Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
PUNTE: 180
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn HTML-merkblad.
*CATNA*
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 QP (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 991.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. As gevolg van die aard van die drie-uur eksamen is dit belangrik om daarop
te let dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde van
die eksamensessie te verlaat NIE.
2. Voeg jou van en naam in die kopskrif van ELKE dokument wat jy skep of
stoor.
3. Die toesighouer sal ʼn disket met AL die lêers wat vir die eksamen benodig
word, aan jou gee, of jy sal ingelig word waar die lêers op die netwerk of
rekenaar gevind kan word. Indien ʼn disket aan jou uitgereik is, moet jy jou
naam op die etiket skryf. Indien jy op ʼn netwerk werk, moet jy die instruksies
wat deur die toesighouer gegee word, volg.
4. ʼn Kopie van die meesterlêers (‘master files’) sal by die toesighouer
beskikbaar wees. Indien daar enige probleme met ʼn lêer is, mag jy die
toesighouer vir ʼn ander kopie vra.
5. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.
6. Beantwoord AL die vrae.
7. Maak seker dat jy ELKE dokument stoor deur die lêernaam wat in die
vraestel gegee word, te gebruik. Stoor jou werk gereeld as ʼn
voorsorgmaatreël teen moontlike kragonderbrekings.
8. Lees deur ELKE vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos.
MOENIE meer doen as wat die vraag vereis NIE.
9. Aan die einde van die eksamen moet jy die disket wat deur die toesighouer
aan jou gegee is inlewer met AL die antwoordlêers daarop gestoor, of jy
moet seker maak dat AL die antwoordlêers op die netwerk/rekenaar gestoor
is, soos wat deur die toesighouer/onderwyser aan jou verduidelik is. Maak
absoluut seker dat AL die lêers gelees kan word.
10. Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die hulpfunksies van die
programme wat jy gebruik. Jy mag GEEN ander hulpbronmateriaal gebruik
NIE.
11. Indien data uit ʼn vorige vraag wat jy nie kon beantwoord nie afgelei word,
moet jy steeds voortgaan met die vrae wat volg.
12. Tensy anders vermeld, moet formules en/of funksies vir ALLE berekeninge in
vrae wat sigbladwerk (‘spreadsheets’) behels, gebruik word. Absolute-
selverwysing moet slegs waar nodig gebruik word om te verseker dat die
formules korrek is wanneer hulle na ander selle in die sigblad gekopieer
word.
13. In ALLE vrae wat woordverwerking behels, moet die taal op English (South
African) gestel word. Die papiergrootte word as A4-portret (‘Portrait’)
aanvaar, tensy anders aangedui.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3
14. In Aanhangsel A word die HTML-merkblad voorsien.
15. Die eksamengids/datadisket wat jy gaan ontvang saam met hierdie vraestel,
bevat die volgende lêergids en lêers wat onder aangedui word. Maak seker
dat jy die lêergids met AL die lêers het voor die eksamen begin.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
SCENARIO
Skilpaaie word deurgaans gevind in die gematigde en tropiese
wêreld en in die oop oseaan. 42% van die 270-bekende spesies
is skaars of word bedreig met uitwissing. Baie skilpaaie en hulle
eiers word geag as kos. Eetbare spesies sluit in heelwat marine
skilpaaie, die groen skilpad (tradisionele bestanddeel vir skilpad
sop), die diamantrug waterskilpad, en die sagtedopskilpad. Die
vang van vroulike skilpaaie wanneer hulle eiers lê op land, het
gelei tot die ernstige afname van baie spesies, want dit kan van 10 tot 30 jaar neem
vir sommige van die skilpaaie om seksuele volwassenheid te bereik.
Die skool het die graad 12-leerders gevra om te help in ʼn veldtog om mense bewus
te maak van die maniere hoe uitwissing van skilpaaie bekamp kan word.
VRAAG 1 WOORDVERWERKING
ʼn Dokument is ontwerp om terugvoering te gee oor sommige basiese feite
aangaande Seeskilpaaie.
Maak die 1_Turtle Facts-woordverwerkingsdokument oop.
1.1 Stel die linkerkantse en onderste kantlyne van die dokument in op 1.5 cm. (1)
1.2 Die dokument het ʼn voorblad (cover page). Maak die volgende veranderinge
aan die voorblad (cover page).
1.2.1 Voeg die opskrif “Save The Sea Turtles” by in die Titelbeheer (Title
control) op die voorblad (cover page). (1)
1.2.2 Vind die AutoShape op die voorblad (cover page):
Vul die AutoShape met die prentjie 1_Save The Turtle (1)
Maak seker dat die hoogte en wydte op presies 8 cm gestel is (2)
1.3 Pas ʼn saamgeperste spasie (condensed spacing) van 1.5 pt toe op die opskrif
"BASIC FACTS ABOUT SEA TURTLES” op bladsy. (2)
1.4 Vind die verhelderde (highlighted) letter “S” op bladsy 3.
Voeg ʼn vergrote hoofletter effek (drop cap) vir die letter “S” oor 4 lyne
Afstand vanaf die teks is 0.5 cm (2)
1.5 Verander die bestaande styl Sub Turtle sodat die paragraaf skadering
(shading) in geel sal wees en al die teks met die styl geformateer sal word om
outomaties op te dateer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5
1.6 Vind die vier paragrawe (verhelder in groen) (highlighted in green) onder die
opskrif Reproduction en doen die volgende:
Voeg in 2 kolomme met lyn tussenin
Die spasiëring tussen die kolomme moet 1.5 cm wees
Die eerste paragraaf moet in die eerste kolom wees en die ander drie
paragrawe moet in die tweede kolom wees (3)
1.7 Pas enige gloei effek (glow) toe op die text box wat die volgende wenk (tip)
bevat “Did you know?...” op bladsy 5. (1)
1.8 Vind die voetnota op bladsy 6 wat gevoeg is op die woord mating en maak die
volgende veranderinge:
Verander die voetnota na ʼn endnota
Verander die endnota simbool na ʼn ‘ * ’ simbool (2)
1.9 ʼn Tabel wat die populasiestatus van die verskillende skilpadspesies voorstel,
is op bladsy 7 van die dokument gelys. Verander die tabel sodat:
Die spasiëring tussen die selle 0.5 cm is (1)
Voeg ʼn funksie in verhelderde (highlighted) area (vervang die
verhelderde (highlighted) streek) om te bepaal hoe baie skilpadspesies
onder die populasiestatus gelys is (2)
1.10 Pas multivlak kolpunte (multilevel bullets) toe op die Glossary-lys op bladsy 8
soos hieronder aangedui:
Gebruik Bullet 1.jpg as die eerste vlak
Bullet 2.jpg as die tweede vlak
(3)
1.11 Redigeer die bibliografie ingevoeg op bladsy 8 om die volgende in te sluit:
Die maand wat die webblad opgedateer is, is August en nie February nie (1)
Voeg ʼn opmerking (comment) wat lees “Save Sea Turtles” in (1)
LW: Maak seker dat dit die opgedateerde inhoud sal vertoon in die
bibliografie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
1.12 Verander die oriëntasie van slegs die laaste 2 bladsye na landskap. (1)
1.13 Vind die tabel wat op die laaste 2 bladsye van die dokument vertoon word en
doen die volgende:
Verander die buitenste lyne van die tabel na gebonde gidsstippie
(dashed line) en 4½ pt die dikte (2)
Voeg ʼn opskrif (caption) in vir die prentjie wat vertoon word langs die
“Green Sea Turtle” sodat dit as volg lees “Figure 1: Green Sea Turtle” (1)
LW: Opdateer (Update) die “table of figures” sodat die opskrif (caption)
vir figuur 1 ook ingesluit sal wees.
1.14 Voeg outomatiese bladsynommering vir die laaste 2 bladsye van die
dokument soos volg in:
Voeg die bladsynommers in die kopskrif (page header) in enige
formaat (1)
Maak seker dat die bladsynommers weer by 1 begin (2)
1.15 Voeg ʼn hiperskakel (hyperlink) in op die woord <<TOP OF THE DOCUMENT
>> wat gevind sal word op die laaste bladsy sodat dit na die bokant van die
dokument gekoppel sal wees. (2)
1.16 Voeg ʼn watermerk slegs op die voorblad (cover page) wat lees Billion Baby
Turtles. (2)
[36]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7
VRAAG 2 WOORDVERWERKING
ʼn Waarnemingsvorm was in Word ontwerp vir mense om inligting in te vul oor
Seeskilpaaie indien hulle gedurende hulle besoek aan die seestrand of enige ander
plek teëkom.
Maak die 2_Observation Form-woordverwerkingsdokument oop.
2.1 Bring ʼn paragraaf skakering (shading) aan vir die opskrif "Sea Turtle
Observation Form” met enige skakering van groen. (2)
2.2 Formateer die teksvormveld (text form field) vir die opskrif “How many
turtles…” sodat:
Die maksimum lengte 2 is
Dit geen desimale getalle vertoon nie (2)
2.3 Redigeer die aftuimelvorm (drop down form) langs die “What was the health
condition…” veld sodat:
Die opsie “Select One Below” bygevoeg word (1)
Vertoon as die eerste opsie in die lys (1)
2.4 Formateer die datum veld langs “Date Of Observation” sodat die datum in
d MMMM yyyy-formaat vertoon. (1)
2.5 Sny (Crop) die prentjie wat in die dokument is sodat dit lyk soos die
onderstaande prentjie.
(1)
2.6 Voeg ʼn help teks by die “Cell No” veld sodat dit as volg lees “Please Enter
only 10 Digits”.. (2)
2.7 Sit en voeg ʼn 14 cm regs geblokte soliede lyn-tab na die opskrif “Name,
Surname and Address” na die opskrif "Contact Details" om te vertoon soos
die onderstaande:
(2)
2.8 Vind die epos-adres info@SEETurtles.org wat verskyn op die laaste bladsy
van die dokument. Gebruik ʼn funksie in Word om die boodskap “Help Us To
Save SEA Turtles” te vertoon wanneer jy jou muis se wyser (pointer) oor die
epos-adres beweeg. (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 3 SIGBLAD
ʼn Sigblad wat die verskillende deurlopende veldtogte van hoe om Seeskilpaaie te
red, is in die 3_Turtle Campaign-sigblad gestoor.
Maak die 3_Turtle Campaign-sigblad oop en werk in die Info-werkblad.
3.1 Voeg vandag se datum in sel H1 in die formaat dd mmm YY. (1)
3.2 Merge en sentreer die selle A1 tot G2. (1)
3.3 Voeg ʼn dik lyn aan die linker- en regterkant van elke sel van A3 tot O3.
LW: Die bo- en die onderlyne moet dieselfde bly soos onder aangetoon.
(2)
3.4 Vries (Freeze) ry 3. (1)
3.5 Gebruik ʼn gepaste teksfunksie om ʼn lidkode (member code) in sel A4 te skep.
Die kode word geskep deur ʼn kombinasie van die volgende:
Hele inhoud van die Name-veld (field)
Gevolg deur die lengte van die Membership Status-veld (field)
Gevolg deur die teks-‘#code’
Voorbeeld: Die lidkode (member code) vir 'Jacob' sal Jacob4#code wees. (5)
3.6 Die lidmaatskapstatus (membership status) word aan die lede gegee
gebaseer op die jare diens wat elke lid het onder hulle spesifieke veldtog.
Voeg ʼn funksie/formule in sel H4 om die aantal jare diens (Years of Service)
te bepaal sedert hy/sy by die veldtog aangesluit het deur gebruik te maak van
kolom G (Active Member Since) en sel H1, rondop tot geen desimale plek. (6)
3.7 Die bestuur het ʼn jaarlike fondsinsameling vir die lede gereël. Die bedrag wat
individueel betaal moet word vir elke fondsinsameling gebeurtenis (event)
word in selle I2:M2 aangedui.
Gebruik ʼn formule/funksie in sel N20 om te bepaal wat die totale bedrag is wat
deur James as ʼn lid gedurende die fondsinsamelinggebeurtenis (event)
ingesamel is. (3)
3.8 Pas voorwaardelike formatering (conditional formatting) toe op die Amount
Raised waardes wat in kolom N gegee word.
Skadu (shade) slegs bedrae tussen R 200 en R 250 wat ingevorder
word
Pas enige 2 kleurskadu (shading) van jou keuse toe (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9
3.9 Die bestuur beplan om erkenning (reward) te gee aan lede vir hulle pogings
en hulle hulp om Seeskilpaaie te help bewaar.
Die erkenning (reward) word bepaal deur die verskil te vind tussen die teiken
bedrag (target amount for adopting a turtle hatchling) (cell P1) en die bedrag
wat ingesamel is deur die lede wat in kolom N vertoon word. Gebruik ʼn
funksie in sel O4 om die tipe erkenning (reward) vir Jacob te bepaal.
LW: Vind die verskil in dieselfde berekening en maak gebruik van
absolute selverwysing waar nodig.
Reward
As die verskil 0 is of minder Adoption Cert
As die verskil tussen 1 en 100 is -
As die verskil meer as ʼn 100 is Participation Cert
Kopieer funksie wat jy ingesit het in sel O4 na selle O5:O49. Maak seker dat
dit korrek werk. (6)
3.10 Bereken in sel E51, die totale bedrag ingesamel deur al die platinum lede. (4)
3.11 Bereken die aantal lede wat aan die SEE Turtles Campaign behoort, in
sel E52. (3)
3.12 Bereken die gemiddelde ouderdom van al die vroulike lede in sel E53. (4)
3.13 Gebruik ʼn funksie of kombinasie van funksies in sel E54 om die aantal lede te
vind wat nie deelgeneem het aan die Sea Turtle Garden Flag en Turtle
Goodies-gebeurtenis (event) nie. (3)
Werk in die Spotted-werkblad.
3.14 Die bestuur wil die naam van die skilpad vind wat raakgesien is (spotted) deur
die verskillende lede wat gekom het vir die gebeurtenis (event).
Gebruik die LOOKUP-funksie in sel B2 op die Spotted-werkblad saam met
die LOOKUP-werkblad om die naam van die skilpad wat deur die lid Jacob
raakgesien is aan te dui. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
Werk in die Graph-werkblad.
3.15 Verander die grafiek om as volg te vertoon:
NOTA:
Sluit die data vir die jaar 2014 by die grafiek in
Maak reeks (series) dat dit oorvleuel (overlap) by -50°
Vertoon die x-as naam soos aangedui op die skermkopie (screenshot)
hierbo
Vertoon die data-etikette (labels) bo aan elke balkie (bar)
Stel die minimum waarde van die y-as op 5 (5)
[52]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11
VRAAG 4 DATABASIS
ʼn Databasis is ontwerp om die klassifikasies en eienskappe van die Skilpaaie aan te
dui.
Maak die databasis 4_Turtle Classification oop.
4.1 Formateer die Classification-tabel as volg:
4.1.1 Verander die ry hoogte na die standaard hoogte (1)
4.1.2 Verseker dat die gidslyne (gridlines) na rooi kleur verander word (1)
4.1.3 Redigeer die waarde lys (value list) vir die Listed As-veld sodat die
opsie Threatened as die derde opsie gelys word (2)
4.1.4 Verander die data tipe van die Diet-veld na ʼn meer geskikte tipe (1)
4.1.5 Verseker dat die Scientific Name-veld nie leeg sal gelos word nie en
dat dit in hoofletters sal vertoon al word dit in kleinletters getik (2)
4.1.6 Ontwerp ʼn toevoermasker (input mask) op die Turtle ID-veld om te
verseker dat die gebruiker ʼn kode sal invoeg wat as volg saamgestel
is:
Een verpligte letter
Gevolg deur twee verpligte nommers
Gevolg deur ʼn asterisk (*)
Gevolg deur ʼn opsionele syfer of spasie
Dan ʼn opsionele letter of syfer
Voorbeeld: L78*1K of j89* K of k78*16 kan ingetik word. (5)
4.2 Werk met die Turtle Images-tabel en die frm4_2-vorm.
4.2.1 Die vorm frm4_2 is ontwerp om die prentjies van die ses skilpaaie in
die vorm in te sluit. Ongelukkig het die prentjie van die Green Sea
Turtle nie vertoon nie. Maak die nodige veranderinge in die Turtle
Images-tabel sodat die prentjie Green sea turtle.jpg in die vorm
vertoon. (2)
4.2.2 Kopieer (Export) die Turtle images-tabel as ʼn PDF-lêer en stoor dit
na die eksamengids as Export4_2. (2)
4.3 Maak die navraag qry4_3 oop. Vertoon slegs die rekords waar:
Die totale spesies 399 of minder is
Wie se dieet uit jelly fish en crab bestaan (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
4.4 Ontwerp ʼn navraag genoem qry4_4 gebaseer op die Classification-tabel.
Vertoon net die Turtle Name en Colour
Voeg ʼn berekende veld (calculated field) genaamd Weight in pounds
in, wat bereken word deur die gewig (weight in kilogram) deur 2.2046
te deel
Gebruik ʼn funksie om die antwoord af te rond tot een desimale plek
Die beginletter van die skilpadnaam moet tussen G en O wees en moet
in stygende order volgens hulle name wees (7)
4.5 Maak die vorm frm4_5 oop en doen die volgende veranderinge:
Voeg ʼn lyn met wydte van 4pt en ʼn skadu-effek op die prentjie in die
vorm kopskrif (header)
Voeg ʼn opdragknoppie (command button) in die vorm voetskrif (footer)
in op die bestaande vorm
Verseker dat die skeidingslyne (dividing lines) nie sigbaar is nie
Maak die verstek (default view) van die vorm deurlopend (6)
4.6 Ontwerp ʼn verslag genaamd rpt4_6 gebaseer op die Classification-tabel
sodat dit as volg vertoon:
Vertoon slegs die velde Turtle Name, Turtle ID, Colour, Weight (in kg)
& Listed As
Groepeer die rekords gebaseer op die Weight (in kg)-veld en stel die
groeperings intervalle op 50s
Verseker dat die bladsynommer nie op die eerste bladsy verskyn nie
Voeg ʼn berekening in die verslag voetskrif (report footer) om die aantal
Critically Endangered-skilpaaie te tel. Maak seker dat ʼn geskikte
etike (label) gegee word vir die berekening (9)
[42]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 13
VRAAG 5 WEBONTWERP (HTML)
ʼn Webblad is ontwerp om mense feite te gee aangaande die mees bedreigde
skilpadspesies, die gevare wat hulle in die gesig staar en die maniere om die
skilpaaie te red.
Maak die onvolledige 5_Save Us-webblad in ʼn webblaaier asook in ʼn teks-HTML-
redigeerder oop bv. Notepad (NIE ʼn woordverwerkingsprogram soos Word NIE).
LET WEL:
Vraagnommers is as opmerkings (comments) in die kodering ingevoeg as
riglyne om aan te dui ongeveer waar die antwoord(e) ingevoeg behoort te
word.
ʼn HTML-merkblad (tag sheet) is as verwysing aangeheg.
Jou finale webbladsy behoort soos die voorbeeld hieronder te lyk.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
5.1 Voeg die HTML kode in sodat die teks Save Sea Turtles in die webblaaier-
oortjie (browser tab) sal verskyn. (2)
5.2 Verander die grootte van die horisontale lyne wat saam met die opskrif
“7 Things You Can Do To Save Sea Turtles” kom na 6. (1)
5.3 Voeg die prentjie Baby Turtle wat gevind kan word in die eksamengids in na
die opskrif “7 Things You…” sodat die wydte en die hoogte van die prentjie
100 en 45 persent sal wees en die teks “Baby Turtle” moet vertoon word
indien die prentjie nie in die blaaier (browser) wys nie. (5)
5.4 Verander die woord SEVEN in die eerste paragraaf na vetdruk (bold). (1)
5.5 Verander die nie-geordende lys (unordered list) wat vertoon word na die
eerste paragraaf na ʼn vierkantige patroon (square pattern). (2)
5.6 Verander die opskrif “Most Endangered…” sodat dit die opskrif word vir die
hele tabel soos aangedui in die skermkopie (screenshot). (3)
5.7 Maak die volgende veranderinge in die tweede ry van die tabel wat die
opskrifte Turtle Name en Scientific name bevat sodat:
Die ry-kleur groen is
Die fontkleur wit is vir albei opskrifte (2)
5.8 Voeg ʼn opskrif (caption) aan die einde van die tabel in wat in die webbladsy
(webpage) vertoon word sodat dit die volgende boodskap vertoon “Table 1:
List Of Endangered Turtle Species” soos in die skermkopie (screenshot)
(centred) aangedui word. (3)
5.9 Korrigeer die hiperskakel(hyperlink)-tag wat ingevoeg is op die woord
SEETurtles.org en gevind kan word in die laaste paragraaf sodat dit
gekoppel kan word aan die www.SEETURTLES.ORG webtuiste (website). (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 15
VRAAG 6 ALGEMEEN
Maak die 6_Spotted By & Scientific Info sigblad oop en werk in die Spotted By &
Scientific Info-werkblad.
6.1 Verberg die werkblaaie 2 en 3 want dit word nie meer benodig nie. (1)
6.2 Kolom D bevat die name van die verskillende skilpaaie. Vervang al die
verskynings van die woord turtle met die hoofletter TURTLE.
LW: Enige metode kan gebruik word. (2)
6.3 Kolom B bevat die naam van die persoon wie verskillende skilpaaie
raakgesien het. Gebruik enige gepaste metode om die naam te vind wat nie
twee keer herhaal word nie.
Plaas die naam van die persoon in sel G3. (2)
6.4 Sorteer die inhoud van die werkblad eers volgends Scientific Name in
dalende order en dan volgens Spotted By in stygende order. Skryf die naam
van die skilpad neer in sel G9 wat in eerste ry van die werkblad voorkom
nadat die sortering gedoen is. (3)
6.5 Beskerm die selle A1:D1 met die wagwoord (password) 2017. Maak seker dat
net die vier selle beskerm is. (2)
[10]
VRAAG 7 INTEGRASIE
Die naam van die aannemingsertifikaatwenners is gestoor in die
7_Winners List-sigblad, in die Winners-werkblad.
7.1 Skep ʼn saamvoegfunksie (mail merge) soos volg:
Koppel (Link) die dokument 7_Certificate aan die Winners-werkblad in
die 7_Winners List-sigblad lêer.
Koppel (Link) die plekhouers wat in geel geskadu is na die toepaslike
velde.
Slegs die platinum lede met ʼn aannemingsertifikaat mag sertifikate
ontvang. (4)
MOET NOG NIE die saamvoeg (merge) voltooi nie.
Stoor die dokument 7_Certificate.
Voltooi die saamvoeg (merge) en stoor die saamvoeg (merged)
dokument in jou eksamengids as 7_CertificateMerged. (2)
[6]
TOTAAL: 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
AANHEGSEL A – HTML-MERKBLAD (HTML TAG SHEET)
Basiese Merkers (Basic Tags) Formateringsmerkers (Formating Tags) continued
Merker (Tag) Beskrywing Merker (Tag) Beskrywing
<body></body> Definieer die liggaam van die <li></li> Word voor elke lysitem
webblad ingevoeg, en voeg dan 'n
<body Stel die agtergrondkleur van die nommer of simbool by
bgcolor="pink"> webblad afhangende van die tipe lys
wat geselekteer is
<body text="black"> Stel die kleur van die <img src="name"> Voeg 'n prent in
liggaamteks t
<head></head> Bevat inligting oor die dokument <img src="name" Stel 'n prent inlyn: kan ook
align="left"> ''right", "center"; "bottom",
"top", "middle'' wees
<html></html> Skep 'n HTML-dokument – begin <img src="name" Stel die grootte van die raam
en eindig 'n webblad border="1"> rondom 'n prent
<title></title> Definieer 'n titel vir die dokument <img src="name" Stel die hoogte en breedte van
<!-- --> Kommentaar width="200" 'n prent
height
="200">
Teksmerkers (Text Tags) <img src="name" Vertoon alternatiewe teks
Merker (Tag) Beskrywing alt="alternative wanneer die muis oor 'n prent
<hl></hl> Skep die grootste opskrif text"> gehou word of wanneer die
prent nie gevind word nie
<h6></h6> Skep die kleinste opskrif <hr/> Voeg 'n horisontale lyn in
<b></b> Skep teks in vetdruk <hr size="3"/> Stel die grootte (hoogte) van 'n
<i></i> Skep teks in skuinsdruk reël
<font Stel fontgrootte van "1" tot "7" <hr width="80%"/> Stel die breedte van 'n lyn, in
size="3"></font> persentasie of absolute
waarde
<font Stel fontkleur <hr Stel die kleur van die lyn
color="green"></font color="ff0000"/>
>
<font face="Times Stel fonttipe Tabelmerkers (Table Tags)
New Roman"></font>
Skakelmerkers (Link Tags) Merker (Tag) Beskrywing
Tag <table></table> Skep 'n tabel
<a href="URL"></a> Skep 'n hiperskakel <tr></tr> Skep 'n ry in 'n tabel
<a href="URL"><img Skep 'n prentskakel <td></td> Skep 'n sel in 'n tabel
src="URL"></a>
<a name="NAME"></a> Skep 'n teikenarea <th></th> Skep 'n tabelopskrif (in 'n sel
<a href="#NAME"></a> met algemene vetgedrukte,
Skakel na 'n teikenarea wat
gesentreerde teks)
elders in die dokument geskep is
Formateringsmerkers (Formating Tags) <table Stel die breedte van die tabel
width="50">
Merker (Tag) <table Stel die breedte van die raam
border="1"> rondom die selle van die tabel
<p></p> Skep 'n nuwe paragraaf <table Stel die spasie tussen die selle
cellspacing="1"> van die tabel
<p align="left"> Stel 'n paragraaf links inlyn <table Stel die spasie tussen 'n
(verstek), kan ook ''right'' of cellpadding="1"> selraam en die inhoud daarvan
''center'' wees
<br/> Voeg 'n reëlbreuk ('line break') in <tr align="left"> Stel die inlynstelling vir die
<ol></ol> sel(le) (kan ook ''center'' of
Skep 'n genommerde lys
''right'' wees)
<ol type="A","a", Definieer die tipe nommers wat <tr valign="top"> Stel die vertikale inlynstelling
"I","i","1"></ol> gebruik is vir sel(le) (kan ook ''middle'' of
''bottom'' wees)
<ul></ul> Skep 'n kolpuntlys <td colspan="2"> Stel die getal kolomme
waaroor 'n sel moet strek
<ul type="disc", Definieer die tipe kolpunte wat <td rowspan="4"> Stel die getal rye waaroor 'n
"square","circle"></ gebruik word sel moet strek
ul>
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 QP (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Question paper