Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
(TEORIE)
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 




_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 247.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · AfrMemo
- Other filesMemoMemo (2)
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING A
VRAAG 1: PAS-ITEMS VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 D MICR (1) 2.1 A (1)
1.2 K Spooler (1) 2.2 C (1)
1.3 B Enkripsie (1) 2.3 D (1)
1.4 C Patch (1) 2.4 C (1)
1.5 E Cap (1) 2.5 C (1)
1.6 A Blog (1) 2.6 C (1)
1.7 H Bandwydte (1) 2.7 B (1)
1.8 F Defragmenteer (1) 2.8 D (1)
1.9 G Styl (1) 2.9 A (1)
1.10 I SUMIF (1) 2.10 B (1)
[10] [10]
TOTAAL AFDELING A: 20
AFDELING B
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Kantoorpakket (1)
3.1.2 1.3MP Webkamera (1)
3.1.3 Mikrofoon
Oorfone/luidsprekers
OF
Oorfone met ʼn ingeboude mikrofoon (Enige 2) (2)
3.1.4 Ja.
Die skootrekenaar kan aan ʼn netwerk koppel met die
Ethernetkonneksie of ʼn woelkol deur gebruik te maak van die Wi-Fi
wat aan die internet gekoppel is. (2)
3.1.5 Windows 8 Pro. (1)
3.1.6 Bluetooth het ʼn langer reikafstand as infra-rooi.
Bluetooth word nie belemmer deur items tussen die ontvanger
en sender nie
Bluetooth het ʼn vinniger oordra-kapasiteit
Bluetooth-toestelle kan mekaar aanvoel en outomaties data
oordra
Enige ander toepaslike antwoord. (Enige 2) (2)
3.1.7 Bluetooth
USB-kabel (2)
3.1.8 Sentrale Verwerkingseenheid/verwerker (1)
3.1.9 2.3 GHz (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
3.2 3.2.1 LED-monitor gebruik minder krag
LED-monitor beslaan minder spasie (2)
3.2.2 Grootte van die skerm
gemeet diagonaal oor die skerm in duim (2)
3.3 3.3.1 Die lêer kan net oopgemaak en gelees word.
Die lêer kan nie geredigeer en weer gestoor word nie.
(Enige 1) (1)
3.3.2 Die persoon wat die lêer gestuur het wil nie hê dat enigiemand
dit verander nie.
OF
Alle lêers op ʼn CD is leesalleen siende dat die data op ʼn CD
nie verander kan word nie. (1)
3.3.3 Kopieer die lêer na die rekenaar en verwyder dan die lees-alleen
opsie vanuit die eienskappe van die lêer. (1)
3.4 Help met voorraadopname/laat toe dat voorraadstelsel op rekenaar
gedoen kan word
Akkuraat – wanneer iemand ʼn item leen kan hulle net die strepieskode
skandeer
Verbeter die uitgee en terugneem van boek, sagte afdrukke, ens.
Enige ander toepaslike antwoord. (Enige 2) (2)
3.5 3.5.1 Digitale kamera het ʼn hoër resolusie.
Die webkamera is geïntegreer, menende dat die
skootrekenaar rondgedra sal moet word om foto’s te neem.
Enige ander toepaslike antwoord. (Enige 2) (2)
3.5.2 Die resolusie (MP)
Geheue of tipe geheuekaart wat gebruik moet word siende
dat party tipes duurder is
Grootte van die kaart wat gebruik kan word
Opties teenoor digitale zoem
Koppelvlak/tipe konneksie om foto’s oor te dra
Enige ander toepaslike antwoord. (Enige 2) (2)
3.5.3 Inkspuit (1)
[27]
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 4
4.1 Deel van hardeware
Deel en werk op dieselfde data/lêers
Data kan maklik tussen rekenaars oorgedra word instede van met die
hand
Beter sekuriteit moontlik
Laat toe vir beter kommunikasie (Enige 2) (2)
4.2 4.2.1 ʼn LAN
wat beperk word tot ʼn klein area soos ʼn skool
waar ʼn WAN oor groter afstande strek soos ʼn provinsie of selfs
die hele land.
(Nota: geen punte toegeken vir uitbreiding van afkortings) (3)
4.2.2 ʼn Normale rekenaar gebruik hulpbronne op ʼn netwerk en ʼn
bediener verskaf hulpbronne.
ʼn Bediener verskaf ook sekuriteit en stoorplek vanaf ʼn sentrale
punt. (2)
4.3 4.3.1 Indien student video oor die internet kyk mag die aflaai-limiet
vinnig opgebruik word.
Studente mag video sien wat onaanvaarbaar of sleg is.
(Enige 1) (1)
4.3.2 Die video kan afgelaai en dan interne gedeel word oor die
netwerk. (1)
4.4 Voordele:
Makliker om toerusting te installeer omdat geen kabels nodig is nie
Toerusting kan draagbaar wees
Toestelle kan aan die internet koppel in plekke waar kabels nie gelê kan
word nie (Enige 1)
Nadele:
Stadiger
Sein kan nie altyd opgetel word nie
Sein kan selfs verlore gaan wees a.g.v. steurings
Moeiliker om op te stel/benodig ʼn ervare tegnikus wat weet wat hy doen
Potensieel swakker sekuriteit (Enige 1) (2)
4.5 Voeg wagwoorde by tot lêers
Enkripsie op dokumente
Beperk toegangsregte tot lêers (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
4.6 4.6.1 Geen papier
Drukker nie aanlyn
Drukker nie aangeskakel
Foutiewe kabel
Probleem met drukkerdrywer
Papier sit vas
Enige ander toepaslike antwoord. (Enige 2) (2)
4.6.2 Drukwerk kan gestop en weer begin word
Skraap van drukopdragte
Kan die volgorde waarin drukopdragte uitgevoer word
verander (Enige 2) (2)
4.6.3 Stel drukker as die bestekwaarde (1)
4.7 4.7.1 “Green computing”
(Aanvaar spesifieke voorbeelde daarvan)
Goedkoper (2)
4.7.2 Waarborg verval
Kwaliteit van afdrukke mag slegter wees
Mag moontlik die drukker beskadig (Enige 2) (2)
4.8 4.8.1 hardeskyf
SVE
grafikakaart
LSG (Enige 2) (2)
4.8.2 Wanneer nuwer komponente nie bygevoeg kan word tot die
huidige moederbord
Is goedkoper om te koop as opgradeer
Indien aanpasbare hardeware komponente nie vir die
moederbond gevind kan word nie (Enige 1) (1)
[25]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 ʼn Maatskappy wat ʼn hoëspoed konneksie tot die internet het
en
dit aan kliënte uitverhuur teen ʼn maandelikse koste. (2)
5.1.2 Vinniger
Hoë bandwydte
Nie nodig om in te skakel
Altyd/Permanent aan internet gekoppel
Telefoonoproepe kan gemaak word op dieselfde tyd as wat die
internet gebruik word (Enige 2) (2)
5.1.3 Skakellyn gebaseer op tyd gekoppel
en ADSL op die hoeveelheid data oorgedra (2)
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2013)
5.1.4 Breëband:
Enige hoëspoed hoë bandwydte internetkonneksie
Bandwydte:
Die hoeveelheid data wat afgelaai/oorgedra kan word binne ʼn
bepaalde tyd (4)
5.2 5.2.1 ʼn Interne netwerk
wat dieselfde protokolle en protokolle gebruik as die internet. (2)
5.2.2 Daar is geen nut siende dat die verbruikers naby aan mekaar is
en die netwerk, die hoofrede vir die installering ʼn die intranet
en daar is ook geen nut/rede dat verbruikers interne webblaaie
moet besoek nie (2)
5.3 5.3.1 Sekuriteit is goed a.g.v. wagwoorde, kodes, ens,
Gemaklik – 24/7/365 beskikbaar
Vinniger/geen rye
Toegang tot ʼn wye reeks fasiliteite soos betaal van rekeninge,
balansstate
Geen probleem met tjekbedrog nie
Behoort goedkoper te wees as gewone bankkostes
Relatief eenvoudig om te gebruik,
kan rekeninge vanaf jou rekenaar beheer (Enige 2) (2)
5.3.2 Phishing-aanvalle mag voorkom bv. verbruikers wat gelei word
om private inligting uit te gee aan iemand wat voorgee hy is ʼn
wettige entiteit
OF
Lei verbruikers na ʼn valse webblad of e-posse uit te stuur wat
wettig lyk op soek na det ouls
Moontlike sekuriteitsrisiko’s soos identiteitsdiefstal, internet
bedrog, krakers (2)
5.3.3 Gebruik van wagwoorde (pin-nommers)
Gebruik op-skerm sleutelbord vir die inlees van wagwoorde
Verskillende vlakke van wagwoorde
SMS’e wat uitgaan om verbruikers in kennis te stel van enige
transaksies
Outomatiese aftekening nadat die banksessie vir ʼn sekere
tydperk onaktief is
Gebruik veilige enkripsie/protokolle doos SSl of HTTPS
Veiligheidsslot moet onder regs vertoon word (Enige 2) (2)
5.3.4 Kontantonttrekking
OF
Kontantdeposito (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
5.4 5.4.1 Skep van geïnteresseerde groepe
Pos van multimedia (foto’s/video/ens.)
Baie eienskappe kan bygevoeg word soos speletjies (Enige 2) (2)
5.4.2 Gevaar van aanlyn skelms soos pedofiele
Probleme met sekuriteit/privaatheid
Mense mag virtuele verhoudings skep
Skep van/blootstelling tot ongewenste inhoud
Probleme met verslawing
Inhoud publiseer wat gesien en teen jou gebruik kan word
Aangeleenthede soos versleuring (Enige 2) (2)
5.5 5.5.1 ʼn Webtuiste wat soek vir spesifieke inligting op die internet
deur gebruik te maak van sleutelwoorde of -frases. (2)
5.5.2 Gebruik aanhalingstekens
Gebruik + of – tekens voor sleutelwoorde
Gebruik ʼn gevorderde soektog, bv. data, tipes
Soek in die resultate van ʼn bestaande soektog
Gebruik alternatiewe woorde/sinonieme
Webbladsye vanuit Suid-Afrika stel, selekteer ander tale in die
soekenjin
Gebruik ʼn ander soekenjin (Enige 2) (2)
5.5.3 Maak seker of jy die persoon/plek kan vertrou soos ʼn
universiteit
Dieselfde inligting kan op ander plekke gevind word
Gebruik jou gesonde verstand/vertrou jou instink en kyk eers of jy
die inligting kan vertrou
Die datum van die webtuiste, hoe nuwer hoe beter
Kyk of die outeurs vertrou kan word
Kyk of dit deur ander outeurs ondersteun word
Kyk na die kwaliteit van die taal (Enige 2) (2)
[31]
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 6
6.1 6.1.1 ʼn Kantoorpakket is ʼn versameling programme soos
woordverwerkers, sigblad en databasisprogrammatuur wat integreer
word en saam versprei word as ʼn eenheid. (2)
6.1.2 A. Oopbron
Koste:
Gratis beskikbaar
Ondersteuning
Moeiliker om plaaslike ondersteuning te kry (skaarse vaardighede)
Kan gratis ondersteuning verkry vanaf aanlyn gemeenskappe
Mag tegniese bystand nodig kry wat duur kan wees
B. Eiendomssagteware
Koste:
Kan duur uitwerk
Ondersteuning
Ondersteuning oral beskikbaar (4)
6.2 6.2.1 Databasis (1)
6.2.2 Sigblad (1)
6.3 6.3.1 ʼn Tipe spioenasiesagteware (spyware)
wat elke sleutel wat gedruk word opneem. (2)
6.3.2 Die sagteware bevat advertensies in die vorm van baniere op opwip-
vensters. (1)
6.3.3 “Anti-spyware” sagteware doen verslag rakende “Spyware” of
waarsku oor verdagte aktiwiteit
Bestekwaarde vir tuisblad verander
Internetaktiwiteite wat nie deur verbruiker begin is nie
Word gevat na verskillende webtuiste as die URL wat ingelees
word
Nuwe taakbalke, skakels/gunstelinge
Bestekwaarde vir soekenjin verander
Rekenaar begin stadig werk. (Enige 2) (2)
6.3.4 Maak seker dat die program outomaties sal werk
Doen gereelde skanderings van die hele stelsel
Gebruik net een anti-virus program op ʼn slag
Installeer dit op al die masjiene
Stuur verslae van enige virus aktiwiteit na die
administrateur (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
6.3.5 ʼn Anti-virus werk deur die spesifieke aktiwiteitsprofiel en ʼn
virus te vergelyk met ʼn databasis.
Hierdie databasis moet gereeld opdateer word omdat daar
elke dag nuwe virusse uitkom.
Opdaterings van die nuutste virus definisies vanaf die bediener
van die anti-virus vervaardiger. (3)
6.4 Om die grootte te verminder
Kombineer van meer as een lêer in een om dit makliker te maak om te
kopieer of e-pos of kopieer na ʼn verwyderbare skyf (2)
6.5 Ja, die lêers wat geskraap word gaan na die “recycle bin”.
Tot dit van daar af geskraap word.
Sy kan dit van daar af herinstel van waar dit af kom. (2)
6.6 6.6.1 “Repetitive Strain Injury” is ʼn besering wat veroorsaak word
deur herhaalde bewegings
soos om op ʼn sleutelbord te werk (2)
6.6.2 TWEE maniere om RSI te voorkom
Enige EEN voorbeeld van ergonomie:
“Palm pads”
Gewrigondersteuning
Sleutelborde wat gesplete is of geboë is
Sleutels wat op ʼn hoek is (Enige 1)
EN
Nog EEN rede:
Neem gereelde breuke
Strek
Rus (Enige 1) (2)
[26]
VRAAG 7
7.1 7.1.1 REDE
Die omvouing styl/formatering van die prentjie is verkeerd (1)
EN
OPLOSSING
Maak die formatering/omvouing reg na “tight”
Kieskaart opsies: format picture – layout/wrapping
(Enige 1)(1) (2)
7.1.2 Gebruik die “AutoFit table”-funksie
Verminder die linker en regter kantlyne van die bladsy
Verminder die wydte van die kolomme in die tabel
Verander na landskap (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (SEPTEMBER 2013)
7.1.3 Verander die taal na “English SA”
“Ignore all”-opsie
“Add to dictionary”-opsie
Sit die funksie wat spelfoute optel af (Enige 1) (1)
7.2 Style
Dan kon hy net die styl verander het wat dan outomaties al die opskrifte sou
verander het na dieselfde formatering. (2)
7.3 ʼn Sigblad het ingeboude funksies en formules wat vir berekeninge
gebruik kan word. ʼn Woordverwerker het net beperkte formules.
ʼn Sigblad word gebruik vir die manipuleer van nommers waar ʼn
woordverwerker vir woorde is.
Waardes word outomaties opdateer indien enigiets verander. (Enige 2) (2)
7.4 7.4.1 Strepieskode of ISBN
Net een boek kan ʼn unieke strepieskode/ISBN hê (2)
7.4.2 Yes/No (1)
7.4.3 Teks (1)
7.4.4 Gebruik van spesifieke plekhouers wat verbruikers forseer om net
spesifieke data in te lees soos getalle of letters. (1)
7.4.5 Skep ʼn geldigheidsreël waarin jy spesifiseer dat die jaar later as
2000 moet wees (>=2000) (2)
7.5 7.5.1 Absolute selverwysing (1)
7.5.2 Om te verhoed dat selverwysings verander wanneer ʼn formule
gekopieer word. (2)
7.5.3 Dit sal nie verander nie. (1)
7.6 Die “developer tab” bevat opsies waar komponente soos “checkboxes”- en
“dropdown”-kieskaarte toegevoeg kan word tot elektroniese vorms. (1)
[21]
TOTAAL AFDELING B: 120
GROOTTOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper