Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2013
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
MEMORANDUM
NAAM VAN KANDIDAAT: GRAAD:
HANDTEKENING VAN LEERKRAG:
TOTAAL V1 V2 V3 V4 V5 V6 V7
PUNTE: 180 42 15 43 15 42 20 3
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 


_hlayiso.com_--74ef0d36-6cbc-41b7-8355-be1ae197f1f0/v1-53f87b48ffefc1e72100/card.webp)
_hlayiso.com_--213e211f-75ab-465c-bd4e-f4bd9fc994a4/v1-b89d49edf84231d7b0e1/card.webp)

View all
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2013 Memo (Afr)
Grade 11 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1020.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013)
VRAAG 1 Lêer: q1Form
Nr. Kriteria Maks. Punt
Maak die lêer q1Form oop
1.1 Voorblad
1
Vervang met die “Alphabet” voorblad
1.2 Vol-inlynstelling
1
Hele dokument: “Justified”
1.3 Taal
1
Hele dokument: English (South Africa)
1.4 Spel
1
Alle foute is gekorrigeer
1.5 Outomatiese woordafbreking
1
Op hele dokument toegepas
1.6 Hoofopskrif is geformateer as volg:
Die styl “Title” is toegepas op die hoofopskrif: 1
“Computers in…Realities”
1.7 Inhoudsopgawe
Outomatiese inhoudsopgawe is geskep
2
Slegs opskrifte wat in die Heading 1 styl geformateer is
verskyn in die inhoudsopgawe
1.8 Kolomme
Korrekte teks verskyn in twee kolomme 2
1 cm/0.39 duim spasie tussen die kolomme
1.9 Kolpunte
Kolpunte is verander na Wingdings (56) 2
Kolpuntgrootte is 14 pt
1.10 Vervang
Alle gevalle waar daar twee spasies tussen woorde 1
voorkom is vervang met een spasie
1.11 “WordArt” opskrif is geformateer as volg:
Gevul met ʼn “Water droplets” tekstuur
Horisontaal gesentreer bokant die prent 3
Spasie tussen die letters is aangepas om verder van
mekaar te vertoon “Very Loose”
1.12 Paragraaf-inkeping:
Linker-inkeping is verwyder van die paragraaf wat in 1
blou ingekleur is
1.13 Voetnota
Genommerde voetnota is ingevoeg langs “Web Based
learning” 2
Bewoording van voetnota is as volg: “Online
Education” en dit verskyn op dieselfde bladsy
1.14 Bladsy Voetskrif
Outomatiese bladsynommers in ingevoeg (in die
voetskrif van die onewe bladsye)
Die Lêer-naam is ingevoeg as ʼn veld in die 4
voetskrif (van die ewe bladsye)
Die ewe en onewe bladsye is verskillend
Die data in die ewe en onewe bladsye is korrek
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3
1.15 Naslaanbron
Bron is bygevoeg
2
Outomatiese bibliografie met alle verwysingsbronne is
ingevoeg
1.16 Die vorm aan die einde van die dokument is as volg geformateer:
1.16.1 Vorm velde vertoon met ʼn skadu 1
1.16.2 Aftuimel-vormveld is langs “Title” ingevoeg
Opsies ingesleutel is: “Mr”, “Mrs”, “Miss” en 2
“Dr”
1.16.3 Keuseblok-vormvelde is ingevoeg
Langs “CAT” en “Tourism”
2
1.16.4 Die Teks-vormveld langs “Today’s date” is
ʼn “Current date” tipe 2
Geformateer as volg: yyyy-MM-dd
1.16.5 Die eienskappe van die Teks-vormveld langs
1
“Child’s Name” is gestel om in bokas te vertoon
1.16.6 Tabel
ʼn Tabel is ingevoeg langs “ID Number”
3
13 kolomme en een ry
Kolomme is 0.5 cm wyd
1.16.7 Gids-tabelstoppe
ʼn Soliedelyn gids-tabelstop is ingevoeg langs
“Signature” 2
Die gids-tablestop moet op 6 cm begin en
eindig op 14 cm
1.17 Bladsyraam
Bladsyraam is ingevoeg
3
3 pt dubbellyn
Slegs om die tweede laaste bladsy
1.18 Leerder se naam is as outeur (“Author”) van die dokument
1
ingevoeg
[42]
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013)
VRAAG 2 Lêer: q2Letter; q2Merge
Nr. Kriteria Maks. Punt
Maak die lêer q2Letter oop
2.1 Vergrote hoofletter effek (‘drop-cap effect’)
Die vergrote hoofletter vertoon nie in die kantlyn nie 2
Dit strek oor 2 lyne
2.2 Kantlyne
1
Regterkantlyn is verander na 1.5 cm
2.3 Lynspasiëring
1
Verander na presies 15 pt vir die hele dokument
2.4 Watermerk
1
Prent watermerk is verwyder
2.5 Possamevoeging
1
Die q2Parent-tabel is gekoppel as databron
2.6 Possamevoeginsgsvelde
Samevoegings-velde is ingevoeg 2
Alle plekhouers is vervang met die korrekte velde
2.7 Integrasie
Die inhoud van die “Table”-werkblad is op die korrekte
posisie in die dokument ingevoeg en die bron- 2
formatering is behou
Die tabel is as ʼn gekoppelde objek ingevoeg
2.8 Reël is ingevoeg
Die reël is onder die tabel ingevoeg
Die boodskap wat vertoon word vir die leerders wat nie
koshuisgangers is nie is: “Please hand in at the 3
office”
Die boodskap wat vir koshuisgangers vertoon word is:
“Please post to our school”
2.9 Finale stappe van die possamevoeging is voltooi:
Slegs persone sonder ʼn epos adres is geselekteer 2
Saamgevoegde dokument is gestoor as q2Merge
[15]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5
VRAAG 3 Lêer: q3Incredible
Nr. Kriteria Maks. Punt
Maak die Info-werkblad oop (Incredible hernoem na Info)
3.1 Opskrif
“Incredible Computer Stock” is ingesleutel in Ry 1 2
Fontgrootte 25 pt
3.2 Ryhoogte
1
Ry 1: hoogte 60
3.3 Reeks A1:I1 saamgesmelt
Selle A1:I1 is saamgesmelt 2
Teks is vertikaal en horisontaal gesentreerd
3.4 Omraming
Groen raam ingevoeg by Ry 1 2
Onder die saamgevoegde selle
3.5 Ry 2
Teksomvou is toegepas 2
Teks is vertikaal gerig
3.6 Ry 2
Ryhoogte is verander om soos die voorbeeld te
vertoon 2
Alle opskrifte is horisontaal en vertikaal gesentreerd en
lyk presies soos die voorbeeld
3.7 Sel J1
1
Huidige datum is ingevoeg: =TODAY()
3.8 Bladnaam en kleur
Hernoem Incredible na Info 2
Tabelkleur (“Tab Colour”) is Rooi
3.9 Vasstelling van panele is verwyder (“Unfreeze the panes”)
1
van die werkblad
3.10 Reeks E3:E83
1
Verander na Suid-Afrikaanse geldeenheid
3.11 Kolom F
1
Datum formaat: bv. 01 Februarie 2012
3.12 Sel C91
1
Spelfout is gekorrigeer =Average(E3:E83)
3.13 Kolom E
Oorspronklike voorwaardelike formateringreël is
verwyder
Nuwe voorwaarde in ingevoeg: “Above Average” in
“Red”
2
(Let daarop dat daar ook ander korrekte oplossings kan
wees)
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013)
3.14 Sel E86: =ROUND(AVERAGE(E3:E83),2)
ROUND funksie is gebruik
AVERAGE funksie is gebruik
4
Korrekte reeks
Korrekte getal desimale plekke en gebruik van
hakkies
3.15 Funksies:
3.15.1 Sel C84: =COUNTA(D3:D83)
=COUNTA 2
(D3:D83)
3.15.2 Sel C86: =LARGE(E3:E83,2)
=LARGE 2
(E3:E83,2)
3.15.3 Sel C88: =COUNTIF(C3:C83,"*Printer*”)
=COUNTIF
Korrekte reeks 4
"Printer"
Gebruik van veranderlike “wild card” *
3.16 Reeks A3:I83: gesorteer
Eerste volgens: Room No 2
Tweedens volgens: Device Type
Maak die Protect-werkblad oop
3.17 Beskerming
Wagwoord gestoor as kommentaar in Sel A1 is
gebruik 2
Beskerming is van werkblad verwyder
(Let Wel: slegs 0 of 2 punte kan toegeken word)
Maak die UserCodes-werkblad oop
3.18 Sel B2: =RAND()*100 OF RANDBETWEEN(0,99)
RAND()
Vermenigvuldig 4
met 100
Geformateer om geen desimale plekke te toon
Maak die Info-werkblad oop
3.19 Sel H4
1
UserCodes!B3
Maak die Import-werkblad oop
3.20 Data is van die teks-lêer genaamd Upload ingevoer
2
Na die werkblad genaamd Import
[43]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7
VRAAG 4 Lêer: q4Statistics
Nr. Kriteria Maks. Punt
Maak die Invoice-werblad oop
4.1 “File Path”: &[Path]&[File]
1
Ingevoeg aan die regterkant van die bladsy-boskrif
4.2 Sel F22: =SUM(F10:F13,F17:F19)
=SUM 2
(F10:F13,F17:F19)
4.3 Sel F24: =0.14*(F22-F23)
=0.14* 2
(F22-F23)
Maak die CHART-werkblad oop
4.4 Sel D27
1
=COUNTBLANK(B7:D24)
4.5 Sel E7 =IF(SUM(B7:D7)>=800,"Excellent"," ")
=IF(SUM(B7:D7)
>=800, 3
"Excellent"," "
4.6 Grafiektipe
1
Verander na ʼn kolomgrafiek
4.7 Grafiektitel
1
“Sales per Person Responsible” ingevoeg as titel
4.8 Y-as
1
Minimum waarde is 50
4.9 Roosterlyne (“Gridlines”)
Slegs die kleiner (“minor”) horisontale roosterlyne word 1
vertoon
4.10 Volgorde
1
Waardes vertoon in omgekeerde orde
4.11 Tekstuur vulkleur
1
Die langste kolom is gevul met enige tekstuur vulkleur
[15]
VRAAG 5 Lêer: q5Stock
Nr. Kriteria Maks. Punt
Maak die tabel Incredible oop
5.1 Die CurrentValue-veld is geformateer as volg:
5.1.1 Datatipe (“Data Type”): “Currency” 1
5.1.2 Veldeienskappe formaat (“Field Properties
1
Format”): “Currency (South African rand)”
5.1.3 Veldeienskappe desimale plekke (“Field
1
Properties Decimal Places”): 2
5.1.4 Beskrywing (“Description”): “Current value of
1
apparatus”
5.2 Nuwe rekord is bygevoeg:
Rekord bygevoeg 2
Data korrek
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013)
5.3 Nuwe veld is bygevoeg:
Nuwe veldnaam is: Cellphone
Onder: PersonResponsible-veld
5
Datatipe: Text
Veldgrootte: 10
Toevoermasker: 0000000000
5.4 Sortering
Tabel is gesorteer volgens PersonResponsible 2
Gesorteer in dalende orde
5.5 Gidslyne
1
Slegs die vertikale gidslyne word vertoon
5.6 Primêre sleutel
1
SerialNumber-veld is verander na “Primary Key”
5.7 Verstekwaarde
1
WorkingOrder-veld – verstekwaarde: Yes
5.8 Valideringsreël vir DatePurchased-veld: >=#2005/01/01#
>=
#2005/01/01# 3
Korrekte valideringsteks ingevoeg: “Cannot be
purchased before 1 January 2005”
5.9 Room-veld
1
Gestel as ʼn verpligte veld: “Yes”
Maak die TextBooks-tabel oop
5.10 Tabel ingevoer
Tabel ingevoer van die q5Table-sigblad
3
Nuwe tabel is genoem: TextBooks
Ry 1 van werkblad: gebruik as Veldname
Maak die Printers-navraag oop
5.11 Navraag geskep
Navraag is gebaseer op die Incredible-tabel
Navraag is gestoor as Printers 7
Slegs die volgende velde word vertoon: SerialNumber,
Model en DeviceType
Velde word in die korrekte volgorde vertoon soos
hierbo
Navraag is gesorteer volgens die Room-veld
Kriteria vir die DeviceType-veld is: "Printer"
Kriteria vir die Model-veld is: *HP*
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9
Maak die Stock-vorm oop
5.12 Vorm geskep
6
Vorm geskep en gestoor as Stock
Al die velde van die Incredible tabel is gebruik
Uitleg: “Justified”
Vorm-boskrif: Opskrif verander na “All Stock”
“Details” afdeling: Agtergrondkleur is groen
Vorm-onderskrif: Datum is ingevoeg as ʼn funksie
Maak die Items-verslag oop
5.13 Items-verslag is geredigeer
5.13.1 Verslag-boskrif
Fontkleur van die opskrif: Rooi 2
Opskrif is gesentreer in die verslag
5.13.2 Logo (Prent) ingevoeg
Ingevoeg in die Verslag-boskrif 2
Prent gebruik is Group.jpg
5.13.3 Groepering en Sortering van verslag
Gegroepeer volgens DeviceType 2
Gesorteer volgens Model
[42]
VRAAG 6 Lêer: q6Digital
Nr. Kriteria Maks. Punt
Maak die lêer q6Digital oop
Nota aan merkers: Daar mag verskeie oplossings vir die instruksies wees – toets alle
voorstelle en ken punte daarvolgens toe.
6.1 Titel
<head>
1
<title>Use of Internet</title>
</head>
6.2 Horisontale rooi lyn: <hr color="red"/>
korrekte posisie
3
kleur
lyn
6.3 Opskrif Styl 1: <h1 align="center">Introduction</h1>
h1 groot styl 2
oriëntering is gestel op gesentreerd
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013)
6.4 Opskrif Styl 2 – 6
<h2>Why Now</h2>
<h2>Why use the Internet</h2> 2
h2 of kleiner style – “open and closing tag”
opskrifstylgrootte ingevoeg by albei opskrifte
6.5 Agtergrondkleur: <body bgcolor="yellow">
agtergrondkleur verander: bgcolor 2
na: =“yellow”
6.6 Teksformatering: <b>E-Learning</b> OF <strong> …
</strong>
1
korrekte “opening and closing tag” in die korrekte
posisie
6.7 Teksformatering: <i>virtual classroom</i>
korrekte “opening and closing tag” en in korrekte 1
posisie
6.8 Paragrawe: <p>By using the Internet … learners such
as:</p>
1
korrekte “opening and closing tag” en in korrekte
posisie
6.9 Genommerde lys
<ol>
<li>E-mail questions and queries</li>
<li>Could create a <i>virtual classroom</i></li>
</ol> 3
geordende lys “opening and closing tag” in korrekte
posisie
items gelys met ʼn “opening and closing tag”
twee items is individueel gelys
6.10 Prent ingevoeg:
<center><img src="q6Computer.png"/></center>
prent ingevoeg 3
korrekte prent aan die onderkant van die bladsy
prent is horisontaal gesentreerd
6.11 Closing tag
1
</html>
[20]
VRAAG 7 Lêer: q7Answers
Nr. Kriteria Maks. Punt
Maak die lêer q7Answers oop
7.1 360 1
7.2 3093 1
7.3 q7Answers-lêer is gestoor in pdf formaat in die EXAM DATA-
1
lêergids
[3]
TOTAAL: 180
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2013 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2013 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2013 QP (Afr)
_hlayiso.com_--74ef0d36-6cbc-41b7-8355-be1ae197f1f0/v1-53f87b48ffefc1e72100/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2013 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--213e211f-75ab-465c-bd4e-f4bd9fc994a4/v1-b89d49edf84231d7b0e1/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2013 Memo (Afr)

Memorandum





