeld)
• Geen persoonlike e-pos
• Moenie enige programme op die rekenaars installeer nie
• Moenie aanteken met iemand anders se wagwoord en
gebruikernaam nie
• Moenie enige sagteware aflaai nie
• Moenie speletjies op die skoolrekenaars speel nie
• Bly by stoorplek/bandwydte kwotas
• Geen draagbare stoortoestelle soos (flitsskywe) mag in die
rekenaars gebruik word nie
• Moenie materiaal aflaai/kyk wat aanstootlik is nie
• Kuberafknouery word nie toegelaat nie, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar een voorbeeld van aanstootlike materiaal
aflaai/kyk.) 2
9.15.1 Teksomvouing/'Soft enter'/Alt+Enter 1
9.15.2 =D3/$D$2*$E$2
OF
=D3/$D$2*E$2
OF
=D3/D$2*E$2
Absolute selverwysing korrek bygevoeg 1
9.15.3 COUNTIF 1
9.15.4 SUMIF 1
9.15.5 • Wye reeks statistiek funksies beskikbaar vir verwerking
• Formules/Waardes dateer op wanneer funksies/formules verander
word
• Maklik om met groot hoeveelheid punte te werk
• Makliker om formules te kopieer
• Kan grafieke skep om leerders se prestasie met mekaar te vergelyk
• Sorteer/Filtreer data
• Data kan sorteer word op veelvuidige werkblaaie
• Voorwaardelike formatering (om spesifieke punte/reeks uit te lig),
ens.
(Enige twee) 2 6
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou *
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 QP

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper