Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201815 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 36 14 28 22 40 20 20 180 NASIENER SN HN IM/EM Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Impression Totaal V1: 36 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 1.1 Font ('Welcome to Impressionism') 1  Font na 'Wide Latin' verander  1 1.2.1 Justering ('Justification') 1  Eerste paragraaf gejusteer  1 1.2.2 Paragraafspasiëring ('Paragraph spacing') 2  Paragraafspasiëring na verander (nie 12 pt)  1  Op 0 pt gestel  1 1.3 Boekmerk 2  Boekmerk op 'history'-teks ingevoeg  1  Boekmerk 'Monet' genoem  1 1.4 Inkeping ('Indents') 2  Linkerindentering op 2 cm gestel  1  Regterindentering op 2 cm gestel  (15 cm op die liniaal) 1 1.5 SmartArt 4  'Futurism'-vorm ingevoeg  1  Sub-kunsvorm 'Analytical' by 'Cubism'-vorm gevoeg ('demoted')  (merk vanaf tekspaneel) 1  'Post-Impressionism'-vorm verskyn na 'Cubism'-vorm  1  'Design'-styl na enige 'colourful'-reeks verander  1 1.6 Vind en vervang ('Find and Replace') 4  Teks 'colours' met simbool  vervang:  OF  1  In 'n rooi font  1  Simbool  is korrek  1  10 (of 11) verskynings  (slegs indien poging) 1 1.7 'Artistic'-styl 3  Font na verkleinde hoofletters ('small caps') verander  1  Raambreedte op 3 pt gestel  1  4 (of 5) gevalle opgedateer  (slegs indien poging) 1 DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 1.8 Prent 6  Tweede prent se hoogte 5.5 cm  en breedte 8.2 cm  2  Tweede prent verskyn regs van die eerste prent  1  Outomatiese byskrif by tweede prent gevoeg  bo  2  Byskrif verskyn korrek bo tweede prent  1 1.9 Bladsy-uitleg ('Page layout')/Kolomme 4  Oriëntering na Landskap verander  van slegs 1 geselekteerde teks  Oorblywende teks in Portret  1  Teks vertoon in twee kolomme  1  Kolombreuk voor 'En Plein Air – The Passing Moment' ingevoeg  1 1.10 Bladsynommering 5  Seksiebreuke ingevoeg ná teks  1  Outomatiese bladsynommering in voetskrif ('footer') bygevoeg  1  Bladsynommer-formaat a, b, c, ens.  1  Bladsynommer begin voor  by 'a' 1  Bladsynommers vertoon nie op vorige bladsye nie  1 1.11 Figuurtabel ('Table of figures') 1  Outomatiese figuurtabel ingevoeg  1 1.12 Indeks 1  Indeks opgedateer  (10 inskrywings) 1 Totaal vir VRAAG 1 [36] DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Hierdie bladsy is leeg om akkurate nasien te fasiliteer as die bladsye in boekvorm langs mekaar gedruk word. DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam: 2Vote Totaal V2: 14 Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt 2.1 Teksrigting 1  Teksrigting na 270 verander (onder na bo) 1 2.2 Voetnoot 2  Voetnoot ingevoeg op teks 'works'  1  'Impression.org' as voetnootteks  1 2.3 Kolpunte 1  Kolpunte met 2Pic-prent vervang  1 2.4 Vormvelde 5  'Name' teksvormveld formaat op hoofletters gestel  1  Teks 'Current date here' vervang met 'n teksvormveld (datum)  1  Huidige datum as datatipe gestel  1  Datum in yy/MM/dd-formaat  1  'Critic'-opsie by kombinasielys gevoeg  1 2.5 Tabelstoppe 3  Linkertabelstop op 4 cm gestel  1  Regtertabelstop op 11 cm gestel  1  Tabelstop-instelling toegepas  1 2.6 Tabelle 2  Twee tabelle in een tabel saamgevoeg  (harde 'enter' 1 verwyder)  Skakering op eerste ry toegepas  1 Totaal vir VRAAG 2 [14] DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Paintings Totaal V3: 28  Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.  Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.)  Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.  Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.  Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt Impress-werkblad 3.1 Selle A1:J1: 2  Raamkleur na rooi verander   1  Vulkeur op swart gestel  1 3.2 Sel G3: 2 =MIN(C9:C120) OF SMALL(C9:C120,1)  MIN-funksie OF SMALL(…,1)  1  Reeks: (C9:C120)  1 3.3 Sel G4: 2 =COUNTBLANK(G9:G120) OF COUNTIF(G9:G120,"")  COUNTBLANK/COUNTIF(...,"")-funksie  1  Reeks: (G9:G120)  1 3.4 Sel G5: 2 =ROUNDUP(AVERAGE(F9:F120),1)  ROUNDUP  1  ,1  1 3.5 Sel G6: 5 =SUMIFS(J9:J120,C9:C120,"<1900",I9:I120,"Chicago") OF =SUMIFS(J9:J120,I9:I120,"Chicago",C9:C120,"<1900")  SUMIFS(J9:J120,  1  Kriteriareeks: C9:C120,  1  Kriteria: "<1900" , 1  Kriteriareeks: I9:I120,  1  Kriteria: "Chicago")  1 (Nota aan nasiener: Indien twee SUMIF-funsies gebruik is, merk slegs die kriteria en kriteriareeks van die eerste funksie.) DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.6 Voorwaardelike formatering: Sel B9:B120 4  Voorwaardelike formatering  op selle B9:B120 1 toegepas  1  Unieke waarde reël  1  Enige vulkleur toegepas  1 3.7 Sel D9: 3 =YEAR(TODAY())-C9 OF =YEAR(NOW())-C9  YEAR-funksie korrek gebruik  1  TODAY() OF NOW()-funksie  1  -C9  1 Dupl-werkblad 3.8  Duplikate uit lys verwyder  (45 kunstenaars bly oor) 1 1 Chart_Grafiek-werkblad 3.9 Grafiek 7  Data van L tot P vertoon  (15 'locations') 1  Vertikale as vertooneenhede vertoon in 'billions'  1  Horisontale as se titel vertoon 'Location'  1  Enige tendenslyn ingevoeg  1  'Moving Average'-tendenslyn vertoon  1  Verklaring ('Legend') teks as 'Value'  1  Plot area agtergrond op 3Flowers-prent gestel  1 Totaal vir VRAAG 3 [28] DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Famous Totaal V4: 22  Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.  Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.)  Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.  Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.  Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt Art_Kuns-werkblad 4.1 Ry 7: Vertikale inlynstelling 1  Teks vertikaal gesentreer  (ignoreer as horisontale 1 inlynstelling gestel is) 4.2 Sel H3: 2 =SUM(K8:K57)  SUM-funksie  1  Reeks: K8:K57  1 4.3 Sel H4: KONTROLEER VIR BOUBLOKKE 6 =COUNTIF(H8:H57,"<>French")/ COUNTA(H8:H57)*100 OF =(COUNTA(H8:H57)-COUNTIF(H8:H57,"French"))/ (COUNTA(H8:H57))*100  Tel  Nie-'French' kunstenaars  Korrekte reeks  3  Deel  1  Alle kunstenaars/rekords  (aanvaar kolomme 1 A,B,C,F,G,H,I, vir COUNTA K,L,M vir COUNT)  Vermenigvuldig met 100 OF Formateer na persentasie  1 DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 4.4 Sel J8: KONTROLEER VIR BOUBLOKKE 5 =VLOOKUP(LEFT(I8,1),Code_Kode!$A$2:$B$7,2) OF =VLOOKUP(MID(I8,1,1),Code_Kode!$A$2:$B$7,2)  LEFT OF MID  1  (I8) OF (I8,1) OF (I8,1,1)  1  Tabelskikking: Code_Kode!A1:B7 OF Code_Kode!A2:B7 OF Code_Kode!$A$1:$B$7 OF Code_Kode!$A$2:$B$7  absolute selverwysing  2 OF benoemde reeks = twee punte  Kolomindeks-nommer: 2  1 4.5 Sel N8: KONTROLEER VIR BOUBLOKKE 8 =IF(L8>=LARGE($L$8:$L$57,3),"Top3","") OF =IF(L8>LARGE($L$8:$L$57,4),"Top3","") OF =IF(LARGE($L$8:$L$57,3)<=L8,"Top3","") OF =IF(L8=LARGE($L$8:$L$57,1),"Top3", IF(L8=LARGE($L$8:$L$57,2),"Top3", IF(L8=LARGE($L$8:$L$57,3),"Top3",""))) OF =IF(OF(L8=LARGE($L$8:$L$57,1),L8= LARGE($L$8:$L$57,2),L8=LARGE($L$8:$L$57,3)), "Top3","")  IF-funksie  1  Kriteria: Toets of die 'Stemme vir' gelyk of groter as die derde grootste waarde is: L8  >=  LARGE(L8:L57 ,3 ) 4  Korrekte afvoer as waar: "Top3"  1  Korrekte afvoer as vals: ""  1  Absolute seladres: $L$8:$L$57  (aanvaar benoemde 1 reeks) Totaal vir VRAAG 4 [22] DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5ArtWorld Totaal V5: 40 Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt Tabel: tblPaintings 5.1.1 Veld: Painting 1  Formaat op > gestel  1 5.1.2 Veld: YearPainted 4  Valideringsreël: >=1494  AND  <=1970  3 OF >1493 AND <1971  OF BETWEEN 1494 () AND () 1970 () OF [YearPainted]>=1494 AND [YearPainted]<=1970   Valideringsteks Geskikte valideringsteks wat na die korrekte reeks verwys (byvoorbeeld: Enige jaar van 1494 tot 1970, ingesluit)  1 5.1.3 Veld: ID 4 Toevoermasker: "IMP"&099  IMP OF >imp   1  & 1  0  1  99  1 5.1.4 Veld: Area 4  Nuwe veld bygevoeg: Area  1  Datatipe: Calculated  1  Berekening ('Expression'): [Height]  * [Width]  2 5.1.5 Veld: Age 1  Age-veld nie meer weggesteek nie  en vertoon in 1 Databladaansig Vorm: frm5_2 5.2  5Girl  prent vertoon in vormboskrif  2 6  'Image size mode'-eienskap op 'stretch' gestel  1  'Detail'-agtergrond gekleur  na enige kleur  2  'Rating' kombinasielys: 'Poor' by huidige items gevoeg  1 DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_3 5.3  Totaal: 'Group By' toegepas  1 3  Gender kriteria: "Male"   1  NumberOfPaintings: Total: Sum  1  (Nota aan nasiener: 11 rekords verwag.) Navraag: qry5_4 5.4 ID kriteria: Like "??????*" OF 4 LEN([ID]) >="6" OF Like "??????" or Like "???????" (1 kriteria) OF Like "*##*" (ken eerste drie punte toe)  Korrekte karakter: ?  (OF LEN([ID])) 1  6 karakters: ??????  1  Of meer: *  (OF >=) 1  Place-kriteria: Is Null  (OF NOT Like "*") 1 (Nota aan nasiener: 23 rekords verwag.) Navraag: qry5_4 5.5 Berekende veld en 'Nationality' kriteria: 7 Diff: [For]-[Against]  Nuwe veld Diff:  [For] - [Against] 1 Korrekte velde  1 Korrek van mekaar afgetrek  (korrekte orde) 1  Nationality-kriteria: NOT  (Like "French"  OR  Like "American")  4 (Penaliseer by eerste punt as hakies nie ingesluit is nie) OF <> () "French" () AND () <> "American" () OF NOT "French" AND NOT "American" OF NOT IN ("French","American") (Nota aan nasiener: 15 rekords verwag.) Verslag: rpt5_6 5.6  Velde ingesluit: Born en/of Born by Year, BirthCountry, 6 ArtistName, ArtistSurname  1  Gegroepeer op Born-veld  1  Gegroepeer op BirthCountry-veld  1  Groeperingsintervalle van Born-veld op jare gestel  1  Funksie: =COUNT(*)  (kan op enige veld getel word) 1  In BirthCountry-groepboskrif/onderskrif  1 Totaal vir VRAAG 5 [40] DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêernaam: 6Quirks Totaal V6: 20  Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.  Numeriese attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie. Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt 6.1 'Font face' 1
Weird Personal Quirks of Historical Artists
  Font face op 'Vivaldi' gestel  1 6.2 Horisontale lyn 2
 Lynbreedte op 60% gestel  1  Lyn regsinlyn gestel  1 6.3 'Heading 2' en kursief ('italics') 2
Believe it or Not!!!
 'Heading 2' bygevoeg  1  'Heading 2' in kursief ('italics')  1 6.4 Skakel na teikenarea 3 ECCENTRICITY  Skakel op teks ECCENTRICITY  1  Skakel href korrek bygevoeg  1  Teikenarea: #Weird  1 6.5 Geordende lys 3

Stealing pens

Carrying around guns

Making time capsules

 Genommerde lys bygevoeg 
 1  Nommertipe: 'A' vir lys  <type="A"> 1 

merkers by al die lysitems gevoeg  1 DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 6.6 Tabel 6

Weird Quirks

Dali

Michelangelo

Picasso

Stole pens

Never bathed

Carried a gun

 Selspasiëring op 6 gestel  1  Eerste sel/opskrif bygevoeg  en rowspan = 3  2  'Image source'-merker na src verander  1 (Michelangelo)  Prentuitbreiding .jpg bygevoeg  (Michelangelo) 1  Derde ry met teks 'Stole pens', 'Never bathed' en 'Carried a gun' geskep  1 6.7 Sluitingstabelmerker en vetdruk ('bold') 2

SHOCKING BUT TRUE
 Sluitingstabelmerker bygevoeg  1  Teks vertoon in vetdruk ('bold')  1 Sluitingsmerker(s) en driehoekige hakies korrek en 1 nesvorming ('nesting') korrek (Vraag: .......................) 1 Totaal vir VRAAG 6 [20] DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Totaal V7: 20 Lêername: 7Lecture, 7LectureMerge, 7ArtForm, 7Summary, 7Timeline Maksimum Kandidaat No. Kriteria Punt Punt 7Lecture/7LectureMerge 7.1.1 WordArt 2  WordArt op opskrif 'Lecture on Impressionism' toegepas  1  Kommentaar verwyder  1 7.1.2 Veranderingspore ('Track changes') 1  Alle veranderingspore verwerp  ('Love to see you 1 there!!!' aan die einde van die dokument moet nie vertoon nie) 7.1.3 Possamevoeging ('Mail merge') 5  7Lecture na databron 7Guests geskakel  1 (tblGuests) 1  Databron: ArtForm-kriteria 'Painting'  (ArtForm = "Painting") 1  Databron: NumberOfPaintings-kriteria >60  (NumberOfPaintings >60) 1  <<Name>> met Name-veld vervang  1  <<Surname>> met Surname-veld vervang  7LectureMerge 7.1.4 Possamevoeging voltooi 1  Possamevoeging voltooi  1 (Nota aan nasiener: Verwag 4 briewe; Africa, Hageman, Sabelo, Viljoen.) 7ArtForm 7.2 Teks na kolomme omgeskakel 2  Teks in meer as een kolom verdeel  1  Teks vertoon korrek in 3 kolomme  1 7Summary 7.3 Subtotal-eienskap 3  Subtotal eienskap gebruik  1  Gegroepeer op: Birth Country_Geboorteland  1  Funksie: MAX OF SUBTOTAL (4,...)  op Number of 1 Artworks_Aantal Kunswerke DBE Stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 7Timeline 7.4 Sel D5: 6 =IF(B5=B4,IF((C5-C4)=1,"True","False"),"False") OF =IF(B5<>B4,FALSE,IF((C5-C4)=1,"True","False")) OF =IF(AND(B5=B4,(C5-C4)=1),"True","False") OF =IF(B5=B4,IF((C5-1)=C4,"True","False"),"False") OF =AND(B5=B4,(C5-C4)=1) OF =IF(B5=B6,IF((C5-C6)=-1,"True","False"),"False") OF =IF(B5=B4,IF((C5=C4+1),True)) OF =IF(IF(B4=B5,1,0)+(C5-C4)=2,True,False)  Volgens kunstenaar gesorteer  en dan volgens die 1 jaar voltooi  1  Kriteria 1: Toets of opeenvolgende kunstenaars se name gelyk is (byvoorbeeld B5=B4)  1  Kriteria 2: Toets of die verskil tussen twee opeenvolgende jare geskilder van dieselfde kunstenaar gelyk aan 1 is (byvoorbeeld C5-C4=1, C5=C4+1)  1  Korrekte afvoer ("True") as aan albei kriteria voldoen is  1  Korrekte afvoer (''False") as aan een of albei van die kriteria nie voldoen is nie  1 (Nota aan nasiener: As die kandidaat afwaarts gesorteer het, sal toets 2 nie teen die vorige ry maar die volgende ry wees en die verskil tussen die jare positief en nie negatief wees nie.) Totaal vir VRAAG 7 [20] TOTAAL 180 DBE Stempel Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all