Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016, 17 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12201617 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 NOVEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS. • Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die nasiensessie. • Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie. • Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'. • Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen word EEN punt per feit toegeken. AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS 1.1 B  1 2.1 D  1 1.2 A  1 2.2 S  1 1.3 C  1 2.3 R  1 1.4 B  1 2.4 P  1 1.5 B  1 2.5 N/E  1 1.6 D  1 2.6 O  1 1.7 C  1 2.7 F  1 1.8 A  1 2.8 Q  1 1.9 D  1 2.9 H  1 1.10 A  1 2.10 I  1 Totaal: [10] Totaal: [10] Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS (Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.2 en 3.5 aanvaar die korrekte term selfs indien 'onwaar' nie verskyn nie. Moet nie enige punte toeken indien net 'ONWAAR' neergeskryf is nie.) 3.1 ONWAAR, RFID/NVK ('NFC')  1 3.2 ONWAAR, Koppelkol ('Hotspot')  1 3.3 WAAR (Aanvaar ONWAAR indien 'n geldige handelsmerk gegee word bv. Google Glasses, TomTom Bandit, Garmin Virb) 1 3.4 WAAR 1 3.5 ONWAAR, Kopiereg/EULA/Intellektuele eiendom 1 [5] TOTAAL AFDELING A: 25 Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2016 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË 4.1 (Web) –blaai sagteware/Blaaier 1 4.2 • Stadige stelsel werkverrigting/Verbeter stelsel werkverrigting • Om nuwe sagteware te gebruik/Nuwe sagteware vereistes/ Sagteware aanpasbaarheid • Vir ergonomiese redes • Oorwegings rakende fisiese spasie • Stoorkapasiteit benodig • Rekenaar moet in 'n nuwe rol gebruik word, bv. bediener • Groenrekenarisering konsepte soos verbeterde kragverbruik, ens. (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moet nie enige antwoord oor onklaar hardeware aanvaar nie.) 2 4.3 • Enige eksterne/draagbare media • Flitsskyf/USB-stokkie • Hardeskyf/ SSD • Geheuekaart/Interne stoorplek van draagbare toestel, bv. Slimfoon, ens. • Via die Internet/Web • Afstandsondersteuning (‘Remote assistance’)/Via 'n netwerk (waaraan hulle miskien gekoppel is) (Enige twee) 2 4.4 • Aanpasbaarheid-probleme • Stadiger werkverrigting/Hoër stelsel vereistes • Moontlikheid van sagtewarefoute (‘bugs’) • Tyd wat geneem word om gemaklik te word met veranderinge aan die koppelvlak/Moontlike verdere opleiding benodig • Bruikbaar/Bekende eienskappe nie in nuwe weergawe beskikbaar nie, ens. (Enige twee) 2 4.5 • Vinniger data oordrag 2 • Beter beeldkwaliteit/resolusie/Digitale dataoordrag • Koppel van hoë definisie TV's • HDMI dra beide klank en video oor  (Enige twee) Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.6 • Voorraadvlakke/-beheer, bv. itemkodes, ens. • Verskeidenheid/Voorbeelde van verkoopsdata • Werkverrigting van kassiere • Produkdata, bv. pryse, ens. • Belonings/Koop/Verkoop neigings, ens.  (Enige twee) 2 4.7 • Kyk of die sleutel vashaak/Maak die vuil sleutels skoon • Verwyder enige voorwerpe wat miskien op die sleutelbord is • Vervang/Ruil die sleutelbord • Ontkoppel/Koppel sleutelbord/Probeer 'n ander poort • Herlaai die rekenaar • Herlaai die program • Herstel sagteware na 'n vroër punt • Kyk vir 'n virus, ens.  (Enige twee) 2 4.8.1 Cmd/Ctrl+A  1 4.8.2 (Cmd+)Shift+Tab/(Cmd)Ctrl+Pyltjiesleutels ('Arrow keys')  1 2 4.9 • Verseker veiligheid van data • Voorkom ongemagtigde installasie van sagteware • Jy kan per ongeluk kritiese veranderinge tot die stelsel maak/Jy kan per ongeluk vergeet om jou rekenaar sluit ('lock') wat ander sou toelaat om te peuter met die stelsel • Kwaadwillige sagteware kan die feit dat jy ingeteken is met administratiewe voordele uitbuit, ens.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar indien leerder verwys na 'n nuwe rekening verpersoonlik van die begin af.) 2 4.10 • Die 1.7 MHz moet gemeet word in GHz • Windows 9 is verkeerd (daar was geen Windows 9 nie – moet 8 of 10 wees) • Die 1.56" moet 15.6" wees  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar indien net die korrekte weergawes van die verkeerde spesifikasies neergeskryf is.) 2 Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.11 Toepwinkels ('App stores') is webtuistes/platforms waar toeps ('apps') afgelaai/gekoop kan word In hierdie geval sou dit wees om 'n toep te kry wat die lêer kan oop maak/Sagteware om die lêer oop te maak wat nie op die toestel beskikbaar is nie 2 4.12 • Herstel sagteware probleme/programeringsfoute ('issues/bugs') • Bygevoegde sekuriteit • Aanpasbaarheid met nuwe sagteware • Verbeterde eienskappe/funksionaliteit, ens.  (Enige twee) 2 4.13 • Moet nie draagbare media (soos flitsskywe) gebruik nie/Wees versigtig wanneer draagbare media gebruik word (skandeer) • Moet nie webtuistes met twyfelagtige inhoud oopmaak nie • Moet nie 'n rekenaar aan sit (‘boot’) wanneer 'n flittsskyf of CD ingeprop is nie • Moet nie op skakels in 'n e-pos/opwipvensters klik nie • Moet nie 'ongeverifieerde'/roofsagteware ('pirated software') aflaai/installeer nie • Skakel die 'autorun' eienskap van draagbare media af • Moet nie aanhegsels vanaf onbekende e-pos adresse oop maak nie • Skandeer aanhegsels voordat hulle oopgemaak word • Hou alle veiligheidseienskappe aangeskakel, ens.  (Enige twee) 2 [25] Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 5: INTERNET-EN NETWERKTEGNOLOGIEË 5.1 Draadloos/Wi-Fi 1 5.2 'n Netskans ('firewall') beheer/monitor toegang vanaf die netwerk/toestelle na en van 'n ander netwerk (soos die Internet). 2 5.3 • SoIP ('VoIP') • Kitsboodskappe ('Instant Messaging') • Sosiale netwerke • E-pos  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar geldige voorbeelde vir elk van die bogenoemde, bv. Skype/Google Hangouts, WhatsApp/WeChat, Facebook/Google+, Outlook/Gmail, ens.) 2 5.4 • Minder stappe om by die inhoud te kom/Hoef nie na die webtuiste te navigeer nie • Vereenvoudigde uitleg en funksionaliteit/Toep is spesifiek ontwerp vir die taak • Onmiddellike kennisgewings via toep • Minder sekuriteitsrisiko’s • Verminderde dataverbruik, ens.  (Enige twee) 2 5.5 Lêersinchronisasie is 'n stelsel/metode om lêers (wat gestoor is op veelvoudige toestelle/verskillende fisiese liggings) konsekwent/op datum te hou. Dit is nuttig as toegang dieselfde (nuutste kopie van 'n) lêer vanaf 'n aantal toestelle/rekenaars verkry kan word/Jy werk altyd op dieselfde/enkele weergawe van die lêer. 2 5.6 • Gebruik 'n herwinningsadres (of geregistreerde adres) met 'n skakel om jou wagwoord te herstel • Stuur 'n boodskap/kode na jou (geregistreerde) selfoonnommer • Vra 'n ('uitdagende, voorafbepaalde') vraag (soos waar jy gebore is, ens.) • Vra vir die laaste wagwoord wat jy onthou, ens.  (Enige twee) 2 Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 5.7 • Vermy gereelde aflaai van groot lêers/'torrents' • Gebruik publieke datatoegang waar beskikbaar • Pers lêers saam wat oor die Internet gestuur word • Gebruik 'n deurblaaier wat minder data gebruik, e.g. opera mini, etc. • Beperk die hoeveelheid videokonferensies/Vermy swaar stroming ('streaming')/Moet nie gereeld YouTube-video's kyk nie/Stroom video's (soos YouTube) in 'n laer resolusie • Stel bedryfstelsel/sagteware om opdaterings met die hand te doen/Skakel onnodige opdaterings af/Beperk outomatiese opdaterings/skakel mobiele data af wanneer dit nie gebruik word nie/Beperk die outomatiese uitvoer van multimedia • Verseker dat niemand anders op die konneksie abba ('piggybacking') nie/Voorkom bandwydtediefstal • Kontroleer/Monitor/Beperk toeps wat data gebruik • Stel kennisgewings op om jou in kennis te stel van hoë data verbruik, ens.  (Enige twee) 2 5.8 • Boekmerke/Gunstelinge is net adresse wat 'n gebruiker kies om te noteer, waar die 'History' alle bladsye wat besoek is noteer • Boekmerke/Gunstelinge word gekategoriseer (makliker om te soek)/Die 'History' word chronologies opgeteken (langer om te soek) • Die 'History' kan per ongeluk uitgewis word  (Enige twee) 2 [15] Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR 6.1 • Geen instruksie oor die formaat wat gebruik moet word vir die datum/Moeilik om datavalidering te implementeer/Formaat nie konsekwent sonder die gebruik van die datumselekteerder (‘date picker’) nie • Geen aparte selle/kolomme om die respondent te forseer om 'n syfer per sel in te lees/netheid te bevorder/leesbaarheid • Grootte van die blok kan beperkend wees, ens.  (Enige twee) 2 6.2 Dit beteken dat dit verpligtend is/vereis word om data in die veld in te lees 1 6.3 Om 'n korter 'URL' te skep wat makliker is om te gebruik/kopieer/plak/deel/onthou/lees, ens. 2 6.4 • Wanneer die teikengroep nie toegang het tot rekenaartoestelle of die Internet nie. • Wanneer die teikengroep nie weet hoe om rekenaars te gebruik nie, ens.  (Enige een) 1 6.5 • Filters is nie permanent nie/Filters moet elke keer oorgedoen word/Navrae word gestoor/is permanent • Navrae het 'n wyer reeks kriteria wat gebruik kan word • Navrae laat toe dat sekere velde gekies word om te vertoon • Navrae laat toe dat berekende velde bygevoeg kan word • Verslae en vorms kan op navrae gebaseer word • Navrae verskaf addisionele opsies, bv. Sorteer, groepering, berekeninge, aggregaatberekeninge, ens.  (Enige twee) 2 6.6 • Wanneer die resultate van 'n opname spesifiek volgens geslag ontleed/sorteer/gefilter moet word • Geslag kan gebruik word vir datavalidering/verifikasie (om seker te maak dat net 'n spesifieke geslag die vraelys kan voltooi), ens.  (Enige een) 1 6.7 Aanvaar enige voorbeeld of verwysing tot inligting wat nie afhang van tyd nie/wat nie sal verander mettertyd nie bv. Historiese data/feite wat nie sal verander nie. 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 Hulle verskaf geld vir nuwe projekte met veelvoudige donasies vanaf die publiek  (gewoonlik via die Internet) (Nota aan nasiener: Ken net een punt toe vir skarebefondsing ('crowd funding').) 2 7.2 Geo-etikettering verwys na die insluit van posisie/GPS-koördinate van waar die foto geneem is in die metadata/in die lêer. 2 7.3 • Druk van veelvoudige bladsye per blad • Druk net spesifieke bladsye • Drukvoorskou ('print preview') om foute te vang voor finale druk • Druk in grysskaal ('grayscale') • Druk na lêer/skyf • Druk rug-aan-rug/'back-to-back'/albei kante van die bladsye • Druk in 'draft'/'econo'-modus  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar drukker spesifieke funksies wat 'draft' of inkbesparing impliseer.) 2 7.4.1 'Botnet' ('Bots')/ 'Zombie army' ('Zombies') 1 7.4.2 • Uitvissing ('Phishing') 1 • Spamming • Skimkaping ('Pharming') • Versprei kwaadwillige sagteware bv.virusse, spioenware ('spyware'), 'ransomware', ens. • DDoS ('Distributed denial of service') aanvalle • Onwettige BitCoin-myn, ens.  (Enige een) 2 7.5 • Gebrek aan toegang tot tegnologie/werkende hardeware/Digitale skeiding • Gebrek aan tegnologievaardighede om die potensiaal van e-leer te ontsluit/vergroot • Moontlike gebrek aan leiding/toevoer/terugvoering/kontroleer vanaf die onderwyser • Afhanklik van elektrisiteit/batterylewe • Gevoel van isolasie/Gebrek aan menslike kontak/Dra by tot die gebrek aan sosiale vaardighede • Gesondheidsverwante kwessies ('Sit vir baie lang ure'), ens.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moet nie enige antwoorde met betrekking tot koste aanvaar nie.) 2 [10] Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING 8.1 Merker ('Tag') 1 8.2 Sou moontlik nie outomaties die webblad vertoon/oop maak in 'n webblaaier nie/Dit sal die kode wys in plaas van die webblad/Sal in 'n teksredigeerder (bv. WordPad) oopmaak 1 8.3 • Die wydte is vas/gegee as 'n konstante waarde • Nie uitgedruk as 'n persentasie van die wydte van die venster nie  (Enige een) 1 8.4 Selspasiëring ('Cell spacing') verwys na die spasie tussen selle in ('n ry) 'n tabel Selafwerking ('Cell padding') verwys na die spasie tussen die inhoud van die sel en die sel se 'grenslyn' 2 8.5 Indien die AVG funksie gebruik is in die groeponderskrif van die databasis se verslag, sal dit die gemiddelde waarde (vir die spesifieke veld) per groep aandui Indien die AVG funksie gebruik is in die verslagonderskrif, sal die die gemiddelde waarde (vir die spesifieke veld) vind vir al die rekords in die verslag 2 8.6 Tree as 'n plekhouer op vir die (werklike) data/Dui aan waar die data geplaas moet word 1 8.7 Geldigheidsteks is 'n boodskap wat leiding gee oor wat die toevoer moet wees/wat sal verskyn as die verkeerde toevoer gegee word  2 8.8.1 • Gebruik die 'Insert Symbol'-funksie • Gebruik ASCII-kodes, bv. Alt+130 • Koppel die letter 'é' aan 'n sleutel op die sleutelbord • Wys sleutelbord toe aan 'n verskillende taal • Gebruik stelsel sagteware verstellings om 'n waarde toe te voeg tot die letter 'e' om 'é' te tik wanneer die sleutel vir langer ingehou word  (Enige een) 1 8.8.2 • Instaleer Franse proefleeshulpmiddels ('proofing tools') /woordeboek • Stel die proefleestaal van die teks/Merk die teks as Frans • Merk die teks as 'not to be checked for spelling'/Selekteer 'Ignore' • Voeg by tot die woordeboek ('nie die beste opsie nie')  (Enige twee) 2 3 8.9 Die funksie sal tel hoeveel selle teks/items wat met 'A' begin, bevat (hoofletters of kleinletters) 2 [15] TOTAAL AFDELING B: [75] Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2016 NSS – Memorandum AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIOS VRAAG 9 9.1.1 • Handskrifherkenning-funksies beskikbaar/Geen probleme rakende slegte handskrif • Omgewingsvriendelik • Multimedia kan ingesluit word, bv. Foto’s • Vertalingsagteware beskikbaar • Spaar tyd met die inlees van inligting/Hoef nie handgeskrewe verslae oor te tik nie • Makliker om verslae te kommunikeer/deel/herstel • Maklik/Vinniger om toegang tot inligting te verkry • Hoef nie harde kopieë te stoor nie/Minder fisiese stoorplek benodig/Veilige stoorplek • Rugsteun is moontlik • Inligting/Statistiek kan uitgetrek word uit al die verslae • Dokters kan toegang verkry tot pasiënte se rekords vanaf 'n afstand • Datageldigheid is moontlik, ens.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moet nie goedkoper, vinniger of makliker aanvaar sonder 'n geldige verduideliking nie.) 2 9.1.2 • Oordra van lêers deur gebruik te maak van die 'OTG'- konneksie en USB flitsskyf • Geheuekaart • Koppel met 'n USB-kabel • Bluetooth • Wi-Fi direct • NVK ('NFC') (om oordrag van data moontlik te maak)   (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde aanvaar wat aandui dat hulle moet wag tot die bediener weer aanlyn is nie.) 2 4 9.2.1 Om data in te voeg/om te skakel vanaf een na 'n ander toepassing/in 'n verskillende formaat by die program in te voeg  1 9.2.2 'n Gidsprogram ('wizard') is 'n program/sagteware/stel dialoë wat die gebruiker lei/help om 'n taak te voltooi deur die gebruiker deur 'n reeks stappe te neem/wys hulle verskeie opsies  2 9.2.3 Toevoeging ('Appending') beteken om die (ingevoerde) rekords by te voeg tot 'n bestaande tabel 1 4 Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 9.3.1 'n Pad ('path') dui die ligging of gids aan waar die lêer gevind kan word/Dit is die 'roete' deur die lêerstelsel ('file system') na die lêer (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat dui op 'n reeks gidse.) 1 9.3.2 Sodat dit maklik is om die lêer te vind indien mens net 'n harde kopie van die dokument het  1 3 9.3.3 Indien die lêer gestoor is in 'n verskillende plek/gids, sal die veld met die nuwe ligging opdateer 1 9.4.1 • Probeer om nie persoonlike inligting via die Internet te gee nie • Moet nie skakels in e-posse volg vanaf onbekende senders nie • Kontak bekende instansies (soos banke) wat vir inligting vra voordat jy die inligting stuur • Kontroleer 'URL' van skakels in 'n e-pos/Kyk na die skakel deur met die muis oor die hiperskakel te sweef • Maak gebruik van sagteware/IDV-dienste om moontlike uitvissing- aanvalle te stop/identifiseer, ens.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moet nie anti-virus aanvaar nie.) 2 9.4.2 • Die e-pos adres wat hulle wou hê was alreeds geneem/alreeds gebruik/Google het hierdie voorgestel • Persoonlike voorkeur/Maklik om te onthou • Om dit uniek te maak  (Enige een) 1 3 9.5.1 Deelware ('Shareware')/Demo/Proefware('Trialware')/Beta 1 9.5.2 • Om die program eers te toets (vir geskiktheid) voordat dit gekoop word • Om te kyk of die volle weergawe benodig word • Om te kyk vir gebruikersvriendelikheid/Kwaliteit van die gebruikers- koppelvlak • Om vir aanpasbaarheid met bestaande sagteware/hardeware na te gaan, ens.  (Enige twee) 2 9.5.3 'n Templaat is 'n (voorafbestaande) dokument wat alreeds party van die uitleg/besonderhede het van die vereisde dokument.  Die gebruiker kan net eenvoudig veranderinge maak aan die uitleg soos benodig.  2 5 Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 9.6.1 • Probleem met aanpasbaarheid van toestelle • Probleem met aanpasbaarheid van sagteware • Benodig meer kundigheid om verskillende toestelle te ondersteun • Groter bekommernis rakende diefstal/verloor van vertroulike inligting • Moontlik groter kans vir misbruik van bandwydte • Moontlike verspreiding van virusse • Kan die netwerk stadiger maak, ens.  (Enige drie) (Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde rakende koste aanvaar.) 3 9.6.2 • Kan Internetspoed verhoog/Berg ('Caches') webblaaie • Kan gebruik word om jou IP-adres weg te steek/Anonieme Internetgebruik • Kan gebruik word om toegang tot webtuistes te monitor/ beperk/beheer.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moenie 'bied Internettoegang' as 'n antwoord aanvaar nie.) 2 5 [24] Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 10 10.1.1 Boodskapreël ('Message rule') 1 10.1.2 • Probleem met IDV ('ISP')/Internet Diensverskaffer • E-pos mag as gemorspos ('spam') gemerk wees/Geplaas word in gemorspos ('junk mail') afdeling • Nie genoeg stoorplek nie/Inboks is vol • E-pos aanhangsel mag te groot wees • Gestuur na die verkeerde e-posadres • Adresse is geswartlys ('blacklisted')  (Enige een) 1 2 10.2 • Datumreeks (onlangs afgelaai) • Grootte (die tendens is dat video's groot is) • Lêertipe/Lêeruitbreiding (soek vir videolêers, bv. MP4, ens.) • Gedeeltelike naam van 'n lêer (indien jy dink jy onthou of kan raai wat 'n gedeelte van die lêernaam is)  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moet nie die inhoud van die lêer of die 'hele' lêernaam op sy eie aanvaar nie. Ken 'n punt toe per eienskap of motivering tot 'n maksimum van twee punte) 2 10.3 • Gebruik wagwoorde op lêers • Gebruik enkripsie op lêers • Gebruik 'n 'zero-knowledge' wagwoordbeleid • Gebruik 'n veilige konneksie • Lêerweergawes ('File versioning') • Gebruik 'n geloofwaardige maatskappy • Maak seker dat data nie gedeel word nie, ens.  (Enige twee) 2 10.4 • Kyk na konneksies • Ruil uit met 'n ander SSD • Onversoenbare lêerstelsel • Toets SSD op 'n ander stelsel/'Disk management' • Herlaai ('Reboot') • Toets in 'Safe Mode', ens.  (Enige twee) 2 Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 10.5.1 • Dateer gereeld op • Gebruik interessante titels • Toepaslike inhoud vir die teikengroep • Wees interaktief met lesers/kommentaar • Gebruik informele taal/Gebruik taal wat maklik deur die teikengroep verstaan sal word • Gebruikersvriendelike uitleg, ens.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde aanvaar wat verband hou met spaar van tyd of RSS-voere nie.) 2 4 10.5.2 RSS-voere voorsien 'n gebruiker met op-datum informasie vanaf die blog/webtuiste/Kennisgewing van nuwe inhoud. Daar is dus nie nodig om die blog oop te maak nie/Alle opdaterings/kennisgewings word outomaties uitgestuur 2 10.6 • Moontlike behoefte aan bekendheid met/kennis van QR-kodes onder die ouers • QR-kodes maak staat op die beskikbaarheid van draagbare toestelle om die kode te skandeer/Moet die regte sagteware hê om die kode te skandeer • Vat tyd om te skandeer • QR-kode mag miskien nie so interessant wees soos normale advertensies nie • Moontlike wantroue/sekerheidsprobleme – nie seker na watter webblaaie jy gestuur word nie, ens.  (Enige twee) 2 10.7.1 • Kyk of die sigblad wat as bron gebruik is geskuif/geskraap is vanaf die oorspronklike ligging • Kyk of die skakel verlore/gebreek is omdat dit geskuif is vanaf 'n ander rekenaar • Maak die data in die sigblad reg wat as bron gebruik word indien dit al verander was • Verfris met die hand/Dateer die skakel op, ens.  (Enige twee) 2 10.7.2 IF  LEN  2 10.7.3 Die werknemers kry net 'n bonus indien hulle 100 of meer eenhede verkoop het en moet vir ten minste 5 jaar werk. (Nota aan nasiener: Moet nie net 'n eenvoudige herbewoording van die funksie aanvaar nie, bv. Years Worked>=5) 2 Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 17 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 10.7.4 Net inskrywings waar die veld geen waardes in het nie/wat 'leeg' is sal vertoon word  1 7 10.8.1 • Werknemer kan meer buigbare ure werk • Werknemer mag omgewings/sosiale kwessies in ag neem soos minder besoedeling en verkeer op die paaie, ens. • Moontlikheid van minder afleidings as in 'n formele kantoor omgewing/Moontlikheid van meer produktiwiteit/Vermors nie tyd deur te reis nie • Telependelaars ('Telecommuters') mag 'n meer informele/'rustige' omgewing om in te werk, verkies • Spaar op vervoerkoste en geskikte klere vir werkomgewings, ens.  (Enige twee) 2 4 10.8.2 • Konneksie van 'n afstand af/VPN instrumente bv. TeamViewer, R(emote)admin, ens. • SoIP instrumente bv. Skype, ens. • Kitsboodskap programme bv. WhatsApp, ens. • Wolkbergingsfasiliteite bv. OneDrive, Dropbox, ens. • E-pos bv. Gmail, Outlook, ens. • Lewendige stroming ('Live streaming') • LMS-stelsels bv. Moodle, Google Classroom • Sosiale media bv. Facebook groep • Webkonferensiesagteware bv. WebEx, Office Live Meeting, ens.  (Enige twee) (Nota aan nasiener: Aanvaar een gepaste voorbeeld van elke kategorie van Web/Internet instrumente.) 2 10.9 • Groter/Skaalbaarheid (vergroot of verklein) van die skermgrootte/Beter vir groter ontmoetingsplek/gehoor • Draagbaar/Maklik om op te stel in verskillende plekke, ens.  (Enige een) (Nota aan nasiener: Ignoreer enige faktore rakende koste.) 1 [26] TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou*

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all