Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 2020 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 343.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die nasiensessie.
Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat u nie deur die kandidaat se
stellings/antwoorde mislei word nie.
Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
eerder die hele antwoord.
o As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die vraestel en die antwoord
in die nasienriglyn. Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die
nasienriglyne kan 'pas' voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken
word.
o Aanvaar korrekte antwoorde wat die teenoorgestelde is van hierdie
nasienriglyne, bv. die nasienriglyne stel 'goedkoop' voor en die kandidaat se
respons is 'minder duur'.
Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
word een punt per feit toegeken.
MOENIE antwoorde namens die leerder kies nie. Waar 'n vraag vereis dat die leerder
moet LYS, GEE, NOEM of STEL: merk die eerste gelyste antwoorde volgend die
hoeveelheid wat vereis word, bv die eerste TWEE feite as die leerder 'n lys van VYF
feite gee, indien die vraag slegs twee feite vereis.
Alle ander antwoorde moet as ʼn enkele eenheid beskou word.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 B 1 2.1 T 1
1.2 A 1 2.2 E 1
1.3 D 1 2.3 L 1
1.4 C 1 2.4 P 1
1.5 B 1 2.5 C 1
1.6 C/D 1 2.6 H 1
1.7 A 1 2.7 D 1
1.8 B 1 2.8 A 1
1.9 C 1 2.9 R 1
1.10 C 1 2.10 N 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.3 en 3.4, moet kandidate die woord 'Onwaar' sowel
as die korrekte term neerskryf bv. moederbord, om die punt te kry.)
3.1 Onwaar – Stelsel/Bedryfstelsel 1
3.2 Waar 1
3.3 Onwaar – Afkoopsagteware ('Ransomware')
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n geldige voorbeeld van 'n tipe
afkoopsagteware, bv. Wannacry, ens.) 1
3.4 Onwaar – Skarebefondsing/Skareversameling
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook Sosiale befondsing/Peer-to-peer
befondsing OF 'n geldige voorbeeld van skarebefondsingplatvorm,
bv. Kickstarter, Indiegogo, ens.) 1
3.5 Waar 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 Doel van 'n drywerprogram
Laat die bedryfstelsel toe om met die toestel te
kommunikeer 2
4.2 Motivering om 'n syferbord ('numeric keypad') te gebruik
Die (ergonomiese) rankskikking van die sleutels, veroorsaak:
EN een impak
Verhoogde akkuraatheid
Verhoogde spoed
Verhoogde produktiwiteit r 2
4.3.1 MP4-lêer
Video/Oudio/Prente/Teks 1
4.3.2 Nuwer lêerformaat
Books.xlsx 1
4.3.3 Templaatlêer
'n Dokument wat vooraf ingestelde formatering en uitleg het
/ Blueprint 1
4.3.4 EEN rede om 'n saamgeperste lêer te skep
Stoorspasie
Moontlike spaar op stoorspasie
Vir argivering of rugsteun doeleindes
E-pos
Stuur 'n lêer/kleiner aanhegsel via e-pos
Aflaai tyd vir 'n e-pos aanhegsel is vinniger/gebruik minder
data
E-pos van veelvoudige lêers in 'n enkele aanhegsel is slegs
moontlik as dit saamgepers is
Oordrag van data
Die skep van een lêer uit meervoudige lêers vir vinnige
oordrag
Verklein groter lêers vir vinniger oordrag
Groot lêers kan meervoudige lêers opgebreek word
Sekuriteit
Om enkripsie/waagwoord op die lêer by te sit/Addisionele
sekuriteit
(Enige een) 1 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.4 Voordele van slaapmodus ('sleep mode')
Spaar batterylewe/elektrisiteit
Vinnig om weer aan te gaan gebruikers kan ten opsigte van
toepassings wat oop gelos was aangaan waar hulle opgehou
het
Outomatiese sekuriteitsmaatreël as gebruiker weg van
skootrekenaar af is en 'n wagwoord/biometriese eienskap
nodig is om dit te aktiveer
Opdaterings ('Updates') kan nog steeds afgelaai/ingestaller
word
(Enige twee) 2
4.5 Rugwaartse versoenbaarheid ('Backward compatibility')
Nuwer weergawes van sagteware/hardeware sal ouer
weergawes van sagteware/hardeware ondersteun 2
4.6.1 Voorbeeld van geheue 1
RAM/-/Cache geheue
4.6.2 TWEE redes vir VTA ('SSD') teenoor HDD vir mobiele 2
toestelle
VTA's gebruik minder krag as HDD's
VTA's het 'n beter data-oordragspoed as HDD's
VTA-Tegnologie is meer op datum
VTA's is minder geneig om te breek op impak
Fisiese grootte van VTA is kleiner/ligter as HDD
Genereer minder hitte
(Enige twee)
4.6.3 Gewildheid van Blu-Ray-stoor 1
Grootte van speletjies vereis groter stoorkapasiteit/Kapasiteit
laat die stoor van hoë gehalte inhoud toe
Makliker om speletjies op Blu-Ray te versprei as om van die
internet af te laai
(Enige een)
4.6.4 TWEE maniere om data van SD-kaart na persoonlike 2
rekenaar oor te dra
Koppel kamera na PR deur USB kabel/Gebruik verbinder na
PR
Gebruik kabellose data-oordrag eienskap van kamera, bv.
Bluetooth, NFC of Wi-Fi
Dra oor na wolk en laai af na PR
Voeg SD-kaart in PR/Kaartleser
(Enige twee) 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.7 DRIE voorbeelde van toeganklikheidsagteware-eienskappe
Vergroter ('Magnifier')
Spraak-/Stemherkenning ('Speech/Voice recognition')
Skermsleutelbord ('On-screen keyboard')
Stadige terugkeersleutels('Sticky
keys')/Wisselsleutels('Toggle keys')/Filter
sleutels/Muissleutels
Teks-tot-spraak/Narrator
Audio description('oudiobeskrywing')
Hoë-kontrastema('High contrast theme')/Klank waarskuwing
Vergrote wyser ('cursor')
Geslote onderskrifte ('Closed captions')/Subtitels ('Sub-titles')
Kennisgewing
Mono-oudio, ens.
(Enige drie) 3
4.8 TWEE maniere om toegang tot 'n webtuiste te kry sonder
om URL/IP-adres in deurblaaier in te tik
Klik op 'n hiperskakel/Klik op 'n hiperskakel in 'n
soekenjinresultaat
Gebruik boekmerk/Favourites/Home page
Gebruik die History/Most visited
Gebruik 'n QR-kode/NFC tag
Spraakherkenning
Digitale assistent
(Enige twee) 2
4.9 TWEE funksies van die bedryfstelsel (nie gebruikerskoppel-
vlak nie)
Verskaf basiese sekuriteit
Basiese werking ('running') van die rekenaar
OF
Geheuebestuur
Toevoer- en afvoerbestuur
Koördinering/Bestuur take/programme
Verskaf basiese sekuriteit
Toestelbestuur (bv.Skyfbestuur,drukkers, ens.)
(Enige twee) 2
[25
]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 TWEE oorwegings vir die keuse van 'n IDV ('ISP')
Bandwydte/spoed van konneksie moet hoog wees
Wye netwerkdekking ('Point of presence')
Of daar beperkte of onbeperkte aanbiedings is
Verskeidenheid tipes van koppelngs aangebied (bv. LTE,
Fibre, ens.)
Of diense gevorm ('shaped')/vernou ('throttled')/Revolving
window
Die dienste wat die IDV verskaf (bv. spamfilters)
Reputasie/betroubaarheid van die IDV
Of data na die volgende maand oorgedra word
Of die IDV 'n anti-virus fasiliteit bied
Of die IDV bekend is vir 'n stabiele konneksie
Kliëntondersteuningsdienste
(Enige twee) 2
5.2 TWEE beperkings van ADSL
Afstand na sentrale kan die kwaliteit van die lyn verminder
Maksimum bandwydte minder as ander tegnologieë
Sommige elektroniese toestelle kan steuring veroorsaak
Diensonderbreking te wyte aan die gebruik van ou koper
infrastruktuur/Kan na koperkabel diefstal lei
Stadiger koppeling tydens spitstye
Oplaai spoed is baie minder as aflaai spoed
Afhanklilk daarvan dat 'n landlyn in plek is/Nie 'n mobiele
oplossing nie
(Enige twee) 2
5.3 TWEE tegnologieë/protokolle vir veilige kommunikasie oor
'n WAN
https (SSL)
VPN
VoIP
(Enige twee) 2
5.4 TWEE voordele van kabellose LAN oor gekabelde LAN
Konneksie in areas waar dit moeilik is om 'n kabel te
lê/makliker netwerkuitbreiding
Toestelle hoef nie op een plek te bly nie/verhoogde
beweeglikheid
Meer tipes toestelle kan kabelloos koppel
Nie geneig tot elektromagnetiese steuring van ander
masjiene nie
Groter hoeveelheid gebruikers kan konnekteer
Minder kabels wat rondlê
Meer sekuriteit wanneer professioneel opgestel is
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.5 Vorming ('Shaping')/('Contention')
Die IDV vorm die konneksie deur belangrike dienste prioriteit
te gee soos e-pos verkeer deur minder belangriker take
stadiger te maak soos stroming
OF
Bandwydte is beperk
Te veel mense stroom gedurende die dag
E-pos kry voorkeur op die netwerk/E-pos gebruik minder
data 3
5.6 TWEE redes vir datalimiet ('CAP') uitputting
Outomatiese opdaterings voer uit in die agtergrond
Kwaadwillige sagteware/Toepassings/Dienste voer uit in die
agtergrond bv. te veel groepe, Facebook messenger,
Instagram messenger, ens.
Kabellose toegangspunt ('Hotspot') eienskap is
aangeskakel/Ander toestelle deel jou internettoegang
Te veel prente/video's/lêers word oorgedra
IDV kon 'n fout gemaak het
Bandwydte is gekraak ('hacked')
Die daaglikse limiet was nie ingestel nie
Te veel WhatsApp oproepe/Voice-notes gestuur/ontvang
(Enige twee) 2
5.7 TWEE netiket reëls vir 'n groepklets op sosiale media
MOENIE …
persoonlike- en sensitiewe inligting deel nie
inligting sonder toestemming deel nie
skinder nie/kuberteistering
ongeskik wees/'n argument begin nie/iemand verbaal
mishandel nie/vloek nie
in hoofletters tik nie
'n private gesprek op 'n groepklets hê nie/boodskappe wat
slegs vir een individu bedoel is op 'n groepklets pos nie
groot aanhegsels/inhoud wat data mors stuur nie
inligting pos wat buite die gewone inhoud van die groep is
nie/irrelevante kommentaar pos nie
boodskappe op buitengewone ure pos tensy dit dringend is
nie
Gebruik 'n algemeen verstaande taal
(Enige twee) 2
[15
]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1.1 Oop vraag
Vraag 3 /Watter impak het Wiskunde op die ekonomie? 1
6.1.2 Mees geskikte vraag vir vraelys
Vraag 1 / Het jy Wiskunde deurgekom? 1 2
6.2 TWEE maniere om vir plagiaat te kontroleer
Tik 'n sin/frase in 'n soekenjin in en soek daarvoor
Gebruik sagteware wat ontwerp is om plagiaat te op te spoor
Kontroleer vir 'Non-printing'-karakters wat dalk voorkom
Volg die hiperskakels wat steeds in leerling se werk
voorkom
Kontroleer vir verskillende skryfstyle wat in een dokument
voorkom
Voor 'n onderhoud met die leerder
(Enige twee) 2
6.3 TWEE wenke om kwaliteit van inligting Kontroleer
Gesag
Kontroleer die geloofwaardigheid van die outeur
Kontroleer die resensies ('reviews') van die bron/outeur
Akkuraatheid
Vergelyk akkuraatheid met ander bronne
Kontroleer die hoeveel kere die bron aangehaal is
Aktualiteit
Kontroleer hoe onlangs die inligting geplaas is/die datum
Partytidigheid
Kontroleer in terme van gender, ras, geloof , kultuur, ens.,
(Enige twee) 2
6.4 TWEE sigbladeienskappe vir data analise
Funksies/Formules/Berekenings
Sortering/Groepering/Sub-totaal ('Subtotalling')
Voorwaardelike formatering
Grafieke
Filter
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige redelike voorbeeld van 'n
data analise-eienskap, bv. Pivot-tabelle, What-If analise, ens.) 2
6.5 Sitaat ('Citation') teenoor Bibliografie
Sitaat – Erken/benoem/verwys na die bron waar die inligting
in die verslag gebruik is/Verkorte weergawe van die
bron/Verwys na 'n enkele bron
Bibliografie – Is 'n volle lys van al die bronne wat inligting oor
die publikasie van die bronne gee 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 EEN risiko daarvan om persoonlike inligting op sosiale
media tuistes te gee
Stel jouself bloot aan:
sosiale ingenieurswese aanvalle
gemorspos ('spam')
teistering ('harrassment')
kuberboelie
identiteitsdiefstal
(Enige een) 1
7.2 TWO maniere op 'n netwerk teen kuberkrakers ('hackers') te
beskerm
Implementeer veiligheidsbeleide/ wagwoorde /aantekenregte
Gebruik 'n netskans ('firewall')
Moenie gebruikers toelaat om sagteware te installeer nie
Buite-gebruikers moet toegang tot die netwerk deur VPN
verkry
Skakel WPS af
Dateer fermware op/Gebruik verskillende fermware
DNS/Mac filter
Installeer/Opdateer veiligheidstoeps/anti-virus
Voorkom dat gebruikers lêers na die netwerk oplaai
Skakel vorm-outovul ('form autofill')/ Remember me af
Ontkopppel ('Disable') USB ports/CD drives
(Enige twee) 2
7.3 Voordele van die gebruik van'groot data' ('big data')
'Groot data' lei tot beter besluitneming wat kostes kan
verminder
Die volume van data ingesamel verskaf meer insig/
Maatskappye het meer data om te analiseer en hulle
bevindings/advies op te baseer
Omdat data die voortdurend ingesamel word, is 'groot data'
meer relevant
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
7.4 Redes vir private deurblaaier modus ('private browsing
mode')
Jy wil nie hê dat die volgende dinge van jou vriend gestoor word
nie:
deurblaai geskiedenis
web-kasgeheue ('cache')
koekies ('cookies')
wagwoorde
tydelike lêers
Motivering vir enige van die bogenoemde
Beskerm jou vriend se privaatheid, ens.
(Enige twee) 2
7.5.1 Konsep van BJET ('BYOD') 1
Leerders word toegelaat om hulle eie toestelle skool toe te bring
om:
op 'n skool se netwerk te koppel
skoolverwante werk te doen
(Enige een)
7.5.2 TWEE probleme met die gebruik van BJET ('BYOD') by 'n 2
skool
Diefstal van toestelle is moeilik om te beheer
Moeilik om data gebruik te beheer Leerlinge se aandag sal
maklik afgelei word
Potensiële verspreiding van kwaadwillige sagteware
Nie alle leerlinge het hulle eie toestelle nie
Sekuriteit kan nie op alle toestelle afgedwing word nie (a.g.v.
verskillende bedryfstelsels en sagteware/hardeware
weergawes)
Versoenbaarheidsprobleme a.g.v. verskillende
hardeware/sagteware opstellings/sagteware-
onversoenbaarheid
Mag 'n bottelnek op die netwerk veroorsaak
Potensiaal vir leerders om toegang tot sensitiewe data op die
netwerk te kry
(Enige twee) 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 EEN rede waarom speltoetser nie foute opspoor nie
Die taal is op English (US) gestel/Die taal is verkeerd
gestel/Die taal is nie op English (South Africa/UK) gestel nie
Die speltoetser is afgeskakel
Die Amerikaanse spelling van die woorde is by die
woordeboek gevoeg
(Enige een) 1
8.2 TWEE redes waarom possamevoegingsdokument nie
databron wil laai nie
Die databronlêer is geskuif/verwyder
Die skakeling na die databron is verkeerd gedoen
Die databronlêer/dokument is korrup
(Enige twee) 2
8.3 Databasis datatipes
Field Name Data Type 1
BV. Naam Text 1
8.3.1 ID-Nommer Short Text/Text 1
8.3.2 Datum van Toets Date/Time
8.3.3 Punt Number 3
8.4 Blok toevoer in 'n sigblad
Sluit/Beskerm ('Protect') die selle /Beperk redigering 1
8.5 Stel probleem reg wat die #Value-fout veroorsaak
Vervang teks in verwysde sel(le) met 'n geldige getal/Maak
seker dat die verwysde sel(le) nie teks bevat nie
Verwys na die korrekte sel 2
8.6 Korreksie aan eerste twee argumente van Vlookup
=VLOOKUP(A1, $L$1:$M$5, 2, FALSE)
Verwyder die aanhalingstekens vanaf sel A1
Pas absolute selverwysing/F4 op reeks $L$1:$M$5 toe 2
8.7.1 Funksie om '&' te vervang
Concatenate /Concat/Textjoin 1
8.7.2 Funksie om die formule te vervang
Average/Avg 1 2
8.8.1 Boekmerk-merker ('tag')
<a name="NAME"> Skep 'n boekmerk/teikenarea 1
8.8.2 Hiperskakel-merker ('tag')
<a href="#NAME"> Skakel na die boekmerk/ teikenarea/skep
hiperskakel 1 2
[15]
TOTAAL AFDELING B: [75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 Internet teenoor WWW
Die internet – 'n Wêreldwye konneksie van netwerke en
rekenaars/Netwerk van netwerke
Wêreldwye web – 'n Internetdiens wat uit 'n versameling
gekoppelde elektroniese bladsye bestaan 2
9.1.2 Verskeie take op een toestel op dieselfde tyd gedoen
Multitaakverwerking (Multitasking ') 1
9.1.3 EEN rede waarom 'n webblad nie op 'n mobiele deurblaaier
oopmaak nie
Die mobiele data is afgeskakel/Geen internetkoppeling nie
Webblad is nie vir mobiele toestelle ontwerp/aanpasbaar nie
Die mobiele foon se Wi-Fi is nie aangeskakel nie/Roeteerder
is af/foutief
Data is opgebruik
Foutiewe webblad/deurblaaier/webwerf
Bediener is afgeskakel/Webwerf is nie beskikbaar nie
Mobiele toestel se RAM is vol
Vermiste blaaier inpropprogramme
(Enige een) 1
9.1.4 EEN argument teen die gebruik van publieke kabellose
toegangspunt ('Wi-Fi-hotspot')
Data oordragspoed mag stadig wees/Aantal gebruikers op
dieselfde tyd mag die spoed van die konneksie beïnvloed
Hoeveelheid tyd/data beskikbaar vir die gebruiker mag
beperk wees
Sekuriteit – Kuberkrakers kan jou aktiwiteite maklik
onderskep
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moenie antwoorde aanvaar wat na
datakoste verwys nie.) 1 5
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
9.2.1 TWEE reëls vir 'n skool se sosiale media beleid
Laat slegs skoolverwante inhoud toe
Deel inhoud slegs met leerlinge/onderwysers/mense van die
skool
Geen aanstootlike/ontoepaslike boodskappe/inhoud
toegelaat nie
Volg goeie netiket
Gebruik sosiale media slegs in klastyd indien dit
skoolverwant is/Moenie gedurende klastyd gebruik nie
Moenie sosiale media gebruik nie, indien onder die wettige
ouderdom
Aktiwiteite moet aan die POPI-wet voeldoen, (bv. Geen fotos
van jong kinders nie)
Moenie die amptelike logo of skoolnaam in poste geebruik
nie
Kuberteistering is nie toegelaat nie
Moenie die skool se bandwydte misbruik nie
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige skoolverwante antwoord.) 2
9.2.2 Klikkaping ('Click-jacking')
Klikkaping is wanneer 'n gebruiker gelok word om op 'n
versteekte/vermomde skakel te klik
wat 'n onverwagse uitkoms vir die gebruiker het, bv herlei na
'n vals webtuiste (en vra vir persoonlike inligting)/die
rekenaar met kwaadwillige sagteware besmet 2
9.2.3 TWEE eienskappe van 'n slimfoon ivm stoorkapasiteit
Die maksimum grootte van die stoorspasie/geheue op die
slimfoon
Die vermoë om ekstra geheuekaarte in te voeg
Die vermoë om in verkskillende formate te stoor
Die vermoë om die resolusie/kleurinstellings te verander
(Enige twee) 2
9.2.4 Definisie van inpropprogram ('plug-in')
'n Inpropprogram is sagteware
wat die deurblaaier addisionele funksionaliteit gee 2 8
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
9.3.1 TWEE maniere om ooreising van oë te voorkom
Gebruik groter fonts
Pas die lig aan (skerm of vertrek)
Neem gereelde breuke
Doen oogoefeninge bv. fokus op 'n objek in die verte, rol die
oë, ens.
Maak seker dat die mobiele toestel nie te naby aan die oë is
nie
Gebruik sagteware om jou tyd op die skerm te bestuur
Dra 'n spesiale/anti-reflektiewe bril om die oë te beskerm
(Enige twee) 2
9.3.2 TWEE geestegesondheidsprobleme a.g.v. te veel gebruik
van IKT's
Anti-sosiale gedrag
Tekort aan sinvolle kommunikasie
Verslawing aan rekenaarspeletjies/sosiale media/Obsessief-
kompulsiewe stoornis
Laer selfbeeld
Depressie
Angs
Slaapstoornisse
Narsissisme verwant aan 'selfies', ens
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
9.3.3 Positiewe effekte van tegnologie op onderwys
Gemak van toegang tot opvoeding
Toegang tot opvoedkundige bronne/Stimuleer self-leer
Samewerking/Deel van bronne
Bevorder aanlyn-/lewenslange leer,bv. MOOCS
Verbeterde aanbieding van leermateriaal
'Gamification' van leer
Opvoedkundige speletjies/Maak leer pret/Interaktiewe leer
Elektroniese leeromgewing (werk teen eie spoed/tyd)/
/Stimuleer self-leer
Onmiddelike toevoer om leerder deelname//resultate te
bevorder
Verskaf realistiese simulasies
Administrasie
Versprei inligting na baie leerlinge/ouers op dieselfde
tyd/vergemaklik kommunikasie
Rooster en skoolbestuurstelsels , bv skoolrekeningstelsel,
punte, begroting ens.
Assessering
Implementeer aanlyn assessering
Analyse van assessering
Omgewingsimpak
Groen rekenarisering (veminder die hoeveelheid papier wat
opvoedkundige instansies gebruik)
(Enige twee) 2
9.3.4 Maniere om te verhoed dat mobiele toestelle aandag in die
klaskamer aflei
Beperk mobiele toestelgebruik in die klas tot opvoedkundige
aktiwiteite
Konfiskeer/Vat mobiele toestelle weg wanneer buite
beperkings gebruik word
Onderwysers kan klaskamer beheer sagteware ('classroom
management software') gebruik/interaktiese sagteware
Die skool kan toegang tot sekere webtuistes en dienste op
hulle toestelle/netwerk beperk
(Enige twee) 2 8
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 17 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
9.4 Formatering van objekte wat in 'n woordverwerker geskep
is
Roteer die 67% objekEN skuif die objekte om almal
sigbaar te wees/skuif die objekte om inlyn met mekaar te
wees
Verstel die 67% objek se grootte EN skuif dit sodat alle
objekte sigbaar is/stuur agtertoe
Stuur 67% objek agtertoe EN bring 28% en 9% objekte
vorentoe
Stuur 67% objek agtertoe EN skuif 28% en 9% objekte
Skuif die 9% objek na regs EN roteer en herposisioneer die
67% objek
(Enige een kombinasie = 2 punte) 2
9.5 Ontbrekende elemente/inligting in 'n prent
Daar is geen etikette/byskrifte vir elke persentasie nie
Daar is geen beskrywing nie/Geen verklaring as dit 'n grafiek
is nie
Titel is onvolledig/sinloos/geen nie konteks nie
Geen as-titels as dit 'n grafiek in 'n sigblad is nie
(Enige twee) 2
[25]
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 18 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
10.1.1 Definieer minimum stelselvereistes ('minimum system
requirements')
Die laagste/minimum hardeware/sagteware spesifikasies
vereis om spesifieke toepassings/sagteware te laai 2
10.1.2 TWEE hardewarekomponente wat groot data analise toelaat
(nie moederbord nie)
SVE ('CPU')/ GPU
RAM
HDD/SSD
(Enige twee) 2
10.1.3 TWEE redes vir rekenaar wat stadiger word
Nie genoeg skyfspasie nie
Hardeskyf is gefragmenteer/is besig om te faal
Virusse, wurms, spioenware/boefprogramme ('rogue
programs' wat SVE gebruik
Register swelling ('Register bloat')
Te veel rogramme in die 'startup'.
Te veel progamme voer gelyk uit/in die agtergrond/te veel
opdaterings oorlaai die rekenaar
Nuwer toeps is groter en vereis meer RAM
(Enige twee) 2
10.2.1 Komponent om aan 'n netwerk te koppel
NKK ('NIC') / Dongle 1
10.2.2 TWEE redes om NIE 'n eweknie ('peer to peer') netwerk te
installeer NIE
Kort bygevoegde sekuriteit vir data
Te veel rekenaars om te koppel
Netwerk topologie kan dit problematies maak
(Enige twee) 2
10.2.3 Gekabelde media om aan biblioteek se rekenaars te koppel
UTP/STP -kabel/kabels/LAN-kabel/Ethernet
kabels/Netwerkkabels 1
10.2.4 Toestel om 'n LAN tot die internet te verbind
Roeteerder ('Router') 1 5
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 19 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
10.3.1 TWEE redes om wolkberging vir rugsteun te gebruik
Data is oral beskikbaar solank as wat wolkdiens ('cloud
services') beskikbaar is
Spaar HDD-spasie op die lokale werkstasie
As rekenaars gesteel word sal data nog steeds toeganklik
wees
Sommige wolkbergingsdienste is verniet
Dokumente kan met ander gedeel word
Rugsteunkopieë sal weg van die terrein af gehou word
Reugsteun word deur die verskaffer bestuur
Stoorspasie kan maklik opgegradeer word
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar verwysings na koste indien die
gekwalifiseer is) 2
10.3.2 TWEE redes om data uit 'n rugsteun te herstel
Rekenaar/Data mag gesteel wees
Kan 'n slagoffer van afkoopsagteware ('Ransom ware') wees
Hardeskyf het gefaal/Hardeware werk nie
Het onlangs sagteware geïnstalleer wat die stelsel onstabiel
gemaak het
(Enige twee) 2 4
10.4.1 Kolpuntlys-merker ('tag')
<ul> 1
10.4.2 Merker om 'n oop reël in 'n paragraaf te skep
Paragraafmerker/<p>
(Nota aan nasiener: Aanvaar twee breukmerkers/<br/><br/>) 1
10.4.3 TWEE veranderings aan HTML-kode om 'n tabel te korrigeer
Daar moet <tr>- en </tr>-merkers om elke ry <td></td>-
merkers wees
Die </table>-merker moet na die einde toe beweeg 2 4
10.5.1 Vertoon selinhoud sonder om kolom aan te pas
Teksomvou ('Wrap text')/Alt+<Enter> voor 'Verdien'
Verminder fontgrootte
(Enige een) 1
10.5.2 Selformatering in sigblad
Geformateer as teks/Gesentreer 1 6
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 20 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
10.5.3 Toepaslike opsie vir 'n berekening
Opsie: Opsie 1
Motivering:
Opsie 1 neem die hele reeks outomaties in ag wat tyd sal
spaar/dis meer akkuraat
Opsie 2 is tydrowend om die vereiste selle te soek en te
selekteer
(Enige een) 2
10.5.4 Redes waarom 'n IF-stelling nie werk nie
'Ja'- en 'Nee'-argumente moet omgeruil word vir die 2de IF-
stelling
Eerste IF-stelling kort 'n 'Nee' as derde argument
OF
=IF(D2>30, IF(E2>10000, "Yes","No"), "No")
2
[25]
TOTAAL AFDELING C: [50]
GROOTTOTAAL: [150]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper