Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201615 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM/NASIENGIDS PUNTE: 180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 35 16 28 22 40 20 19 180 KANDIDAATPUNT NASIENERKODE/ HANDTEKENING GEMODEREERDE PUNT Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN INVLOED OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Effect_Effek Totaal V1: 35 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 1.1.1 Teksinhoudkontrole ('text content control') 1 • Eksamennommer verskyn in inhoudkontrole  1 1.1.2 Prentkontrole ('Picture control') 2 • Prent 1Climate_Klimaat op voorblad ingevoeg  1 • Enige prent verskyn in prentkontrole  1 1.1.3 Style 1 • 'Global' styl op titel toegepas  1 1.2 Style en Inhoudsopgawe 3 • Styl van aanhaling 'One of the ...' verander  1 • Enige styl behalwe 'Heading 1' toegepas  1 • Hele inhoudsopgawe opgedateer  1 (Nota aan nasiener: '6. Disease' moet in die inhoudsopgawe verskyn.) 1.3 Omlyningstyl 1 • Enige teksomlyningstyl op teks 'global warming' toegepas  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige tipe teksomlyning. • Moet nie 'WordArt/Fontworks' aanvaar nie.) 1.4 Outomatiese nommering 1 • Outomatiese nommering op '1. Rising Sea Levels' toegepas  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as oorspronklike '1' verskyn.) 1.5 Woordafkapping ('Hyphenation') 1 • Outomatiese woordafkapping op paragraaf onder die opskrif '1. Rising Sea Levels' toegepas  1 1.6 Boekmerk 2 • Boekmerk op opskrif '2. Heat Waves' geskep  1 • Genaamd 'Heat'  1 1.7 Prent 3 • Raam rondom prent gevoeg  1 • Gewig van raam op 3.5 pt gestel  1 • Enige skaduwee verskyn om prent  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 1.8 Indeks 2 • Indeksinskrywing 'Wars' ingevoeg  1 • Op prent na '8. Wars'-opskrif  1 1.9 Vind en Vervang 1 • Alle verskynings van '&' is vervang met die woord 'and'  1 (Nota aan nasiener: Verwag 32 verskynings van die woord 'and'.) 1.10.1 Landskap 1 • Slegs bladsy met '10. Ecosystem Failure'-opskrif verskyn in landskaporiëntasie (seksiebreuke ingesluit)  1 1.10.2 Groepering 1 • 'Soil'-vorm by die res van die groep ingesluit  1 1.11 Kolpunte 2 • Outomatiese kolpunte op teks toegepas  1 •  karakter gebruik  1 (Nota aan nasiener: Ken die punte toe as slegs een kolpunt ingevoeg is.) 1.12 Prent 4 • Addisionele vorm is ingevoeg  1 • Teks 'Equality' is in vorm ingevoeg  1 • Vorm se grootte soortgelyk aan ander vorms  1 • Alle teks moet sigbaar wees  1 (Nota aan nasiener: Ignoreer die posisie van die vorms.) 1.13 Indeks 4 • Outomatiese indeks ingevoeg  1 • Verskyn in een kolom  1 • Gegroepeer onder die letters van die alfabet  1 • Gidslyne ('tab leaders') by bladsynommers gevoeg  1 (Nota aan nasiener: 'Wars' mag dalk nie verskyn nie, afhangend van 1.8.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 1.14 Bladsynommers 5 • Outomatiese bladsynommering is in bladsyonderskrif 1 ingevoeg  1 • Gesentreerd  1 • Nommer op inhoudsopgawe-bladsy verskyn as 1 Romeinse syfer 'i'  1 • Derde bladsy verskyn as bladsy 1  • Formatering van nommer verander vir ander bladsye  (Notas aan nasiener: • Ignoreer as nommer op die voorblad verskyn. • Aanvaar as enige bladsynommer gesentreer is. • Aanvaar hoofletter en kleinletter Romeinse syfers. • Ten minste bladsye 1–8 moet korrek genommer wees vir die laaste punt.) Totaal vir VRAAG 1 [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam: 2Nature_Natuur Totaal V2: 16 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 2.1 Inkeping 2 • Linkerinkeping op 3 cm gestel  1 • Regterinkeping op 3 cm gestel  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as inkeping slegs op 'n gedeelte van die dokument gestel is.) 2.2 Vergrote hoofletter ('Drop cap') 3 • Vergrote hoofletter ('Drop cap') op opskrif toegepas  1 • Verskyn in kantlyn  1 • Verskyn oor 2 lyne  1 2.3 Eindnota 3 • Eindnota op opskrif gevoeg  1 • Eindnota se pasgemaakte merk is #  1 • Teks 'Reflection after a camp' verskyn as eindnota  1 (Notas aan nasiener: • Ken derde punt toe as gedeelte van die teks verskyn. • Ignoreer as verligte teks nog aan die einde verskyn.) 2.4 Lynspasiëring 1 • Lynspasiëring verander na 'multiple' 1.15  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as nie vir die hele dokument gestel is nie en as dit 'multiple', maar nie 1.15 is nie.) 2.5 Sentreer 2 • Teks vertikaal gesentreerd  1 • Teks horisontaal gesentreerd  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs sommige van die teks horisontaal gesentreerd is.) 2.6 Hiperskakel 2 • Hiperskakel op prent geskep  1 • Skakel na 'crying.com'  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as 'n gedeelte van die webwerf ingetik is.) 2.7 Bladsykleur 1 • Bladsykleur na enige kleur verander  1 2.8 Datumveld 2 • Datum in bladsyonderskrif ('page footer') ingevoeg  1 • Datumveld dateer outomaties op  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige datumformaat. • Aanvaar as datum in bladsyboskrif verskyn.) Totaal vir VRAAG 2 [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Extreme_Ekstreem Totaal V3: 28 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Ex_Eks-werkblad 3.1.1 Sel A1: 1 • Agtergrondkleur van sel verander na enige kleur  1 3.1.2 Selle A1:J1: 1 • Selle saamgevoeg  1 3.1.3 Ry 2: 1 • Ry geroteer na 90 grade  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar ook -90 grade.) 3.1.4 Selle A2:J2: 2 • Slegs onderste raam verander  1 • Rooierige kleur  1 3.2 Selle C7:C32: 3 • 'Number' of 'Custom data' formaat geselekteer  1 • Negatiewe getalle vertoon in rooi  1 • Getalle vertoon met twee desimale plekke  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige data formaat wat negatiewe getalle in rooi vertoon. • Ignoreer as die negatiewe teken vertoon of nie vertoon nie. • Moet nie voorwaardelike formatering aanvaar nie.) 3.3 Voorwaardelike formatering in kolom D: 4 • Voorwaardelike formatering in kolom D toegepas  1 • Voorwaarde: Sel met hoogste waarde  1 • Voorwaarde: Sel met laagste waarde  1 • Verskyn in vetdruk  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 3.4 Sel D4: =MID(C4,FIND(" ",C4)+1,LEN(C4)) 7 OF =MID(C4,FIND(" ",C4),LEN(C4)) =MID(C4,FIND(" ",C4,1),LEN(C4)-FIND(" ",C4,1)+1) =RIGHT(C4,LEN(C4) - FIND(" ",C4)) =RIGHT(C4,LEN(C4) - FIND(" ",C4)+1) =RIGHT(C4,LEN(C4) - (FIND(" ",C4)-1)) =RIGHT(C4,LEN(C4) - FIND(" ",C4,1)) • FIND-funksie korrek gebruik  1 • Bepaal spasie  in die korrekte sel (C4)  2 • MID/RIGHT-funksie korrek gebruik  1 • Onttrek die teks na die spasie  1 2 • LEN  (C4)  3.5 Sel D7: 2 =C7*9/5+32 • C7  1 • *9/5+32  1 3.6 Sel G4: 5 =ROUNDDOWN(NOW()-F4,0) OF =ROUNDDOWN(TODAY()-F4,0) • ROUNDDOWN-funksie  1 • Na die naaste heelgetal  1 • Datum in F4  1 • Afgetrek van die huidige datum  1 • Formaat verander om 'n getal met geen desimale plekke te vertoon nie ('Number', 'General', ens.)  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar TRUNC en INT in plaas van ROUNDDOWN. • Verwagte antwoord sal afhang van die datum van merk.) 3.7 Bladsyuitleg 2 • Drukarea gestel op A2:D32  1 • 'Fit to 1 page wide by 1 page tall'-opsie geselekteer  1 (Nota aan nasiener: Kontroleer die instelling van die drukarea in 'page setup'.) Totaal vir VRAAG 3 [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Species_Spesies Totaal V4: 22 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Spec_Spes-werkblad 4.1 Ry 1: 1 • Ryhoogte verander na 30 pt  1 4.2 Sel B6: 4 =VLOOKUP(A6,Type_Tipe!$A$2:$B$21,2,FALSE) • Opsoekwaarde: A6  1 • Tabelskikking: Type_Tipe!$A$2:$B$21  OR 1 Type_Tipe!$A$1:$B$21 • Absolute selverwysing  1 • Kolomindeksnommer: 2  1 (Notas aan nasiener: • Ignoreer 'True' of 'False'. • Aanvaar ook absolute selverwysing A$1:B$21.) 4.3 Sel C10: 2 =SUM(C5:C9) • SUM-funksie  1 • Reeks (C5:C9)  1 -------------------------------------------------------------------------------------------- OF =C32-(C18+C26+C31) OF =C32-C18-C26-C31 • Groottotaal (C32)  • Minus al die ander subtotale  4.4 Sel L5: 2 =K5/C5 • K5  1 • /C5  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar K4/C4*100 as formatering verander is na 'Number'.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 4.5 Sel N6: 5 =IF(M6>50%,"Very Severe",IF(M6>15%,"Severe", "Moderate")) OF =IF(M6<=15%,"Moderate",IF(M6<=50%,"Severe", "Very Severe")) OF =IF(M6>50%,"Very Severe",IF(M6<=15%,"Moderate", "Severe")) OF =IF(M6<=15%,"Moderate",IF(M6>50%,"Very Severe", "Severe")) • Geneste IF-funksie gebruik  1 • Sintaks van Nested IF-stelling is korrek  1 • Voorwaarde vir 'Very severe' is korrek  1 • Voorwaarde vir 'Severe' is korrek  1 • Voorwaarde vir 'Moderate' is korrek  1 (Notas aan nasiener: • Moet nie 14% en 51% as voorwaardes in die geneste IF aanvaar nie. • Aanvaar korrekte waardes sonder '%' ook. • Aanvaar as VLOOKUP korrek gebruik is.) 4.6 Sirkelgrafiek 6 • Korrekte data gekies  1 • Sirkelgrafiek geskep  1 • Data-etikette as persentasies bygevoeg  1 • Opskrif in die middel van die grafiek ingevoeg  1 • Randskrif verskyn in die onder-linkerkantse hoek  1 • 'Invertebrates'-segment is uitgetrek uit grafiek  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar die grafiek in enige posisie. • Ignoreer die fontgrootte van die opskrif.) Imp-werkblad 4.7 'Import' 2 • Data van 4Imp.csv verskyn in Imp-werkblad  1 • Al die data verskyn  1 (Nota aan nasiener: Verwag 120 rye, 119 rekords.) Totaal vir VRAAG 4 [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Spec_Spes Totaal V5: 40 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Tabel: Survey_Opname 5.1.1 Veld: Type 1 • Veldgrootte 10  1 5.1.2 Veld: ID 1 • Primêre sleutel slegs op ID-veld  1 5.1.3 Veld: ID 5 Toevoermasker: >LLLLL09 • > – hoofletters  1 • L – verpligte letter  5 karakters  2 • 0 – verpligte getal  1 • 9 – opsionele getal  1 5.1.4 Veld: Protected 1 • Veldeienskap 'Row Source Type' na 'Value list' verander  1 5.1.5 Nuwe veld: FullStatus 4 • Nuwe veld FullStatus geskep  1 • 'Display control' verander na 'combo box' of 'list box'  1 • 'Row source' tipe verander na 'table/query' OF 'value list'  1 • SELECT [Code_Kode].[Name] FROM Code_Kode; OF Opsies: Endangered, Threatened, Specific Concern, Significantly Rare  1 (Notas aan nasiener: • As 'n kandidaat 'n 'table/query' as 'n 'row source type' gebruik het, sal die 'row source' SELECT [Code_Kode].[Name] FROM Code_Kode verskyn. • As 'n kandidaat 'n 'value list' as 'n 'row source' gebruik het, moet die opsies in die 'row source' verskyn.) Vorm: frm5_2 5.2 • Vorm frm5_2 geskep op Survey_Opname- tabel 6 gebaseer  1 • Alle velde ingesluit  1 • Data in tabel-uitleg vertoon ('tabular layout')  1 • Agtergrondkleur van vormopskrif verander  1 • Vormopskrif op vetdruk gestel  1 • Eksamennommer by vormvoetskrif gevoeg  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_3 5.3 • Type-kriteria: Bird  1 5 OR  1 Plant  1 • Protected-kriteria: Yes/True/-1  1 • AND-operator vir Type en Protected toegepas 1 (Nota aan nasiener: 12 rekords verwag.) Navraag: qry5_4 5.4 • Velde ingevoeg: SName, Status en Population  1 3 • CName-veld gesorteer  1 • Rekords in stygende volgorde gesorteer  1 (Nota aan nasiener: 42 rekords verwag.) Navraag: qry5_5 5.5 • Berekende veld is NewPop: [Population]*0.99 7 OF *99/100 + [Population] OF [Population]-([Population]*1/100) OF [Population]-([Population]*0.01) Berekende veld korrek ingevoeg: NewPop  1 Population-veld korrek gebruik  1 Berekening van 1%  vermindering  2 • Formaat gestel op 'Standard' OF 'Fixed'  1 • Desimale plekke op 0 gestel  1 • CName-kriteria: Is Not Null OF <>"" OF "*" OF Not "Blank"  1 (Notas aan nasiener: • 41 rekords verwag. • Aanvaar INT, TRUNC, ROUND, ROUNDDOWN.) Verslag: rpt5_6 5.6 • Velde ingesluit: SurveyDate, ID, Cname, Protected  1 7 • Gegroepeer volgens SurveyDate  1 • Groepkopskrif verskyn  ('Surveys per year' OF 1 'SurveyDate per Year') • Groeperingsopsies gestel op jaar ('year')  1 • Berekening in groepkopskrif  1 • =COUNT(*)  OF by enige ander veld getel 1 • Geskikte etiket by berekening ingevoeg  1 Totaal vir VRAAG 5 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêernaam: 6Elephant_Olifant Totaal V6: 20 • Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier nagesien word, behalwe as dit anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie. • 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat is. • Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 6.1 Titel 1 <title>Save the Elephant</title> • Titelmerkers korrek toegepas  1 6.2 Prent 2 <img src="6Eleph_Olif.jpg" align="left"> • Merkers om 6Eleph_Olif-prent te vertoon ingevoeg  1 • Prent linksinlyn gestel  1 6.3 Font 2 <font face="Elephant">SAVE THE ELEPHANT</font> • Fonttipe verander  1 • Font gestel na 'Elephant'  1 (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) 6.4 Fontgrootte 2 <font size=+1 font face="Georgia">FROM THE KIDS ANIMAL PROTECTION</font> 1 • Font grootte  1 • Vermeerder met 1  (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) 6.5 Horisontale lyn 3 <hr color="yellow" size="4"/> • Horisontale lyn ingevoeg  1 • Geel kleur  1 color="yellow" • Grootte gestel op 4  1 size="4" (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 6.6 Tabel 2 <tr> <td>Asian Elephant</td> </tr> • Een ry onder ingevoeg  1 • Met teks 'Asian Elephant'  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar ook as ry bo ingevoeg is.) 6.7 Opskrif 'Heading 2' 1 <h2>Physical description</h2> • Teks 'Physical description' verskyn met 'Heading 2' styl  1 (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) 6.8 Kursief 1 <i>Proboscidea</i> • Teks 'Proboscidea' vertoon as kursief  1 6.9 Kolpuntlys 3 <ol type="i"> <li>Poaching is still a problem.</li> <li>Habitat loss is a concern.</li> </ol> • Die teks verskyn as 'n genommerde/geordende lys  1 • Kolpunttipe verskyn as Romeinse syfers  1 • Twee lysmerkers/-items  1 (Nota aan nasiener: Ken punt toe as ten minste een lysitem in die kolpuntlys verskyn.) 6.10 Skakel 3 <a href="6Save_Red.docx">Save the Elephant</a> • Skakelmerkers korrek ingevoeg  1 • Op woorde 'Save the Elephant'  1 • Skakel geskep na 6Save_Red lêer  1 Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies uitgelaat -1 Totaal vir VRAAG 6 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Totaal V7: 19 Lêername: 7Answ_Antw, 7Bird_Voël Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 7Bird_Voël 7.1 Kolomme 2 • Die teks tussen 'What is Global Warming' en '…and other species' verskyn in twee kolomme  1 • Kolombreuk in korrekte posisie (voor 'How will Global Warming affect us') ingevoeg  1 (Notas aan nasiener: • Ignoreer as 'n lyn tussen kolomme ingevoeg is. • Aanvaar as kolomme se wydte nie gelyk is nie.) 7.2 Tabelstop 2 • Gidslyntabelstop is gestel  1 • Stippelgidslyntabelstop is toegepas  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as gidslyn net op een tekslyn toegepas is.) 7.3 Watermerk 2 • Tekswatermerk ingevoeg  1 • Watermerkteks 'Birds' ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as enige verstekteks by die watermerk bygevoeg is.) 7.4 Grafiek 4 • Lyngrafiek  1 • 'Lyn met merker'-grafiek gebruik  1 • Geskep met 2000 en 2014 data  1 • Name van voëls ingesluit  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as grafiek nie presies dieselfde is nie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER • Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal voortbring. • Een punt vir die antwoord en een punt vir die metode. As daar slegs 'n antwoord is en geen metode nie, ken een punt toe as die antwoord korrek is. 7Answ_Antw 7.5.1 Hoeveel rekords is daar in die databasis? 1 • 3350  1 7.5.2 Hoeveel voëls het nog nie 'n Engelse naam ('English 2 name') gekry nie? • 53  1 Metode:  1 • Sorteer volgens die 'English name' en tel die leë selle • Skep 'n navraag met die 'Is Null' kriteria • Filter op kriteria 'Is Null' 7.5.3 Tot watter familie behoort die 'Pardusco' ('English 2 name')? • Thraupidae  1 Metode:  1 • Filter op 'English name' • 'Search on database' en dan 'Find' • Navraag op 'English name' met kriteria 7.5.4 Hoeveel voëls met 'n Engelse naam wat die woord 2 'Macaw' bevat, is daar in die databasis? • 17  1 Metode:  1 • Filter op 'English name' • 'Search on database', 'Find' en dan COUNT • Skep 'n navraag 7.5.5 Hoeveel unieke families is daar in die databasis? 2 • 104  1 Metode:  1 • Navraag gegroepeer op Family-veld • Filter en tel filter (enige metode) • Kopieer die struktuur van slegs die databasis, verander die primêre sleutel na die Family-veld en plak die data van die oorspronklike tabel. Geen duplikate word geplak nie. Totaal vir VRAAG 7 [19] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all