Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 200
KANDIDAAT SE PUNTE
KANDIDAAT
NAAM
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE
PUNT 37 29 12 44 32 40 6 200
KANDIDAAT SE
PUNT
FINALE
PUNT
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 2013 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 499.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 1 Lêer: q1Thermo_Rec
Nr. Kriteria Maks. Punt
1. Maak die lêer q1Thermo_Rec oop
1.1 Paragraaf spasiëring 2
Paragraaf spasiëring gestel 10 pt/”2 lines”/0.35 na
hele dokument
1.2 Kantlyn 1
Regterkantlyn gestel op 1.3 cm vir die hele dokument
1.3 Uitleg van dokument 2
Volinlyn gestel – hele dokument
Outomatiese woordbreking “zone” verander na 0.5 cm
1.4 Opskrif: 8
WordArt/Fontworks
WordArt-styl 1 toegepas op “THERMO-REC”
3D Parallel-styl 1
“Curved Right Arrow” en ‘n “Curved Left Arrow” ingevoeg in
die korrekte posisie
WordArt en pyle (“Arrows”) is gegroepeer
Saamgevoegde logo - 10 cm wyd
Saamgevoegde logo - 3 cm hoog
Saamgevoegde logo – Horisontaal gesentreerd
Relatief tot bladsy gesentreerd
1.5 Prent 5
Korrekte prent ingevoeg
Vertoon horisontaal gesentreerd
Omraming 3 pt wyd
Blou omraming
Prent se agtergrond is deurskynend (“transparent”)
1.6 Style 2
“Heading 2”-styl se fontkleur is verander na rooi
Die styl is gestel om outomaties op te dateer
1.7 Bladsynommering in die boskrif 3
Bladsynommering formaat is verander na a, b, c ens.
Verskillende “Odd and Even Pages” seleksie is afgehaal
Die bladsynommers verskyn in dieselfde formaat en is
deurlopend op al die bladsye van die dokument
1.8 Vergrote hoofletter (“Drop Cap”) “T” 2
Vertoon in die kantlyn
Strek oor twee lyne
1.9 Watermerk 3
Spelling korrek, “Recycling”
Semi-deursigtig (“Semi-transparent”)
Vertoon diagonaal
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3
1.10 Vervang (“Find and Replace”) voorvalle van “Thermo Rec” 3
Klein hoofletters
Buitelyn-effek en
“Thermo Rec” – albei woorde is deurgaans vervang
1.11 Kolomme 5
Teks vertoon in drie kolomme
Eerste kolom is 6 cm wyd
Tweede en derde kolom is 4.5 cm wyd
Vertikale lyne kom tussen die kolomme voor
Kolombreuke verseker dat elke paragraaf bo aan ’n nuwe
kolom begin
1.12 Lynspasiëring 1
Hele dokument se lynspasiëring is 14 pt
[37]
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 2 Lêer: q2Waste
Nr. Kriteria Maks. Punt
2. Maak die lêer q2Waste oop
2.1 Datum 2
Datum as veld in bladsyboskrif
Gestel om outomaties op te dateer
2.2 Bladsy Uiteensetting 2
“Gutter” posisie verander na links en 1 cm
Papiergrootte is verander na A4
2.3 Inhoudsopgawe 2
Outomatiese Inhoudsopgawe ingevoeg
Slegs die Heading-styl genaamd “NEW” is in die
Inhoudsopgawe gebruik
2.4 Kolpunte 4
Kolpunte by die korrekte teks gebruik
Garbage.jpg prent is gebruik as kolpunte
Kolpunte is gesentreerd
Kolpunte verskyn by die linkerkantlyn
2.5 Skakel (“Hyperlink”) verwyder 1
Skakel van die woord “SCOPING” verwyder
2.6 Spelfoute gekorrigeer 1
Spelfout is gekorrigeer
2.7 Boekmerk 1
Boekmerk genaamd “First” is aan die prent op die eerste
bladsy geheg
2.8 Tabel 8
Korrekte teks is in ‘n tabel omgeskakel
Opskrif in die eerste ry is in bokas
Eerste ry is saamgesmelt
Die eerste twee rye is vertikaal en horisontaal gesentreer
Teksrigting is vertikaal in die tweede ry
Hoogte van die tweede ry is 3 cm
Eerste ry is gevul met ’n grys kleur
Omramings is soos in die voorbeeld ingevoeg
2.9 Formule in Tabel: =Count(Above) 1
“Sum” is verander na “Count”
2.10 Grafiek 2
Grafiek is geskuif na die korrekte posisie (“FEEDSTOCK”
kolomme)
Teks vou om die grafiek
2.11 Skakel (“Hyperlink”) na boekmerk 1
Die woord “FIRST” is geskakel met die boekmerk “First”
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5
2.12 Bladsyoriëntasie 1
Laaste bladsy is in “Landscape” oriëntasie
2.13 Veld in bladsyonderskrif 3
Veld wat die outeurnaam (“Author”) aandui is ingevoeg
Aan die regterkant van die bladsyonderskrif
Bokasformaat is geselekteer
[29]
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 3 Lêer: q3Certificate, q3Final
Nr. Kriteria Maks. Punt
3. Maak die q3Certificate lêer oop
3.1 Tabel omgeskakel in teks 1
Die tabel wat in geel uitgelig is, is omgeskakel na teks -
kommas is gebruik om die teks te skei.
3.2 Tabel verwyder 1
Die tabel wat in blou uitgelig is, is verwyder
3.3 Kuns/patroon Bladsyraam 1
Enige bladsyraam van die “Art gallery” is ingevoeg
3.4 Possamevoeging (“Mail Merge”)
3.4.1 Die tabel genaamd DATA in die q3Details.mdb databasis 1
is gebruik as databron
3.4.2 Die sertifikate is in dalende orde volgens van (“Surname”) 1
gesorteer
3.4.3 Sertifikate is slegs aan lede wat “Dedication” as hulle 1
uitstaande kenmerk het, uitgereik (3 rekords voldoen aan kriteria)
3.4.4 Die gedeeltes tussen <<>> is vervang met die geskikte 2
samevoegingsvelde:
“Name” vervang
“Surname” vervang
3.4.5 Die finale saamgevoegde sertifikate is gestoor as 1
q3Final.doc in die 2013 EXAM DATA-lêergids
3.5 Sublêergids geskep 2
‘n Sublêergids genaamd “Certificate “is in die 2013 EXAM
DATA-lêergids geskep
Die q3Final.doc dokument is geskuif na die lêergids
3.6 Lêer gestoor in PDF formaat 1
’n Kopie van die q3Final.doc dokument is gestoor in die
Certificate-sublêergids in pdf formaat
[12]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7
VRAAG 4 Lêer: q4Calculations
Nr. Kriteria Maks. Punt
4. Maak die sigblad q4Calculations oop en werk in die Sales-werkblad
4.1 Ry 1 3
Selle A1 tot I1 saamgesmelt
Hoofopskrif “Turning Waste into Job Opportunities” is
horisontaal en vertikaal gesentreerd
Font: Arial Black 27 pt
4.2 Ry 2 4
Teks oriëntering van opskrifte: verander na 86º
Ry hoogte: verander na 75
Woordomvou toegepas (“Wrapped”)
Blou vul-kleur vir selle met opskrifte ingevoeg
4.3 Alle data is duidelik sigbaar 1
4.4 Reeks F4:F29 2
Geformateer in Suid-Afrikaanse geldeenheid
Geen desimale plekke
4.5 Sel C4 =UPPER(D4&"/"&LEFT(E4,3)) OF 5
=UPPER(CONCATENATE(D4,”/”,LEFT(E4,3)))
=UPPER
CONCATENATE of & operator
Sel D4
“/”
LEFT(E4,3)
4.6 Sel F9 =VLOOKUP(E9,VLOOKUP!$B$2:$C$27,2,FALSE) 4
Korrekte Sel E9
Korrekte werkblad-Reeks met Absolute selverwysing
2de Kolom
FALSE
4.7 Sel F30 =MODE(F4:F29) 2
=MODE
Korrekte Reeks
4.8 Sel F31 =ROUND(AVERAGE(F4:F29),0) 4
=ROUND
AVERAGE
Korrekte Reeks
Afgerond na 0 desimale plekke en korrekte gebruik van
hakkies
4.9 Sel F33 =COUNTIFS(A4:A29,"Mr",D4:D29,"DBN") 5
COUNTIFS
Korrekte Reeks A4:A29
Kriteria “Mr”
2nd Korrekte Reeks D4:D29
Kriteria “DBN”
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (SEPTEMBER 2013)
4.10 Sel F36 =LARGE(G4:G29,2) 3
=LARGE
Korrekte Reeks G4:G29
Kriteria 2
4.11 Sel F37 =COUNTBLANK(I4:I29) 2
=COUNTBLANK
Korrekte Reeks
4.12 Sel K4 =(F4*$K$3)+F4 OF =F4+(F4*$K$3) 3
Korrekte berekening F4*$K$3
Absolute selverwysing
Korrekte Sel bygetel: +F4
4.13 Sel M4 =AND(G4>250,L4>8) OF 3
=IF(L4>8,IF(G4>250,"TRUE","FALSE"))
Hakkies en =AND funksie
Kriteria G4>250
Kriteria L4>8
4.14 Sel G31 1
Kommentaar verwyder
4.15 Sel F38 =LEN(I20) 2
LEN funksie
Korrekte Sel
[44]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9
VRAAG 5 Lêer: q5Quarterly
Nr. Kriteria Maks. Punt
5. Werk in die Data werkblad
5.1 Reeks C3:H3 1
Diagonale lyne (“borders”) is ingevoeg
5.2 Ry 1 1
Prent is geskuif van die Image-werkblad na die linkerkant
van die opskrif in Ry 1 van die Data-werkblad
5.3 Sel B12 =SUMIF(A4:A9,"B",C4:C9) 3
1ste Korrekte Reeks A4:A9
2de Korrekte Reeks C4:C9
Korrekte Kriteria "B"
5.4 Reeks C4:H9 3
Oorspronklike voorwaardelike formatering verwyder
Nuwe voorwaarde ingevoeg: >R65 000
Formatering van nuwe voorwaarde: geel vulkleur
5.5 Reeks A4:H9 Sortering 4
Eerstens volgens “District” gesorteer
In dalende (“descending”) volgorde
Tweedens volgens “Branches” gesorteer
In stygende (“ascending”) volgorde
Werk in die Totals-werkblad wat hernoem is na Sales
5.6 Sel B2 =SUM(Data!C9:H9) 2
Korrekte funksie
Korrekte Selreeks
5.7 Werkblad – Totals is herbenoem 2
Herbenoem na Sales
“Tab” kleur rooi
5.8 Sel C2 =IF(B2>=400000,"Excellent",IF(B2>=300000,"Good"," ")) 5
“Nested IF” korrek saamgestel
Kriteria vir “Excellent” is korrek
Kriteria vir “Good” is korrek
Kriteria vir leë sel is korrek
Funksie ondertoe gekopieer na die Reeks C2:C7
Werk in die Password-werkblad
5.9 Password-werkblad 1
Wagwoord is verwyder van die werkblad
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (SEPTEMBER 2013)
Werk in die Graph-werkblad
5.10 Grafiek geredigeer 10
Grafiek is in ’n nuwe werkblad genaamd Chart (“not as an
object in the sheet”)
Grafiektitel bokant die grafiek lees: “Total Sales”
Verander na ’n sirkelgrafiek “Pie-chart”
Die verklaring (“Legend”) is bokant die grafiek
Data waardes – persentasies
Data waardes – posisie “Inside End”
Data waardes – fontgrootte 36 pt
Data waardes – fontkleur wit
Die grootste segment is uitgetrek “exploded”
Die grootste segment is gevul met die Green-prent
[32]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11
VRAAG 6 Lêer: q6Branches
Nr. Kriteria Maks. Punt
6. Werk in die RecycledStock-tabel
6.1 ItemImage veld 2
Datatipe verander na “OLE object” (OF Hiperskakel)
Prent Green.bmp by Norwood tak in Kaapstad ingevoeg
6.2 InStock-veld 1
Veldgrootte verander na “Double”
6.3 Veld bygevoeg 2
Nuwe veld genaamd Title is bygevoeg
Die Title-veld is bokant die PersonResponsible-veld
6.4 Title-veld 3
“List Box” gebruik (OF “Combo Box”)
“Value list”
Korrekte “Raw Source” data: Mr; Mrs; Ms
6.5 City-veld 1
In dalende orde gesorteer
6.6 City-veld 1
Veldeienskappe: > ingevoeg by formaat
6.7 InStock-veld “ >=1 And <=9000” OF “Between 1 And 9000” 3
Valideringsreel: Korrekte voorwaarde
Valideringsreel: And
Enige relevante Valideringsboodskap bv.: “Voorraad kan
enige getal van 1 tot 9000 wees”
6.8 BranchCode-veld – toevoermasker (“Input Mask”) ???0000"-REC" 3
??? (opsionele letters)
0000 (verpligte nommers)
"-REC"
6.9 BranchCode-veld 1
Vereiste veld (“Required”): “Yes” is geselekteer
6.10 Tabel-gidslyne 2
Slegs die vertikale gidslyne word vertoon
Vertikale gidslyne is ’n Rooi kleur
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (SEPTEMBER 2013)
Werk in die NewValue-navraag
6.11 NewValue-navraag is aangepas as volg: 6
Verskuilde velde “Hidden fields” wys “Unhide”
CurrentValue-veld is in stygende orde gesorteer
Berekende veld: NewValue:[CurrentValue]+([CurrentValue]*0.2)
Nuwe veld se naam: NewValue:
Korrekte veld vermenigvuldig met 20%: [CurrentValue]*0.2
Gebruik van hakkies en korrekte veld bygetel
NewValue-veld vertoon in Suid-Afrikaanse geldeenheid
Werk in die Stock-navraag
6.12 Stock-navraag: 5
Navraag genaamd Stock is geskep
Volgende velde vertoon: City; Colour
1ste Korrekte kriteria(gee Punt al is die “wild card” uitgelaat)
Gebruik van “wild card” * in die eerste kriteria
2de Korrekte kriteria
Werk in die RecycledStock-vorm
6.13 RecycledStock-vorm: 5
“Green” logo ingevoeg in vormboskrif (“Form Header”)
Datum as funksie in vormonderskrif = Date()
Agtergrondkleur van die Branch-veldnaam is verander na
enige kleur
Keuselys (“Combo box”) ingevoeg by Colour-veld
Korrekte lys: Blue, Yellow, Green, Red en Black
Werk in die Branches-verslag
6.14 Branches-verslag 5
Gegroepeer volgend die City-veld
Nuwe veld etiket vertoon in bladsyboskrif (“Page Header”):
TotalValue
Korrekte berekening in “Detail” area: *
“Text box” gebruik vir formule
Korrekte velde gebruik: =[InStock]*[CurrentValue]
[40]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 13
VRAAG 7 Lêer: q7Answers
Nr. Kriteria Maks. Punt
7.1 20 pt 1
7.2 Lewis 1
7.3 Recycling 1
7.4 10660 1
7.5 Footnote 1
7.6 1
[6]
TOTAAL: 200
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 QP

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2013 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper