Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
FEBRUARIE/MAART 2017
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 



_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)
View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 344.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC Supplementary Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die kandidaat
se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat se
stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die
vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior nasiener of die
antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte toegeken word.
Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die kandidaat se antwoord is
'nie duur nie'.
• Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen word
EEN punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 B 1 2.1 P 1
1.2 B 1 2.2 J 1
1.3 B 1 2.3 B 1
1.4 D 1 2.4 N 1
1.5 C 1 2.5 Q 1
1.6 A 1 2.6 E 1
1.7 B 1 2.7 L 1
1.8 C 1 2.8 I 1
1.9 D 1 2.9 M 1
1.10 B 1 2.10 O 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.2, 3.3 en 3.4 aanvaar die korrekte term selfs indien
'onwaar' nie verskyn nie. Moet nie enige punte toeken indien net 'ONWAAR' neergeskryf
is nie.)
3.1 ONWAAR, skarebefondsing ('crowd funding') 1
3.2 ONWAAR, Count 1
3.3 ONWAAR, VGA/DVI/HDMI/skermpoort 1
3.4 ONWAAR, Aspekverhouding ('Aspect Ratio') 1
3.5 WAAR 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1.1 • Om rigtingaanwysings te kry/Om noukeurig aan te wys waar 1
hulle is.
• Om alternatiewe roetes te vind (minder verkeer)
(Enige een)
4.1.2 Om op datum te bly met nuwe weergawes van kaarte/paaie/ 1
straatname.
4.1.3 • Om te kyk na hoe die drywer bestuur
• Om die presiese ligging van die voertuig te bepaal vir
bewyse/versekering doeleindes sou die taxi/bus in 'n
ongeluk of skaking betrokke wees, ens.
• Om as bewys gebruik te word indien die drywer aangekla
word van nalatige gedrag/indien kriminele aktiwiteite in die
taxi plaasvind, ens.
• Om data rakende verkeerspatrone te versamel
• As opleidingsmateriaal vir drywers, ens.
(Enige drie) 3
4.1.4 Dit het geen bewegende dele nie en is, het dus 'n laer
waarskynlikheid dat vibrasie in die voertuig dit sal
affekteer/minder waarskynlik dat dit sou 'breek'.
(Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde rakende spoed,
kapasiteit of geraas aanvaar nie.) 1 6
4.2 Dit sal die aanboordgrafika outomaties gebruik 1
4.3.1 • Groot lêergrootte van foto's/Gebruik baie stoorplek/Maak 1
die beskikbare stoorplek vinnig vol
• Stuur/ooplaai/stoor na die wolk sal baie data gebruik
(Enige een)
4.3.2 • Verminder die helderheid 1
• Verminder die skerm se 'time-out'/Verminder die tyd voor
die skerm afskakel
• Skakel die vibrasie opsie af
• Verminder die volume
• Skakel enige draadlose funksies af, bv. Wi-Fi,
Bluetooth/vliegtuigmodus
• Monitor/Skakel enige agtergrond toeps ('apps') af wat nie
benodig word nie
• Minimaliseer kennisgewings/Kyk minder vir e-posse
• Gebruik kragbesparings opsies, ens.
(Enige een)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
4.3.3 • Minder fisiese knoppies 2
• Die uitleg van knoppies op 'n raakskerm kan verander word
soos benodig
• Meer intuïtiewe aksie
• Makliker om prentjies te manipuleer/Handgebare
('Gestures') bv. Knyp ('pinching'), ens.
(Enige twee)
4.4 • Indien lêers per ongeluk uitgewis word, affekteer dit
rugsteune/lêers oor veelvoudige toestelle
• Ekstra bandwydte word gebruik
• Kwaadwillige sagteware kan versprei
• Moontlike veiligheidsrisiko's met veelvoudige kopieë van
dieselfde lêer, ens.
(Enige twee) 2
4.5.1 • Sleutelbord
• Raakskerm
• Muis
• Syferbord ('keypad')
(Enige een) 1
4.5.2 Dateer die rekord van die item op in die 'POS'-stelsel/databasis/
bediener 1
4.6 'n Perseellisensie laat toe dat sagteware installeer word op al
die toestelle in die maatskappy 2
4.7 Om te kyk watter programme/agtergrondprosesse laat die
rekenaar stadig werk en maak die programme toe 2
4.8 ETG ('RAM') verloor sy inhoud wanneer die rekenaar afgeskakel
word/tydens 'n kragonderbreking 1
4.9 • Pinkode/Wagwoord
• Vingerafdrukskandeerder
• Patroonontsluiting ('Pattern unlock') (teken 'n patroon op die
skerm)
(Enige twee) 2
4.10 • Verminder (koste van) dataverbruik
• Het gereeld minder stoorplek
• Gevaar van kwaadwillige sagteware
• Verminder kraggebruik, ens.
(Enige twee) 2
4.11 Voeg 'n USB-hub by tot die rekenaar
(Nota aan nasiener: Aanvaar algemene antwoorde soos om 'n
toestel uit te prop wat nie heeltyd gebruik word nie, soos die
drukker) 1
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 • Lewer af by jou huis/Hoef nie jou huis te verlaat nie/Veiliger
as om winkel toe te gaan/Geriefliker
• Kan inkopies doen van enige toestel af wat gekoppel is aan
die Internet
• Kan maklik spesifikasies/pryse vergelyk/makliker om 'n
spesifieke item te vind
• Kan voorstelle/keuses sien van ander klante
• Groter verskeidenheid items om van te kies/Kan koop van
oorsese winkels
• Spaar op reiskoste wanneer inkopies gedoen word, ens.
(Enige twee) 2
5.2 Dit dui aan dat die webtuiste geskep is om vertoon te word op
draagbare toestelle/kleiner skerms 1
5.3.1 • Kwaadwillige sagteware infeksie 2
• Instandhouding wat op lyne gedoen word
• Hoeveelheid/Grootte van gelyktydige aflaaiprosesse
• Hoeveelheid aanlyn deur 'n spesifieke sentrale/
Wedyweringsverhouding ('Contention ratio')
• Konneksieprobleme by die telefoonsentrale/IDV ('ISP')
probleme/Beskadigde (onderwater) kabels
• Beskadigde/Onklaar roeteerder
• Vorming ('Shaping')/Sagte datalimiet ('Soft cap') op 'n
onbeperkte ('uncapped') lyn/Lynsmoring ('Line throttling'),
ens.
(Enige twee)
5.3.2 Koppel die rekenaar/netwerk aan die Internet 1 3
5.4 • Hoë koste van data/Internetkonnektiwiteit
• Relatiewe tekort aan kennis en vaardighede
• Tekort aan toegang tot (baie) hoë spoed Internettoegang.
(Enige twee) 2
5.5 • Emotikone ('Emoticons')/'Smileys'/'Emojis'/Ikone
• Kort weergawes van frases, bv. LOL, ROTFL
• Gebruik hoofletters wanneer nodig, ens.
(Enige twee) 2
5.6.1 Webblaaier
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde, bv. Google
Chrome, ens.) 1
5.6.2 Intranet gebruik Internettegnologie en daar kan toegang verkry
word van buite die perseel indien die gebruiker gemagtig is 2
5.7 Oordra van lêers 1
5.8 Netskans ('Firewall') 1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1.1 • Merkblokkies ('Check boxes') laat gebruikers toe om meer
as een keuse te maak
• Data sal nie akkuraat wees nie
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige, spesifieke voorbeeld
van data wat nie akkuraat is nie.) 1
6.1.2 • Die byskrif/teks op die knoppie is nie duidelik oor die
funksie van die knoppie nie
• Die plasing/ligging van die knoppie is nie intuïtief nie
(Enige een) 1
6.1.3 Lysblokkies ('List boxes') beperk die gebruiker om net te kies
van die opsies op die lys waar kombinasiebokse ('combo
boxes') gebruikers toelaat om addisionele items in te lees wat
nie in die lys is nie. Dit mag toelaat dat verkeerde of ongeldige
opsies ingelees word/Die lys van klasse is vas/beperk so daar is
nie 'n rede dat 'n gebruiker 'n ander opsie inlees nie 3 5
6.2. Inligting op die webblad mag verouderd/oud wees/geen nuwe
inligting op die blad wys nie.
Enige EEN van :
• Verfris/herlaai die bladsy/Druk die F5 sleutel
• Wis die gebergte ('cached') blaaie uit, ens. 2
6.3.1 COUNTIF 1
6.3.2 Sy het die vlakke (selle A2:A7) ingesluit as deel van die
grafiekdata/Selle A2:A7/Kolom A vorm 'n (ander) reeks op die
grafiek/Verkeerde datareeks
Enige EEN van :
• Gebruik selle B2:B7/kolom B om die grafiek te skep
• Wis die reeks insluitende die vlakke uit vanaf kolom A 2 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 Die private inligting wat opgeneem is, kan nie teruggestuur word
na die skepper van die kwaadwillige sagteware nie.
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat na skadelike
'keylogger'-hardeware verwys.) 1
7.2.1 Gebruik van rekenaars op so 'n manier dat dit nie skadelik is tot 1
die omgewing nie
7.2.2 • Dit bevat giftige materiaal
• Dit beteken dat meer en meer land gebruik moet word vir
gemorshope
• Dit kan gesondheidsprobleme skep vir mense en diere
• Dit kan die water en grond besoedel, ens.
(Enige twee) 2 3
7.3 • Het nie 'n groot perseel nodig nie
• Werknemers kan fleksietyd (24/7) werk indien nodig
• Minder duur toerusting/kenmerke om werkstoestande te
verbeter (soos koffiemasjiene) word benodig, ens.
• Verminderde koolstofvoetspoor vir die maatskappy, ens.
(Enige twee) 2
7.4 Uitvissing ('Phishing') is enige poging om 'n gebruiker te kul om
sensitiewe inligting uit te gee.
Mense doen dit deur e-posse uit te stuur, ens./Daar is nie enige
vaste program/kode vir die anti-virus om te herken nie 2
7.5 • Moet nie baie data gebruik nie/Moet nie te veel aflaai nie/
Vra hoeveel jy mag aflaai
• Moet nie webblaaie besoek wat moontlik die veiligheid van
die rekenaar kan beïnvloed nie
• Moet nie webblaaie besoek met onvanpaste inhoud besoek
nie
• Moet nie onvanpaste inhoud aflaai nie
• Vra elke keer voor jy die konneksie gebruik, ens.
(Enige twee) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Verbind die vlakke in die inhoudsopgawe/style met die style wat
in die dokument gebruik is
OF
Verander die style in die opskrifte na die style wat gespesifiseer
word in die inhoudsopgsawe dialoog 1
8.2 Gebruik 'n kolombreuk ('column break') (Ctrl+Shift+enter) 1
8.3 • Inkeping ('Indentation')
• Tabelstoppunte
• Teksboks
• Inlynstelling (sentreer)
(Enige twee) 2
8.4 'n Boekmerk merk/dui spesifieke teks aan in 'n dokument
waarna genavigeer kan word/'n hiperskakel kan gaan 2
8.5.1 • CONCATENATE 2
• RIGHT/MID (nie beide nie)
• RANDBETWEEN
• LEN
(Enige twee)
8.5.2 Die aantal dae (tussen die twee datums) 2
EN
• Deel deur 365(.25)
• Aangepaste datum ('Custom date') formaat
(Enige een) 4
8.6.1 Die aantal rekords wat in die verslag verskyn 2
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook die aantal rekords wat 'n
waarde het in die Betaal-veld.)
8.6.2 Die (huidige) datum/tyd 1 3
8.7 Die eindmerker ('end tag') is nie bygevoeg nie 1
8.8 • Die beeld is nie in dieselfde gids as die HTML dokument
gestoor nie/prentnaam is verkeerd gespel
• Die kode is 'n onbekende formaat/nie aanpasbaar met die
webblaaier wat gebruik word nie
(Enige een) 1
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 9
9.1.1 • Toestelle kan meer vrylik rondbeweeg word op die perseel
en steeds gekoppel bly
• Hoef nie kabels te installeer/lê vir elke toestel nie
• Internetkonnektiwiteit kan gegee word aan toestelle waar
kabels nie gelê kan word nie, ens.
(Enige twee) 2
9.1.2 3G/4G/LTE 1
9.1.3 • Kommunikasiemedium/Kabel
• Skakel
• (Modem) Roeteerder/Toegangspunt
• Modem
• Wi-Fi kaarte/NKKs ('NICs')
• Wi-Fi aanvullers/seinversterkers, ens.
(Enige twee) 2
9.1.4 • Gasheer vir webtuistes ('Website hosting')
• E-pos dienste/adresse
• Faks na e-pos
• Wolkberging
• Gemorspos ('Spam')/Uitvissing ('Phishing') beskerming
• SaaS
(Enige twee) 2
9.1.5 Om Internetgebruik te beperk of beheer
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde soos moenie
na gewaagde blaaie gaan /buitengewoon baie aflaai nie, ens.) 1
9.1.6 • Dataverbruik kan hoog wees
• Slegte konneksiespoed kan veroorsaak dat die video hang/
buffer
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat verband hou met
koste van hoë data gebruik soos benodig deur 'n vinniger
konneksie of vir beter kwaliteit video.) 2 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
9.2 • Kan toegang hê van enige rekenaar, enige plek in die
wêreld via die Internet
• Aanlyn stoorplek is gewoonlik beskikbaar saam met die
aanlyn toepassing
• Sagteware is altyd op datum/Nuwe weergawes word
outomaties beskikbaar gestel aan intekenaars
• Die hardeware vereistes van die rekenaar kan laer wees,
ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie 'n punt gee vir goedkoper, as daar
nie 'n geldige verduideliking is nie.) 2
9.3 • Daar mag sagteware-aanpasbaarheid probleme wees
• Probleme met hardeware-aanpasbaarheid
• Behoefte vir meer kundigheid om verskillende toestelle te
ondersteun
• Groter kommer oor diefstal/verlies aan vertroulike inligting
• Potensiële misbruik van bandwydte
• Potensiële verspreiding van virusse
• Maak die netwerk stadig
(Enige een) 1
9.4.1 Die bediener verskaf hulpbronne/dienste aan kliente
(Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde soos 'beheer die
netwerk' aanvaar nie.) 1
9.4.2 • Minder data sal gebruik word
• Minder bandwydte word gebruik/minder bottelnekke sal
voorkom wanneer veelvoudige gebruikers probeer om data
af te laai oor dieselfde konneksie op dieselfde tyd.
• Sal vinniger/makliker wees om af te laai via die intranet
• Hulle sal outomaties die regte toep ('app') aflaai sonder om
deur die toepwinkel ('app store') te soek tussen eenderse
toeps, ens.
(Enige twee) 2
9.4.3 'n Trojaan is kwaadwillige sagteware/'n program wat ontwerp
word om te lyk soos iets bruikbaar/nie agterdogtig nie
Dit maak staat daarop dat die gebruiker dit oopmaak/uitvoer
sodat die inhoud/loonvrag afgelewer kan word/die kwaadwillige
sagteware binne in geïmplementeer kan word 2 5
9.5.1 1152 GG/1128 GG/1 TG + 128 GG 1
9.5.2 Die VTA ('SSD') 1
9.5.3 NKK ('NIC') 1
9.5.4 ETG ('RAM') 1 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
9.6.1 • Herstel probleme/programmeringsfoute/defekte in
sagteware
• Verbeter veiligheidseienskappe van die sagteware
• Verbeter die doeltreffendheid van die sagteware
(Enige twee) 2
9.6.2 • Opdaterings verseker minimale probleme met sagteware
• Ontwikkelaar voel dat die opdaterings belangrik is
• Opdaterings verseker die sagteware bly geldig
• Gebruikers kan vergeet om sagteware op te dateer, ens.
(Enige een) 1
9.6.3 • Dataverbruik kan dramaties meer raak
• Aflaai van opdaterings sal 'n impak hê op die spoed waarop
die gebruiker die Internet kan gebruik
• Die rekenaar se werkverrigting mag stadiger word terwyl die
opdatering installeer word
• Stadiger werkverrigting nadat die opdatering geïnstalleer is
• Vermindering in stoorspasie
• Eienskappe mag onnodig opgedateer word, siende dat hulle
nie gebruik word nie, ens.
(Enige een) 1 4
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 10
10.1 • Nie almal het die Whatsapp toep geinstalleer nie
• Moet almal se selfoonnommers hê
• In 'n groep kan mens oorval word met antwoorde op 'n
navraag/Mense wil nie graag sulke groepe toetree nie
(Enige een) 1
10.2.1 'n Persoon ontvang te veel nuwe inligting/poste/e-posse, ens. om
dit doeltreffend te verwerk/is oorweldig/kan nie die hoeveelheid
inligting hanteer wat hulle raakloop nie 1
10.2.2 • Moet nie inteken op te veel webtuistes vir opdaterings
nie/Teken uit van lyste/groepe
• Definieer/Gebruik e-pos-boodskapreëls
• Beperk interaksie/vriendskappe/poste op sosiale media
• Moet nie bydra tot die probleem deur aanhoudend
(nodelose) inligting te pos/stuur nie
• Gebruik IKT ('ICT') dienste (aanvaar voorbeelde soos RSS-
voere) om te help om data/inligting te verwerk/organiseer
• Skep lyste van kritiese take
• Vat breuke van interaksie met mense/stelsels wat bydra tot
inligtingsoorlading, ens.
(Enige twee) 2 3
10.3.1 • Internetbankdienste/Banktoep ('Banking app')
• Selfoonbankdienste (vir dom-/funksie selfone)
• Oordrag by OTM
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde, FNB
banktoep,Paypal, Bitcoin ens.) 2
10.3.2 • Ontvang 'n bevestigingskennisgewing via e-pos of SMS
• Gebruik 'n banktoep/Kennisgewings/Elektroniese kwitansie
• Kyk aanlyn na bankstate
(Enige een) 1 3
10.4.1 Dit verminder die kans van foute want dit gee 'n riglyn van
hoeveel syfers gebruikers moet inlees 1
10.4.2 • Meer spasie benodig vir die van
• Gebruik blokkies vir die van
• Verminder die spasie vir die voorletters
• Maak die ryhoogte hoër
• Voeg instruksies by
• Vermeerder die blokke/selle vir die selnommer, ens.
(Enige twee) 2 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
10.5 • Moet nie koppel aan die netwerk/Internet nie
• Installeer/Maak gebruik van veiligheidsagteware
• Maak seker dat veiligheidsagteware opgedateer is
• Moet nie enigiemand toelaat om enige vorm van stoortoestel
in te prop nie/Blok poorte
• Skakel enige koordlose vermoëns af, bv. Bluetooth
• Plaas wagwoorde op data lêers wat die finale stemme bevat
• Enkripsie
• Biometrika, ens.
(Enige twee) 2 2
10.6.1 Duplikaat waardes is waarskynlik/nie unieke waarde nie 1
10.6.2 Toevoermasker ('Input mask') 1
10.6.3 Geldigheidsreël(s)/verpligte veld 1
10.6.4 Kombinasielys/Aftrekkontrole/Lysblokkie/Opsoekhulpprogram 1 4
10.7.1 Wanneer die lêer nie outomaties wil oopmaak wanneer daarop
gedubbelklik word nie/Wanneer daar nie 'n program met die
lêertipe geassosieer word nie 1
10.7.2 • Dit kan gekyk word sonder toegang tot die sagteware-tipe/
-weergawe waarin dit geskep is
• Die 'lees' sagteware is gewoonlik gratis beskikbaar
• Dit het standaard geword/op groot skaal gebruik
• Kan gebruik word om veranderinge aan die lêer te verhoed
• Dit kan (partykeer) kleiner in grootte wees as die
oorspronklike lêer, ens.
(Enige twee) 2
10.7.3 • Sodat dit die tipe lêer assosieer met die verkose program
• Sodat dit outomaties hierdie tipe lêer in die toekoms met die
program sal oopmaak
• Sodat jy nie weer dieselfde 'vraag' in die toekoms gevra word
nie
(Enige een) 1 4
10.8.1 Hoef net koste op een plek te verander indien nodig/Hoef nie elke
formule aan te pas nie, ens.
(Nota aan nasiener: Moet nie 'vinniger' of makliker' aanvaar
sonder 'n geldige verduideliking nie.) 1
10.8.2 Absolute selverwysing word benodig op sel B9/Die B9
selverwysing verander elke keer as die formule af gekopieer
word
=IF(D2="Yes",0,C2*$B$9) / =IF(D2="Yes",0,C2*B$9) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
10.8.3 • Ja, indien mens eerste die totaal bereken van elke tipe projek
• 'n Betekenisvolle grafiek kan nie geskep word deur net teks
inskrywings te selekteer nie
(Enige een) 1 4
[24]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper