Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo

Grade 12 Computer Applications Technology memorandum from the NSC November Exam 2013, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 1220135 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE OPSIONELE SPOED-/AKKURAATHEIDSVRAAG NOVEMBER 2013 MEMORANDUM EN SPOEDTELLING PUNTE: Nie van toepassing nie Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/Opsionele Spoedvraag 2 DBE/November 2013 NSS – Memorandum OPSIONELE VRAAG: SPOED/AKKURAATHEID Die maksimum sleuteldrukke vir hierdie vraag = 3 500 sleuteldrukke vir 70 w.p.m. in 10 minute. Daar word sterk aanbeveel dat die 'Edutrap Speed Marking'-programmatuur gebruik word om die Spoed-/Akkuraatheidsvraag te merk. Waar die 'Edutrap Speed Marking'-programmatuur nie gebruik word nie, moet die inligting hieronder gebruik word. Merk volgens die volgende merkskedule om die spoed te bepaal: Dieselfde voorbeeld verskyn op bladsy 36 van die Vakassesseringsriglyne ('Subject Assessment Guidelines') (Januarie 2008): Getal sleuteldrukke in tien minute = 2 125 Bruto getal woorde (getal sleuteldrukke, gedeel deur 5) (5 sleuteldrukke = een woord) = 2 125 ÷ 5 = 425 Minus getal woorde met foute (bv. 7 woorde met foute) = -7 van 425 Is gelyk aan die getal woorde sonder foute = 418 Gedeel deur die tyd (tien minute) = ÷ 10 Is gelyk aan die netto getal korrekte woorde per minuut = 41,8 w.p.m. Addisionele notas: Indien enige woorde weggelaat of bygevoeg is, dan tel elke 5 sleuteldrukke van die weglating of byvoeging as een woord, bv. as die volgende woorde weggelaat is, sal dit getel word as: The |quick| brow|n fox| jump|s 1 | 2 | 3 | 4 | 5 |woorde 'n Hoofletter tel as twee sleuteldrukke. LET WEL: Die opsionele spoed-/akkuraatheidsvraag moet slegs nagesien word in gevalle waar die kandidaat 20 w.p.m. of meer (1 000 sleuteldrukke of meer) kon bereik. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/Opsionele Spoedvraestel 3 DBE/November 2013 NSS – Memorandum Sleuteldrukke INHOUD Bokas/ Totale Reëlafstande sleuteldrukke Sosiale netwerkwebtuistes soos MySpace en Facebook is nuttige 4 62 66 Internethulpmiddels om in aanraking te bly met vriende en 1 58 125 familie. Hierdie webtuistes kan gebruik word om nuwe mense met 1 63 189 soortgelyke belangstellings te ontmoet. Sosiale netwerke het 1 62 252 baie gewild geword onder tieners van vandag aangesien hulle 60 312 daarna streef om hulself te ontdek of te definieer wie hulle 61 373 is, deur kontak te maak met ander soos hulself. 47 420 2 422 Indien dit verantwoordelik gebruik word, kan hierdie 1 53 476 webtuistes positief en voordelig vir jong mense wees. Te 1 58 535 dikwels, egter, sluit adolessente te veel persoonlike 54 589 inligting in en bespreek hulle onvanpaste gedrag wat hulle in 62 651 die moeilikheid kan laat kom. Of hulle stel hulself in gevaar 1 63 715 deur wat hulle in hul aanlynprofiele deel. Ons het 'n aantal 1 62 778 stories van jong mense gehoor wat die slagoffers van 53 831 kuberafknouery geword het omdat ander die inligting wat hulle 62 893 op sosiale netwerkwebtuistes geplaas het, gebruik. 50 943 20 w.p.m. 2 945 In die paragrawe wat volg, sal jy 'n paar riglyne vind oor hoe 1 63 1009 om sosiale netwerkwebtuistes veilig en verantwoordelik te 58 1067 gebruik. 8 1075 2 1077 Jy moet aanneem dat almal toegang het tot jou profiel; dit 1 60 1138 sluit ouers, onderwysers, toekomstige werkgewers en 52 1190 geregsdienaars in. Selfs al is jou profiel beperk tot 'slegs 1 62 1253 vriende', moet jy niks bespreek wat jy nie wil hê hulle moet 4 61 1318 weet nie. Moenie enige taal gebruik wat jy nie voor jou ouers 1 63 1382 of onderwysers sal gebruik nie. Dit is 'n baie goeie idee om 1 62 1445 jou profiel op privaat te stel sodat jy beheer kan uitoefen 60 1505 oor wie maklik toegang tot jou inligting het. 45 1550 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/Opsionele Spoedvraestel 4 DBE/November 2013 NSS – Memorandum Sleuteldrukke INHOUD Bokas/ Totale Reëlafstande sleuteldrukke 2 1552 Gebruik goeie oordeel wanneer jy foto's of enige ander inhoud 1 62 1615 op jou profiel plaas. Jou vriende mag dink dat 'n foto van 1 60 1676 jou lawwe optrede by gisteraand se partytjie snaaks is, maar 61 1737 dink aan hoe jou ouers of 'n potensiële werkgewer sal reageer. 4 64 1805 Onthou ook dat wanneer jou vriend, of 'n vreemdeling, jou foto 1 63 1869 neem, dit op sy of haar profiel kan beland vir almal om te 59 1928 sien. 5 1933 2 1935 Jy moet aanneem dat mense die inligting op jou profiel sal 1 59 1995 gebruik om jou skade te berokken. Moenie enigiets aanlyn 1 58 2054 plaas waarvan jy nie wil hê jou ergste vyand moet weet nie. 4 61 2119 Dink oor wie jy as vriende byvoeg. Moenie mense byvoeg as jy 2 62 2183 hulle nie in die werklike lewe ken nie. Wees skepties, selfs 1 62 2246 al dink jy dat jy hulle goed ken. Tieners dink dikwels dat 1 60 2307 dit koel is om vriende te versamel en duisende vriende te hê. 4 63 2374 Onthou net dat hierdie mense maklike toegang tot al jou 1 56 2431 gepubliseerde inhoud en inligting het. 38 2469 2 2471 Neem aan dat daar skurke daar buite is wat jou wil vind, 1 57 2529 gebaseer op die inligting wat jy in jou profiel verskaf. Dink 1 63 2593 soos 'n skurk. Dink oor watter inligting identifiseer wie jy 1 62 2656 is, waar jy uithang en waar jy woon. Moet nooit hierdie tipe 1 62 2719 inligting op enige plek aanlyn publiseer nie. Jou vriende sal 1 63 2783 weet hoe en waar om jou te kry. 31 2814 2 2816 Jy kan verantwoordelik gehou word vir onvanpaste inhoud op jou 1 63 2880 profiel wat die diensvoorwaardes of Aanvaarbaregebruiksbeleid 1 62 2943 van die Internetdiensverskaffer of die webtuistes wat jy 1 57 3001 gebruik, oortree. Verder is skooldistrikte regoor die land 1 60 3062 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/Opsionele Spoedvraestel 5 DBE/November 2013 NSS – Memorandum Sleuteldrukke INHOUD Bokas/ Totale Reëlafstande sleuteldrukke besig om hulle beleid te hersien om hulle toe te laat om 57 3119 leerders vir aanlyngedrag, wat aan 'n ontwrigting in die 57 3176 klasomgewing gekoppel kan word, te dissiplineer. Jy behoort 1 61 3238 te weet dat jy vir wangedrag gedissiplineer kan word, selfs al 63 3301 het jy die inhoud van die huis af op jou eie rekenaar gepos. 60 3361 2 3363 Laastens moet ouers die verantwoordelike gebruik van 1 53 3417 tegnologie deur hulle kinders aanmoedig. Ouers moet hul bes 1 61 3479 doen om by te bly met 21 3500 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all