Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201813 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 FEBRUARIE/MAART 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS  Gaan dikwels die vrae en nasienliglyne na gedurende die nasiensessie.  Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die kandidaat se antwoord om seker te maak dat dit ooreenstem en dat jy nie deur die kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie.  Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees eerder die hele antwoord. Indien jy twyfel, lees die hele antwoord en dan die vraestel en die nasienriglyne. Vra jouself of jou senior nasiener of die respons in die nasienriglyne kan 'pas' voordat jy die korrekte punte aan die kandidaat toeken. Byvoorbeeld, die nasienriglyne sê 'goedkoop' en die leerder se antwoord is 'minder duur'.  Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen word een punt per feit toegeken. AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS 1.1 A  1 2.1 P  1 1.2 A  1 2.2 N  1 1.3 D  1 2.3 A  1 1.4 D  1 2.4 R  1 1.5 C  1 2.5 B  1 1.6 B  1 2.6 E  1 1.7 D  1 2.7 G  1 1.8 A/B  1 2.8 L  1 1.9 C  1 2.9 H  1 1.10 B  1 2.10 K  1 Totaal: [10] Totaal: [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR (Nota aan nasiener: Moenie 'n punt toeken as slegs ONWAAR neergeskryf is nie.) 3.1 ONWAAR, Netskans ('Firewall')/Roeteerder ('Router') 1 3.2 ONWAAR, 'Pop-up' 1 3.3 WAAR 1 3.4 ONWAAR, Style/Template 1 3.5 ONWAAR, Vraelys/Opname 1 [5] TOTAAL AFDELING A: [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË 4.1  Gemakliker/Makliker om te gebruik/Gebruiker is meer bekend met muis  Meer akkurate muisbewegings  Ergomomiese ontwerp van die muis  (Enige een) (1) 4.2  Skootrekenaars kan weggesluit word  Batterye kan gebruik gedurende kragonderbrekings moontlik maak  Gebruik (in die algemeen) minder krag  Mobiliteit maak dit maklik om enige kamer vir toetse of eksamens op te stel, of om vir verskillende doele te gebruik  (Enige twee) (2) 4.3  VTA's ('SSDs') is duurder per GG van stoorplek  Dit is nie goed vir langtermyn (argivering) stoor nie (verloor lading)  Beperkte skryfsiklusse ('write cycles')  (Enige twee) (2) 4.4.1  Toegang tot opgedateerde inligting op die Internet  Neem 'n foto van huiswerk  Gebruik sosiale netwerke vir samewerking  Gebruik vir lees van digitale/elektroniese handboeke  Interaksie met elektroniese vasvraprogramme  (Enige twee) (Nota aan nasiener : Aanvaar enige geldige voorbeeld wat opvoedkundige waarde het.) (2) 4.4.2  Beperkte batterylewe  Beperkte kontroles  Klein skermgrootte  Oorverhittingskwessies  Laer skermresolusie  (Enige twee) (2) 4.4.3  Wi-Fi  NVK ('NFC')  Bluetooth  (Enige twee) (2) 4.4.4 Posisie-inligting ('location information') word (as metadata) by die foto gevoeg  (1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 4.5.1 Toestelle is te klein/Standaard USB koppelpunte is te groot  (1) 4.5.2  Tablette  Flash-stoor  Herlaaibare kopstukke/luidsprekers  Digitale kameras  Kragstore ('Power banks')  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar geldige voorbeelde soos tabletsleutelbord, 'dashcam'.) (2) (3) 4.6.1  Die aanhegsel is 'n exe-lêer wat 'n virus kan wees  Exe is nie 'n prentlêeruitbreiding nie   (Enige een) (1) 4.6.2  Vee die e-pos uit  Stoor en skandeer die aanhegsel met 'n antivirusprogram  Moenie die aanhegsel oopmaak nie   (Enige een) (1) (2) 4.7  Virus/Malware-infeksie  Mag jou rekenaar blootstel om gekraak ('hacked') te word  Wetlike gevolge  Kan nie opgedateer word nie/Vervaardiger kan sagteware gedurende opdateringspoging onbruikbaar maak  (Enige twee) (2) 4.8  Herlaai in 'safe mode'  Herinstalleer die bedryfstelsel ('operating system')/Formateer stoormedia (HDD/VTA('SDD'))  Gaan die laaivolgorde ('boot sequence') in BIOS na  Verwyder eksterne stoormedia van die USB-poorte en probeer weer  Toets die kragbron ('power supply')  Gaan die primêre hardeskyf na en vervang indien nodig  (Enige twee) (2) 4.9  Dit is geskep deur 'multi-session' te gebruik/die sessie is nie toegemaak nie  Die optiese skyf is foutief op enige een van die rekenaars  Verkeerde plasing van die etiket  Die lêerstelsel word nie ondersteun nie  Die CD is nie behoorlik geskryf nie  (Enige twee) (2) 4.10  Maak programfoute ('bugs') reg  Spreek sekerheidskwesbaarhede aan  Voeg eienskappe ('features') by die bedryfstelsel  Minder stelselfalings/Meer stelselstabiliteit  (Enige twee) (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: INTERNET EN NETWORKTEGNOLOGIË 5.1.1 Pakket C EN Onbeperkte ('Uncapped') data Hoë lynspoed (3) 5.1.2 Pakket B EN  Minder data benodig  Genoegsame lynspoed  Koste-effektief  (Enige een) (2) (5) 5.2.1  Die datalimiet is opgebruik  Probleme met die NKK ('NIC')  Lynkabel nie gekoppel nie  Netwerkinstellings in die bedryfstelsel is verkeerd  Netskans blokkeer die toegang na 'n webtuiste  (Enige twee) (2) 5.2.2 Om die webblad te verfris (1) 5.2.3 Nie seker (veilig) nie  omdat dit is http in stede van https (geen slot-simbool nie) (2) (5) 5.3.1 Kontroleer die lys onder Wi-Fi settings  (Nota aan nasiener: Aanvaar as na die lys verwys word sonder verwysing na Wi-Fi-instellings) (1) 5.3.2 Gebruik 'n netskans Gebruik anti-malware/virusprogram (2) (3) 5.4 Verskaf bykomende funksionaliteit/eienskappe op webblaaie (1) 5.5  Opdaterings word outomaties na mense gestuur  Nie nodig om gedurig na die webruimte te gaan om vir nuwe inligting te kyk nie    (Enige een) (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR 6.1 Wanneer data verwerk word/sinvol word  (Nota aan nasiener: Aanvaar voorbeelde wat wys hoe data inligting word, bv deur kolomopskrifte by te voeg.) (1) 6.2  Bereik 'n groter gehoor  Afstand is nie 'n kwessie nie  Datavaslegging kan geoutomatiseer word  (Enige een) EN  Response kan in 'n sigblad saamgevoeg ('collated') word  Response kan outomaties geanaliseer word  (Enige een) (2) 6.3 Negatiewe ouderdomme/getalle sal aanvaar word  Baie hoë ouderdomme sal aanvaar word/Daar is geen beperking op hoe groot 'n getal mag wees nie (2) 6.4  Dit mag verouderde inligting wees  Inligting mag partydig ('biased') wees  Inligting mag onakkuraat/teenstrydig met ander kundige outeurs wees  Soekkriteria mag irrelevant wees  (Enige twee) (2) 6.5 'Track changes' (1) 6.6  Sluit selle ('Lock cells')  Beskerm die blad/Voeg wagwoord by.  Maak die lêer lees-alleen ('read only')  (Enige een) (1) 6.7  Gebruik 'n primêre sleutel  Gebruik 'indexing (No duplicates)'-eienskap  (Enige een) (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1  Dit vra om na baie ander mense aangestuur te word  Jy ontvang dieselfde boodskap van baie mense  Dit kan 'n dreigement bevat  Moeilik om te verifieer  Hoogs emosionele inhoud  (Enige een) (1) 7.2  Kan aanleiding gee tot werksverliese  Lei die aandag van werknemers af (verminder produktiwiteit)  Toename in elektrisiteitsverbruik  Netwerke kan gekraak ('hacked') word  Werknemers kan werksplekhulpbronne vir hulself aanwend/ Werknemers vergroot dalk maatskappyrisiko deur virusse en torrents af te laai  Mag lei tot 'n vertrouensbreuk tussen werkgewer en werknemer  (Enige twee) (2) 7.3  Die regering het geen beheer oor transaksies nie  Geen belasting kan op transaksies gehef word nie  Geen verbruikersbeskerming vir ontevrede kopers nie  Dit word dikwels gebruik as betaling in onwettige transaksies  Vinnie wisseling in waarde mag vir burgers risiko inhou  (Enige twee) (2) 7.4  Werkgewer kan nie vasstel hoeveel ure gewerk word nie/Vertrou dalk nie werknemer om die ure wat hy moet werk te werk nie  Werkgewer moet uitgawes aangaan om IKT-stelsels op te rig om telependel te akkommodeer  Werk is van 'n stabiele Internet konnekse/kragtoevoer afhanklik  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander geldige rede.) (2) 7.5  Toestelle kan oor 'n afstand aangeskakel word voordat 'n mens tuis kom  Kan die status van die toestel nagaan  Vervaardiger kan probleme diagnoseer sonder om die perseel te besoek  'Firmware' kan opgegradeer word  Gebruik kan gemonitor word  Data kan vanaf die toestelle verkry word  (Enige een) (1) 7.6  Lei aandag van leer af  Deel van sensitiewe prente  Diefstal skep onnodige dissiplinêre kwessies vir die skool  Leerders kan anti-sosiale gedrag ontwikkel  (Enige twee) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING 8.1 Nie met html-uitbreiding gestoor nie/<html>-begin en –eindmerkers ontbreek (1) 8.2 Spesifiseer die grootte/Herinstelling van die grootte van die prent/Pas die hoogte en breedte van die prent aan  (1) 8.3.1 Alle velde kan duplikaatwaardes stoor  (1) 8.3.2 Yes/No/Boolees Lookup wizard (2) 8.3.3 Verstekwaarde ('Default value') (1) 8.3.4 Verander datatipe na Memo/Long Text (1) 8.4 Format Painter (1) 8.5  Voeg 'n tabel in op die teks  Skakel teks na 'n tabel om  Kopieer teks en plak in tabel  Gebruik die Draw Table-opsie  (Enige twee) (2) 8.6.1 Vergroot kolombreedte  (1) 8.6.2  Verander die voorwaarde na groter as of gelyk aan 28/Verander na groter as 27  Ruil die TRUE en FALSE-argumente om/Ruil die posisie van 200 en 0  (Enige twee) (2) 8.6.3 COUNTIF (1) 8.7 StoreName (1) [15] TOTAAL AFDELING B: [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING C VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO 9.1  Geen toegewyde grafikakaart nie/Geïntegreerde grafika  Lae resolusieskerm  Klein skermgrootte  Min ETG ('RAM')  Stadige/Verouderde SVE ('CPU')  Geen klankkaart nie  Verminderde getal poorte  Laer busspoed  Kleiner HDD  (Enige twee) (2) 9.2  Woordverwerker: Microsoft Word/Libre Office Writer  Dokument-uitgewer: Microsoft Publisher  Webontwikkelingshulpmiddel: Dreamweaver/Frontpage/Notepad++  Deurblaaier: Internet Explorer/Edge/Chrome/Firefox  Prentmanipulasiesagteware: Photoshop/Gimp, etc.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar slegs een korrekte voorbeeld van elke tipe sagtewaretoepassing.) (2) 9.3 Templaat het 'n voorafingestelde formatering en uitleg  (1) 9.4.1 A – Roeteerder/Gateway/ Skakel ('Switch') (1) 9.3.2 B – Skakel ('Switch')/Gateway/Roeteerder/Herhaler/Hub (1) 9.4.3  Installeer 'n netskans ('firewall')  Elke gebruiker moet sy eie profiel/aantekenbesonderhede hê  Beveilig/Sluit die kamer  (Enige twee) (2) 9.4.4  Beter sekuriteit  Beter dataoordragspoed  Nie deur die weer of fisiese toestande geaffekteer nie  (Enige twee) (2) (6) 9.5  Groter gehoor  Mense kan kommentaar op artikels lewer  Outotmatiese kennisgewings oor nuwe artikels aan gehoor  Analise van gehoor is moontlik  Geen drukkoste nie  (Enige twee) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 9.6  Bronkode is in GOBS ('FOSS') beskikbaar  GOBS ('FOSS') is gratis  Eiendomsregtelike sagtewarekode is nie beskikbaar nie  Eiendomsregtelike sagteware is dalk nie verniet nie  (Enige een) (1) 9.7.1  Daar is geen Internetkoppeling nie  Rekenaar het 'n virus  Voorkom deur netskans ('firewall')-instellings  Nie 'n gelisensieerde kopie van Windows nie/Korrupte windows- lêers  (Enige twee) (2) 9.7.2  Windows sal steeds kwesbaar vir bedreigings wees  Programfoute ('Bugs') in bedryfstelsel of ander toepassings sal nie reggemaak word nie  Nuwer eienskappe sal nie bygevoeg word nie  (Enige een) (1) (3) 9.8 Rugsteun na 'n wolkdiens ('cloud service') Rugsteun na 'n eksterne stoorplek wat geskuif kan word  (2) 9.9.1  Gebruikersvriendelike uitleg  Laat toe om slegs een rekord op 'n slag te sien  Prente kan vir visuele aantreklikeheid bygevoeg word  (Enige twee) (2) 9.9.2  Query  Filter  Sort  Groepering  (Enige twee) (2) (4) 9.10  Mag datadiefstal voorkom  Mag kwaadwillige sagteware ('malware') vanaf eksterne stoortoestelle voorkom  Mag voorkom dat onnodige data op die rekenaar gelaai word  (Enige twee) (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO 10.1.1  Tablet  Slimfoon  Phablet (Enige twee) (2) 10.1.2  Kuberafloerdery ('Cyber stalking')  Datamyn vir advertensies  Kuberafknouery ('Cyber bullying')  (Enige twee) (2) 10.1.3  Kry toestemming van die eienaar  Erken die bron van die prent  Stel vas wat die lisensieterme van die prente is/('Creative Commons licence')  (Enige twee) (2) 10.1.4 2 rye  en 3 kolomme  (2) (8) 10.2.1  Virusse  Te veel toepassings is geïnstalleer  Twee anti-virusprogramme tegelykertyd geïnstalleer  Nuwe sagteware-eise op ou hardeware  Ou bedryfstelsel  Te veel toepassings laai outomaties wanneer aangeskakel word  Skyf mag gefragmenteer wees  (Enige twee) (2) 10.2.2  ETG ('RAM')  Hardeskyf  SVE ('CPU')  (Enige twee) (2) 10.2.3  Gradeer bedryfstelsel op/Herstel/Installeer Windows  Installeer regstellings ('patches')  Installeer dienspakket  (Enige twee) (2) 10.2.4  Gee aan 'n welsynsorganisasie  Gooi op 'n omgewingsvriendelike manier weg  Verkoop parte  (Enige twee) (2) (8) 10.3.1 SVE ('CPU') het twee kerne (1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 10.3.2 Gee kabellose/WiFi netwerktoegang (1) 10.4.1  Etikette ('Legend') het sinvolle name  Kleiner ('Minor') ruitlyne ('gridlines')  Axis titels  Data-etikette, etc.  (Enige twee) (2) (4) 10.4.2  Voorwaardelike formatering  Sortering  Filters  Funksies  Pivot table/chart  Subtotaal/Omlyning ('outline')  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moenie enige verwysings na normale formatering soos vetdruk, fontkleure, ens. aanvaar nie.) (2) 10.5.1 Number/Getalgebaseerde datatipe Daar is 'n berekening wat op hierdie veld gebaseer is  (2) 10.5.2 Totals/Group by is gebruik om die gemiddeld van al 4 rekords te kry (1) (3) [25] TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all