Skip to content
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017, 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12201714 pages
Download
Loading document…
Loading document…
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM/NASIENRIGLYNE PUNTE: 180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 37 17 38 17 37 19 15 180 NASIENER SN HN IM/EM Hierdie memorandum/nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Areas Totaal V1: 37 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 1.1.1 Abstrak 1 • Taal SLEGS op English (South Africa) gestel  1 1.1.2 Abstrak-inlynstelling 1 • Teks van abstrak gejusteer  1 1.2 Prent 2 • Prent na enige vorm WEGGESNY ('cropped')  1 • Verskerp ('Sharpness') na 50% of enige ander % behalwe 0%  1 1.3 Subtitel-tekskontrole 1 • Inhoudskontrole (nie teks) is verwyder  1 1.4 Inhoudsopgawe 4 • Inhoudsopgawe ingevoeg  met 'Classic'-styl 1 • 'Water'-styl as eerste opskrifstyl/vlak gebruik  1 • 'Heading 1'-styl as tweede opskrifstyl/vlak gebruik  1 (Alt F9: {TOC \h \z \t "Heading 1,2,Water,1"}) • Gidslyne na bladsynommers is solied  1 1.5 Bladsynommers 5 • Outomatiese bladsynommers in voetskrif ingevoeg  1 • Geformateer as 'Page 1' OF 'page 1'-styl  1 • Nommering begin as 1 op die 'Contents'-bladsy  1 • Ongelyke bladsynommers links inlyn gestel  1 • Gelyke bladsynommers regs inlyn gestel  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar as ongelyk of gelyk omgeruil is. • Ken die vierde punt toe as 'Different odd and even' gemerk is, selfs al is geen nommers ingevoeg nie.) 1.6 Vergrote hoofletter effek ('Dropped cap') 2 • Vergrote hoofletter-effek op 'Our' toegepas (enige aantal lyne)  1 • Spasiëring op 0.5 cm vanaf die teks gestel  1 1.7 Kruisverwysing ('Cross-reference') 2 • Kruisverwysing op teks 'table 1' gevoeg  (Ref475517156) 1 • Skakel na tabel  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 1.8.1 Tabelstyl (Water Source Area Table) 1 • Enige voorafopgestelde styl toegepas  1 1.8.2 Tabelopskrif 1 • 'Repeat Header Rows' geselekteer vir eerste ry  1 1.8.3 Voetnota 3 • Voetnota op teks 'Grootwinterhoek' ingevoeg  (ignoreer 1 spelfoute, gaan 'Crootwinterhoed' teks na op ander bladsye) • Lees as 'Strategic water sources'  (aanvaar enige teks) 1 • '*' as simbool gebruik  1 1.9 Byskrif ('Caption') (WESTERN CAPE WATER SOURCE 2 AREAS) • Enige outomatiese byskrif by prent bygevoeg  1 • Etiket lees as 'Image 1' (of 'image1')  1 1.10 Kolpunte 1 • Kolpunte onder 'Boland Mountains' verander na Wingdings karakternommer 165 ()  1 1.11 WordArt 2 • WordArt op 'Did you know?' toegepas  1 • Teksomvou op 'Top and Bottom' gestel  1 1.12 Grafiek (MPUMALANGA DRAKENSBERG) 2 • Enige data van grafiek verander  1 • Twee veranderinge korrek op enige grafiek aangebring (Cultivated 2%, Natural 48%)  1 1.13 Bronaanhaling ('Citation') 3 • Enige outomatiese bronaanhaling ingevoeg  1 • Verslagbron geskep  • Korrekte velde: Titel: The effects of water, Jaar: 2015 1 ingevoeg (aanvaar as slegs een veld ingevoeg is)  1 1.14 Figuurtabel ('Table of figures') 2 • Figuurtabel ingevoeg om prente te vertoon  1 • Figuurtabel wat tabelle vertoon is nie verwyder nie  1 (ken punt toe slegs as eerste kolpunt gepoog is) 1.15 Bladsyuitleg 2 • Laaste bladsy na portret verander  1 • Ander bladsye bly in landskap  1 Totaal vir VRAAG 1 [37] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêername: 2Water, 2Done Totaal V2: 17 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 2.1 Datum-veld 2 • Enige datum bygevoeg  1 • Veld sal outomaties opdateer  1 2.2 Textblokkie-vul 2 • Tweede teksblokkie gevul met 2Drops-prent  1 • Enige/sommige teks in enige teksblokkie is in vetdruk 1  2.3 Aftrekvormveld: Gender 1 • 'Femail' spelling verander na 'Female'  1 2.4 Merkblokkie: 'Older than 60' 1 • Enige merkblokkie ingevoeg  aan die linkerkant van 1 die teks (of in enige ander posisie) 2.5 Teksvormveld: 'Number of adults …' 1 • Tipe na 'Number' verander  1 2.6 'Number'-vormveld: 'How much do you pay …' 1 • Nommerformaat verander na waarde met 'R' geld- eenheidformaat  1 2.7 Tabelstoppe 4 • Gidslyntabelstoppe/tabelstop op ongeveer 6 cm, 10 cm en 15 cm gestel  1 • Linkertabelstoppe in alle gevalle gebruik  1 • Tabelstopgidslyne in twee gevalle (6 cm en 15 cm) ingevoeg  1 • Alle tabelstoppe is korrek toegepas  1 2.8 Possamevoeging 5 • Databron 2Det_Bes gebruik  1 • Enige sortering gedoen  1 in stygende volgorde  1 • Name en Surname-velde ingevoeg  1 • Samevoeging voltooi  (2Done) 1 (Nota aan nasiener: 29 of 30 briewe verwag.) Totaal vir VRAAG 2 [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Rain_Reën Totaal V3: 38 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Rain_Reën-werkblad 3.1.1 Ry 1: 1 • Saamgevoegde sel verander na A1:O1  1 3.1.2 Ry 1-vul: 2 • Enige vuleffek toegepas  1 • 'Thin Diagonal Stripe'-patroonstyl-vuleffek toegepas  1 (aanvaar enige diagonale strepe) 3.2 'Freeze panes': 2 • 'Freeze panes'-effek toegepas  1 • Korrekte kolomme en rye (rye 1 en 2, kolom A en B)  1 3.3 Sel D3: 1 • =VALUE(C3)  1 (Nota aan nasiener: Na sortering =VALUE(C6).) 3.4 Sel G48: 2 • =MODE  (G3:G46)  2 3.5 Sel H49: 3 =ROUNDUP(AVERAGE(H3:H46),0) OF =CEILING(AVERAGE(H3:H46),1) OF =ROUND(AVERAGE(H3:H46)+0.5,0) • AVERAGE(H3:H46)  1 • ROUNDUP/CEILING/INT  1 • ,0 vir ROUND/ROUNDUP en ,1 vir CEILING  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.6 Sel K50: 2 =LARGE(K3:K46,3) • LARGE-funksie  1 • Korrekte reeks en parameters (K3:K46,3)  1 3.7 Sel M51: 4 =SUMIF(B3:B46,"2015",M3:M46) • SUMIF-funksie  1 • Kriteriareeks: (B3:B46)  1 • Kriteria: "2015"  1 • Somreeks: (M3:M46)  1 3.8 Voorwaardelike formatering Kolom D tot Kolom O: 5 • Voorwaardelike formatering op sel D3:O46 toegepas  1 • 3 verskillende kleure toegepas (enige kleure)  1 • Laagste punt op 0 gestel  1 • Middelpunt op 100 gestel  1 • Hoogste punt op 630 gestel  1 (Nota aan nasiener: Geen punte toegeken as voorwaardelike formatering nie toegepas is nie.) 3.9 Sel R4: 6 =IF(SUM(D24:O24 )>650,"High","Low") OF =IF(SUM(D24:O24)<=650,"Low","High") • IF-sintaks is korrek gebruik  1 Kondisies: • Sum  van Cape Town 2015  (of enige ander reeks) 2 • Kleiner as of gelyk aan 650 (of groter as)  1 • Waarde "Low" as minder as of gelyk aan 650  1 • Anders waarde "High" indien groter as 650  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar boublokke. • Daar is baie alternatiewe antwoorde. Evalueer die kandidate se antwoorde teen die kolpunt-opsies. • Aanvaar D44:O44.) 3.10 Sortering: 2 • Eers gesorteer volgens jaar – kleinste na grootste  1 • Tweede gesorteer volgens stad – A tot Z  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Durban-werkblad 3.11 Sel C6: 2 =SUBTOTAL($A$6,C10:C53) OF =SUBTOTAL($A$6,C9:C53) • Selreeks C10:C53  1 • Absolute selverwysing  1 3.12 Filtreer: 1 • Filtrering gestel op Durban  1 Bloemfontein-werkblad 3.13 Grafiek 5 • 'Area'-grafiek vertoon reënval vir Bloemfontein per maand per jaar (range B1:O12)  1 • Geskikte grafiektitel ingevoeg  1 • Enige verklaring ('legend') ingevoeg  onderaan 1 • Horisontale as opsies vertoon jare  1 • Data-etikette vir 'Total'-reeks ingevoeg  1 Totaal vir VRAAG 3 [38] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Game_Speel Totaal V4: 17 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Scores_Punte-werkblad 4.1 Hiperskakel: 1 • Hiperskakel van 'Water Games'-opskrif verwyder  1 4.2 Sel E3: 3 =(TODAY()-D3)/7 OF =(NOW()-D3)/7 OF =DAYS(NOW(),D3)/7 OF =DAYS(TODAY(),D3)/7 • TODAY()-funksie  1 • -D3  1 • /7  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar as die huidige datum in 'n sel ingevoeg is en die selverwysing gebruik is. • As die DAYS-funksie gebruik is, ken een punt toe vir die funksie en een punt toe vir die korrekte parameters.) 4.3 Datavalidering: 2 • 'Black' uit die lys verwyder  1 • Op die hele kolom G toegepas  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 4.4 Sel I3: 7 =LEFT(C3,2)&" "&RANDBETWEEN(0,99)&LOWER(F3) OF =CONCATENATE(LEFT(C3,2)," ",RANDBETWEEN(0,9 9), LOWER(F3)) OF = MID(C3,1,2)&" "&RANDBETWEEN(0,99)& LOWER(F3) • LEFT (of MID)-funksie  1 • Selverwysing en aantal karakters (C3,2)  1 • Spasie  1 • RANDBETWEEN-funksie  1 • Parameters (0,99)  1 • LOWER-funksie en selverwysing F3  1 • CONCATENATE OF & operatore korrek gebruik  1 4.5 Sel J3: 4 =HLOOKUP(H3,Awards_Toekennings!$A$1:$E$3,2) • HLOOKUP-funksie  1 • Opsoekwaarde: H3  1 • Opsoekreeks: Awards!$A$1:$E$3  (ignoreer as 1 geen absolute selverwysing, aanvaar B1:E3) • Rynommer: 2  1 (Nota aan nasiener: As die kandidaat die oriëntering van die Awards_Toekennings-werkblad verander het, kan VLOOKUP ook gebruik word.) Totaal vir VRAAG 4 [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Dam Totaal V5: 37 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Tabel: Dam 5.1.1 Veld: Name of Location 1 • As primêre sleutel gestel  1 5.1.2 Veld: Town 1 • > in 'Format field property' ingevoeg  1 5.1.3 Veld: Province 2 • Kombinasielys geskep  1 • 'Row source': Province  1 5.1.4 Veld: Completed 5 Toevoermasker: 00/>LLL/0000 • Twee verpligte getalle: 00  1 • Bokas: >  1 • Drie verpligte letters: LLL  1 • Vier verpligte getalle: 0000  1 • Skeier: / (aanvaar '-' a.g.v. rekenaarinstellings)  1 5.1.5 Veld: Capacity 1 • Valideringsreël >=0 OF NOT <0  1 5.1.6 Veld: Illustration 2 • Datatipe verander na OLE Object/Hyperlink  1 • 5AlbertFalls-prent vir die 'Albert Falls Dam' rekord ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: Kyk op Hyperlink wanneer die lêer na 'n ander rekenaar oorgedra word.) Navraag: qry5_2 5.2 • Town-veld ingevoeg  1 2 • Kriteria in Province-veld: Limpopo  1 (Nota aan nasiener: 15 rekords verwag.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_3 5.3 • Velde vertoon: Province, Avg Of Capacity OF 5 Capacity  1 • Kriteria op Province: "Free State"  1 OF "North West"  1 • AVG  (ignoreer indien afgerond of nie) 1 • Op Capacity-veld bereken  1 (Nota aan nasiener: 2 rekords verwag.) Navraag: qry5_4 5.4 • Slegs Name- en Town-velde vertoon  1 4 • Kriteria op Surface: IS NOT NULL OF "Like *" OF "True"  1 • Kriteria op Completed: Between #01/01/1990#  AND #31/12/2000#  2 OF >=#1/1/1990# AND <=#12/31/2000# (Notas aan nasiener: • 11 rekords verwag • Formaat van die datums mag verskil a.g.v. die datums op die sisteem.) Navraag: qry5_5 5.5 • Berekende veld met die naam Volume is geskep  1 4 • Berekening: [Surface]*[Height]*0.3  1 • Formaat verander na Fixed/Standard  en een 1 desimale plek  1 Vorm: frm5_6 5.6 • 5AlbertFalls-prent bygevoeg  as vormagtergrond- 1 5 prent  1 • Hiperskakel ingevoeg  langs Province-etiket 1 • Koppel na die Province-tabel NIE databasis NIE  1 • Eksamennommer vertoon in die vormonderskrif  1 Verslag: rpt5_7 5.7 • Illustration-etiket EN veld verwyder  1 5 • Verslag volgens Province gegroepeer  1 • Verslag volgens Town gesorteer  1 • Funksie in Province-verslagonderskrif/verslagboskrif  1 =MAX([Capacity])  1 Totaal vir VRAAG 5 [37] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
• Addisionele sel op enige plek ingevoeg  1 • 6Life.jpg-prent ingevoeg  1 • Prentmerkers korrek ingevoeg  1 6.3 Horisontale lyn 2
• Horisontale lyn ingevoeg  1 • Grootte op 5 gestel  1 6.4 Inlynstelling en font 2
Are you water wise?
• Inlynstelling gesentreer  1 • Font verander na 'Arial'  1 6.5 Tabelraam 2
• Raam op 1 gestel  1 • Selafwerking op 12 gestel  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 6.6 Tabelkolomme 3
The kitchen … Here are some suggestions:
• Een tabelsel verskyn  1 • Sluitingsmerkers vir eerste sel en openingsmerkers vir tweede sel verwyder  1 • Kolomstrekking op 2 gestel  1 6.7 Alternatiewe teks 1
Inside the house
• Alternatiewe teks ingevoeg  'Inside' op 6House-prent 1 6.8 Ongeordende lys 2
Avoid ….
Run ....
Keep ....
Check your ...
Install ...
Take ...
When ...
Turn ....
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum/Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Totaal V7: 15 Lêername: 7River_Rivier, 7Rivers_Riviere, 7Answ_Antw Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 7Rivers_Riviere-werkblad 7.1.1 Boskrif 3 • Werkbladnaam bygevoeg  1 • As veld  1 • In die linkerseksie van die boskrif  1 7.1.2 Benoemde reeks 1 • Benoemde reeks verander na 'Name_River'  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as 'n nuwe benoemde reeks 'Name_River' ingevoeg is.) 7.1.3 Beskerming 2 • Kolom A tot C gesluit  1 • Wagwoord 123 gebruik  1 7River_Rivier-databasis 7.2 Tabel ingevoer 2 • Data van 7Rivers_Riviere-sigblad in 7River_Rivier- databasis ingevoer  1 • Gestoor as 'n nuwe databasistabel met die naam 1 Rivers  7Answ_Antw 7.3.1 Bladsyrandruimte van die dokument 1 • Top  1 7.3.2 Getal paragrawe in die dokument 1 • 83  1 7.3.3 Getal gevalle van die letter 'm' in die dokument verskyn 1 • 185  1 7.3.4 Eerste woord wat op lyn 100 verskyn 1 • Rates OF crop  1 7.3.5 Lyngewig van die 'Intense Quote'-styl 1 • 0.5 OF (½)  1 7.3.6 Woord gemerk as 'n indeks 1 • SHARPS  1 7.3.7 Titel van die of die bronaanhaling wat in die dokument 1 verskyn • Water Savers  1 Totaal vir VRAAG 7 [15] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
More papers and memos for this grade and subject.
More from Grade 12 Computer Applications Technology
View all