Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016, 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
FEBRUARIE/MAART 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die
kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.
• Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: PASITEMS VRAAG 2: MEERVOUDIGE-KEUSE
1.1 K 1 2.1 C 1
1.2 M 1 2.2 B 1
1.3 A 1 2.3 A 1
1.4 Q 1 2.4 D 1
1.5 E 1 2.5 B 1
1.6 P 1 2.6 A 1
1.7 F 1 2.7 C 1
1.8 I 1 2.8 B 1
1.9 H 1 2.9 D 1
1.10 N 1 2.10 A 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In VRAAG 3.1, 3.3, 3.4 en 3.5 moet kandidate beide die woord
'Onwaar', sowel as die korrekte term gee, bv. Onwaar, drukker om die punt te kry..)
3.1 Onwaar – primêre sleutelveld/Indeks (Geen duplikate) opsie 1
3.2 Waar 1
3.3 Onwaar – Afrika* 1
3.4 Onwaar – identiteit 1
3.5 Onwaar – gemorspos 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: [25]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 • Kan nie geredigeer word nie
• Kan oopgemaak word irrelevant van die program waarin dit
geskep is
• PDF-lesers kan gratis vanaf die Interne afgelaai word
• Moontlike kleiner lêergroottes
• Lyk presies soos dit sal lyk indien dit gedruk word, ens.
(Enige twee) 2
4.2 Stelselsagteware – beheer die hulpbronne op 'n rekenaar/laat toe
vir instandhouding en gebruik van 'n rekenaar
Toepassingssagteware – programme gebruik vir persoonlike
take/Programme wat gewoonlik installeer word na die
bedryfstelsel 2
4.3 Maak die 'Task Manager' oop/Druk Ctrl+Alt+Del
Selekteer die taak/program wat nie meer reageer nie/program wat
ophou werk het en beëindig die program 2
4.4.1 Samepersing 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige gepaste voorbeeld van 'n
nutsprogram vir samepersing, bv. Winzip, WinRar, 7zip, ens.)
4.4.2 Drukkerrye laat toe dat drukinstruksies wat na die drukker gestuur 2
word tydelik gestoor/in 'n ry geplaas word (op die skyf) tot die
drukker gereed is om dit te druk/dit losgelaat word 3
4.5.1 Spioenware 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n spesifieke voorbeeld van
spioenware soos 'n sleutelvaslegger ('keylogger'), ens.)
4.5.2 'n Netskans is hardeware/stelselsagteware wat verhoed dat enige 2
ongemagtigde toegang verkry word tot rekenaars op 'n
netwerk en anderkant om 3
4.6 Sagteware wat advertensies vertoon/opwipvensters laat opkom 3
EN
• Gebruik stelselhulpbronne/Maak die stelsel stadiger
• Mag miskien kwaadwillige programmatuur bevat
• Advertensies kan aandag aflei/irriterend wees
• Vermeerder bandwydte wat gebruik word, ens.
(Enige twee) 3
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
4.7 Meer data/programme kan in die ETG gelaai word om verwerk
te word/minder 'paging' gebeur
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat verband hou met
vinniger toegang as na die hardeskyf of verwysing na virtuele
geheue vir die tweede punt.) 2
4.8 • Batterye moet vervang word
• Duurder as hardeware met drade
• Moontlike inmenging vanaf ander draadlose seine
• Groter risiko van diefstal, ens.
(Enige twee) 2
4.9 Dit verloor enige inhoud wanneer die rekenaar afgeskakel
word/Benodig krag om inhoud te behou 1
4.10 • Internettoegang moet beskikbaar wees
• Koste implikasies as gevolg van bandwydte gebruik
• Moontlike beperkte funksies (vergelyk met sagteware wat
installeer word)
• Kan stadig wees afhangende van die konneksiespoed, ens.
(Enige twee) 2
4.11 • Nadat opdaterings afgelaai is/programme installeer
is/Wanneer 'n antivirus voorstel dat rekenaar oor gelaai moet
word
• Wanneer 'n stelsel stadiger as normaal voorkom
• Nadat 'n nuwe toestel bygevoeg is
• Bedryfstelsel/Nutsprogram mag voorstel dat die rekenaar oor
gelaai word, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Sluit hang en vries uit.) 1
4.12 • Voorsien hoër resolusie/beter kwaliteit video
• Kan klank en video op een kabel stuur
• Nuwe toerusting maak net voorsiening vir HDMI
(Enige twee) 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Hoër spoed vir data oorplasing 1
5.2 3G gebruik sellulêre tegnologie en nie draadlose (Wi-Fi)
tegnologie nie
(Nota aan nasiener: Aanvaar dat Wi-Fi en 3G elk verskillende
tegnologie gebruik.) 1
5.3 • Meestal laer koste per GB ('n huis kan vele gebruikers hê)
• Konneksie meer stabiel/minder inmenging van ander seine
vergelyk met 3G
• Vinniger 3G dienste (LTE, ens.) nie orals beskikbaar nie
• Gewoonlik laer kontaktyd ('ping times')/Gewoonlik beter
geskik vir speletjies/'streaming', ens.
(Enige twee) 2
5.4 • Breëband/hoë spoed Internetkonneksie
• Onbeperkte/groot data toekenning/bondel
• Ongevormde ('unshaped') konneksie
(Enige twee) 2
5.5 • Gebruik/Deel die slimfoon met data as 'n modem/koppelkol
• Alle gebruikers konnekteer aan die koppelkol 2
5.6 • Plaas die 'URL' in die adresbalk
• Klik op die hiperskakel wat voorsien is
• Kies vanuit boekmerke/gunstelinge
• Kies vanuit geskiedenis ('History'), ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde aanvaar wat nie
spesifiek gekoppel kan word aan die eienskappe van 'n webtuiste
of webblaaier nie.) 2
5.7 • Hervat die aflaaiproses/Laai dit weer af
• Kies 'n spieëlbeeld webtuiste 'mirror-site'/Kies 'n alternatiewe
aflaaiskakel
• Gebruik 'n aflaaibeheerder
• Skakel oor na 'n ander protokol, bv vanaf HTTP na FTP
• Gebruik 'n ander Internetkonneksie
• 'Torrents', ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie aanvaar om 'iemand anders te vra
nie'.) 2
5.8 SoIP ('VoIP') 1
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
5.9.1 Om die funksies van 'n webblaaier uit te brei/Om multimedia 1
effekte te kan sien
5.9.2 • Flash Player 1
• Adobe Acrobat
• Java(Script)
• Quicktime
• RealPlayer
• Shockwave Player
• Silverlight
• Windows Media Player, ens.
(Enige een) 2
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 Stel iemand anders se werk voor as jou eie sonder hulle
toestemming 1
6.2 Style 1
6.3 Aanhaling ('Citation') – verwys na informasie wat aangehaal is uit
'n bron
Voetnota – ekstra inligting wat onder aan 'n bladsy geplaas
word rakende 'n spesifieke woord/feit/frase in 'n dokument 2
6.4 • Nie genoeg plekke/selle/blokke in die tabel vir sewe vakke
nie
• Nie genoeg spasie vir die ID-nommer nie
• Data soos naam en van hoort logies/saam gegroepeer te
word
• Nie genoeg blokke vir die selnommer nie
• Te veel plek vir die klas/graad
(Enige twee) 2
6.5 • Baie groter gehoor
• Gratis instrumente soos 'Google Forms' kan gebruik word
• Data sal alreeds elektronies wees/Hoef nie data oor te tik nie
• Beter datageldigheidstoetse kan gedoen word
• Baie makliker om te versprei/terug ontvang vanaf
respondente
• Hoef nie slegte handskrif te ontsyfer nie, ens.
(Enige twee) 2
6.6 • Geldigheidsreëls
• Toevoermaskers
• Verstekwaardes
• Gebruik toepaslike datatipes
• Primêre sleutelvelde/(Indeks) geen duplikate nie
• Stel gepaste veldgroottes
• Maak gebruik van benodigde/verpligte opsies
• 'Lookup wizards'/Lysbokse/Kombobokse, ens.
(Enige twee) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 GIGU 1
7.2 • Gebruik 'n mengsel van letters, nommers, karakters
• Gebruik 'n mengsel van hoofletters en klein letters
• Hoe 'langer' die wagwoord hoe beter/Minimum lengte, bv. 8
karakters
• Moet nie iets wat maklik geraai word gebruik soos 'n
selfoonnommer nie
• Moet nie persoonlike informasie soos geboortedatums, name
of vane gebruik nie
(Enige twee) 2
7.3 Blok/Swartlys/'Unfriend'-opsies 1
7.4 • Mag kwaadwillige programme bevat (Virusse/Trojane, ens.)
• Kan van bedrog aangekla word/'tronk toe gaan'
• Verminderde funksionaliteit/sagtewarefoute
• Beïnvloed die inkomste van ontwikkelaars, ens.
(Enige een) 1
7.5 • Die e-pos adres lyk verdag, bv. snaakse domeinnaam
• Vra om 'n skakel te volg en nog inligting te gee
• 'n Dit lyk dringend om die inligting te voltooi
• As die skakel bestudeer word lyk die webadres 'snaaks'
• Die e-pos het spelfoute – behoort dan nie van 'n betroubare
institusie te kom nie
• Vra vir persoonlike informasie
• E-pos is vanaf 'n onbekende bron, ens.
(Enige twee) 2
7.6.1 Bevat moontlik kwaadwillige programme 1
7.6.2 • Verander die lêeruitbreiding (na nie-uitvoerbare uitbreiding) 1
• Sit die .exe-lêer in 'n argief/gebruik enkripsie/'zip' die lêer
• Plak die items in 'n ander lêer
• Pas die e-pos bediener/kliënt aan om 'exe' lêers te aanvaar,
ens.
(Enige een)
7.6.3 Netiket 1 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 • Bladsyboskrif
• Bladsyonderskrif
• Watermerk
(Enige een) 1
8.2 Hangende inkeping
(Nota aan nasiener: Aanvaar tabelstop.) 1
8.3.1 Kies een kolom, hou die Ctrl-sleutel in en kies die ander 2
kolom.
8.3.2 • Meer betekenisvolle grafiekopskrif 2
• Maar data opskrifte
• Gidslyne
• Vertikale as opskrifte
• Sleuteletiket ('Legend')
• Kleure/Teksture
• 'Trend line'
• Verander die skaal/Minimum waarde van y-as
(Enige twee)
8.3.3 Verkeerde funksie naam gebruik/Verander AVG na AVERAGE 1 5
8.4 Verslag 1
8.5 • Vermeerder outomaties die waarde in die veld vir elke rekord
• Verseker dat daar geen duplikate is nie
• Verseker dat geen rekord leeg gelos word nie
• Primêre sleutelveld
(Enige twee) 2
8.6 • Navraag kan gestoor word vir toekomstige gebruik
• Indien die tabel opdateer word, sal die navraag ook
outomaties opdateer
• Kan verslae skep of ander navrae gebaseer op bestaande
navrae
• Berekeninge kan bygevoeg word, ens.
(Enige twee) 2
8.7 Omdat prentjies normaalweg vanuit die huidige gids gelaai
word/Prentjie sal nie vertoon word nie 1
8.8 h1 merkers het nie geslote merkers nie </h1>
HTML sluitmerkers moet in die teenoorgestelde volgorde
bygevoeg word as die eerste merkers </i> </b> </h1> 2
[15]
TOTAAL AFDELING B: [75]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 8'' (Duim) 1
9.1.2 Android 4.4 KitKat
(Nota aan nasiener: Aanvaar Android OF KitKat) 1
9.1.3 Om die stoorplek te vermeerder op die tablet 1
9.1.4 Agterste kamera word gebruik vir 'normale' foto's met 'n hoër
resolusie. Voorste kamera word gewoonlik gebruik vir funksies
wat laer resolusies benodig soos video-oproepe of 'selfies'. 2
9.1.5 1.4 GHz 1
9.1.6 • Gee steminstruksies om programme oop/toe te maak
• Gebruik jou stem om nommers te bel
• Gebruik Google se stemherkenning as toevoer vir Google se
soekenjin
• Assistente vir gebreklike persone, bv. Siri
• Dikteer van teks, ens.
(Enige een) 1
9.1.7 • Wanneer lang dokument geskep of redigeer word
• Wanneer 'n groter skerm benodig word
• Wanneer meer verwerkingskrag benodig word, bv.
professionele foto/video redigering
• Om sagteware/sagtewarefunksies te gebruik wat net op
skootrekenaars/tafelrekenaars beskikbaar is, ens.
(Enige twee) 2
9.1.8 Geraamde fisiese/geografiese posisie
(Nota aan nasiener: Aanvaar verwysing daarna dat die toestel die
gebruiker sal wys waar hy/sy is of dat die toestel sal aandui in
watter rigting om te beweeg na finale eindpunt.) 1
9.1.9 Wi-Fi moontlik/Draadloos 1 11
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
9.2.1 • Waar inmenging vanaf ander draadlose seine 'n probleem is
• Waar hoër koste van draadlose netwerke beperkend is
• Veilige installasies, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige spesifieke voorbeeld van waar 'n
draadlose netwerk nie beter sou wees nie.) 1
9.2.2 Elke persoon kan sy eie toestel bring/koppel aan die netwerk by die
skool/werk. 1 2
9.3.1 • Mense vergeet partykeer
• Plaas verkeerdelik vertroue in hardeware
• Regsteunmediums kan duur wees vir groot hoeveelhede data
• Rugsteune kan baie tyd vat om te doen
• Gebruikers het nie altyd die kennis om rugsteune te doen nie,
ens.
(Enige twee) 2
9.3.2 • Rugsteune kan nie verloor word as gevolg van plaaslike rugsteun
toestelle wat breek nie
• Toegang tot rugsteune kan vanaf enige rekenaar met
Internettoegang verkry word
• Rugsteune kan outomaties sinchroniseer
• Hoef nie rugsteuntoestelle te koppel/ontkoppel nie
• Wolkberging kan moontlik goedkoper wees as veelvuldige
stoortoestelle, ens.
(Enige twee) 2 4
9.4.1 'n Sagtewarefout word geskep deur per ongeluk 'n fout/
programmeringsfout te maak maar 'n virus word spesifiek geskep
met die doel om 'n rekenaar negatief te beïnvloed of die normale
werking van die rekenaar te stop. 2
9.4.2 'n Regstelling ('patch') is 'n sagteware oplossing om een spesifieke
probleem op te los.
'n Dienspakket ('service pack') is 'n versameling van alle regstellings/
opdaterings tot op 'n spesifieke datum (sluit nuwe eienskappe in) wat
versprei word as een pakket. 2
9.4.3 • Kan baie data gebruik
• Mag miskien nie al die opdaterings aanvaar/installeer nie
• Programme wat nie gereeld gebruik word nie kan opdateer en
spasie op die toestel en data mors, ens.
(Enige twee) 2 6
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
9.5.1 Aftaster 1
9.5.2 OKH sal 'n afgetaste kopie/beeld neem van 'n dokument en dit
omskep in 'n redigeerbare dokument. 2
9.5.3 • Nie effektief indien die afgetaste dokument van lae gehalte is nie
• Nie altyd akkuraat nie
• In sekere gevalle kan dit nie onderskei tussen teks en prentjies
nie
• Hang af van die taal, ens.
(Enige een) 1 4
9.6.1 • Moet nie by te veel webtuistes aansluit vir opdaterings/ Verminder
aansluitings vanaf poslyste, webtuistes
• Gebruik e-posreëls om e-pos te organiseer/beperk
• Besluit watter tipe inligting ignoreer word of belangrik is
• Stoor inligting in 'n logiese struktuur, ens.
(Enige twee) 2
9.6.2 • Gebruik sleutelwoorde/Wees meer spesifiek
• Gebruik soekfunksies soos 'AND'
• Gebruik soekenjins wat spesifieke webtuistes deursoek
• Beperk tot sekere lêertipes
• Beperk tot seker domeine
• Sluit seker woorde in/uit
• Gebruik aanhalingstekens
• Gebruik datumreekse, ens.
(Enige twee) 2
9.6.3 'n Webblaaier laat 'n gebruiker toe om webblaaie te sien. 'n Soekenjin
is 'n program/webtuiste wat gebruikers toelaat om webtuistes te
deursoek vir spesifieke sleutelwoorde/frases. 2 6
9.7 • Wi-Fi sein is nie sterk genoeg nie
• Wi-Fi is nie aangeskakel op die toestel nie
• Sagtewarefout
• Wi-Fi wagwoord is nie reg in getik nie
• Tablet is nie Wi-Fi-aanpasbaar nie, ens.
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
9.8.1 Possamevoeging 1
9.8.2 • WhatsApp
• BBM
• iMessage
• MXit
• WeChat
• Chat ON
• Facebook Messenger, ens.
(Enige een) 1 2
9.9 'n Proses waar 'n projek befonds word deur baie klein donasies vanaf
baie donateurs. 2
9.10 Inskakeling/Koppel van twee toestelle om data (veilig) te verruil 1
9.11.1 Deelware is 'n demonstrasie/toets weergawe van sagteware wat
gebruik kan word vir 'n beperkte tyd voordat die gebruiker moet
betaal
Vryware is die volle weergawe van sagteware met 'n kopiereg wat
gratis beskikbaar is 2
9.11.2 • Kyk na/Toets sagteware eers voor dit gekoop word
• Spaar geld indien die volle pakket nie benodig word nie/Gratis om
af te laai
(Enige een) 1 3
9.12.1 SUM-funksie bygevoeg
Selreeks vir die SUM-funksie reggemaak
=IF(B2=SUM(C2:E2),"","FOUT")
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook =IF(B2=(C2+D2+E2),"","FOUT")
Aanvaar enige regte verwysing na die foute, bv. 'Die verkeerde
funksie/selreeks is gebruik'.) 2
9.12.2 • Kolomgrafiek
• Staafgrafiek
• Lyngrafiek
(Enige een) 1
9.12.3 Kopieer data vanaf 'n sigblad en plak dit is 'n gekoppelde item 2
9.12.4 • Sluit/Beskerm spesifieke selle
• Beskerm die dokument 2 7
TOTAAL AFDELING C: [50]
GROOTTOTAAL: [150]
Kopiereg voorbehou *
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.