Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 353.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/2016
SSE – Memorandum
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die
kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.
• Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 E 1 2.1 A 1
1.2 G 1 2.2 D 1
1.3 B 1 2.3 D 1
1.4 K 1 2.4 C 1
1.5 O 1 2.5 C 1
1.6 A 1 2.6 A 1
1.7 R 1 2.7 B 1
1.8 S 1 2.8 A 1
1.9 L/H 1 2.9 C 1
1.10 J 1 2.10 B 1
[10] [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 3: WAAR-/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: Aanvaar die korrekte term in Vraag 3.2, 3.3 en 3.5, selfs al verskyn die
woord ONWAAR nie. Geen punt word toegeken indien net die woord ONWAAR neergeskryf
word nie.)
3.1 WAAR 1
3.2 ONWAAR, uitvissing ('phishing') 1
3.3 ONWAAR, 'Task Manager' 1
3.4 WAAR 1
3.5 ONWAAR, resolusie 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIË
4.1 • Bluetooth
• Wi-Fi
• NVK ('NFC')
• Gekabelde netwerk/Ethernet-kabel
• USB-kabel
• Parallel kabel/LPT1
• SCSI-kabel
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie slegs ‘kabel’ as antwoord aanvaar nie.
Aanvaar slegs kabelloos wanneer geen ander spesifieke kabellose
voorbeelde genoem word nie. Aanvaar dukker-kabel as geen ander
spesifieke drukkerkabels genoem is nie). 2
4.2 • Drywer is nie geïnstalleer nie
• Geen papier in die houer nie/Verkeerde papiergrootte is gekies
• Papierverstopping ('paper jam')
• Ink/Drukstof is op
• Nie as die verstekdrukker geselekteer nie/Druk na ‘n ander
drukker
• Druktaak is in die drukkertou onderbreek ('paused')
• Kabel nie gekonnekteer nie, ens.
(Enige een) 1
4.3 • Groter funksionaliteit op een toestel
• Interwerkbaarheid ('interoperability') van sommige toestelle
• Goedkoper om een toestel te koop
• Lessenaarspasie minder deurmekaar
• Meer doeltreffend as om meervoudige toestelle te gebruik
(Enige twee) 2
4.4 QR/2D-strepieskode
Dit word geskandeer (deur 'n selfoon) om die teks/inligting wat dit
bevat, bloot te lê
Enige geskikte voorbeeld soos die URL van die skool, ens. 3
4.5.1 • Vinniger datatoegang 2
• Minder vatbaar vir skade/geen bewegende dele nie
• Minder kragverbruik
• Kleiner formaatgrootte
• Geen geraas
• Aanpasbaar met baie verskillende rekenaartipes, ens.
(Enige twee)
4.5.2 Tans/In die algemeen is VTA's ('SSDs') nie geredelik beskikbaar met so 1
'n groot stoorkapasiteit as 'n tradisionele hardeskyf nie.
(Nota aan nasiener: Moenie enige antwoord met betrekking tot koste
aanvaar nie.) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.6 'n Sagtewarefout ('bug') is 'n fout in die (programmerings-) kode van die
sagteware
'n Virus is sagteware wat met doelbewuste kwaadwillige bedoeling,
geskryf is, bv. om data/sagteware korrup te maak, ens. 2
4.7 Die Android-foon gebruik 'n oopbron bedryfstelsel en die Windows-
foon gebruik 'n eiendomsregtelike bedryfstelsel
(Notas aan nasiener:
• Moenie enige kosteverwante antwoorde of antwoorde waarby
verskillende maatskappye betrokke is, aanvaar nie
• Aanvaar verwysing na die verskillende tipes toepassings wat vir
die verskillende bedryfstelsels beskikbaar is.
• Aanvaar antwoorde wat na die verskille in die bedryfstelsel
verwys) 2
4.8 Druktake word outomaties na daardie drukker gestuur (tensy 'n ander
drukker gekies is.) 1
4.9.1 Die rugsteunkopie mag saam met die oorpronklike lêers verloor word, 1
bv. indien die kamer afgebrand het, toestelle gesteel is, ens.
4.9.2 • Eksterne hardeskyf/Magnetiese band 1
• NGS (Netwerkgekoppelde stoortoestel) ()NAS (Network
attached storage)Drive
(Enige een) 2
4.10 • Gebruik bandwydte op 'n tyd wanneer daar 'n lae vraag na
bandwydte vanaf die stelsel is (dit sal nie tot smoring ['throttling']
of lynvorming ['shaping'] bydra nie)
• Baie ISPs verskaf data verniet na ure
• Daar sal geen opdatering tydens werksure op die masjiene loop
nie (en dit stadig maak) terwyl mense probeer werk nie
• Sal nie gevra word om die rekenaar vir die installering van
opdaterings te herlaai terwyl hulle die rekenaar vir ander take
gedurende werksure gebruik nie.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte voorbeelde om die
konsepte wat hierbo genoem is, te illustreer.) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.11 • Defragmenteer die aandrywer
• Voer 'Disk Cleanup' uit
• Verwyder kwaadwillige sagteware
• Vee ongebruikte lêers uit
• Her-installeer die bedryfstelsel
• Verminder die getal programme wat in die agtergrond uitgevoer
word/wat laai wanneer die rekenaar aangeskakel word
• Opdateer sagtware/drywers
• Gebruik sagtewarepakkette/-weergawes wat minder bron-
intensief is
• Formateer en herinstalleer die hardeskywe, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte sagteware- of konfigurasie-
instelling wat die druk op die SVE sal verminder.) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.12 • Kan op enige plek op enige rekenaar waar Internettoegang
beskikbaar is, toegang verkry
• Spaar stoorspasie op die plaaslike masjien
• Webtoepassings word gedurig opgedateer na nuwe weergawes
toe
• Beter integrasie met wolkberging
• Verminderde aanvraag op plaaslike verwerker
• 'Cross-platform' (omdat 'n webblaaier gebruik is), ens.
(Enige twee) 2
4.13 • Neem 'n foto met 'n kamera/slimfoon/tablet
• Faks na e-pos
• Tik die dokument oor en stoor as elektroniese kopie
(Enige Een) 1
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 • Deel van hardeware
• Deel van sagteware/opdatering
• Sosiale netwerking/ Speletjies
• Deel ‘n internetkoppeling
• Gesentraliseerde sekuriteit
• Gesentraliseerde databerging
• Verpreiding van werkslading, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar geskikte voorbeelde van take of
tegnologieë, bv. deel van lêers, ruitnetrekenarisering, deel van
drukkers.) 2
5.2 • Leesbewys ('Read receipt')/Afleweringsverslae
(Enige een)
• (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke aanduidings van
leesbewyse in ‘n besondere app, bv. Blou regmerkies in
WhatsApp.) 1
5.3 (Aanlyn) Advertensies 1
5.4 • Reikwydte is beperk
• Die getal toestelle wat gekoppel kan word is beperk
• Potensiële sekuriteitskwessies, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moenie toestel-, handelsmerk- of
aanpasbaarheidskwessies aanvaar nie.) 2
5.5 • Video-/Oudiostroming
• Video/Multimedia/VoIP ('Skyping')
• Aflaai van groot lêers
• Torrents
• Speel van speletjies ('Gaming'), ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat na toepassing van die
‘altyd-aan’ aspek van breëband verwys, bv. push-tegnologie, ens.) 2
5.6 • Spaar limiet ('cap')/databondel
• Baie vinniger oplaai/Spaar tyd gedurende oplaai
• Gebruik minder aanlynstoorspasie
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/2016
SSE – Memorandum
5.7 • Sekuriteitsprotokolle, e.g. https
• Digitale handtekening
• Digitale sertifikaat
• Enkripsie/BSL ('SSL')
• Netskans
• Anti-spioenware/Anti-virus
• Gebruik Torr-deurblaaiers
• Bestuurde roeteerders
• VPN
(Enige een) 1
5.8 Wi-Fi/802.11 a/b/g/n/Kabelloos 1
5.9 • Kan kwaadwillige programmatuur bevat
• Irriterend/Afleidend/Ergerlik maak
• Spaar bandwydte/data
(Enige twee) 2
5.10 Bly op hoogte van die bladsye wat besoek is.
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige verwysing daarna om bladsye te
vind wat voorheen besoek is.) 1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 Opname – 'n Stel geskrewe/getikte vrae wat vir baie of 'n groep mense
gegee word
EN
Onderhoud:
• 'n Stel vrae wat verbaal toegepas word
• Gewoonlik vir slegs een persoon (soos 'n kenner) bedoel
(Enige een) 2
6.2 • Daar is geen kontrolering van 'buite' ten opsigte van wat op die
Internet geplaas word nie/Enigeen kan enigiets plaas, so dit kan
verkeerd wees
• Inligting kan met vooroordeel aangebied word
• Inligting mag verouderd wees
(Enige twee) 2
6.3.1 Kopiereg – Wetlike beperkings op die kopiëring en verspreiding van
intellektuele materiaal 1
6.3.2 Plagiaat – Om iemand anders se werk as jou eie aan te bied 1 2
6.4 • Verbeterde akkuraatheid/Data validering kan gedoen word/Geen
kwessies met betrekking tot handskrif nie
• Minder tyd word vir datavaslegging benodig/Respondente sal
meer waarskynlik die vraelys voltooi/beantwoord
• Data kan direk vir analise uitgevoer word (bv. na 'n sigblad toe)
• Makliker om die opname te 'versprei'/kan meer respondente
bereik
• Groenrekenarisering, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat betrekking het op enige
tipe van elektroniese vorm, soos Google Docs, Microsoft Word-vorms,
ens.) 2
6.5 • Netheid/Leesbaarheid
• Dit gee 'n manier aan gebruikers om te kontroleer dat hulle die
korrekte hoeveelheid syfers ingevul het
(Enige een) 1
6.6 • Sortering
• Groepering
• Filtrering
• 'Pivot tables'
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moenie 'Funksies' of enige besondere voorbeeld
van 'n funksie aanvaar nie.) 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 • Vertrouenskwessies
• Gebrek aan toegang tot rekenaars/Digitale skeiding
• Konnektiwiteitskwessies
• Gebruikers kort die selfvertroue/vaardigheidsvlak om die dienste
te gebruik, ens.
(Enige een) 1
7.2.1 Die GPS-koördinate van waar die foto geneem is, is bygevoeg in die
foto se metadata. 1
7.2.2 Die insluiting van die GPS-koördinate mag aan stropers 'n wenk gee
van waar om die renoster te vind. 1
7.3 • Skep/gebruik die boodskapreëls
• Pas 'n gemorsposfilter toe
• Blok adresse van bekende stuurders van gemorspos
• Installeer/gebruik anti-gemorspossagteware
• Gebruik 'n IDV ('ISP') wat gemorspos effektief blok
• Moenie jou e-posadres gee nie/Gee 'n alternatiewe e-posadres
aan mense gee wat jy vermoed gemorspos aan jou stuur
(Enige twee) 2
7.4 Pas die instellings van jou Facebook-rekening aan om te voorkom
dat jy (sonder toestemming) in foto's ge'tag' word. 1
7.5 • Breër gehoor/publisiteit
• Goedkoop advertensie
• (Onmiddellike) terugvoer van kliënte
• Goedkoop/Effektiewe manier om direk met kliënte te
kommunikeer, bv. advertensies, ens.
• Geteikende advertensies, ens.
(Enige twee) 2
7.6 • Gebruik van GPS-tegnologie, bv. aanwysings
• Gebruik van die Internet, bv. vir die vermaak van die passasiers
• Opdatering van die motor se sagteware
• Verkeersopdaterings/-inligting direk na die motor
• Afstandsmonitering vir sekuriteit/voertuigsporing
• Afstandsmonitering van werkverrigting/onderhoud van die
motor, ens.
(Enige twee) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1.1 Die opsoekwaarde is verkeerd/B4 moet A4 wees 2
Die kolomindeks van die opsoektabel is verkeerd, moet 2 wees
(Nota aan nasiener: Aanvaar óf die identifikasie van die probleem óf die
korrekte antwoord.)
8.1.2 Die foute kom voor omdat die formule 'n getal met teks ('n woord) 1
probeer vermenigvuldig . 3
8.2 • COUNT tel die selle wat numeriese waardes /getalle bevat
• COUNTA tel die selle wat enige waarde bevat/nie leeg is nie 2
8.3 Formatering laat dit voorkom asof dit afgerond is, terwyl die eintlike
waardie nie verander het nie/Die ROUND-funksie verander die eintlike
waarde 1
8.4.1 Style 1
8.4.2 Bestuur hulpbronne/Source manager/Hulpbronne 1 2
8.5 • Enige teksredigeerder soos Notepad
• Enige HTML-redigeerder soos Notepad++
• Enige woordverwerkingstoepassing soos Microsoft Word
• Coffee cup/kompozer
• MS Expression Web
• Dreamweaver, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: kontroleer enige ander handelsname wat deur die
kandidaat gegee is.). 1
8.6 'n Webblad is deel van 'n webtuiste/'n Webtuiste is 'n versameling van
webblaaie 1
8.7 Die teks tussen die ‘title’-merkers in die ‘head’-afdeling word in die
webblaaieroortjie aangedui 1
8.8 Nie veronderstel om met 'n sluitingsmerker te begin nie
Nie veronderstel om met ‘n openingsmerker te eindig nie
(Die oopmaak- en toemaak) –merkers moet pas (of beide ul of ol)
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige korrekte voorbeelde van HTML-
kode) 2
8.9 • (Meer gebruikersvriendelike manier van) datavaslegging/Ontwerp
vir datavaslegging
• Om slegs een rekord op 'n slag te vertoon
• Om die velde wat vertoon word te beperk, ens.
(Enige een) 1
8.10 Dit het geen effek op die waardes in die databasistabel nie/Die waardes
in die databasistabel bly dieselfde 1
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 5.0'' (duime)
(Nota aan nasiener: Aanvaar 5 of 5.0 sonder die afmetingseenheid.) 1
9.1.2 'n Raakskerm waar meer as een aanraking/vinger op dieselfde tyd
raakgesien kan word. 1
9.1.3 • Knyp ('Pinch')
• Rek ('Stretch'), ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige verduideliking van 'n handeling wat
meer as een aanraking gelyktydig vereis, ens. ) 1
9.1.4 Sommige van die 16 GG ('GB') word deur die bedryfstelsel/ander
vooraf-geïnstalleerde toepassings gebruik 1
9.1.5 Sit 'n (MikroSD) Geheuekaart in/USB-bergingstoestel ('OTG')
(Nota aan nasiener: Moenie wolkberging aanvaar nie) 1
9.1.6 • Bekende gebruikerskoppelvlak/GUI
• Aanpasbaarheid van toeps ('apps')
• Makliker oordrag van instellings, lêers, ens.
(Enige twee) 2
9.1.7 • Laai (‘boot’) die toestel
• Verskaf 'n gebruikerskoppelvlak
• Laat toe dat toepassings geïnstalleer/gebruik kan word
• Geheuebestuur
• Bergingsbestuur ('Storage management')
• Lêerbestuur
• Installering en beheer van hardewaretoestelle
• Verskaf basiese sekuriteit, bv. gebruikersname en wagwoorde,
ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige voorbeeld (per kolpunt) wat die
antwoord illustreer, bv. drukkerbestuur.) 2
9.1.8 12 MP 1 10
9.2 • Gee die ou selfone/parte aan iemand wat dit nog kan gebruik
• Stuur na 'n herwinningsaanleg
• Maak die ou selfone reg sodat dit verkoop kan word, ens.
(Enige twee) 2
9.3 RFID-merkers kan op elke foon geplaas word. RFID-skandeerders by
die deur sal dan die RFID-merkers kan optel indien die foon die winkel
verlaat (en 'n alarm aktiveer). 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/2016
SSE – Memorandum
9.4.1 (E-pos-boskrif word verander sodat) die e-pos lyk asof dit van 'n ander
bron kom 1
9.4.2 Gebruiker word verwys na 'n verskillende/vervalste webtuiste selfs al
word die regte 'URL' getik in die webblaaier 2
9.4.3 Spioenware/sagteware wat rekord hou/verslag doen van elke
sleuteldrukke wat deur 'n gebruiker gemaak word en stuur die verslag
na 'n derde party. 1 4
9.5.1 Bediener
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde, bv.
instaanbediener ['proxy server'], ens.) 1
9.5.2 • Kommunikasiemedium/Kabels
• Netwerkskakel/Toegangspunte
• NKK ('NIC')
• Roeteerder
(Enige twee) 2 3
9.6 • Koste is goedkoper
• Afstand het nie 'n impak op koste nie
• Oproepe kan gemaak word ongeag die tipe toestel waarop die
program geïnstalleer is, ens.
(Enige twee) 2
9.7 • Makliker om te navigeer/Konsekwente plasing van kontroles
• Intuïtiewe gebruik
• Toepaslike gebruik van prentjies
• Kleure word maklik onderskei
• Groot knoppies/kontroles
• Leesbare fonts
• Skerms moet nie deurmekaar wees nie/Effektiewe gebruik van wit
spasie
• Verwante opsies word saam groepeer, ens.
(Enige drie) 3
9.8.1 • Enigiemand het toegang tot 'n blog sonder om 'n e-posadres te hê
• Potensiaal om te adverteer
• Hoef nie veelvoudige e-posse te stuur nie/perk op die getal
ontvangers in groep-epos
• Makliker om verskillende tipes bystand te groepeer
• Altyd vir latere verwysing beskikbaar
• Alle boodskappe ('posts') is beskikbaar in een plek, ens.
(Enige twee) 2 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/2016
SSE – Memorandum
9.8.2 • Dateer die inhoud gereeld op
• Maak seker dat die inhoud relevant/interessant is
• Gebruik interessante opskrifte
• Voorsien RSS-voere
• Gebruik prentjies/video's wat help om die inhoud te ondersteun en
te verduidelik
• Wees interaktief met lesers/kommentaar/Reageer vinnig op
boodskappe, ens.
(Enige twee) 2
9.9.1 Maak voorsiening vir kommunikasie tussen die toestel en die
bedryfstelsel/Beheer die toestel
(Nota aan nasiener: Moenie ‘plug and play’ aanvaar nie.) 1
9.9.2 • Her-installeer die drywers
• Laai die regte drywers af
• Die bedryfstelsel van die skootrekenaar kan vervang/opgradeer
word, ens.
(Enige een) 1 2
9.10.1 • Batterye kan pap word/Benodig batterye
• Duurder om aan te koop
• Seinsteuring vanaf ander toestelle, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie diefstal aanvaar nie.) 2
9.10.2 Ontwerp van toestelle/toerusting om gemaklik en
gesondheidskwessies te voorkom wanneer dit gebruik word nie.
(Nota aan nasiener: Moenie antwoorde aanvaar wat na meubels verwys
nies.) 2
9.10.3 • Kan werk gedurende beurtkrag/tye wanneer die krag af is
• Werkers kan vanaf die huis werk/Werkers kan van enige plek af
werk/Draagbaarheid/Mobiliteit
• Neem minder fisiese spasie op
• Verminder die koolstofspoor ('carbon footprint')
(Enige twee) 2
9.10.4 • Gebruik 'n kabelslot/ketting vas aan die lessenaar
• Sluit toe in 'n aparte veilige vertrek
• Plaas dit in 'n veiligheidstrollie vir skootrekenaars
• Vertrek moet diefwering/veiligheidshekke hê
• Installeer kameras
• Gebruik biometriese sekuriteit vir toegang tot die vertrek
• Installeer 'n alarmstelsel, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Fokus van die vraag is op voorkoming van
diefstal.) 2 8
9.11.1 Plaas die <hr /> merker in die 'body' van die HTML-dokument 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/2016
SSE – Memorandum
9.11.2 • Gebruik 'n fontmerker
• Verander die <h1> merkers na 'n verskillende ('kleiner grootte')
merkers soos <h2> of <h3>, ens.
(Enige een) 1
9.11.3 colour moet color wees 1
9.12.1 Memo/Long Text 1
9.12.2 Unieke nommers word outomaties toegeken sodat daar geen
duplikaatwaardes sal wees nie 1
9.12.3 • ''Smart'' moet ''Smart*'' wees /"Smart" moet gevolg word deur
'n oorheersstring ('wild card')/Like "Smart*"
• ''Smart*'' moet in beide kriterialyne verskyn/Kriteria vir die
verkoopsprys moet in dieselfde lyn verskyn en gegee word as
<100 Or >500 2 4
9.13.1 Begin 'n nuwe seksie wat verskillende bladsyformatering/verstellings
toelaat op dieselfde bladsy 2
9.13.2 Ken 'n naam toe/skakel ('link') na 'n spesifieke punt in die dokument
vir vinniger toegang/waarheen 'n hiperskakel gekoppel kan word 1 3
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 QP (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper