Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2013, 19 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12201319 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 NOVEMBER 2013 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2013 NSS – Memorandum VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS • Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie nasienmemorandum gedurende die nasiensessie. • Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat se respons om na te gaan of dit korreleer. Moenie mislei word deur die kandidaat se stellings/antwoorde nie. • Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar om eerder die hele antwoord te lees. Indien twyfel bestaan, lees die hele vraag in die vraestel en dan die antwoord in die nasienmemorandum. Vra jouself of jou senior nasiener of die respons in die nasienmemorandum kan 'pas' sodat die regte punte aan die kandidaat toegeken kan word, byvoorbeeld die memorandum dui 'goedkoop' aan en die leerder se respons is 'nie duur nie'. • Wees bewus van antwoorde op 'n spesifieke vraag wat kan oorvleuel. In die algemeen, word een punt per feit toegeken. AFDELING A VRAAG 1: VRAAG 2: PASITEMS MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 J  (1) 2.1 D  (1) 1.2 M  (1) 2.2 D  (1) 1.3 G  (1) 2.3 B  (1) 1.4 K of B  (1) 2.4 C  (1) 1.5 C  (1) 2.5 D  (1) 1.6 L  (1) 2.6 D  (1) 1.7 S  (1) 2.7 B  (1) 1.8 A  (1) 2.8 A  (1) 1.9 P  (1) 2.9 C  (1) 1.10 E  (1) 2.10 B  (1) TOTAAL: [10] TOTAAL: [10] TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2013 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 3 3.1 • Core i5  (Nota aan nasiener: Aanvaar ‘i5’.) 1 3.2.1 • Die grootte/mate  van die beeld/monitor/skerm 1 3.2.2 • Resolusie  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige antwoord wat resolusie impliseer, bv. horisontale en vertikale piksels.) 3.2.3 • Hoë definisie/hoë digtheid/('High definition/high density')  1 3 3.3 • Tydelike stoor van data en programme/instruksies waarmee die rekenaar/SVE ('CPU') op enige gegewe oomblik werk.  (Nota aan nasiener: Moenie verwysing na prestasie aanvaar nie. Moenie 'stoor data' op sy eie aanvaar indien die antwoord nie na die tydelike aard van RAM verwys nie.) 2 3.4.1 • (Microsoft) Windows 7 Ultimate 1 3.4.2 • Aanvaar enige Linux/Android -opsie  1 Bv. Ubuntu, Debian, Arch, Fedora, Red Hat, Knoppix, Kubuntu, Xubuntu and Gentoo, etc. (Nota aan nasiener: Moenie enige selfoonbedryfstelsels aanvaar nie, bv. Symbian, Blackberry, etc.) 2 3.5.1 • Verhoode spoed 1 • Geen bewegende dele • Gebruik minder krag • Meer gehard/robuustheid/duursaam • Geen fragmentering (Nota aan nasiener: Aanvaar enige een antwoord wat na een van die opsies hierbo verwys.)  (Enige een) 3.5.2 • (Permanente) stoor van data, inligting en programme  1 2 3.6 • Ingebou/Deel van die moederbord 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 3.7 • Die gehalte van die beeld/oudio is beter as dié van 'n DVD • Dit is nuwer tegnologie/eienskappe • Groter kapasiteit • Terugwaarts versoenbaar met al die skyf-formate (Nota aan nasiener: Moenie antwoorde wat na spoed verwys aanvaar nie.)  (Enige twee) 2 3.8.1 • PAN (Persoonlike area netwerk) 1 • HAN(Huis ('home') area netwerk)  (Enige een) 3.8.2 • Die skootrekenaar kan op enige draadlose netwerk/toestel 1 gekoppel word • Laat mobiele (Internet-) toegang vanaf toegangsgebiede ('hotspots')/WAP • Geen addisionele komponente nodig nie  (Enige een) 3.8.3 • (Draadlose/Kabellose) toegangspunt/(Wi-Fi) roeteerder/Slimfoon 1 3 3.9 • Dit sal vinniger /makliker manier wees as metodes wat per hand 2 ingevoer moet word, wees  • Meer akkurate manier /geen menslike fout nie  3.10 • Webkamera ('webcam') 2 • Aanraakpaneel ('Touch pad')/Raakskerm ('Touch screen') • Mikrofoon • Vingerafdrukleser/biometriese-toevoertoestel • Wysertoestel ('Pointing stick'), ens. (Nota aan nasiener: Moenie muis of sleutelbord aanvaar nie.)  (Enige twee ) 2 3.11 • Apparatuuur - Gebruik 'n mikrofoon  • Programmatuur - 'n spraakherkenningsprogram/spraak-na-teks- program  (Nota aan nasiener: Aanvaar ander apparatuur antwoorde soos oog-spoortoestelle (‘eye tracking devices’), blaas-suig-buis, tong geaktiveerder 'joysick', mondstokkie, pedaal, kopmuis, ens.) 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 3.12.1 • OKT ('UPS') 1 • Battery rugsteun • Kragopwekker  (Enige een) 3.12.2 • Maak gereelde/outomatiese rugsteunleêrs 2 • Beperk die toegangsregte tot die leêrs/pdf-formaat • Maak die leêrs lees-alleen ('read-only') • Gebruik die weergawe-opsie ('versions option') om verskillende weergawes te stoor • Gebruik wagwoorde (sluit) en enkripsie • Stoor gereeld (met bevestiging)  (Enige twee) 3 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2013 NSS – Memorandum VRAAG 4 4.1 • Bedryfstelsel  (Nota aan nasiener: Aanvaar handelsname soos Windows-reeks of Linux. Moenie stelselprogrammatuur aanvaar nie.) 1 4.2.1 Webdeurblaaier ('web browser')  1 (Nota aan nasiener: Moet nie spesifieke voorbeelde/handelsname soos Google Chrome aanvaar nie) 4.2.2 • E-pos 2 • Kletskamers ('chat rooms')/Aanlyn forums, (bv Moodle, etc) • Kitsboodskappe (WhatsApp, BBM, SMS, MMS, ens.) • VoIP bv. ('Skype', Google+, Google Hangouts)/Video-konferensies • Sosiale media/-netwerk, (Facebook, Twitter, LinkedIn, MySpace, Pinterest, ens.)  (Enige twee) 4.2.3 • (Program) Roof ('software piracy')  1 4 4.3 • Skermleser ('Screen reader') • Teks-na-spraak- ('Text-to-speech') program (bv Narrator) • Spraak-na-teks (Speech-to-text) (bv. Dragon Dictate) (Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde soos JAWS, NVDA, Daisy, Supernova, Thunderstorm, ens. Moenie die vergrootglas of hoë kontras aanvaar nie)  (Enige een) 1 4.4.1 • Dit mag nie verander  of verkoop  word nie 2 4.4.2 • Enige persoon kan oopbronprogrammatuurpakkette (OPP) 2 verander/Klante kan die programmatuur verpersoonlik om aan hulle behoeftes te voldoen • Verbeterings kan met ander gedeel word/word met ander gedeel • Die dienste wat aan OPP gekoppel is, is betreklik goedkoop (Nota aan nasiener: Moenie enige verwysings na koste aanvaar nie.)  (Enige twee) 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 4.5.1 • Aanvaar antwoorde wat na die beskikbaarstelling van spasie  1 verwys 4.5.2 • Die instellingsregister ('registry') van die rekenaar sal nie opdateer 2 nie • Die bedryfstelsel mag miskien 'n foutboodskap vertoon • Gedeelte(s) van die program mag nie volledig uitgewis wees nie • Leêrs wat benodig/gedeel is deur ander toepassings mag ook uitgevee wees, ens.  (Enige twee) 4.5.3 • Deïnstalleerder/Deïnstalleringsprogram ('Uninstaller')/Gebruik 'n 1 geskikte toepassing in die beheerpaneel ('Control Panel')  (bv. ‘Add/Remove Programs/Programmatuur) 4 4.6.1 • 'n Program/programmatuur 1 4.6.2 • Laat toe dat die bedryfstelsel met die toestel kommunikeer/die 1 bedryfstelsel beheer die toestel  4.6.3 • Die drywerprogram vir baie generiese en spesifieke toestelle is vooraf gelaai ('pre-loaded')  op die rekenaar as deel van die 1 bedryfstelsel en word outomaties geïnstalleer  wanneer die 1 toestel in die rekenaar ingeprop word. 4 4.7.1 • Skandeer flash-drywers en draagbare media voordat hulle gebruik 2 word/Kwarantyn virusse wat nie verwyder kan word nie • Moenie na enige webwerwe blaai ('surf'), opsoek en aflaai nie • Moenie enige vedagte e-pos/aanhangsels oopmaak nie • Wees versigtig indien jy enige programmatuur installeer/aflaai • Gebruik 'auto-protect'-opsies • Wees versigtig om op opwipvensters te kliek, ens. (Nota aan nasiener: Moenie enige verwysing na die opdatering van antivirusprogrammatuur of om nie die Internet te gebruik nie, aanvaar nie.)  (Enige twee) 4.7.2 • Deur programmatuur wat klikprogrammatuur ('spyware') bevat af 2 te laai/installeer • Deur op 'n opwipvenster/skakel te kliek wat die besmette programmatuur sal installeer • Deur webtuistes wat besmet is te besoek, ens. • Via e-posaanhangsels  (Enige twee) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 4.7.3 • Die bedryfstelsel loop/herlaai stadiger as gewoonlik 3 • Die bedryfstelsel maak onverwags toe • Die bedryfstelsel laai nie • Minder geheue beskikbaar • Leêrs word korrup • Party programme of lêers verdwyn • Onverwagte musiek of geluide speel • Programme werk nie behoorlik nie • Onbekende lêers of programme verskyn skielik • (Fout) boodskappe verskyn • Stelstel-/sekuriteitsinstellings is verander • Programmatuur word sonder magtiging geïnstalleer • Stelseleienskappe verander, ens. (Nota aan nasiener: Moenie apparatuurfaling aanvaar nie.)  (Enige drie) 7 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2013 NSS – Memorandum VRAAG 5 5.1.1 • Rekenaartoestelle/toerusting  1 • wat aan mekaar gekoppel is  1 5.1.2 • Om apparatuur te deel 2 • Om programmatuur te deel • Om data en inligting te deel/sentraliseer/om saam te werk /verbeter samewerking • Administrasie word vergemaklik/om sekureitsmaatrëels te implementeer • Om Internettoegang te deel, ens. (Nota aan nasiener: Moenie enige verwysing na rekenaar- speletjies aanvaar nie.)  (Enige twee) 4 5.2 • NKKe ('NICs') • Rekenaars/Rekenaartoestelle • Skakelaar ('Switch')/Roeteerder/'Gateway'/'Hub'/Brug • Draadlose toegangspunt ('Wireless Access Point') • Kommunikasiemedium/kabels/draadloos  (Enige drie) 3 5.3 • Kliëntrekenaar gebruik hulpbronne  • Word deur bedieners voorsien  /Bediener word nie as ’n werkstasie gebruik nie 2 5.4 • Verskaf Internettoegang/'n konneksie na die Internet/databondels • Bied Internetdienste soos e-pos, kitsboodskappe ('Instant Messaging'), ens., aan • Bied tegniese bystand wat aan hul dienste gekoppel is, aan • Meeste IDVs ('ISPs') bied 'n filtreringsdiens aan om spam, virusse, ens., te vehoed • Party IDVs kontroleer die dienste waartoe hul lede toegang het • Verskaf een plaaslike telefoonnommer vir Internetkonneksies, ens. • 'Web-hosting' dienste • Domeinregistrasie • Bied aanlynstoor aan, ens. (Nota aan nasiener: Moenie slegs die uitbreiding van die afkorting vir IDV aanvaar nie.)  (Enige twee) 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 5.5 • Wêreldwye versameling van elektroniese dokumente/webblaaie • Multimedia-diens wat op die Internet verskaf word (Nota aan nasiener: Moenie Internet op sy eie as antwoord aanvaar nie.)  (Enige een) 1 5.6.1 • Permanent/altyd aan,  1 • Hoë bandwydte/Vinnige/Hoëspoed - konneksie 1 5.6.2 • Groot hoeveelheid data /multimedia-inhoud word oor die Internet 1 gestuur en ontvang • Latensie/Vinnige reaksietyd word benodig  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat na hoë bandwydte vereiste van aanlynspeletjies/video/multimedia data verwys.) 5.6.3 • ADSL/DSL/VDSL 2 • Sellulêr(Edge/GPRS)/3G/4G/LTE • Radio • Satelliet • Wi-Fi • WiMax • Fibre-koppeling • (BBL) 'Broadband over powerlines' (Nota aan nasiener:Aanvaar enige ander geldige antwoorde wat onder hierdie kategorieë val, bv Diginet. Moenie ISDN aanvaar nie)  (Enige twee) 6 5.7 • Gebruiker gebruik 'n PIN om hom- of haarself te identifiseer, wat gewoonlik met 'n wagwoord gepaard gaan wat slegs vir die gebruiker bekend is (sekuriteitsvraag) • Transaksies vind plaas op 'n veilige werf/(geel slot verskyn/https)/ Geënkripteer • Die bank stuur 'n SMS saam met 'n kode wat ingelees moet word voordat die transaksie mag voortgaan/'One time'-wagwoord • Skermsleutelbord ('on-screen keypad') (om toegang deur sleutelvasleggers te vermy) • Teken outomaties uit  (Enige twee) 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 5.8 • Wanneer iemand jou persoonlike besonderhede gebruik • om voor te gee dat dit jy is • om bedrog/onwettige aktiwiteite te pleeg, ens. (Nota aan nasiener: Aanvaar toepaslike voorbeelde.)  (Enige twee) 2 5.9.1 • A haakplek is 'n inherente fout in die program/'Iets' wat nie reg 1 werk nie  5.9.2 • Van die verkoper/die Internet/CD's wat saam met 1 rekenaartydskrifte  versprei word 5.9.3 • Hou die stelsel veilig/maak sekuriteitskuiwergate toe 1 • Voeg nuwe eienskappe/verbeteringe aan programmatuur by (Nota aan nasiener: Moenie vae, ongemotiveerde antwoorde soos 'om die rekenaar gladder te laat loop', ens. aanvaar nie.)  (Enige een) 5.9.4 • Regstellings/bywerkings is ontwerp en vrygestel om 'n spesifieke 2 programmatuurprobleem/haakplek ('bug') reg te maak • Dienspakkette is geskeduleerde vrystellings van al die gesamentlike bywerkings/regstellings/veranderings/opgraderings aan die programmatuur • Om vesoenbaarheidskwessies te oorkom  (Enige twee) 5 [27] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2013 NSS – Memorandum VRAAG 6 6.1.1 • Goedkoop kommunikasie/Lae kommunikasie kostes 2 • Meer en meer mense maak gebruik van IKT/Groter toegang • Beskikbaarheid van baie kommunikasietoeps ('apps')/ programmatuur • Tyd/afstand beperkings is verwyder • Baie medewerking/sosiale netwerkinstrumente/programmatuur beskikbaar • Belangrike inligting/nuus is wêreldwyd beskikbaar, ens.  (Enige twee) 6.1.2 • Foto's in plaas van name kan gebruik word om kontakpersone te 2 identifiseer • Stemkontrole (soos 'Google Voice') kan gebruik word om bevele te gee • Aanraakbeheer ('Touch control')/Bewegingsbeheer/Gebare • 'n Elektroniese assistent kan gebruik work vir toegang en teruglees van kortboodskapdienste (SMSe) • GUI-koppelvlak – (Aanvaar enige EEN spesifieke voorbeeld soos ikone, ens.)  (Enige twee) 4 6.2.1 • Betalings vind elektronies plaas/Elektroniese Fondsoorplasings 2 ('EFTs') • Wye beskikbaarheid van e-bankdienste/ATM • Stiptelike betalings ongeaag van die afstand of tyd/POS • Betalings kan via 'n draagbare toestel soos 'n selfoon/ slimfoon/tablette plaasvind • E-pos en kommunikasiemedia maak dit goedkoper en maklik om met 'n kliënt in aanraking te kom en hom/haar herinner om vir dienste of goedere te betaal, ens.  (Enige twee) 6.2.2 • Werknemers/mense kan van die huis af werk/Besparing op 2 huurgeld vir 'n kantoor/Telependel ('Telecommuting') • Toegang tot programmatuurpakkette (soos Pastel Accounting, Payroll, ens.) is meer doeltreffend/koste-effektief om handel te dryf • Kan minder personeel vereis – verlaag die salarisbetalings • Voorraadvlakke kan meer noukeurig gemonitor word/tot 'n minimum gehou word – geld is nie in voorraad vasgelê nie • Goedkoper om te adverteer/bemark/verminder drukkoste • Videokonferensies/Samewerkingsprogrammatuur kan bydra tot die besparing van reiskostes, • Verminder die koste van kommunikasie, bv e-pos • Internetbankdienste, hoef nie na die bank toe te ry nie  (Enige twee) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 6.2.3 • Tekort aan rekenaarvaardighede in die werksmag 2 • Koste van die aankoop/opgradering van apparatuur/ programmatuur • Kwaadwillige programmatuur ('malware') (Aanvaar enige een voorbeeld) • Konstante behoefte aan opgradering van vaardighede/ heropleiding • Betroubare stabiele kragvoorsiening • Hoë koste van bandwydte/Internettoegrang • Kubermisdaad • Verlies van besigheid a.g.v. 'downtime'/apparatuurfalings/diefstal van apparatuur • Moontlike verlies aan produktiwiteit • Verlies van data a.g.v. swak rugsteunpraktyk, ens.  (Enige twee) 6 6.3 • Werk voortdurend/Langer en langer werksure • Die lewenskwaliteit word negatief beïnvloed omdat mense nooit 'n wegbreekkans van die werk af neem nie/geen sosiale-/familie lewe nie • Anti-sosiale gedrag • Negatiewe invloed van inligtingsoorlading, ens. (Nota aan nasiener: Moenie enige gesondheidsverwante antwoorde nie bv. Karpaletonnelsindroom of stres, ens. aanvaar nie.)  (Enige twee) 2 6.4.1 • Teks/SMS-boodskappe 2 • Kitsboodskappe ('Instant messages') • E-Pos • Multimedia (prent/video/stem)/MMS-boodskappe, ens.  (Enige twee) 4 6.4.2 • Meer gebruik van aanlyn vermaak/meer inhoud word aanlyn 2 geplaas • Groter gebruik van draagbare media om te besigtig/betrokke raak met inhoud/meer vermaakstoeps ('apps') ontwikkel • Meer gratis/goedkoop vermaak/inhoud aanlyn beskikbaar • Toenemende roofkopiëring • Nuwe genres/tipes van vermaak (aanlyn speletjies, ens.) • Groter klem op interaktiewe vermaak • Toenemende vermoë om multimedia inhoud te deel (YouTube, Facebook, ens.) • Mense kan aanlyn vir vertonings bespreek, ens.  (Enige twee) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 6.5.1 • Opname/Vraelys/Onderhoud 1 • Elektroniese vorm • Video- /klankopname van ’n onderhoud  (Enige een) 6.5.2 • Vinniger om in te samel 2 • Die datainsamelaar hoef nie die inligting wat ingesamel is, in te tik nie (alreeds elektronies gestoor)/Google-vorms kan outomaties ingesamelde data in 'n sigblad omsit • Kan beheer/kontrole byvoeg om data wat ingelees word te valideer/beperk • Kan outomaties kontroleer dat alle vrae beantwoord is, ens • ’n Mens kan meer mense bereik/Makliker om ’n breër gehoor te bereik  (Enige twee) 6.5.3 • Sortering/groepering van data 2 • Filtrering van data • Gebruik grafiese vermoëns soos grafieke, SmartArt, ens. • 'Pivot'-tabelle • Gebruik funksies (Aanvaar enige een voorbeeld) • Voorwaardelike formatering  (Enige twee) 6.5.4 • Kom in die versoeking om te kopieer en nie te lees nie (min of 2 geen moeite) • Toenemende risiko dat plagiaat gepleeg kan word • Kopieer inligting sonder om dit te evalueer • Oorweldig deur die inligting wat oor 'n sekere onderwerp beskikbaar is (ly aan inligtingsoorlading)/Tydrowend om te verwerk • Hoër risiko van blootstelling aan irrelevate inligting, ens. (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige en billike respons.)  (Enige twee) 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 6.6.1 • Groenrekenarisering  1 5 6.6.2 • Spaar energie/elektrisiteit - gebruik Energy Star-aanpasbare 4 toestelle/energie effektiewe apparatuur/skakel toebehore wat nie in gebruik is nie af /gebruik toepaslike kraginstellings/hibernering, ens. • Spaar papier – moenie onnodige uitdrukke maak nie/Proeflees vanaf die skerm of aanlyn/gebruik meer e-kommunikasie • Gebruik omgewingsvriendelike herwinning metodes om e- rommel/gifstowwe te vermy/verminder • Skenk ou toerusting aan skole/opgradeer rekenaars waar moontlik teenoor die weggooi en vervanging om e-rommel te verminder • Hergebruik inkhouers - Verminder e-afval/gifstofeffekte deur om van herwinbare/hervulbare inkhouers te gebruik/opgradeer/ hergebruik ou apparatuur in plaas van om dit te stort, ens. (Enige twee voorstelle  met 'n toepaslike motivering vir elkeen ) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/November 2013 NSS – Memorandum VRAAG 7 7.1 • Sigblad – berekenings/fakture/bestellings/rekenstate, finansiële state, ens. • Woordverwerkingstoepassing - briewe, kontrakte, notule van vergaderings, ens. • Databasistoepassings - werknemerdata, voorraaddata, verskaffers-/debiteure-/krediteursdata, ens. • E-posprogramatuur - kommunikasie • Webdeurblaaier - Internetsoektogte (Nota aan nasiener: Punte word nie vir die toepassing toegeken nie maar liewers vir die gebruik van die toepassing. Aanvaar enige geldige respons wat na 'n klein sakebedryf verwys.)  (Enige twee) 2 7.2.1 • Formatering van selle is op Currency/Accounting-formaat gestel  1 7.2.2 • Verwyder desimale kommas vanaf selle B4:B6  1 • Vervang met desimale punte  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige respons in verband met die feit dat sommige rekenaars moontlik opgestel is om desimale kommas te aanvaar, bv. 'n foutiewe formule is gebruik.) 7.2.3 • Voeg raamlyne tussen die selle in 1 • Maak die opskrifte vetdruk/groter font/gebruik geskikte groottes • Gebruik uitligting ('highlighting')/skadueffek, ens.  (Enige een) 4 7.3 • Kontroleer die eienskappe ('properties')-window van die flash-skyf om die beskikbare hoeveelheid oop spasie te sien • In My Computer sal die oop spasie onder die identifiserende aandrywerletter getoon word  (Enige een) 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 17 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 7.4.1 • Ergonomika  1 3 7.4.2 • Rus die oë deur om die oë te rol/Knip die oë elke vyf sekondes/ 2 Maak die oë toe om hulle te laat rus • Fokus op 'n voorwerp op 'n afstand • Plaas die beeld 'n armlengte weg van die oë • Gebruik groter fonts • Verstel die beligting (skerm of kamer) • Gebruik 'n LED monitor • Verhoog die verfrissingstempo, skerminstellings • Spesiale bril om oë te beskerm, ens.  (Enige twee) 7.5.1 • USB hub/toestelle met ekstra USB-poorte  1 (Nota aan nasiener: Moenie slegs hub aanvaar nie.) 7.5.2 • Dis is moeilik om komponente vir 'n ou rekenaar te vind 2 • Ouer onderdele kan duur wees/dit kan goedkoper wees om 'n nuwe rekenaar aan te koop as om op te gradeer • Baie verskillende komponente sal waarskynlik opgegradeer moet word (bv. SVE ('CPU'), LSG/LVE ('RAM') en HDD) as gevolg van die ouderdom van die rekenaar • Nuwe komponente mag miskien nie met 'n ouer moederbord aanpasbaar wees nie, ens. (Nota aan nasiener: Moenie algemene redes vir opgradering aanvaar nie.)  (Enige twee) 3 7.6 • Gebruik die eienskappe van die soekopsie/nutsprogram • Organiseer die lêers in toepaslike gidse en subgidse • Herrangskik/Groepeer die lêers alfabeties/volgens tipe/kronologies • Gebruik betekenisvolle lêer- en lêergidsname • Skep indeks van lêers, ens.  (Enige een) 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 18 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 7.7.1 • Die aanhangsel is te groot 2 • Skakel dit om/pers die foto saam na 'n kleiner grootte OF • Die rekenaar is nie aan die Internet gekoppel nie • Koppel die rekenaar aan die Internet OF • 'n Sekuriteitsinstelling kan miskien verhoed dat aanhangsels gestuur kan word • Verander die sekuriteitsinstelling om toe te laat dat die aanhangsel gestuur kan word • OF 'Send later' is geselekteer in plaas van ‘send now’ Selekteer die 'send now'-opsie (Oorsaak  plus bypassende oplossing ) 7.7.2 • Gebruik 'n eienskap van wolkrekenarisering/Gebruik DropBox of 1 SkyDrive, ens. • Deel dit op 'n sosiale netwerkblad soos Facebook/Instagram/Pinterest, ens. • Deel dit op ’n webruimte wat vir die deel van foto's bedoel is (bv. Flickr) • Gebruik kitsboodskappe ('Instant Messaging') soos BBM/MXit/ Twitter, ens.  (Enige een) 7.7.3 • Hy gebruik die rekenaar vir iets anders as waarvoor dit gedurende 2 daardie tyd bedoel is  • Hy gebruik die skool se dataplafon ('cap')/gebruik bandwydte om sy private boodskappe uit te stuur  (Nota aan nasiener: Moenie antwoorde soos 'oortree skoolreëls' aanvaar nie.) 5 7.8.1 • 'n Webtuiste  waar gebruikers inhoud ontwerp, byvoeg, aanpas 1 of uitvee  1 7.8.2 • Nie al die inhoud van die wiki is altyd gemodereer/gekontroleer nie en mag miskien nie korrek wees nie/Enige mens kan tot 'n wiki 1 bydra  6 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V2 19 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 7.8.3 • Pleeg van plagiaat  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar toepaslike sinonieme vir plagiaat. Moenie programroof ('piracy') aanvaar nie.) 7.8.4 • Tik 'n sin of sinsnede wat verdag voorkom in 'n soekenjin in en 2 soek dit op • Gebruik programmatuur wat ontwikkel is om plagiaatpleging te vind (soos Turnitin of PlagiarismDetect, ens.) • Onderwysers behoort te sien dat dit nie die leerder se gewone skryfstyl of vlak is nie • Nie-drukbarekarakters ('non-printing characters') eie aan daardie webtuistes mag miskien voorkom/Oorspronklike hiperskakels mag miskien nog oorbly in die leerder se werk/Leerders laat die Amerikaanse instellings in/dollar-simbole oorbly • 'n Verskeidenheid style kom in die dokument voor, ens.  (Enige twee) [25] TOTAAL AFDELING B: 130 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all