Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 1220179 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MEMORANDUM NAAM VAN KANDIDAAT: GRAAD: HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: TOTAAL V1 V2 V3 V4 V5 V6 V7 PUNTE: 180 36 14 52 42 20 10 06 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 1 Lêernaam: 1_Turtle Facts Nr. Kriteria Maks  Punt 1.1  Linker en onderste kantlyne op 1.5 cm gestel. 1 1.2 1.2.1  Opskrif “Save The Sea Turtles” in die titelbeheer 1 op die voorblad ingevoeg.  1.2.2  AutoShape gevul met prentjie 1_Save The Turtle  Hoogte en wydte gestel op presies 8 cm.  3 1.3  Saamgeperste spasie (Condensed spacing) toegepas op die opskrif “BASIC FACTS ABOUT SEA TURTLES”.  2  Spasiëring is 1.5 pt.  1.4  Vergrote Hoofletter effek (Drop Cap) op die verhelderde letter “S” oor 4 lyne.  2  Afstand vanaf die teks is 0.5 cm. 1.5 Styl  Geel fontkleur toegevoeg op bestaande styl op “Sub Turtle”. 2  Die res van die teks geformateer om outomaties op te dateer.  1.6 Kolomme  Verhelderde paragrawe (Highlighted) in 2 kolomme geplaas met ʼn lyn tussenin.   Kolom spasiëring is gestel op 1.5 cm.  3  Voeg kolombreek (column break) in na die eerste paragraaf sodat die ander drie paragrawe na die tweede kolom skuif  1.7  Gloei (Glow) effek toegepas op die text box.  1 1.8  Bestaande voetnota verander na ʼn eindnota.  2  Eindnota simbool verander na ‘*’ simbool.  1.9  Selspasiëring van die tabel verander na 0.5 cm   Count 3  (Above)  funksie gebruik (Antwoord 7 – geen punte as antwoord in getik is nie) 1.10  Multivlak kolpunte (Multilevel bullets) op die lys onder die opskrif Glossary (nie enige kolpunt nie).   Bullet 1.jpg gebruik as eerste vlak.  `3  En Bullet 2.jpg as tweede vlak onderskeidelik.  1.11 Bibliografie  Maand geredigeer na August.  2  Opmerking (Comment) - Save Sea Turtles.  LW: Kyk dat dit opdateer in die bibliografie ook. 1.12 Bladsy-oriëntasie 1 Oriëntasie van net die laaste 2 bladsye verander na landskap. 1.13 Tabel en Prentjie opskrif  Buitenste lyne (Outer)-tabel verander na gebonde gidstippies (dashed line). 3  Dikte is 4½ pt.  Opskrif (Caption) ingevoeg op die korrekte prentjie en lees “Green Sea Turtle”. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3 1.14  Seksiebreek (section break) vir die laaste 2 bladsye.   Bladsynommering in enige formaat in die kopskrif 3 (header).  Nommering begin weer by 1.  1.15  Hiperskakel (Hyperlink) ingevoeg op die woord TOP OF THE DOCUMENT. 2  Gekoppel aan die bokant van die dokument.  1.16  Watermerk ingevoeg net op die voorblad (cover page) (punt kan vir enige korrekte metode gegee word).  2  Watermerk lees Billion Baby Turtles.  Totaal vir VRAAG 1 [36] VRAAG 2 Lêernaam: 2_Observation Form Nr. Kriteria Maks  Punt 2.1  Paragraaf skakering (shading) op die opskrif "Sea Turtle Observation Form”.  2  Enige skakering van groen.  2.2 Teksvormveld (Text form field) vir die opskrif “How many turtles…”:: 2  Om 2 karakters te akkommodeer,  sonder enige desimale plekke vertoon.  2.3  “Select One Below” opsie bygevoeg tot die bestaande lys.  2  Vertoon as die eerste opsie in die lys.  2.4  Datum-veld verander na d MMMM yyyy formaat. 1 2.5  Prentjie gesny (cropped) om soos onderstaande prentjie te lyk:  1 2.6  Help text ingevoeg by die selnommer-veld.  Teks “Please Enter only 10 Digits” korrek ingesit.  2 2.7  14 cm regs geblokte tab ingevoeg   Met soliede lyn  2 LW: verminder 1 punt as dit nie vir al drie opskrifte gedoen is nie. 2.8  Skermwenk (Screentip) vir die email adres  2  Boodskap “Help Us To Save SEA Turtles”  Totaal vir VRAAG 2 [14] VRAAG 3 Lêernaam: 3_Turtle Campaign Nr. Kriteria Maks  Punt Info-werkblad 3.1 Sel H1: 1  Datum in sel H1 verander na dd mmm YY formaat.  3.2  Selle A1:G2 saamvoeg en gesentreer.  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 3.3 Sel A3:O3 :  Dik sellyn (border) ingesit.  2  Linker- en regterkantlyne (borders) van die selle verander.  3.4 Ry 3 gevries (freezed) 1 3.5 Sel A4: =CONCATENATE(B4,LEN(E4),"#code") OF =B4&LEN(E4)& "#code") 5  CONCATENATE funksie OF & teken   B4   LEN  (E4)   “#code”  3.6 Sel H4: =ROUNDUP(($H$1-G4)/365.25,0)  ROUNDUP funksie   Gebruik van korrekte selle H1 en G4  Minus teken (-) korrek gebruik  6  Deel deur 365.25 (of 365)   Absolute selverwysing gebruik   Formateer na zero desimale plekke  (Nota aan merker: Aanvaar enige ander gepaste metode.) 3.7 Sel N20: =(I20)*$I$2+(J20)*$J$2+(K20)*$K$2+(L20)*$L$2+(M20) *$M$2 OF =I20*$I$2+J20*$J$2+K20*$K$2+L20*$L$2+M20*$M$2  Waardes van I20:M20 korrek vermenigvuldig met 3 waardes in I2:M2   + teken korrek gebruik tussen die selle   Absolute selverwysing gebruik  (Antwoord: R200) 3.8 Voorwaardelike formatering (Conditional formatting): 3  Waardes tussen 200 en 250 skadu (shaded)  2 kleurskadu (shading) toegepas  3.9 Sel O4: =IF(($P$1-N4)<=0,"Adoption Cert",IF(($P$1-N4)>100, "Participation Cert","-"))  IF funksie   Voorwaarde ($P$1-N4)<=0 en waarde  6  Voorwaarde ($P$1-N4)>100 en waarde   Waarde as al die voorwaardes vals is   Absolute selverwysing gebruik   Korrekte gebruik van oop- en toe-hakies  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5 3.10 Sel E51: =SUMIF(E4:E49,E5,N4:N49) OF =SUMIF(E4:E49, “Platinum”,N4:N49)  SUMIF funksie  4  Reeks E4:E49   Kriteria Platinum of enige sel nommer wat waarde Platinum bevat   Sum reeks N4:N49  (Antwoord: R1 640) 3.11 Sel E52: =COUNTIF(F4:F49,F6) OF =COUNTIF(F4:F49, “SEE Turtles”)  COUNTIF funksie  3  Reeks F4:F49   Kriteria SEE Turtles of enige sel nommer wat die waarde SEE Turtles bevat  (Antwoord: 8) 3.12 Sel E53: =AVERAGEIF(D4:D49,D33,C4:C49) OF =AVERAGEIF(D4:D49, “F”,C4:C49)  AVERAGEIF funksie  4  Reeks D4:D49   Kriteria F of enige sel nommer wat die waarde F bevat   Average reeks N4:N49  (Antwoord: 17.3) 3.13 Sel E54: =COUNTBLANK(J4:J49)+COUNTBLANK(L4:L49)  COUNTBLANK funksie  3  Reeks J4:J49 en L4:L49  + teken korrek gebruik  (Aanvaar enige korrekte metode – antwoord is 44) Spotted-werkblad 3.14 Sel B2: =VLOOKUP(A2,LOOKUP!$A$1:$B$95,2,FALSE) OF =VLOOKUP(A2,LOOKUP!$A:$B,2,FALSE)  OPSOEK waarde: A2 5  Tabelskikking: LOOKUP!$A$1:$B$95  Absolute selverwysing gebruik   Verwysingskolom: 2  Reeks_Opsoek: FALSE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) Grafiekwerkblad 3.15 Grafiek  Data vir die jaar 2014 ingesluit in die grafiek.   Series oorvleueling is gestel op -50ͦ. 5  X-as naam geskuif na korrekte posisie.   Data labels vertoon aan bokant van elke balkie (bar).   Minimum waarde vir y-as gestel op 5.  Totaal vir VRAAG 3 [52] VRAAG 4 Lêernaam: 4_Turtle Classification Nr. Kriteria Maks  Punt Tabel: Patient Details 4.1.1  Ry hoogte verander na standaard hoogte van 14.25.  1 4.1.2  Gidslyne (Gridlines) verander na rooi kleur.  1 4.1.3  Die lys Threatened geskuif  2  Na die derde posisie in die lys.  4.1.4  Data tipe vir die dieet-veld verander na MEMO/Long 1 Text data tipe. 4.1.5 Scientific Name-veld:  Vereiste-veld (required) gemaak  2  > simbool bygevoeg in the format ‘property’-veld  4.1.6 oevoermasker (Input mask) vir die Turtle Id-veld: L00\*9a  L  00 5  *  9  a Turtle Images-tabel en die frm4_2-vorm 4.2.1  Voeg die prentjie Green sea turtle.jpg in die Turtle Images-tabel. 2  Vertoon korrek in die vorm frm4_2. 4.2.2  Turtle images-tabel ‘exported’ na die eksamengids.   Naam van die lêer verander na Export4_2.  2 Navraag: qry4_3 4.3  Kriteria Total Species-veld:< 400  4 OF <=399  Kriteria Diet-veld: Like "*jelly*" And Like "*crabs*" (Antwoord: 3 rekords) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7 Navraag: qry4_4 4.4 Kriteria Turtle Name field: Between "G*" And "P*"  Between And-funksie gebruik  7  G* en P*   Sorteer in die stygende order van Turtle Name-veld   Kriteria Weight in Pounds: Round ([weight(in kg)]/2.2046,1) (Antwoord: 9 records) Vorm: frm4_5 4.5  Lyn (Border) wydte van die prentjie verander na 4pt.   Skadu-effek (Shadow effect) toegepas op die prentjie.  Opdragknoppie (Command button) ingevoeg in die vorm voetskrif (footer) om uit die vorm te gaan. 6  Skeidingslyne (Dividing lines) nie sigbaar nie.   Verstek (Default)-vorm ‘view’ verander na deurlopend. Verslag: rpt4_6 4.6 Verslag rpt4_6 gebaseer op Classification Table  Turtle Name, Tag ID, Colour, Weight (in kg) & Listed As is die enigste-velde wat vertoon word.  Verslag gegroepeer gebaseer op die Weight (in kg)- veld.   Gegroepeerde intervalle gestel op 50s.  Bladsynommering verander soos hieronder aangedui sodat dit nie op die eerste bladsy van die verslag sal vertoon nie.  9  =Count (IIf ([listed as]="critically endangered",0))  Gepaste etiket (label) vir die berekening. Totaal vir VRAAG 4 [42] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 5 File Name: 5_Save Us  Hierdie vraag moet sover moontlik gemerk word vanaf die blaaier, behalwe as dit anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie .  ʼn Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as en of ander sluitingsmerkers uitgelaat word . Nr. Kriteria Maks  Punt 5.1 Title <title> Save Sea Turtles </title> 2  ‘Save Sea Turtle' verskyn   In die webblaaier (browser tab)  5.2 Horizontal Line Grootte <hr size="3" color="black"/> 1  Grootte verander na 6 wat saam met opskrif kom.  5.3 Image Tag <img src="Baby Turtle.jpg" width="100%" height="45%" alt="Baby Turtle">  Prentbron (Image tag) korrek ingevoeg  5  Prentjie bron is Baby Turtle.jpg  Wydte is 100%  Hoogte is 45%  Alternatiewe teks is Baby Turtle  5.4 Vetdruk formatering (Bold formatting) <b>Seven</b> 1  Seven verander na Vetdruk (Bold)  5.5 Nie-geordende lys type (Unordered List Type) <ul type="square"> 2  Kenmerk (Attribute) gebruik is type   Kenmerk (Attribute) waarde vir type is “square”  5.6 Tabelopskrif (Table Heading) <tr> <th colspan="2"> <h1>Most Endangered Sea Turtles In The World</h1> </th> </tr> 3  <tr> </tr> nuwe ry ingevoeg   <th> </th> merker ingevoeg tussen die <h1> </h1> merker   Colspan=”2” ingevoeg as ʼn kenmerk (attribute) aan die <th> merker  5.7 Tabel Ry kleur en fontkleur: <tr bgcolor="green"> <th><font color="white">Turtle Name</font></th> <th><font color="white">Scientific Name</font></th> </tr> 2  bgcolor kenmerk (attribute) ingevoeg na die <tr> merker op die green   <font> </font> ingevoeg vir albei opskrifte in witkleur kenmerk (attribute).  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9 5.8 Opskrif (Caption tag) <centered><caption>Table 1:List Of Endangered Turtle Species</caption></centered> 3  Opskrifmerker (Caption tags) korrek gebruik   Aan die einde van die tabel   Teks korrek ingetik en gesentreer  5.9 Skakel (Link) <a href="http://www.SEETURTLES.org" target="_blank">SEETurtles.org</a> 1  Die hiperskakel merker is gekorrigeer deur die href voor die webtuiste koppeling te plaas.  Totaal vir VRAAG 5 [20] VRAAG 6 Lêernaam: 6_Spotted By & Scientific Info Nr. Kriteria Maks  Punt 6.1 Spotted By & Scientific Info-werkblad 1  Werkblaaie 2 en 3 verberg  6.2 Vind en Vervang  Vind en vervang opsie is gebruik of enige ander gepaste metode  2  turtle verander na TURTLE in hoofletters  (LW: -1 as nie ten volle gedoen het nie) 6.3 Unieke naam  gebruik voorwaardelike formatering om die unieke 2 waardes in die kolom te vind   Naam van die persoon is Taylor  6.4 Sortering  Sorteer eerste volgens Scientific name-veld in dalende order  3  Dan in stygende order volgens Spotted By-veld   Naam van die skilpad is Black Marsh Turtle  6.5 Wagwoord (Password)  Selle A1:D1 beskerm  2  Met wagwoord 2017 (LW: Geen punt as die hele werkblad beskerm is) Totaal vir VRAAG 6 [10] VRAAG 7 Lêernaam: 7_Winners List 7_Certificate 7_Certificate (Woordverwerkingsdokument) Nr. Kriteria Maks  Punt 7.1 Saamvoegfunksie (Mail Merge):  Winners-werkblad in 7_Winners List sigblad gebruik as die databron.   Plekhouers gekoppel aan toepaslike-velde.   In korrekte posisie   Redigeer die ontvangerlys om al die Platinum 6 Members in te sluit en die wat ʼn adoption certificate verwerf het.   Stoor die saamvoeg brief (merged letter) as 7_CertificateMerged in die eksamengids  (4 briewe verwag) Totaal vir VRAAG 7 [6] TOTAAL: 180 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all