Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201615 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2016 MEMORANDUM/NASIENRIGLYNE PUNTE:180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 30 22 25 25 38 20 20 180 NASIENER SN HN IM/EM Hierdie memorandum/nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam:1Metal Totaal V1: 30 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 1.1.1 Eerste bladsy: 'Precious Metals' 2 • Font na 'Verdana' verander  1 • 'Strikethrough'-effek verwyder  1 1.1.2 Prent 1 • Eerste prent omgedraai, teks lees van links na regs  1 1.1.3 Prent 2 • Hoogte en breedte op presies 5 cm x 5 cm gestel (of 4.57 x 5 of 5 x 5.47 as 'aspect ratio' steeds geselekteer is)  1 • 'Aspect ratio' nie geselekteer nie (as 5cm x 5cm ken punt toe)  1 1.1.4 Eerste bladsy 1 • Voorblad/sommige bladsye/alle bladsye in die middel ('center') vertikaal inlyngestel  1 1.2 'Metal' styl 1 • 'Coin' styl verander na 'Metal'  1 1.3 Inhoudsopgawe 2 • Inhoudsopgawe opgedateer (sien opskrif 'Bullion')  1 • Vier vlakke vertoon (sien 'Annexure A' opskrifte)  1 1.4 Hiperskakel 1 • Hiperskakel van woord 'nuggets' verwyder  1 (Nota aan nasiener: Moet nie die punt toeken as die woord 'nuggets' uitgevee is nie.) 1.5 Tabel 8 • Ry 2 saamgevoeg  en teks gesentreer  2 • 'Palladium'-vorm met 'Gold, Accent, Lighter 60%' of '80%' gevul (OF een skakering ligter (blou of goud))  1 • Enige kolomraam na dubbellyn/dik lynraam verander  1 • Formule-veld ingevoeg: =SUM(Above)  1 • Formule geformateer om komma skeidings karakter te vertoon 000,000,000 OF ###, ###, ### OF #,##0  1 • Metale in tonne gemeet gesorteer  1 • In dalende volgorde  volgens getal 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 1.6 Indeksinskrywings 1 { XE "PreciousMetal: Silver" } { XE "Precious Metals:Silver" } • 'silver' gemerk as sub-inskrywing vir die gemerkte 1 indeksinskrywing 'Precious Metals'  1.7 Spelling van 'totaling' 1 • Spelling van die woord 'totaling' reggemaak 'totalling'  1 1.8 Vind en vervang: Woord 'platinum' 4 • Vervang met  simbool  OF en letters 'Pt' (OF 'pt' OF 1 '')  1 • Simbool , spasie EN 'Pt' korrek  1 • 7 verskynings van 'platinum' in kleinletters is vervang  1 1.9 Outomatiese nommering 5 • Outomatiese nommering (1., 2., 3.) op subopskrif 'A question of value investing' toegepas  1 • 'Continue numbering' op tweede subopskrif toegepas (res van nommering outomaties aangepas)  1 • Posisie van nommer konsekwent teen kantlyn/op ongeveer 0  1 • Teksinkeping van subopskrif konsekwent gestel (op ongeveer 1.25 cm)  1 • Teksinlynstelling van een of meer paragrawe is gejusteer  1 1.10 Indeks 1 • Indeks opgedateer ('commodity markets' verskyn in Indeks)  1 Totaal vir VRAAG 1 [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam:2Pall Totaal V2: 22 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 2.1 Bladsyraam/Watermerk 4 • Enige bladsyraam tot die dokument gevoeg  1 • 2PalMetal -prent ingevoeg 1 as 'n uitgewaste watermerk  1 • Skaal van watermerk/prent is op 150% gestel  1 2.2 Boekmerk 2 • 'History of Palladium' skakel na 'History'-boekmerk  1 • Boekmerk 'Applications' verwyder  1 (Nota aan nasiener: Moet nie die tweede punt toeken as die teks uitgevee is nie.) 2.3 Teksblokkie en uitroepvorm 4 • Teksblokkie verander na enige uitroepvorm  1 • Teks in vorm/teksblokkielees van onder na bo  1 • Alle teks is duidelik sigbaar  1 • Posisie van vorm/teksblokkie vasgemaak op bladsy  1 (Nota aan nasiener: 'Move object with text box' moet nie geselekteer wees nie om vierde punt toe te ken.) 2.4 Byskrif 3 • Byskrif-etiket 'Picture' gebruik (nie teks ingetik nie)  1 • Byskrif met byskrifteks bygevoeg  ('Beautiful rings') 1 • Byskrif bo prent geplaas  1 2.5 Vormkontroles 6 • Bladsybreuk/Seksiebreuk (Next page)/'Page break before' voor 'Quiz' ingevoeg  1 • 'Full Name'-teksvormveld maksimum lengte op 12  1 • 'Full Name'-teksvormveld formaat op 'First capital'  1 • Enige merkblokkievormveld ingevoeg  1 • Enige aftrekvormveld ingevoeg  1 • Opsie waardes gestel op Russia, South Africa, Ethiopia (aanvaar as slegs sekere opsies ingevoeg is)  1 2.6 Figuurtabel ('Table of figures') (Gebruik Alt+F9 om te 3 merk) • Enige outomatiese figuurtabel ingevoeg  1 • 'Simple' formaat vir figuurtabel gebruik  (sinkas, in 1 vetdruk) • Bladsynommers vertoon nie in figuurtabel nie  1 Totaal vir VRAAG 2 [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam:3Platinum Totaal V3: 25 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Platinum/Sheet1-werkblad 3.1 Hernoem werkblad 1 • 'Sheet1' hernoem na 'Platinum'  1 3.2 Sel A1:E1: 3 • Sel A1:E1saamgevoeg,  1 • Fontgrootte is 16  1 • Enige gradiëntvul toegepas op sel A1:E1 (nie normale vul)  1 3.3 Sel E2: 1 • Kommentaar van sel E2 verwyder  1 3.4 Sel B6: 1 =SUM(B3:B5) (aanvaar slegs as funksie gebruik is)  1 3.5 Sel E3: 4 =(D3-B3)/B3*100 • Korrekte selle: D3-B3 OF B3-D3  1 • Korrekte gebruik van hakies  1 • Deel: /B3 OF D3 verwant aan eerste kolpunt  1 • *100  (aanvaar formatering as persentasie) 1 3.6 Kondisionele formatering: Sel B8:D11 5 • Kondisionele formatering op sel B8:D11 toegepas  1 • 'Top/Bottom'-reël  gestel op 40  %  (of waardes 3 wat in top 4 val) • Enige raam toegepas  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.7 Grafiek 5 • Data-seleksie vermeerder na sel A3:D5  1 • Data vir 'South Africa' gevul met 3Platinum-prent  1 • Enige stapel-effek toegepas  1 • Verklaring ('Legend') na onder geskuif  1 • Vertikale as vertoon jare (2014,2015 en 2016)  1 Qual_Kwal-werkblad 3.8 Sel D10: (Kontroleer vir boublokke) 5 =LEFT(B1,TRUNC(B10/550)) OF =LEFT(B1,INT(B10/550)) OF =LEFT(B1,ROUNDDOWN((B10/550),0)) OF =RIGHT(B1,TRUNC(B10/550)) OF =MID(B1,1,(TRUNC(B10/550))) OF =IF(B10/550>=5,"*****",IF(B10/550>=4,"****", IF(B10/550>=3,"***",IF(B10/550>=2,"**","*")))) • Funksie(s) korrek gebruik  1 • Gebruik die gewig  om die korrekte aantal sterre te 1 bepaal  1 • Onttrek die regte aantal sterre vir alle moontlikhede  1 • Vertoon sterre vir alle moontlikhede  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige variasie van die geneste-IF of LOOKUP- funksies. (Nested IF  deel/waardes, voorwaardes , uitkomste ) • Kontroleer vir boublokke.) Totaal vir VRAAG 3 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam:4Jewel_Juweel Totaal V4: 25 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Jewel_Juweel-werkblad 4.1 Ry 3: Formatering 1 • Enige teks omgevou  1 4.2 Sel A5: 4 =CONCATENATE(MID(C5,2,3),B5) OF =MID(C5,2,3)&B5 • CONCATENATE-funksie OF &  1 • MID(C5,2,3) OF gepaste argumente  2 • B5  1 4.3 Sel D5:(Kontroleer vir boublokke) 5 =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$1:$E$6, RANDBETWEEN(1,4)+1) OF =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$3:$E$6, RANDBETWEEN(1,4)+1) OF =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$3:$E$6,(RAND()* 3+1)+1) OF =VLOOKUP(C5,Qual_Kwal!$A$1: $E$6, RANDBETWEEN(2,5)) • Opsoekwaarde: C5  1 • Tabelskikking: Qual_Kwal!A1:E6 OF Qual_Kwal!$A$1:$E$6 (A3:E6 kan gebruik word) 1 • Kolomindeksnommer OF RAND() OF RANDBETWEEN  1 • Boonste grens (2) OF (1)+1  1 • Onderste grens (5) OF (4)+1  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 4.4 Sel F4: 6 =IF(C4="Silver",IF(H4<>"","*",""),"") OF =IF(C4="Silver",IF(H4="","","*"),"") OF =IF(AND(C4="Silver",H4<>""),"*","") OF =IF(C4="Silver",IF(LEN(H4)>0,"*",""),"") OF =IF(AND(C4="Silver",H4>0),"*","") • Kriteria 1: Toets of die edelmetaal silwer is: C4="Silver"  • Kriteria 2: Toets of 'n waarde in kolom H verskyn: 1 H4<>"" OF kolom I:H4<>""  • Korrekte afvoer (''") as metaal nie silwer is nie  1 • Korrekte afvoer ('''') as metaal silwer is en geen 1 waarde verskyn in kolom H OF kolom I  • Korrekte afvoer ('*') as metaal silwer is EN waarde 1 verskyn in kolom H OF kolom I  • Funksie afgekopieer na ander selle (na meer as 2 1 selle)  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige geldige toets vir leë sel insluitend COUNTBLANK(H4) enLEN(H4)=0. • Aanvaar enige ander korrekte toetse as die korrekte dienooreenkomstige afvoer vertoon word.) 4.5 Sel M6: 4 =SUMIF(B4:B53,"*ring*",J4:J53) OF =SUMIF(B4:B53,"Ring",J4:J53)+SUMIF(B4:B53, "Earrings",J4:J53) OF =SUMIFS(J4:J53,B4:B53,"*ring*") • SUMIF/SUMIFS-funksie  1 • Kriteriareeks: B4:B53  1 • Kriteria: "*ring*", OR "Ring" AND "Earrings"  1 • Somreeks: J4:J53  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 4.6 Sel M7: 3 =COUNTIF(C4:C53,"Gold") • COUNTIF-funksie  1 • Reeks: C4:C53  1 • Kriteria: "Gold"  1 4.7 Sel M8: 2 =COUNTA(H4:H53) OF =COUNT(E4:E53)-COUNTBLANK(H4:H53) OF =COUNTA(B4:B53)-COUNTBLANK(H4:H53) OF =COUNTIF(H4:H53,"*") • Korrekte funksie  1 • Korrekte reeks (aanvaar kolom I)  1 (Nota aan nasiener: As COUNTA(reeks)- COUNTBLANK(reeks) struktuur gebruik is, aanvaar kolomme (B,C,D,E,G,J) as korrekte reeks vir COUNTA en kolomme (H of I) as korrekte reeks vir COUNTBLANK.) Totaal vir VRAAG 4 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Inves Totaal V5: 38 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Tabel: tbJewellery 5.1.1 Veld: Metal 1 • Veldgrootte gestel op 33  1 5.1.2 Veld: Stones 1 • Formaat verander na Yes/No OF Lookup  1 5.1.3 Veld: Grams 5 • 'Required'-kenmerk op 'Yes' gestel  1 • Valideringsreël: >10 and <=80  3 OF Between 11 and 80 • Toepaslike valideringsteks ingevoeg wat verwys na korrekte reeks (meer as 10 en minder of gelyk aan 80)  1 5.1.4 Veld: JewelleryType 3 • 'Watch'-opsie vertoon nie  1 • 'Bangle'-opsie vertoon  1 • In tweede posisie  1 5.1.5 Veld: JewelleryId 4 • Toevoermasker: LLLA09 LLL  1 A 1 0 1 9 1 5.1.6 Veld: ValuationDate 2 Verstekwaarde: DATE()+60 OF #2016-10-19# + 60 OF NOW()+60 OF #2016-12-18# DATE() OF NOW() OF Werklike datum  1 • + 60  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Vorm: frm5_2 5.2 • Etiket bygevoeg en eksamennommer in vormboskrif 1 5  1 • 'Combo box' of 'list box' bygevoeg  1 • 'Combo box' gebaseer op tb5_2  1 en gekoppel aan InvestmentTerm-veld  1 (Row Source:tb5_2 OF Select[tb5_2]. [InvestmentTerm] FROM tb5_2 OF "Long"; "Medium"; "Short" EN Row Source Type: Table/Query OF Value List) Navraag: qry5_3 5.3 • InvestorCountry: Total: Group By  1 3 • Kriteria: 'United States'  (of 1 korrekte variasies) • NumberOfCoins:Total: Sum  1 Navraag: qry5_4 5.4 • Velde vertoon: InvestorName, InvestorSurname, 8 InvestmentDate en/of nuwe veld (CheckMatch)  1 • Kriteria InvestmentDate: >= #1975-01-01#  OF 1 >#1974-12-31# AND  1 <=#1989-12-31#  OF<#1990-01-01# 1 OF Between #1975-01-01# AND #1989-12-31# OF Year([InvestmentDate]): Between 1975 and 1989 • Berekende veld: CheckMatch:  1 [InvestorCountry]  =  [InvestorOrigin]  3 OF CheckMatch: IIF() ([InvestorCountry]= [InvestorOrigin](),"True","False") (Nota aan nasiener: 50 rekords verwag.) Verslag: rpt5_5 5.5 • Groepering verander na InvestmentTerm-veld  1 6 • Veld InvestmentTerm vertoon in groepboskrif/- onderskrif  1 • Funksie ingevoeg in InvestorCountry-groeponderskrif of groepboskrif  1 • =COUNT  ([InvestorSurname])  of enige ander veld 2 OF Count(*) • Geskikte etiket (moet na aantal beleggers verwys)  1 Totaal vir VRAAG 5 [38] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêernaam: 6Rhodium Totaal V6: 20 • Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word. • Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie. • 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 6.1 Opskrif, inlynstelling en fontkleur 3 <h1 align="center"><font color="red">Rhodium Investment: The Rarest of Precious Metals</font></h1> • 'Rhodium Investment: The Rarest of Precious Metals' verskyn as 'heading 1'  1 • Inlynstelling: center  1 • Fontkleur: red  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as font veranderinge met 'n paragraafmerker geïmplementeer is.) 6.2 Horisontale lyn 2 <hr width="90%"/> • Horisontale lyn bygevoeg  1 • Lynbreedte op 90% gestel  1 6.3 Agtergrond prent 2 <body background="6Rh.jpg"> • background="6Rh.jpg"korrek ingevoeg  1 • In 'body'-merker  1 6.4 Ongeordende lys en lynbreuk 3 <ul type="square"> <li>Diesel catalytic converters</li> <br/> <li>Non-diesel catalytic converters</li> </ul> • Kolpuntlys ingevoeg  1 • Kolpunttipe: square  1 • Lynbreuk tussen kolpunte ingevoeg (nie paragraaf nie)  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 6.5 Prent: hoogte, breedte en raam 3 <img src="6RMine.jpg" height="100" width="200" border="5"> • Hoogte = 100  1 • Breedte = 200  1 • Raam = 5  1 6.6 Formatering: Vetdruk en kursief 2 <b><i>South Africa</i></b> OF <i><b>South Africa</b></i> • Vetdruk op 'South Africa' toegepas  1 • Kursief op 'South Africa' toegepas  1 6.7 Skakel 2 <a href="www.ResourceInvestor.com"> www.ResourceInvestor.com</a> • Skakelteks 'www.ResourceInvestor.com' ingevoeg OF 'http://www.ResourceInvestor.com'  1 • Skakel 'href' korrek ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: Die skakel sal korrek werk as die webblaaier oopmaak en die adres in die adresbalk vertoon. Geen Internettoegang word benodig nie.) 6.8 Tabel: Selspasiëring en kolomstrekking 3 <table align="center" border="3" cellspacing = "10"> <tr> <td colspan ="3">Rhodium Prices</td></tr> <tr> <th>Metal</th> <th>Year</th> <th>Price</th></tr> <tr> <td>Rhodium</td> <td>2014</td> <td>R1 235</td></tr> </table> • 'Cellspacing' = 10  1 • Eerste ry: 'colspan' = 3 (vertoon as 'n 1 saamgevoegde sel) • Teks vertoon in die eerste ry ('Rhodium Prices')  1 Sluitingsmerker/s of driehoekige hakies uitgelaat -1 Totaal vir VRAAG 6 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Totaal V7: 20 Lêername:7Data, 7DataImp, 7Gem_Edel, 7GemMerge, 7DOB, 7Answ_Antw Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 7Data 7.1.1 Drukarea 1 • Druk-area gestel  1 7.1.2 Datavalidering: G2:G101 2 • Toegelaat: Heelgetalle  1 • Data groter as of gelyk aan 0  1 7DataImp 7.2 Data ingevoer 3 • Alle data (100 rekords) ingevoer  in Clients-tabel in 1 databasis • Kolom-opskrifte van werkblad gebruik as veldname  1 • Tabel as Clients genoem  1 7Gem_Edel/7GemMerge 7.3.1 Veranderingspore 1 • Alle veranderingspore aanvaar  ('Birthstone Chart 1 vertoon as 16 pt en vetdruk) 7.3.2 Voetnota 1 • Eindnota omgeskakel na voetnota  1 (Nota aan nasiener: Geen punte sal toegeken word as 'n voetnota by die bestaande voetnota gevoeg is nie.) 7.3.3 Paragraafspasiëring 1 • Spasiëring ná gestel op 3 pt 1 7.3.4 Tabelstopinstelling: <<Birthstone_GeboorteSteen>> 2 • Enige gidstabelstop gestel  1 • Op 8 cm  1 7.3.5 Possamevoeging ('Mail merge') 2 • Teks '<InvestorName_BeleggerNaam>' vervang met die <<InvestorName_BeleggerNaam>>-veld  1 • Databron: 'Month'-kriteria op 10 gestel  1 7GemMerge 7.3.6 Possamevoeging voltooi 1 • Possamevoeging voltooi  (sien briewe in 1 7GemMerge) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2016 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER • Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal. • Ken twee punte toe vir slegs die korrekte antwoord. • As niks in 7Answ_7Antw verskyn nie of die antwoord is verkeerd, kontroleer 7Coin_Munt vir die metode/antwoord. 7Answ_Antw, 7Coin_Munt 7.4.1 Hoeveel beleggers het munte in enige dollar-geldeenheid 2 gekoop? • 77  1 Metode:  1 • Filter op CoinFaceValue: Kriteria: Bevat '$' • OF Filter op CoinCurrency: Kriteria:bevat 'Dollar' • =COUNTIF(M2:M101,"*Dollar*") • Sorteer en tel 7.4.2 Hoeveel langtermynbeleggers het 'n begindatum in 2 September? • 3 1 Metode:  1 • Filter op InvestmentTerm: 'Long' EN Filter op StartDate: Datums in periode: 'September' • OF voeg =MONTH(E2) in 'n ekstra kolom – in die geval gedoen in kolom P en gebruik funksie =COUNTIFS(D2:D101,"Long",P2:P101,"9") 7.4.3 Wat is die naam van die gewildste munt wat verskyn? 2 • Maple Leaf OF Eagle  1 Metode:  1 • 7 COUNTIF/SUMIF vir elke muntnaam e.g.=COUNTIF(J2:J101,"Maple Leaf") • Sorteer eers die data volgens muntnaam ('coin name'), en gebruik dan die SUBTOTAL-funksie om 'n subtotaal vir elke munt naam te kry • 'Pivot table' • Gebruik 'outline' en kry subtotaal op CoinName Totaal vir VRAAG 7 [20] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all