Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
2016
MEMORANDUM/NASIENGIDS
PUNTE: 180
SENTRUM- FINALE PUNT
NOMMER
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE
24 26 25 25 42 19 19 180
PUNT
KANDIDAAT-
PUNT
NASIENERKODE/
HANDTEKENING
GEMODEREERDE
PUNT
Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 491.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1 Lêernaam: 1Effect_Effek Totaal V1: 24
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
1.1.1 Eerste bladsy 3
• (Enige) prent op die eerste bladsy ingevoeg 1
• Korrekte prent 1Music_Musiek ingevoeg 1
• Prentomvou/inlynstelling verander om regs bo in die
hoek van bladsy te verskyn 1
1.1.2 Eerste bladsy 2
• Teksblokkie (enige plek) op eerste bladsy gevoeg 1
• 'Elvis High School' as teks in teksblokkie gevoeg 1
1.2 Style 3
• Nuwe styl 'Music' geskep 1
• Fontgrootte na 48 pt geformateer 1
• Teks gesentreer 1
1.3 Bladsyraam 2
• Enige bladsyraam ingevoeg 1
• Slegs op eerste bladsy 1
1.4 Watermerk 2
• Watermerkteks: 'First Draft' ingevoeg 1
• Watermerkteks slegs op eerste bladsy gevoeg 1
(Nota aan nasiener: Moet nie aanvaar as 'Different First
Page' geselekteer is en watermerk nie van tweede bladsy
verwyder is nie.)
1.5 Kommentaar 1
• Kommentaar verwyder 1
1.6 Tekseffek 2
• Fontkleur oranje gradiënt-teksvuleffek op opskrif 2
'The Effect Music Has On Me' toegepas
(Notas aan nasiener:
• Ken eerste punt toe as fontkleur verander is.
• Merk van dialooghokkie.)
1.7 Vergrotehoofletter-effek ('Dropped cap effect') 3
• Vergrotehoofletter-effek op die 'M' van 'Music'
toegepas 1
• Oor 2 reëls 1
• 0.6 cm/16 pt weg van teks 1
1.8 Reëlspasiëring 1
• Tweede paragraaf reëlspasiëring op 'Multiple 1.15'
gestel 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
1.9 Eindnota 3
• Eindnota ingevoeg op teks 'Rap and Rock' 1
• Verskyn in hoofletter Romeinse syfer 'I'-formaat 1
• Teks in eindnota gevoeg ('Adapted from an article 1
by S Mariam')
1.10 Vind en Vervang 2
• 2 verskynings van handgemaakte reëlbreuke (sagte 1
enters)
• Vervang met harde enters/paragraafmerke 1
(Nota aan nasiener: Gevind aan die einde van die tweede
en derde paragrawe onder die opskrif 'The Effect Music
Has On Me'.)
Totaal vir VRAAG 1 [24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 2 Lêernaam: 2Facts_Feite Totaal V2: 26
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
2.1 Bladsynommering 5
• Bladsynommering (enige styl) in die bladsyonderskrif
ingevoeg 1
• Outomatiese bladsynommering ingevoeg (as veld) 1
• Bladsynommers gesentreer 1
• Eerste bladsy is nie genommer nie 1
• Nommering begin as bladsy 1 op die tweede bladsy (na die
inhoudsopgawe-bladsy) 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer as die nommering op die
landskapbladsy vanaf Vraag 2.6 verder verskil.)
2.2 Inhoudsopgawe 4
• Outomatiese inhoudsopgawe ingevoeg 1
• 'Fancy'-styl gebruik ('Small caps') 1
• Twee opskrif vlakke verskyn 1
• Soliede gidslyne verskyn vir bladsynommers 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer as inhoudsopgawe twee keer
verskyn.)
2.3 Style en Inhoudsopgawe 2
• 'Heading 1'-styl op opskrif toegepas 1
• Inhoudsopgawe vertoon nuwe inskrywing (enige styl) 1
2.4 Bronaanhalings 3
• Nuwe onderhoud-bron bygevoeg 1
• 'Steve Johnson' ingevoeg as ondervraagde 1
• Teks 'Placeholder1' vervang met outomatiese aanhaling 1
2.5 Kolomme 4
• Teks verskyn in 3 kolomme 1
• Spasiëring tussen kolomme op 1.1 cm gestel 1
• Kolombreuk op elke subopskrif toegepas 1
• Teks gejusteer 1
(Nota aan nasiener: Ken 3de punt toe vir enige kolombreuk.)
2.6 Bladsyoriëntering 2
• Bladsy wat teks bevat in landskaporiëntering 1
• Alle ander bladsye bly portretoriëntering 1
2.7 Genommerde en Kolpuntlys 5
• Vlak 1-nommering gestel op 1. 2. 3. 1
• Vlak 1-nommering inlyngestel op 1 cm 1
• Vlak 1-teks relatief inlyngestel/ingekeep op 2 cm 1
• Vlak 2 gestel op 1
• Vlak 2-kolpunt relatief inlyngstel/ingekeep op 2 cm 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer as 1., 1 of 1) en tipe kolpunt.)
2.8 Tabel 1
• Funksie =AVERAGE(Above) ingevoeg 1
Totaal vir VRAAG 2 [26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 3 Lêernaam: 3Learners_Leerders Totaal V3: 25
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Member_Lid-werkblad
3.1 Reeks A1:M1: 1
• Saamvoeg en sentreer op teks in reeks A1:M1
toegepas 1
3.2 Sel G2: 1
• =TODAY() OF NOW() 1
3.3 Sel B3: 2
=COUNTA(B5:B103)
OR =COUNTIF(B5:B103,"*")
• COUNTA/COUNTIF-funksie 1
• Reeks: (B5:B103) 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar COUNTA-funksie op kolom
C, D, E, F, G, I of L OF COUNT-funksie op kolom D, E, F,
G of I.)
3.4 Sel A5: 2
=UPPER(B5)
• UPPER-funksie 1
• Sel (B5) 1
3.5 Drukinstelling: 2
• Drukarea gestel op reeks B4:D103 1
• Roosterlyne gestel om te vertoon 1
(Notas aan nasiener:
• Aanvaar as kolom A ingesluit is.
• Aanvaar as 'Headings – Print' in 'Sheet Options'
geselekteer is en reeks is B5:D103.)
3.6 Kolom G: 1
• Formaat verander na yyyy-mm-dd 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs sel G5 geformateer
is.)
3.7 Sel H5: 3
=CONCATENATE("011",I5) OF ="011"& I5
• CONCATENATE-funksie OF & 1
• "011" 1
• I5 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
3.8 Sel K5: 4
=IF(J5="","Ja","Nee")
OF =IF(ISBLANK(J5),"Ja","Nee")
OF =IF(J5<>"","Nee","Ja")
OF =IF(COUNTA(J5)=0,"Ja","Nee")
OF =IF(LEN(J5)=0,"Ja","Nee")
• Toets of J5 "blanko" is 1
• As selfoon nie beskikbaar is nie: "Ja" 1
• As selfoon beskikbaar is: "Nee" 1
• Funksie gekopieer na selle K6:K103 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte variasies en
as "J" en "N" gebruik is in plaas van "Ja" of "Nee".)
3.9 Sel M5: 7
=MID(L5,FIND("@",L5,1)+1,LEN(L5))
OF =RIGHT(L5,LEN(L5)-FIND("@",L5))
• Om die posisie van die '@' te bepaal:
o FIND-funksie 1
o '@'-karakter 1
o In die korrekte sel: L5 1
• Onttrekking van die domein:
o Funksie om te onttrek (MID of RIGHT) 1
o Korrekte sel gebruik om uit te onttrek: L5 1
o Van na die posisie na die '@'-teken 1
o Tot aan die einde van die teks/domein: LEN(L5),
ens. 1
(Nota aan nasiener: Kyk vir 'boublokke' in ander
kolomme.)
Dec_Des-werkblad
3.10 Onttrek en kopieer: 2
• Twee lede gebore in Desember 1
• Gekopieer na die Dec_Des-werkblad 1
(Notas aan nasiener:
• 2 lede verwag (Killian R en Hassim T).
• Aanvaar as nie al die inligting gekopieer is nie.)
Totaal vir VRAAG 3 [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 4 Lêernaam: 4Club_Klub Totaal V4: 25
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Music_Musiek-werkblad
4.1 Kolom B: 1
• Alle data is sigbaar in kolom B 1
4.2 Kolom G: 1
• Data in kolom G geformateer na 2 desimale plekke 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs 'n gedeelte van die
kolom verander is of as geldeenheid geformateer is.)
4.3 Sel F2: 5
=VLOOKUP(A2,Code!$C$2:$D$4,2)
• Opsoekwaarde: A2 1
• Tabelskikking: Code_Kode!C2:D4 1
• Verwysingskolom: 2 of gebruik LOOKUP funksie 1
• Absolute selverwysing: Code_Kode!C$2:D$4 1
• Gekopieer na oorblywende selle 1
(Notas aan nasiener:
• Ignoreer 'True' of 'False'.
• Aanvaar ook absolute selverwysing $C$2:$D$4.)
4.4 Sel H2: 4
=IF(A2=1,G2*1.2,IF(A2=2,G2*1.25,G2*1.15))
OF
=IF(A2=1,G2+G2*20/100,IF(A2=2,G2+G2*25/100,G2+
G2*15/100))
OF
=IF(A2=1,G2*120/100,IF(A2=2,G2*125/100,
G2*115/100))
OF
=IF(F2="CD",G2*120/100,IF(F2="DVD",G2*125/100,
G2*115/100))
• Geneste IF/Funksie-konsep is korrek gebruik 1
1
• Kondisie CD OF Code 1 en waarde G2*1.2
1
• Kondisie DVD OF Code 2 en waarde G2*1.25
1
• Kondisie MP3 OF Code 3 en waarde G2*1.15
(Nota aan nasiener: Aanvaar as kolom F met 'MP3', ens.
gebruik is. As die persentasie bereken is sonder die
verhoging, penaliseer kondisies met een punt.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
4.5 Sel L2: 2
=COUNTIF($D$2:$D$612,K2)
• Absolute selverwysing D$2:D$612 1
• '1990' vervang met selverwysing K2 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar ($D$2:$D$612) as reeks.)
4.6 Sel L21: 4
=SUMIF(E2:E612,"POP",G2:G612)
• SUMIF-function 1
• Kriteriareeks: (E2:E612) 1
• Kriteria: "POP" OF K21 1
• Somreeks: (G2:G612) 1
Copy_Kopieer-werkblad
4.7 Sel J2: 3
• Verwagte antwoord: 101 1
Metode J3:
• Verwyder duplikaat eienaars 2
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------
OF
• Sorteer, verwyder duplikaat eienaars en getel
--------------------------------------------------------------------------
OF
• Sorteer eienaars en unieke eienaars getel
(Notas aan nasiener:
• Aanvaar enige ander korrekte metode bv.
=SUMPRODUCT((G2:G636<>"")/COUNTIF(G2:G636,
G2:G636)).
• Ken al drie punte toe as die korrekte antwoord
vertoon.)
Graph_Grafiek-werkblad
4.8 Grafiek: 5
• Horisontale as se titel ('Years') ingevoeg 1
• Horisontale as se etikette verander om jare
2000 – 2005 te vertoon 1
• Randskrif ('legend') verander na 'Number of songs' 1
• Vertikale as-etiket hoofeenheid gestel op 'fixed' 50 1
• Data-etikette ingestel (enige posisie) om waarde te
wys 1
Totaal vir VRAAG 4 [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 5 Lêernaam: 5Music_Musiek Totaal V5: 42
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Tabel: Learners_Leerders
5.1.1 Veld: Gender_Geslag 1
• Verstekwaarde gestel op 'M' 1
5.1.2 Veld: Grade_Graad 1
• Gestel as vereiste veld 1
5.1.3 Veld: Class_Klas 3
• 'Display control': List box/Combo box 1
• 'Row source type': Value list 1
• 'Row source': A, B, C, D OF a, b, c, d 1
(Notas aan nasiener:
• Ken derde punt toe as een opsie ingevoeg is.
• Aanvaar ook as 'n aparte tabel geskep is en met
'rows/source type set to Table/Query' gebruik is.)
5.1.4 Veld: DOB_Geboortedatum 2
• Formaat
Gestel op 'Medium Date' 1
• Invoermasker-simbool
Plekhouer verander na # via 'wizard':
00\->L<LL\-00;0;# 1
5.1.5 Veld: Cell_Sel 4
• Valideringsreël: Len ([Cell_Sel]) =10 3
• Valideringsteks: Verwys na 10 karakters 1
Vorm: frm5_2
5.2 • Vertoon al 12 velde van Learners_Leerders-tabel 1 7
• Fontkleur van die data in die Owner_Eienaar-veld
vertoon rooierig 1
• 'Combo box/List box' in 'Details'-seksie ingevoeg 1
• 'Row source' gebaseer op Owner_Eienaar-veld 1
• 'Row source': SELECT
[Learners_Leerders].[Owner_Eienaar] FROM
Learners_Leerders; 1
• Etiket 'Vind wat' bygevoeg 1
• Horisontale lyn in vormonderskrif gevoeg 1
(Notas aan nasiener:
• Sien na van 'Form view'.
• Moet nie die vyfde punt toeken as geselekteerde
rekord nie vertoon nie.
• Aanvaar enige lyn op enige plek ingevoeg in
vormonderskrif.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
Navraag: qry5_3
5.3 • Velde vertoon: Title_Titel, Artist_Kunstenaar, 4
Year_Jaar en Genre 1
• Year_Jaar-kriteria: 1996 1
• Genre-kriteria: 'DANCE' 1
• Title_Titel-veld in stygende volgorde gesorteer 1
(Nota aan nasiener: 1 rekord verwag.)
Navraag: qry5_4
5.4 • Cost_Koste-veld bygevoeg 1 5
en formaat op enige geldeenheid gestel 1
• Berekende veld ingevoeg: Inc: [Cost_Koste] 2
* 2 ken twee punte toe as *2 weggelaat is 1
OF Inc: [Cost_Koste]+[Cost_Koste]
Navraag: qry5_5
5.5 • 'Total'-ry vertoon 1 3
• Gegroepeer op Genre 1
• Cost_Koste-veld: 'Total'-eienskap op Sum gestel 1
(Nota aan nasiener: 3 rekords vir drie genres verwag.)
Navraag: qry5_6
5.6 Address_Adres-veld kriteria: Like "13 *Crescent" 3
• 13
• Verpligte spasie na 13 1
• *Crescent/*Cre* 1
1
(Nota aan nasiener: 3 rekords verwag. Aanvaar enige
alternatiewe metode.)
Verslag: rpt5_7
5.7 • Verslag vertoon velde: Artist_Kunstenaar, Title_Titel, 9
Year_Jaar, Cost_Koste en Genre 1
• Verslag gegroepeer op Year_Jaar-veld 1
• Gesorteer op Artist_Kunstenaar-veld 1
• Verslagboskrif verander na 'Year released' 1
• Funksie in Year_Jaar-onderskrif/-boskrif : 1
=SUM([Cost_Koste]) en geskikte etiket ingevoeg 2
• Funksie in verslagonderskrif/-boskrif : 1
=MAX([Cost_Koste]) 1
(Nota aan nasiener: Moet nie penaliseer as die etiket in
die verslagonderskrif nie gegee is nie of nie geskik is nie.)
Totaal vir VRAAG 5 [42]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 6 Lêernaam: 6Poster_Plakkaat Totaal V6: 19
• Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier nagesien word, behalwe as dit
anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
• 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
• Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige merkers
bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
6.1 Titel 1
<head>
<title>'60s Music</title>
</head>
• Titel met titel-merkers na 'head'-seksie van webblad
geskuif 1
6.2 Prent 2
<img src ="6Sixty_Sestig.jpg"….>
• Merkers vir prentbron ingevoeg 1
• Prent 6Sixty_Sestig.jpg korrek gebruik/benoem 1
6.3 Belyning 1
<h1 align="center">Music</h1>
• 'Music'-opskrif gesentreer 1
6.4 Horisontale lyn 2
<hr size="3" width = "70%"/>
• Grootte van horisontale lyn op 3 gestel 1
• Breedte van horisontale lyn op 70% gestel 1
6.5 Opskrifstyl 1
<h2>Before 1963</h2>
• 'Heading 2'-styl op teks toegepas 1
6.6 Vetdruk 1
<b>The Beatles</b>
• Vetdruk op teks 'The Beatles' toegepas 1
6.7 Kursief 2
<p><i>To mention a few ...</i></p>
• Teks 'To mention a few …' verskyn in kursief 1
• In 'n aparte paragraaf 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
6.8 Tabel 4
<table bgcolor="orange" align="center" border="3">
<tr>
<th>Artist</th>
<th>Hits</th>
</tr>
• Tabel se agtergrondkleur na oranje verander 1
• Ry boaan die tabel gevoeg 1
• Twee 'cell heading'-merkers ingevoeg 1
• Selle bevat opskrifte 'Artist' en 'Hits' onderskeidelik 1
(Notas aan nasiener:
• Ken laaste punt toe as slegs een opskrif verskyn.
• Moet nie <td> in plaas van <th> aanvaar nie.)
6.9 Genommerde lys 2
<ol>
<li>Surfin' USA</li>
<li>Good Vibrations</li>
</ol>
• Die teks 'Surfin' USA' en 'Good Vibrations' verskyn in
'n genommerde lys 1
• Twee lysmerkers/-items 1
(Nota aan nasiener: Ken punt toe as slegs een lysitem
verskyn. Aanvaar geordende of ongeordende lyste.)
6.10 Skakel 3
<a href="#Top">Back to top</a>
• Teks 'Back to top' ingevoeg 1
• Skakel op die teks 'Back to top' geskep 1
• Skakel beweeg na 'Top' 1
Sluitingsmerker/s of driehoekige hakies uitgelaat -1
Totaal vir VRAAG 6 [19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 7 Totaal V7: 19
Lêername: 7Form_Vorm, 7Compet_Kompet, 7Sixties_Sestigs, 7Data en
7Answ_Antw.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
7Form_Vorm
7.1 Dokumentkenmerke 1
• Opmerkings ('comment')-kenmerk lees 'CAT Exam' 1
7.2.1 'Name': Vormveld-kontrole 1
• Teksvormveld-kontrole langs teks 'Name' ingevoeg 1
7.2.2 'Surname': Teksvormveldkontrole 1
• Teksvormveld-kenmerk gestel om as hoofletters te
vertoon 1
7.2.3 Aftreklys 2
• Aftrekvormveld-kontrole ingevoeg 1
• Opsies: Beatles, Elvis Presley, The Beach Boys 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar ten minste twee opsies om
die tweede punte toe te ken.)
7Compet_Kompet, 7Data
7.3 Possamevoeging 3
• 7Data gebruik as databron vir die possamevoeging 1
• Name_Naam en DOB_Geboortedatum-velde in
korrekte posisies ingevoeg 1
• Possamevoeging voltooi (7Data) 1
(Nota aan nasiener: 99 briewe verwag.)
7Sixties_Sestigs
7.4 Tabelle 3
• Nuwe tabel genaamd 7Comb geskep 1
• Rekords van beide tabelle gekombineer
(33 rekords) 1
• Rekords in dalende volgorde volgens Name_Naam-
veld gesorteer 1
(Nota aan nasiener: Moet nie penaliseer as data in
Code_Kode-veld verander het nie.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/2016
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
• Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal.
• Een punt vir die antwoord en een punt vir die metode.
• As daar slegs 'n antwoord is en geen metode, ken twee punte toe as die antwoord
korrek is.
•
7Answ_Antw
7.5.1 Watter titel het op 1 August 1964 in die Amerikaanse 2
sowel as die Britse trefferlyste verskyn?
• A Hard Day's Night 1
Metode: 1
• Filter op Date en Year
• Filter en soek 1964-08-01
• Sorteer op Date, Year, Chart
7.5.2 Hoeveel verskillende of unieke titels deur Elvis Presley 2
het die trefferlyste gehaal? 1
• 9
1
Metode:
• Filter op Artist, en tel slegs unieke waardes
• Verwyder duplikaat liedjies, tel op Artist
• COUNTIF en tel unieke waardes
7.5.3 Op watter trefferlys het die meeste titels verskyn? 2
• American (178) 1
Metode: 1
• COUNTIF Britse en Amerikaanse lyste en vergelyk
• Filter albei en vergelyk totaal op 'scroll bar'
• Sorteer en tel
7.5.4 In watter jaar het die meeste titels op die trefferlyste 2
verskyn? 1
• 1964 (100)
1
Metode:
• Filter elkeen en sien totaal op 'scroll bar'
• Filter, kopieer en tel
• COUNTIF
• Sorteer, selekteer jare en sien totaal op 'scroll bar'
• Gebruik die SUBTOTAL-funksie
Totaal vir VRAAG 7 [19]
TOTAAL 180
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper