Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201814 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 28 22 26 24 40 20 20 180 NASIENER SN HN IM/EM Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Pat Totaal V1: 28 Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt 1.1 Font en inlynstelling 2  Meer as die helfte van dokument se fontgrootte verander na 12  1  Meer as die helfte van dokument se inlynstelling verander na vol inlyn  1 1.2 WordArt 3  Opskrif verander na enige WordArt  1  Teks gevul met enige groen kleur  (merk vanaf 1 WordArt-instellings, aanvaar groen geskakeerde vul)  Teksbuitelyn op 3 pt gestel  (merk vanaf WordArt- 1 instellings) 1.3 Vind en vervang 3  Simbole '㜀' vervang  1  Met 'fi' (ignoreer aanhalingstekens) 1  9 vervangings gemaak  1 1.4 Aanhaling 3  Enige aanhaling ingevoeg  op die teks 1  Aanhaling verwys na webtuiste-bron  1  Slegs die titel vertoon  1 1.5 Voetnoot 3  Voetnoot op teks 'soda bread' ingevoeg  1  Doelgemaakte merker is '♣' simbool  1  Voetnootteks ingevoeg  ('Bread without yeast') 1 1.6 Kolpunte 3  Prent 1StPat as kolpunt gebruik  1  Kolpunt posisie 0.5 cm van kantlyn  1  Teksinkeping 2 cm vanaf kolpunt  1 1.7 Tabel 3  Tabel met 2 kolomme ingevoeg  1  Eerste kolom se breedte na 3 cm verander  (ken punt 1 toe vir kolom in plaas van tabel)  Paragraafinstelling 'Keep with next' toegepas (of eerste twee rye) (aanvaar Paragraafinstelling 'Page break 1 before') Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 1.8 'Heading 1'-styl 4  Font na kleinbokas verander  in groen  2  Paragraafspasiëring ná op 12 pt verander  1  Al 4 veranderinge outomaties toegepas  1 1.9 Sinoniem 1  Woord 'celebrations' met enige woord uit lys vervang (revels, revelries, merriments, festivities, partying, carousing, parties, fetes)  1 1.10 Geskakelde objek 2  Skakel na 1Luck-prent-lêer ingevoeg  (Alt+F9, aanvaar 1 hiperskakel)  Verskyn as 'n ikoon  1 1.11 Datum en formaat 1  Formaat van datum na dd MMM yyyy verander  1 Totaal vir VRAAG 1 [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam: 2Place Totaal V2: 22 Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt 2.1 Inhoudsopgawe 4  Outomatiese inhoudsopgawe ingevoeg  1  Slegs een vlak vertoon  (Geen 'Bibliography/Tabel of 1 Figures')  Styl van tweede opskrif na 'Heading 1' verander  1  '2. The leaning tower of Pisa, Italy' verskyn in die inhoudsopgawe  1 2.2 Wegsny en prentformatering 2  Prent weggesny OF kleur na swart verander  1  Enige skaduwee-effek by die prent bygevoeg  1 2.3 Byskrif en kommentaar (Prent onder 6. Selfridges) 3  Figuurbyskrif by prent bygevoeg  1  Byskrifteks 'Photograph by Nala Rewop'  1  Kommentaar verwyder  1 2.4 Oriëntering 4  Enige/Alle bladsye verskyn in landskaporiëntering  1  Slegs geselekteerde teks in landskaporiëntering  1  Teks in enige bladsyonderskrif ingevoeg  ('Table 1 mountain') slegs op spesifieke bladsy  1 2.5 Boekmerk en hiperskakel 2  Hiperskakel op 'Day' ingevoeg  1  Hiperskakel skakel na boekmerk 'March'  1 2.6 Bronne en bibliografie 3  'Month Accessed' na July verander  ('History'-bron) 1  Bron 'Tourism Ireland announces Global Greening line-up for St Patrick's Day' verwyder  1  Bibliografie opgedateer  (sien 'Big Becky') 1 2.7 Figuurtabel 2  Outomatiese figuurtabel ingevoeg  1  Etikette en figuurnommers uitgesluit  1 2.8 NumWords-veld 2  Aantal woorde-veld ingevoeg  (NumWords) 1  Totale aantal woorde vertoon  1 (Nota aan nasiener: Aantal woorde mag verskil afhangend van wat voorheen in die vraag gedoen is. Aanvaar enige getal tussen 1075 en 1150.) Totaal vir VRAAG 2 [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Cost Totaal V3: 26  Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.  Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.)  Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.  Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.  Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt Spending-werkblad LET WEL: Sorteer die werkblad op kolom B voor merk. 3.1 Sel A1: 1  Data vertikaal gesentreer  1 3.2 Bladsy-uitleg: 3  Linkerkantlyn op 2 cm gestel  1  Werkblad horisontaal op bladsy gesentreer  1  Ry 2 gestel om boaan bladsye te herhaal  1 3.3 Kolom A: 1  Alle of sekere identifikasiekodes voortgesit  1 3.4 Sel H3: 5 =G3*$I$1  G3  1  * 1  I1  (OF $I$1) 1  Vertoon in Suid-Afrikaanse geldeenheid  1  Absolute selverwysing gebruik  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.5 Sel I4: 6 =IF(D4="Wear Green", IF(E4="Accessories", "Green"," ")," ") OF =IF(E4="Accessories", IF(D4="Wear Green", "Green"," ")," ") OF =IF(D4<>"Wear Green", " ", IF(E4="Accessories","Green"," ")) OF =IF(AND(D4="Wear Green", E4="Accessories"),"Green"," ")  Geneste IF/IF-funksie gebruik  1  Kriteria 1: "Wear Green"  1  Kriteria 2: "Accessories"  1  Korrekte resultaat vir albei kriteria nagekom: "Green"  1  Korrekte resultaat as enigeen/albei kriteria nie nagekom: " "  1  Geneste IF korrek saamgestel  (OF IF/AND korrek 1 gebruik) 3.6 Sel M3: 2 =AVERAGE(G3:G102) OF =AVERAGE (G:G)  AVERAGE-funksie  1  Reeks: (G3:G102)  1 3.7 Sel M4: 4 =SUMIF(E3:E102,"Snacks", G3:G102) OF =SUMIF(E:E,"Snacks","G:G) OF =SUMIFS(G3:G102, E3:E102, "Snacks")  SUMIF(S)-funksie  1  Kriteriareeks: E3:E102  1  Kriteria: "Snacks"  1  Somreeks:G3:G102  1 3.8 Sel M5: 2 =COUNTIF(D3:D102,"*party*")  Kriteria: *  party*  2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Green-werkblad 3.9 Filter en kopieer na nuwe werkblad 2  Gefilter/gesorteer op kolom F  1  Gefilterde/gesorteerde data ('online') vertoon in Green-werkblad  (15 items verwag) 1 Totaal vir VRAAG 3 [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Dublin Totaal V4: 24  Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.  Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.)  Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.  Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.  Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt List-werkblad 4.1 Sel E3: 2 =D3-C3 OF =DAYS(D3,C3) OF =DAYS360(D3,C3) OF =DAY(D3)-DAY(C3)  D3 OF DAYS OF DAYS360  1  -C3 OF (D3,C3)  1 4.2 Sel H4: 4 =VLOOKUP(G4,Codes!$A$2:$B$10,2) OF =VLOOKUP(G4,Codes!$A$1:$B$10,2) OF =LOOKUP(G4,Codes!$A$2:$B$10)  VLOOKUP/LOOKUP-funksie  1  Opsoekwaarde: G4  1  Opsoektabel: Codes!A2:B10  (ignoreer absolute 1 selverwysing)  Kolomindeksnommer: 2  1 4.3 Sel I5: 6 =LOWER(CONCATENATE(LEFT(B5,1),RIGHT(A5,4), "@stp.co.",H5)) OF =LOWER(LEFT(B5,1)&RIGHT(A5,4)&"@stp.co."&H5)  LOWER  () 1  LEFT  (B5,1)  (aanvaar (B5)) 2  RIGHT  (A5,4)  2  "@stp.co." (geen punt omdat dit alreeds voorsien is)  H5  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander opsies wat die korrekte antwoord sal verskaf.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Summary-werkblad 4.4 Sel C1: 5 =IF(SUM(B2:B21)=COUNTA(List!A3:A102),"True", "False") OF =SUM(B2:B21)=COUNTA(List!A3:A102)  IF-stelling  1  SUM(B2:B21) = COUNTA  (List!A3:A120)  2 (kolomme A, B, C, D, F & G kan ook gebruik word)  Waarde as voorwaarde waar is: "True"  1  Waarde as voorwaarde vals is: "False"  1 4.5 Sel A23:B43: 1  Duplikate verwyder  1 UK 36 South Africa 2 USA 11 Canada 12 Russia 16 Italy 8 Korea 5 Australia 6 Japan 4 4.6 Grafiek: 6  Grafiektipe na balk verander  1  Data-seleksie verander om slegs Chicago, New York en Washington in te sluit  1  Datareeks-gapingwydte op 40% gestel  1  Datareeks-vul gestel op 'vary colours by point'  1  Data-etikette vertoon  met stippellyn-tipe raam  2 (Nota aan nasiener: As ‘n nuwe grafiek geskep is, moenie die eerste twee punte toeken nie.) Totaal vir VRAAG 4 [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Data Totaal V5: 40 Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt Tabel: tbGroups 5.1.1 Veld: GroupId 1  Veld ID na GroupID herbenoem  1 5.1.2 Veld: Artist 2  'Combo box'/'List box' bygevoeg  1  'Row source': Soloist, Group, Band  1 5.1.3 Veld: Manager 1  Formaat op bokas gestel: >  1 5.1.4 Veld: CellNo 3 Toevoermasker: "+27"00\ 0000000  "+27"  1  00 en spasie  (moet nie 9 aanvaar nie) 1  0000000  (ken die punt toe as 9 gebruik is) 1 5.1.5 Veld: Available 1  Formaat op Yes/No gestel  1 5.1.6 Veld: DateBooked 4  Valideringsreël: Between #2018/03/14#  AND  2 #2018/03/17#  (formaat van die datum mag verskil) 1 OF >=#3/14/2018# AND <=#3/17/2018# OF >#3/13/2018# AND <#3/18/2018# OF Between "2018/03/14" AND "2018/03/17" OF Between DateSerial(2018,03,14) AND DateSerial(2018,03,17)  'Required'-eienskap op 'Yes' gestel  1 Vorm: frm5_2 5.2  Artist-veld vertoon in vetdruk  1 4  Etiket langs ReleaseDate-veld ingevoeg  met hulp vir 1 datumformaat MMM-yy  (ken tweede punt toe as in 1 'ControlTip Text')  NoOfCDsInShop-veld EN etiket verwyder  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_3 5.3  Gesorteer volgens Title-veld  in stygende orde  2 5  ReleaseDate-kriteria: Is Null  1  OF bewerkingsteken  1  NoOfCDsInShop-kriteria: 0 OF <1  1 (Nota aan nasiener: 36 rekords verwag.) Navraag: qry5_4 5.4  Vertoon Artist-, CountOfTitle- en LastOfReleaseDate- 5 velde  1  Artist-veld: 'Group By' in Total-ry geselekteer  1  Title-veld: COUNT in Total-ry geselekteer  en kriteria 1 op >1 gestel  1  ReleaseDate-veld: LAST gekies in Total ry  n Total-ry geselekteer  1 (Nota aan nasiener: 14 rekords verwag.) Navraag: qry5_5 5.5  Velde vertoon: Title, Format, Price  1 6  Format-veld kriteria: Tape  OR  DVD  3  Total-ry  in datablad-aansig ingesluit 1  Vertoon as SUM  1 (Nota aan nasiener: 8 rekords verwag.) Verslag: rpt5_6 5.6  Databron na qry5_6 verander  1 8  ZARPrice-veld ingesluit  in 'Detail'-afdeling  2  Etiket ('ZARPrice') in bladsyboskrif bygevoeg  1  Gegroepeer op Artist-veld  1  Funksie in Artist groepboskrif/groeponderskrif  1 =Count  ([Title])  OF Count(*) 2 Totaal vir VRAAG 5 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêernaam: 6Quiz Totaal V6: 20  Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.  Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.  'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word. Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt 6.1 Opskriffont en -grootte: 3 <h1 align = "center"><font face = "forte" size = "10">St Patrick's Day</font></h1>  Font verander na 'Forte'  1  Fontgrootte op 10 gestel  1  Fontmerkers korrek gebruik  1 6.2 Tabel: Saamvoeg en inlynstelling 2 <tr Height = "80"> <!--Row--> <td colspan="4" valign="top"><h2 align="center">  Ry 1 vertikaal aan die bokant inlyngestel  1  Ry 1 oor 4 kolomme saamgevoeg  1 6.3 Tabel ry: Skakering 2 <tr bgcolor="white">  Ry 2 se agtergrondkleur verander  1  Na 'white'  1 6.4 Kolpunte en tipe 2 <td> <ol type="A"> <li>It's the day St Patrick was born</li> <li>It's the day St Patrick drove snakes out of Ireland</li> <li>It's the day St Patrick died</li></ol> </td>  Geordende lysmerkers ingevoeg  1  Nommertipe: A, B  1 6.5 Merker gekopieer 2 <td><input type="text"></td>  Korrekte merker  1  In vierde kolom vir vraag 1 (ry 3) ingevoeg  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 6.6 Skakel 1 <a href="6Rip.png">Look</a>  Hiperskakel-merkers korrek ingevoeg  1 6.7 Vetdruk en kursief 2 <td><b>Where was St. Patrick born?</b></td>  <i> en </i> merkers verwyder  1  <b> en </b> merkers ingevoeg  1 6.8 Prent 2 <td><img src="6Lep.png" Width="120" height="60" > </td>  src ingevoeg  1  Lêeruitbreiding .png bygevoeg  1 6.9 Tabel: kolommerkers 2 <td><b>6. According to legend, what should you never do if you catch a leprechaun?</b></td> <td><ul> <li>Kiss him</li> <li>Take your eyes of him</li> <li>Tell your friends</li></ul></td> <td><input type = "text"></td> <td><img src="6Eye.jpg" Width="120" height="60" > </td>  Openings-kolommerkers <td> bygevoeg  1  Sesde vraag vertoon korrek  1 6.10 Prent redigering 2 <button style="background:green" type="submit"><img src="6Button.jpg" Width="30" Height="30"> SUBMIT</button>  Width="30"  (OF 30) 1  Height="30"  (OF 30) 1 Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies uitgelaat of -1 merkers verkeerd genes. Totaal vir VRAAG 6 [20] VRAAG 7 Lêername: 7St, 7Old, 7New, 7Top Totaal V7: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt 7St 7.1.1 Veranderingspore 1  Alle veranderingspore verwerp  (Sien 'Irish' (nie 1 vetdruk nie) en opskrif 5) 7.1.2 Kommentaar 2  Kommentaar op woord 'Biography' ingevoeg  1  Kommentaar lees 'See source'  1 7.1.3 Redigeer prent 4  Prente ongegroepeer  (ken punt toe al verskyn 1 sewende prent, as die prente ongegroepeer is, ken punt toe as ses prente gegroepeer is)  Sewende prent uit dokument verwyder  (as die 1 sewende prent nie uitgevee is nie, maar nie met die ses prente gegroepeer is nie, ken die eerste twee punte toe)  Hergroepeer oorblywende prente  (net ses prente) 1  Sewende prent as 'n prentlêer gestoor  (Saint) 1 7.1.4 Vormkontrole 6  Teksvormveld maksimum lengte op 30 gestel  1  Aftrekvormveld: 'Dance' bygevoeg  en lys vertoon in 2 alfabetiese volgorde  1  Merkblokkie se verstekwaarde op 'unchecked' gestel 1  Teksvormveld ingevoeg  en tipe op datum gestel  1 7New 7.2 Invoer 2  tbDanceArticles tabel ingevoer  1 na 7New  (aanvaar as nuwe databasis geskep is) 1 7Top 7.3 Sorteer/Filter en verwyder tabeldata 5  Geslag: slegs vroulik  1  Ouderdom: onder 30  1  Gesorteer volgens bedrag  in dalende orde van 1 bedrae  1  Vertoon slegs top 10 rekords  1 Totaal vir VRAAG 7 [20] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all