Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
NOVEMBER 2016 (2)
MEMORANDUM/NASIENRIGLYNE
PUNTE: 180
SENTRUM- FINALE PUNT
NOMMER
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE
25 27 23 26 39 21 19 180
PUNT
NASIENER
SN
HN
IM/EM
Hierdie memorandum/nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2016, 17 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 479.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1 Lêernaam: 1Gold_Goud Totaal V1: 25
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
1.1 Bladsygrootte 1
• Bladsygrootte verander na A4 1
1.2 Kantlyn 2
• Boonste kantlyn op 2 cm gestel 1
• Bladsyrandriumte na links gestel 1
1.3.1 Styl 5
• Nuwe styl 'Love Gold' geskep 1
• Gebaseer op die 'Heading 1' styl 1
• Teks horisontaal gesentreer 1
• Enige raam toegepas 1
• Nuwe styl op opskrif toegepas 1
1.3.2 Aanhaling ('Citation') 3
• 'Pinn&Co, J'-aanhaling ingevoeg na die opskrif 1
• Bladsynommer 3 vertoon 1
• Jaar (2012) vertoon 1
1.4.1 Lyn spasiëring 2
• Eerste paragraaf lynspasiëring op veelvoudig
('multiple') gestel 1
• Op 1.2 1
1.4.2 Spasiëring 2
• Eerstelyn-inkeping op tweede paragraaf toegepas 1
• Op 2 cm gestel 1
1.5 Vind en vervang 2
• Teks 'nano' vervang met 'NANO' in kleinhoofletters
('small caps') 1
• 4 verskynings van 'nano' vervang 1
1.6 Tesourus 1
• 'Alchemist' vervang met woord uit voorgestelde lys:
experimenters, transformers, pseudoscientists,
ens. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
1.7 SmartArt 4
• Laaste vorm met prent 1Gold_Goud gevul 1
• Teks by laaste vorm bygevoeg ('Gold Bricks') 1
• Uitleg na 'Closed Chevron Process' verander 1
• Outomatiese byskrif bygevoeg ('Processing Gold')
(ignoreer as byskrif gesentreer is) 1
1.8 Bibliografie 1
• Enige outomatiese bibliografie ingevoeg 1
1.9 Watermerk 2
• Enige tekswatermerk op enige bladsy ingevoeg 1
• Teks na 'Love of gold' verander (aanvaar enige 1
gedeelte van die teks)
Totaal vir VRAAG 1 [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 2 Lêernaam: 2Resource_Bron Totaal V2: 27
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
2.1 Inhoudsopgawe 4
• Inhoudsopgawe opgedateer ('Index' is ingesluit) 1
• 2 vlakke opskrifte vertoon 1
• Bladsynommer vertoon met soliede gidslyn 1
• 'Fancy' formaat gebruik (Kleinhoofletters) 1
2.2 Kommentaar 1
• Enige kommentaar op woord 'resources' ingevoeg 1
2.3 Kruisverwysing 2
• Kruisverwysing op teks 'production is slowly declining'
ingevoeg (teks vertoon nie) 1
• Hele byskrif ('Entire caption') vertoon 'Table 1: Year-
on-year changes' 1
2.4 Teks ingevoeg 2
• Al die teks van 2Trade_Handel ingevoeg 1
• Teks vervang in die korrekte posisie 1
2.5 Prent 3
• Prent korrek gesnoei 1
• Prent geroteer/omgekeer 1
• Enige raam met enige gewig by prent gevoeg 1
2.6 Redigeer tabel 5
• Tabel outomaties in venter gepas 1
• Enige ryhoogte op 1 cm gestel 1
• Selle in eerste kolom saamgevoeg 1
• Enige inhoud in selle vertikaal en horisontaal
gesentreer 1
• Argument in MIN-funksie verander na LEFT 1
2.7 Teks na tabel 3
• Teks as eerste ry van tabel bygevoeg 1
• Enige voorafgedefineerde tabelstyl toegepas 1
• Alternatiewe tabel titelteks ingevoeg ('Changes') 1
(Nota aan nasiener: Kyk na tabelkenmerke om te sien of
veranderinge in Alt teks gemaak is.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
2.8 Skakel 2
• Dokument 2Predict_Voorspel ingevoeg 1
• Vertoon as ikoon 1
(Nota aan nasiener: Ken slegs een punt toe as kandidaat
'n hiperskakel met geen ikoon gebruik het.)
2.9 Figuurtabel 1
• Figuurtabel opgedateer (2 outomatiese
inskrywings) 1
2.10 Indeks 2
• Indeks ingevoeg 1
• Ingevoeg in een kolom 1
2.11 Bladsynommers 2
• Outomatiese bladsynommers in boskrif/onderskrif
ingevoeg 1
• Vertoon vertikaal in linker- of regterkantlyn 1
Totaal vir VRAAG 2 [27]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 3 Lêernaam: 3Mine_Myn Totaal V3: 23
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
• Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
• Die antwoorde moet nogsteeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
data gemaak.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Stats-werkblad
3.1 Sel A1:G1: 2
• Sel A1:G1 saamgevoeg en gesentreer 1
• Teks omgevou 1
3.2 Nommerformatering (B3:B14): 2
• Nommerformatering gebruik 1
• Negatiewe waardes vertoon in rooi fontkleur (enige
nommerformaat) 1
(Nota aan nasiener: Geen punte word toegeken as
voorwaardelike formatering gebruik is nie.)
3.3 Voorwaardelike formatering: 2
• Voorwaardelike formatering toegepas op kolomme
B tot F 1
• Selle met laagste 10 waardes vertoon beskadu (nie
fontkleur nie) 1
(Nota aan nasiener: Die 'top 10 negatiewe syfers' sal
beskadu wees.)
3.4 Sel B15: 2
=AVERAGE(B3:B14)
• AVERAGE-funksie 1
• Korrekte reeks (B3:B14) 1
3.5 Sel B16: 3
=LARGE(Five,2)
• LARGE-funksie 1
• Benoemde reeks 'Five' 1
• 2 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
3.6 Sel G3: 4
=IF(F3>=0,A3,"*")
OF
=IF(F3<0,"*",A3)
• IF-funksie 1
• Toets: F3>=0 OF F3<0 1
• "*" vertoon as sel F3 negatief is 1
• Maand vertoon as sel F3 positief of 0 is 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar slegs as > of < in kondisie
gebruik is.)
3.7 Grafiek: 8
• Kolomgrafiek 1
• Korrekte data =Stats!$A$3:$A$14,Stats!$F$3:$F$14
gebruik 1
• Grafiek titel ingevoeg ('Production 2015' ) onderaan 1
die grafiek 1
• Data etikette vertoon binne data-reeks 2
• Maandname (horisontale as-etikette) vertoon in 8.5 pt
fontgrootte 1
• 'August' datareeks met gevul groen kleur 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer as die randskrif ('legend') in
die grafiek vertoon.)
Totaal vir VRAAG 3 [23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 4 Lêernaam: 4Extra_Ekstra Totaal V4: 26
• Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
• Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
• Die antwoorde moet nogsteeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
data gemaak.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
4_1-werkblad
4.1 Data sortering: 2
• Alle data volgens geboortedatum
(kolom C) gesorteer 1
• Jongste na oudste ('newest to oldest') 1
Shift_Skof-werkblad
4.2 Sel A3: 5
=CONCATENATE(LEFT(B3,3),RANDBETWEEN(1,250))
OF
=LEFT(B3,3)&INT(RAND()*(250)+1)
• CONCATENATE OF & 1
• LEFT (B3,3) 2
• RANDBETWEEN (1,250) 2
(Nota aan nasiener: As RAND gebruik is aanvaar
korrekte funksie om data af te rond soos INT, TRUNC of
ROUND.)
4.3 Sel G3: 2
=F3+H3/24
• F3 1
• +H3/24 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
Sum_Ops-werkblad
4.4 Sel D3: 3
=COUNTIF(Shift_Skof!D3:D252,"AR001")
• COUNTIF-funksie 1
• Kriteriareeks: Shift_Skof!D3:D252 1
• Kriteria: "AR001" of enige sel wat "AR001" vertoon 1
(nie naam of van nie)
4.5 Sel E4: 4
=SUMIF(Shift_Skof!D3:D252,"BD002",
Shift_Skof!H3:H252)
• SUMIF-funksie 1
• Kriteriareeks: Shift_Skof!D3:D252 1
• Kriteria: "BD002" of enige sel wat "BD002" vertoon 1
• Somreeks: Shift_Skof!H3:H252 1
(Nota aan nasiener: Ken punte toe slegs as naam EN van
kolomme reg gebruik is.)
4.6 Kolom F: 5
=VLOOKUP(D3,Scale_Skaal!$A$2:$B$8,2)
OF
=VLOOKUP(D3,Scale_Skaal!A$2:B$8,2)
• Opsoekwaarde: D3 1
• Tabelskikking: Scale_Skaal!$A$2:$B$8 OF 1
Tabelskikking: Scale_Skaal!A$2:B$8
• Absolute selverwysing korrek toegepas 1
• Verwysingskolom: 2 1
• Gekopieer na oorblywende selle 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar A1:B8 as opsoekwaarde
reeks.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
4.7 Sel I5: 5
=IF(E5>60,"Experienced",IF(H5>20,"Experienced",
""))
OF
=IF(OR(E5>60,H5>20),"Experienced","")
OF
=IF((E5>60)+(H5>20),"Experienced"," ")
• Sintaks van IF funksie is korrek 1
• Kriteria E5>60 1
• Kriteria H5>20 1
• "Experienced" vertoon as kriteria waar is 1
• " " OF "False" 1
Totaal vir VRAAG 4 [26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 5 Lêernaam: 5Work_Werk Totaal V5: 39
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Tabel: tbEmploy
5.1.1 Veld: Name 1
• Veldgrootte gestel op 15 1
5.1.2 Veld: Surname 1
• 'Required' gestel na 'Yes' 1
5.1.3 Veld: Gender 1
• Verstekwaarde gestel op 'Male' OF 'M' 1
5.1.4 Veld: YearsEmployed 4
Valideringsreël
• >0 and <50 3
OF
>=1 and <=49
OF
Between 1 and 49
• Valideringsteks:
Enige geskikte boodskap wat verwys na die reeks
tussen 1 en 49 1
5.1.5 Veld: IDNum 3
Toevoermasker: 000000 0000 000 sal vertoon as
000000\ 0000\ 000;
OF
000000\ 0000\ 000
OF
000000" "0000" "000"
• Korrekte karakter 0 1
• Twee spasies korrek geplaas 1
• Dertien geldige plekhouers 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
Vorm: frm5_2
5.2.1 • Vormkenmerk('form properties')-rekordbron verander 1
na qry5_2 1
(Nota aan nasiener: Kyk in 'Property Sheet (Data)' vir
rekordbron.)
5.2.2 • Vormboskrif agtergrond verander na enige kleur 1 1
5.2.3 Funksie: 6
=(Date() - [Birthdate]) /365 3
OF
=(Now()-[Birthdate])/365.25
OF
=(Year(Now())-Year([Birthdate])
• Fixed/Standard 1
• Age-veld geformateer na nul desimale plekke 1
• Geskikte etiket wat na verwys ouderdom ingevoeg 1
(Notas aan nasiener: Aanvaar die funksie hieronder
=Round ((Now()-[Birthdate])/365.25,0) vir eerste
5 punte.)
5.2.4 • Eksamennommer ingevoeg in vormonderskrif 1 1
Navraag: qry5_3
5.3 • Slegs Name-, Surname- en ContactNum-velde 5
vertoon 1
• Addisionele velde bygevoeg (ContactNum, Gender,
Permanent) 1
• Gender kriteria: "F" and Permanent kriteria: 2
"No" OF FALSE OF 0 1
(Nota aan nasiener: 34 rekords verwag.)
Navraag: qry5_4
5.4 • Nuwe veld Salary geskep 1 4
• Berekening: [Notch] *1200 2
• Berekende veld Salary na geldeenheid geformateer 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
Navraag: qry5_5
5.5 • Stygend gesorteer op Surname- en Name-velde 5
• Surname-veld vertoon vóór die Name-veld 1
• Notch-kriteria 12 1
• OR bewerkingsteken (of aparte kriteria lyn) gebruik 1
• Birthdate-kriteria <#01/01/1956# OF <=#31/12/1955# 1
OF YEAR([Birthdate])<1956 (ignoreer jaarformaat)
1
(Nota aan nasiener: 9 rekords verwag.)
Verslag: rpt5_6
5.6 • 5Mine_Myn-prent in verslagboskrif ingevoeg 2 6
• Funksie ingevoeg in die Permanent-groep-
boskrif/onderskrif 1
• Funksie: =Count(*) OF =Count([Name]) of enige 1
ander veld
• AVERAGE-funksie na verslagonderskrif geskuif 1
• AVERAGE met AVG in funksie vervang 1
Totaal vir VRAAG 5 [39]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 6 Lêernaam: 6Gold_Goud Totaal V6: 21
• Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
• Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.
• 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
6.1 Opskrif 2
<h1 align="center"><font color="yellow">Jewellery
Design</font></h1>
• Opskrifinlynstelling na sentreer gestel 1
• Opskriffontkleur na geel verander 1
6.2 Horisontale lyn 3
<hr width="60%" size="8">
• Horisontale lyn ingevoeg 1
• Lynwydte op 60% gestel 1
• Lyngrootte op 8 gestel 1
6.3 Oop lyne 2
<br/><br/>
• Breukmerker ingevoeg <br/> 1
• Twee oop lyne ingevoeg 1
6.4 Vetdruk 1
<b>You can buy high quality …</b>
• Vetdruk-merkers toegepas op korrekte paragraaf 1
6.5.1 Prent 3
<img src="6J.png">
• 'src'-attribuut ingevoeg 1
• Korrekte lêer gebruik "6J" 1
• Prent vertoon korrek (korrekte uitbreiding gebruik.) 1
6.5.2 Alternatiewe teks 2
<img src="6J.png" alt ="Jewellery">
• Alternatiewe teksmerker ingevoeg 1
• Korrekte teks "Jewellery" ingevoeg 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
6.6 Tabel 5
<table border=5>
<tr>
<td>Jewellers use:</td>
<td>Precious stones</td>
</tr>
<tr>
<td>Jewellers work with:</td>
<td>
<ul>
<li>Plastic</li>
<li>Enamel</li>
<li>Perspex</li>
</ul>
</td>
</tr>
<tr>
<td colspan="2">Jewellers create their own
beads and jewellery made from ostrich
eggshell, leather and wood</td>
</tr>
</table>
• Die tabel bestaan uit drie rye en twee kolomme 1
• Korrekte teks vertoon in elke sel 1
• Ongeordende lys ingevoeg 1
• Korrekte merkers identifiseer items in lys 1
• Laaste ry: sel (colspan) strek oor 2 kolomme 1
6.7 Hiperskakel 3
<a href="http://www.southafrica.net.za">Go to Jewellery
design website</a>
• Hiperskakelmerkers ingevoeg <a href></a> 1
• Merkers ingevoeg om te koppel na die korrekte lêer
"http://www.southafrica.net.za" 1
• Hiperskakel ingevoeg op korrekte teks 'Go to
Jewellery design website' 1
Sluitingsmerker/s of driehoekige hakies uitgelaat of
meer as een sluitingsmerkers in die verkeerde
volgorde. -1
Totaal vir VRAAG 6 [21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 16 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 7 Totaal V7: 19
Lêername: 7Statem_Staat, 7Graph_Grafiek, 7Invest_Belê, 7Answ_Antw
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
7Statem_Staat
7.1.1 Possamevoeging 3
• Bron tabel tbClients gekoppel aan 7Statem_Staat 1
• Saamgevoegde velde Initials en Surname ingevoeg
op die korrekte plekke (aanvaar as slegs een veld) 1
• Spasie ingevoeg tussen twee velde (moet nie toeken
as slegs een veld ingevoeg is nie.) 1
7.1.2 Vorm kontroles 4
• 'Date' vormveld gestel op 'Current date' 1
• 'Amount Due' vormveld om in 'Number' en
geldeenheid te vertoon gestel 1
en verstekwaarde op nul gestel 1
• 'Cash' opsie by aftrekvormveld bygevoeg 1
7Graph_Grafiek
7.2 Voeg grafiekdata in 2
• 'Gold fields' myn se naam vertoon 1
• Waarde '211' korrek ingevoeg vir Newmont Mining 1
7Invest_Belê
7.3.1 Bladsy-oriëntering 1
• Bladsy-oriëntering van slegs aangeduide teks na
landskap verander 1
7.3.2 Bladsyboskrif 2
• Teks 'Choices' in boskrif op enige/al die bladsye
ingevoeg 1
• Toegepas op slegs die landskapbladsye 1
7.4 Lynbreuke 1
• 'Keep lines together'-instelling op al die paragrawe in
die dokument toegepas 1
7.5 Afkapping ('Hyphenation') 2
• Outomatiese afkapping op teks toegepas 1
• Afkappinglimiet op 2 opeenvolgende lyne gestel 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 17 DBE/November 2016 (2)
NSS – Memorandum/Nasienriglyne
EKSAMEN-
NOMMER
7Answ_Antw
7.6.1 Wat is die grootte van die spasiëring NA die paragraaf 1
('paragraph spacing after') vir die 'Title'-styl?
• Auto (Aanvaar enige paragraafspasiëring) 1
7.6.2 Hoeveel keer kom die PRESIESE ('exact') woord 'Gold' in 1
die dokument voor?
• 8 1
7.6.3 Wat is die alternatiewe tekstitel ('alternative text title') van 1
die prent aan die einde van die dokument?
• Gold Nugget 1
7.6.4 Wat is die naam van die kunseffek ('artistic effect') wat op 1
die prent aan die einde toegepas is?
• Film Grain 1
Totaal vir VRAAG 7 [19]
TOTAAL 180
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper