Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2014 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2014, 20 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 271.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die
kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.
• Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: PASITEMS VRAAG 2: MEERVOUDIGE-KEUSE
1.1 O 1 2.1 C 1
1.2 F 1 2.2 B 1
1.3 K 1 2.3 B 1
1.4 D 1 2.4 B/C/D 1
1.5 L 1 2.5 A 1
1.6 Q/L 1 2.6 C 1
1.7 P 1 2.7 D 1
1.8 G 1 2.8 C 1
1.9 B 1 2.9 A 1
1.10 E 1 2.10 C 1
[10] [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In VRAAG 3.2, 3.3 en 3.5 moet kandidate beide die woord 'Onwaar',
sowel as die korrekte term gee, bv. Onwaar, wiki om die punt te kry.)
3.1 Waar
OF
Onwaar, drmz 1
3.2 Onwaar, wiki/wikipedia 1
3.3 Onwaar, potgooi/MP3 1
3.4 Waar 1
3.5 Onwaar, databasis 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 • Meer as een webtuiste/webblad kan in 'n enkele venster
('window') oopgemaak/toegemaak word
• Maklike navigasie tussen oop webtuistes/Meer doeltreffende
deurblaai van webtuistes
• Laat toe dat normale en private deurblaai van webtuistes in
dieselfde venster kan geskied
• Taakbalk is minder deurmekaar
• Laat veelvuldige tuisblaaie toe wat outomaties oopgemaak
word
• Organiseer oortjies ('tabs') in 'n groep en stoor as gunstelinge
• Minder arbeidsintensief as om aparte gevalle/kopieë van elke
bladsy op dieselfde webblaaier te gebruik, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet NIE algemene antwoorde wat op enige
webblaaier van toepassing is aanvaar nie. Aanvaar maak baie
bladsye op dieselfde tyd oop.) 2
4.2 • 'n Persoon se fisiese karaktereienskappe is uniek
• Die persoon moet teenwoordig wees vir die toevoer
• Fisiese karaktereienskappe kan nie maklik vervals word nie
• Wagwoorde word gereeld iewers laat lê/geraai/gekraak, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie enige verwysing na koste aanvaar
nie.) 2
4.3.1 • ETG ('RAM')/Geheue 2
• SVE ('CPU')
• SVE ('CPU') verwant bv. 'heat sink, 'cache'
• GVE ('GPU')/grafikakaart
• Hardeskyf/SSD
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie slegs die woord stoor aanvaar nie.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
4.3.2 'n Raakpaneel is 'n area wat raak-sensitief is , waar die 2
gebruiker die merker op die skerm kan beweeg deur aan die
raakpaneel te raak in plaas daarvan om die muis te gebruik
EN
• Gewoonlik ingebou by toestelle soos 'n skootrekenaar/kan nie
verwyder word nie
• Nie so intuïtief om te gebruik nie/Vat meer tyd om die merker
akkuraat te posisioneer
• Bewerkings waar veelvoudige klikke gebruik word, is moeiliker
• 'Drag and drop' bewerkings kan moeilik wees
• Kan per ongeluk aangeraak word, wat die merker op die
skerm kan beweeg na 'n onverwagte plek
• Kan nie gebruik word om speletjies te speel nie
• Sweterige, vuil en klam vingers/die dra van
handskoene/enigiets wat 'n versperring veroorsaak, kan die
beweging van die merker beïnvloed, ens.
(Enige een)
4.3.3 • Hoër kontrasverhoudings 2
• Laer kragverbruik/Genereer minder hitte
• Neem minder fisiese ruimte op/Skraler
• Hoër resolusie/goeie beeldkwaliteit/Minder oogspanning/
Minder glans
• Minder bestraling/gesondheidsrisiko
• Beskikbaar in groter groottes
• Addisionele poorte, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Verwysings na groen rekenarisering moet
gemotiveer word. Moet NIE verwysings na slim TV's aanvaar nie.)
4.3.4 • Onmoontlik/Moeilik om op te gradeer 1
• Duur om te herstel
• Hele masjien moet ingeneem word indien 'n probleem herstel
moet word, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moet NIE verwysings na skade agv val
aanvaar nie. Aanvaar verwysings na skermgrootte wat beperk is.) 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
4.4.1 • Laserdrukker/(Genetwerkte) kantoor kopieerder 2
EN
• Hoë spoed
• Koste-effektief op groot volumes swart en wit drukwerk
(Enige een)
(Nota aan nasiener: As die eerste punt verkeerd is (bv.
inkspuitdrukker), ken slegs die tweede punt toe as die motivering
vir die verkeerde aanbevole drukker korrek is bv. hoë kwaliteit
uitdrukke vir inspuitdrukkers.)
4.4.2 • Konnektiwiteit deur netwerk/kabelloos bv. Wi-Fi, Bluetooth, 2
ens.
•
• Geïntegreerde sagteware-eienskappe, bv. afstandsdrukwerk
• 3D-drukwerk
• Geheuekaartleser/Direkte drukwerk vanaf 'n flitsskyf ('flash
drive')
• Uitwisbare drukstof/'Unprinting'
• Raakskerm/raakvlak koppelvlak, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar verwysing na multifunksie kan
faks/kopieer/skandeer ('scan')/versamel/bind/ens.) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
4.5.1 Verspreide gedeeltes van lêers te herorganiseer na 2
opeenvolgende/aangrensende areas
(Nota aan nasiener: Moet nie verspreide lêers aanvaar nie.)
4.5.2 Probleem: Kwaadwillige sagteware/Virusinfeksie 4
Oplossing: Verwyder die infeksie met 'n antivirusprogram/
verwyderingsprogram
EN/OF
Probleem: Te veel programme op dieselfde tyd oop vir die
hoeveelheid ETG ('RAM') beskikbaar/geheue vol/Programme wat
op die agtergrond werk
Oplossing: Maak ongebruikte programme toe/Vind enige
oorbodige programme wat in die agtergrond werk en maak hulle
toe
EN/OF
Probleem: Sagteware opdaterings word outomaties afgelaai
Oplossing: Skakel outomatiese opdaterings af
EN/OF
Probleem: Foutiewe program/programfout ('bug')
Oplossing: Opdaterings/Vervang foutiewe toepassings
EN/OF
Probleem: Te veel onnodige lêers/tydelike lêers op die hardeskryf
Oplossing: Gebruik 'Disk Cleanup'/Verwyder onnodige lêers of
programme.
(Nota aan nasiener: Moet nie enige verwysing na defragmentasie
of opgraderingskwessies aanvaar nie.) 6
4.6 Rekenaar op 'n netwerk wat
gekompromitteer/oorgeneem/gekraak word om kwaadwillige
aksies uit te voer 2
4.7 Sagteware/Hardeware wat ongemagtigde toegang na of van 'n
rekenaar op 'n netwerk/Internet keer
(Nota aan nasiener: Moet nie antwoorde aanvaar wat 'n antivirus
verwar met 'n netskans, nie.) 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 5: INTERNET-EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Die Internet is 'n globale konneksie van netwerke/Is nie verbind in 'n
klein area nie/Die Internet is verspreid oor 'n wye, globale area
(Nota aan nasiener: Moet nie die uitbreiding van die afkorting
aanvaar nie.) 1
5.2 • Deel van sagteware, bv. plaaslike dienste, lêers,
sentralisering/deel van data/gesentraliseerde rugsteun
• Deel van hardeware, bv. drukkers, aftasters ('scanners'),
ruitrekenarisering
• Fasiliteer van kommunikasie, bv. konneksie tussen rekenaars/
gebruikers, deel van 'n Internet konneksie, ens.
• Speletjies
• Verbeterde sekuriteit
• Onderwys/Uitsaai instrument
• Gesentraliseerde bestuur van rekenaars, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar toepaslike voorbeelde van die opsies
hier bo.) 2
5.3 • Skakel ('Switch') is 'n toestel wat gebruik word om rekenaars te
konnekteer/datavloei tussen rekenaars op 'n netwerk te
reguleer
• Roeteerder ('router') word gebruik om eksterne netwerke te
konnekteer/netwerke 2
5.4 Veseloptiese kabels laat toe vir:
• hoër spoed vir data oordrag in vergelyking met koperdrade
• laer demping/seinverswakking ('attenuation')/minder steuring
• minder vatbaar vir 'n weerligslag, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Minder geneig om gesteel te word.) 1
5.5 • Fisiese hindernisse/mure
• Nabyheid/Afstand van toegangspunt ('access point')/roeteerder
('router')
• Elektriese/Magnetiese steuring/Sein-oorvleueling
• Netwerklas/Te veel rekenaars op die netwerk/Kontensie-
verhouding
• Weersomstandighede
• Lae kwaliteit/Lae spoed koppelingshardeware gebruik
• Beskikbaarheid van elektrisiteit, ens.
(Enige drie) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
5.6 • Deel/Oordra van lêers
• Bevestig identiteit/Bekragtingsdoel
• Ligginggebaseerde profiel-outomatisering ('location-based profile
automation')
• Kan gebruik word vir betalingstelsels
• Skakel toestelle aan of af, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n spesifieke voorbeeld.) 1
5.7 • Verwys die webblaaier/toepassing na 'n webtuiste/dokument/
hulpbron
• Bied 'n konneksie/skakel/'shortcut' na 'n ander
webblad/dokument
• Bied 'n skakel na 'n ander plek/boekmerk in dieselfde dokument
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moet nie slegs 'shortcut' aanvaar sonder 'n
aanvaarbare verduideliking nie.) 1
5.8 • Satelliet
• Sellulêr/3G/LTE/GPRS/HSDPA/EDGE/4G
• Draadlos/Wi-Fi/WiMax/iBurst/Radiotegnologie
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar verduideliking van enige van die
bogenoemde konsepte.) 1
5.9.1 • mail.yahoo/yahoomail 1
• Gmail
• Hotmail
• Ymail
• Webmail
• iCloud, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige webgebaseerde
e-posdiens.)
5.9.2 • Toegang tot e-pos vanaf enige plek waar Internettoegang 1
beskikbaar is
• Toegang tot e-pos vanaf enige toestel
• E-pos is nie verlore in geval van hardeware probleme nie
• Hoef nie sagteware opdaterings te doen nie/hoef nie sagteware
aan te koop nie of te installeer
• Kan beter e-pos-beheerdienste hê, bv. met betrekking tot
gemorspos en strikroof ('phishing') aanmelding
• Beter integrasie met ander webdienste, bv. Google Drive vir
aanhegsels
(Enige een) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
5.9.3 Bcc 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook BCC of blindekopie veld.)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 • Vraelyste
• Opnames
• Onderhoude
• Stem
(Enige twee) 2
6.2 • Vinniger/Makliker om deur respondente in te vul/Minder
vatbaar vir foute
• Minder kans vir foute wanneer data vasgelê word
• Makliker om geldigheidsreëls op data toe te pas
• Makliker om inligting te stoor/verwerk/ontleed/Beperk
moontlike response, ens.
(Enige twee) 2
6.3 • Kontroleer geloofwaardigheid/affiliasie van outeur/organisasie
wat die webtuiste bestuur
• Stel vas hoe onlangs die inligting geskep is/Kontroleer
wanneer dit opgedateer is
• Kruisverwysing met ander bronne
• Vergelyk objektiwiteit/vooroordeel met ander bronne
• Kyk na die algemene aanbieding, bv. Spelfoute
• Gereeldheid waar die bron aangehaal is
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie 'spell check' aanvaar nie.) 2
6.4.1 • Staafgrafiek ('Bar chart/graph') 1
• Kolomgrafiek ('Column chart/graph')/Histogram
• Lyngrafiek ('Line chart/graph')
• Verspreidingsgrafiek ('Scatter chart/graph')
• Areagrafiek ('Area chart/graph')
(Enige een)
6.4.2 • Voeg 'n gepaste titel/opskrif vir die grafiek by 3
• Maak gebruik van data-etikette/waardes/persentasies
• Voeg betekenisvolle/beskrywende aks titels
• Gebruik kleur/skakering, ens.
(Enige drie)
(Nota aan nasiener: Moet nie sleutel of legende aanvaar nie.
Aanvaar aks etikette vir die derde kolpunt.) 4
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1.1 • Stuur battery in vir herwinning/E-gemors versameling 1
• Neem terug na die vervaardiger/verkoper
• Ruil in vir 'n nuwe een
(Enige een)
7.1.2 • Papierlose kantoor help om ontbossing te keer 2
• Spoor van bedreigde spesies
• Kragbestuur
• Meer effektiewe gebruik van skaars hulpbronne
• Monitor kwessies van
klimaatveranderingskwessies/besoedeling/koolstofvrystellings,
ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke rekenaargebasseerde
voorstelle)
7.1.3 • E-gemors besoedeling soos weggooi van ou rekenaar-toerusting 1
• Energie vermorsing soos om nie rekenaars af te skakel wanneer
dit nie gebruik word nie/nie gebruik maak van energie-
besparende toestelle nie
• Mors van papier, ens.
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige gepaste antwoord wat op die
bogenoemde betrekking het.) 4
7.2 Identiteitsdiefstal/Bedrog/Identiteitsbedrog 1
7.3.1 • Die e-posadres mag verdag wees, bv. absa@gmail.com of 2
support@paypal.co/nie vanaf jou bank
• Die e-pos se skrywer wil hê dat jy 'n skakel moet volg, maar
spreek jou nie op jou naam of van aan nie
• Taalteenstrydighede bv. spelling, grammatika, verkeerde taal,
formatering
• Vra aan om vertroulike inligting uit te gee/bevestig
• Hou die merker oor die hiperskakel om te sien of dit na die
verwagte webtuiste wys, ens.
(Enige twee)
7.3.2 • Maak die e-pos toe/Skrap die e-pos 2
• Moet as 'n algemene reël nie enige skakels in 'n e-pos volg nie
• Meld die e-pos aan as strikroof ('phishing')
• Swartlys/Blokkeer die spesifieke e-posadres
• Bel/Kontak die maatskappy om te verifieer, ens.
(Enige twee) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
7.4 • Verloor inkomste
• Werkverlies/Ineenstorting in die relevante industrie
• Eienaar se reputasie word benadeel a.g.v. produkte van 'n swak
gehalte
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moet NIE algemene antwoorde soos 'maak
hulle kwaad' of 'negatief' aanvaar nie, ens.) 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1.1 Aanvaar enige weergawe van HTML (XTML, XHTML, HTM, ens.) 1
8.1.2 • <ul> vertoon 'n kolpunt (ongeordende) lys 2
• <ol> vertoon 'n genommerde (geordende) lys
8.1.3 • Die prentjie is nie in die spesifieke lêergids nie 2
• Die prentjie se lêeruitbreiding is anders as die HTML-kode
• Spel-/tikfout
• Webblaaier kan nie die tipe/formaat van die prentjie vertoon nie
• Verkeerde merker is gebruik, ens.
(Enige twee) 5
8.2.1 *besigheid* 2
Gebruik 'n asterisk aan beide kante van die woord besigheid
(Nota aan nasiener: Ignoreer indien die 'Like' bewerkingsteken
bygevoeg is. Gee net een punt indien die antwoord slegs na 'n
oorheersstring ('wildcard') verwys. Aanvaar variasies van die woord
'besigheid'.)
8.2.2 • Makliker vir die persoon wat data toevoer/Minder om te tik 2
• Minder foute wanneer data ingelees word
• Makliker om te gebruik in navrae
• Gebruik minder stoorspasie, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie makliker/vinniger om te stoor/sorteer
aanvaar nie.) 4
8.3.1 Voorwaardelike formatering 1
8.3.2 • Verkeerde rasionele bewerkingsteken, bv. (>50) 2
• Byvoeging van die waarde 50, bv. (>=50) OF (>49)
• Kriteria moet in aanhalingstekens voorkom/Aanhalingstekens
(">=50")
(Enige twee)
8.3.3 Teksomvou/Woordomvou 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige verduideliking wat Alt+Enter
gebruik om 'n nuwe reël te begin in die sel.) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
8.4 • Laat toe/Vergemaklik die redigering van een dokument deur
veelvuldige gebruikers
• Laat toe dat oorspronklike data/veranderings gesien/hersien kan
word voor dit permanent aangebring word/Veranderinge kan
aanvaar of verwerp word
• Dit is moontlik om te sien wie watter veranderings aangebring
het, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde soos dat een
persoon se veranderinge in 'n verskillende kleur as die ander is of
dat die veranderinge een vir een aanvaar of verwerp kan word.) 2
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 • Kwaliteit van die lens 2
• Kwaliteit/grootte/tipe sensor bv. CMOS werk beter in laer lig
as CCD, kleurdiepte
• Aanboord-sagteware/Sagteware filters
• ISO-waardes
• Digitaal vs. optiese zoem
• Beeldstabilisering
• Beeldverwerker
• (Mega-) beeldelementwaarde ('Megapixel value')/Resolusie
• Sluiterspoed
• Flits, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie enige antwoorde aanvaar wat nie
na die spesifikasies verwys nie, bv. koste, handelsmerk, ens.)
9.1.2 • Opdatering van sagteware/fermware ('firmware')/bedryfstelsel/ 1
drywers/aflaai van 'n regstelling
• Herstel na fabrieksverstekwaardes/Herinstalleer die
oorspronklike sagteware
(Enige een)
9.1.3(a) • HDTV/Slim TV 1
• Rekenaarmonitor
• Projektor
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar televisie/TV. Moet nie
skootrekenaar aanvaar nie.)
9.1.3(b) 4" (4 duim) 1 5
9.2.1 • 'n Toesteldrywer laat toe dat kommunikasie tussen die 1
toestel/kamera en die rekenaar/bedryfstelsel plaasvind
• Die toesteldrywer laat toe dat die rekenaar/bedryfstelsel die
toestel/kamera beheer
• Dit laat toe dat die rekenaar die kamera/toestel
'sien'/'gebruik'/'herken'.
(Enige een)
9.2.2 • As deel van die bedryfstelsel wat alreeds op die rekenaar is 1
• Aanboord/Op die kamera gestoor
• (Outomaties) vanaf die Internet afgelaai, ens.
(Enige een) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 17 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
9.2.3 • Geheuekaartleser ('Memory card reader') 2
• Bluetooth
• 3G/Wi-Fi (soos Eye-Fi)/e-pos
• Laai outomaties na wolkberging soos Dropbox op
• FireWire
(Enige twee)
9.3 • Verlaag die resolusie/DPI-waarde van die foto
• Verander na monochroom/grysskaal
• Sny dele van die foto wat nie nodig is nie uit
• Pers saam/Verander lêerformaat
• Verminder die foto se afmetings, ens.
(Enige twee) 2
9.4 • Videoklets/konferensieoproep bv. Skype
• Vodcast/vlog
• Profielfoto's
• Sekuriteitseienskap laat die gebruiker toe om oor die Internet
te sien wat die webkamera sien
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Sekuriteitseienskap moet gebruik word saam
met die Internet.) 2
9.5.1 • Maak gereelde rugsteunkopieë 2
• Hou rugsteunkopieë in 'n ander fisiese ligging
• Wissel stoormedia vir rugsteun af (gebruik meer as een DVD)
• Gebruik meer as een stoormedium (gebruik DVD, eksterne
hardeskyf in kombinasie, wolkberging)
• Maak seker dat die rugsteun werk/gebruik kan word om data
te herstel
• Toenemende rugsteun ('Incremental backup')/rugsteun net
nuwe of veranderde lêers
• Gebruik 'n duidelike lêergidsstruktuur/etikette/beskrywende
name
• Outomatiseer rugsteunproses
• Sluit sekere lêertipes uit, ens.
(Enige twee)
9.5.2(a) • Toegang na die wolkberging hang af van die 2
beskikbaarheid/kwaliteit van die Internetkonneksie
• Beperkte stoorplek beskikbaar
• Gebruik die databondel op, wat duur kan wees op slimfone
• Kan nie seker wees dat die foto's privaat sal bly nie/veilig
• Voortgesette lewensvatbaarheid van die
wolkbergingsverskaffer, ens.
(Enige twee) 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 18 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
9.5.2(b) Nuwe foto's geneem met die slimfoon sal outomaties opgelaai 1
word na die wolkstoorplek/Nuwe foto's word gesinchroniseer met
al die toestelle wat aan die diens gekoppel is
9.6.1 GPS gebruik satelliete/sellulêre torings om die spesifieke 2
geografiese posisie van die GPS-toestel te bepaal
9.6.2 • Die plek te kry waar die foto geneem is bv. 'geotagging' 1
• Invoer van GPS-koördinate na 'n rekenaar om die plekke waar
die foto's geneem is vas te lê bv. Google Maps
(Enige een) 3
9.7 • Meer spasie vir 'n groter skerm, a.g.v. minder fisiese knoppies
• Die uitleg van kieslyste en knoppies op die skerm kan
verander/by die gebruiker aangepas word
• Gebare, bv. 'swiping'
• Meer intuïtief om te gebruik, ens.
(Enige twee) 2
9.8.1 Hoë spoed/Hoë bandwydte (permanente) Internetkonneksie 1
9.8.2 • Dekking/Seinsterkte 3
• Indien mobiliteit benodig word of nie
• Ekstra dienste verskaf, bv. webtuiste berging, tegniese
ondersteuning
• Spoed
• Datalimiet/Geen datalimiet
• Gevormd en ongevormd
• Billike gebruikersbeleid, ens.
(Enige drie)
(Nota aan nasiener: Moet nie koste of ander nie-tegniese
antwoorde aanvaar nie. Moet nie grootte aanvaar nie.)
9.8.3 • Goedkoper oproepe 1
• Oproepkoste bly dieselfde afgesien van afstand
• Kan oproepe maak na veelvoudige platforms soos slimfone
na 'n skootrekenaar/rekenaar/tablet/Skype-toestel
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar sien die persoon wat jy bel.) 5
9.9.1 • Draadlose verbindings kan gebruik word in plekke waar 2
kabels nie kan bykom of gebruik kan word nie
• Draagbare toestelle kan geskuif word en gekonnekteer
bly/Mobiliteit
• Minder warboel drade
• Makliker om ekstra toestelle/nodusse by te voeg/koppel, ens.
(Enige twee) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 19 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
9.9.2 Die fisiese konneksie tussen die rekenaartoestel en die 1
kommunikasie medium /laat toe vir kommunikasie tussen die
netwerktoestel en die netwerk/Om rekenaars te konnekteer aan 'n
netwerk
9.10.1 • Hoef nie per hand na alle belangstellendes te versprei nie 2
• Belangstellendes kan outomaties in kennis gestel word van
nuwe items wat opgelaai word
• Die foto's kan vir die publiek beskikbaar gemaak
word/Toegangklik op enige plek
• Foto's kan gegroepeer word in elektroniese albums
• Gebruik as 'n alternatiewe rugsteunmetode
• Tentoonstelling/Lok kommentaar, ens.
(Enige twee)
9.10.2 • Respekteer die privaatheid van die individu/Sensitiewe 2
aspekte van foto's kan tot verleentheid lei
• Foto's moet nie aanstoot gee nie
• Toestemming moet gevra word voor die foto's geplaas word
bv. vir minderjarige onderwerpe,ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie enige verwysing na privaat-
instellings aanvaar nie.) 4
9.11.1 Monitor/Skerm 1
9.11.2 • Hoef nie kabels rond te dra om die kamera te koppel nie 2
• Hoef nie drywers te installeer vir toegang tot elke kamera nie
• Kan 'n verskeidenheid mediatipes lees
• Geheuekaarte kan gebruik word om ander data, buiten foto's,
te stoor soos op 'n flitsskyf, ens.
(Enige twee)
9.11.3 • Battery word benodig wat kan pap word 2
• Sein-oorvleueling/steuring
• Toestelle is duurder
• Toestelle is makliker om op te spoor/te steel, ens.
(Enige twee)
9.11.4 Tydelik stoor van data en instruksies 1
9.11.5 • Meer programme/data kan gelaai word 1
• Minder lees/skryf vanaf/na die stadiger hardeskyf benodig
• Minder virtuele geheue nodig
(Enige een) 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 20 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
9.12 • Dit kan verander word
• Bronkode is beskikbaar wat geredigeer kan word
• Verbeteringe/kan verander word vir spesifieke behoeftes/deel
opdaterings met ander gebruikers
• Kan op verskeie rekenaars gelaai word sonder regsaksie, ens.
(Enige een) 1
9.13.1 • Drukvoorskou ('print preview')/Voorkom dat dokumente met 2
ooglopende foute gedruk word/gebruik
• Gebruik beide kante van die papier/Koop 'n drukker wat beide
kante van 'n bladsy kan druk
• Stuur dokumente elektronies
• Gebruik herwinde papier/'Unprinting'
• Druk twee/veelvoudige bladsye op een vel papier, ens.
(Enige twee)
9.13.2 • Skakel toestelle wat nie gebruik word nie af 2
• Gebruik kragskemas/-instellings van die rekenaar
• Maak gebruik van energiebesparende toestelle, ens.
(Enige twee) 4
9.14 • Toevoermaskers ('Input masks')
• Verpligte velde
• Verstekwaardes ('Default values')
• Geldigheidsreëls
• Gebruik spesifieke formate
• Veldgroottes
• 'Lookup wizard'
• Primêre sleutel, ens.
(Enige drie) 3
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC November 2014 QP

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2014 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper