Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
MEMORANDUM/NASIENBOEK
PUNTE: 200
KANDIDAAT SE PUNTE
KANDIDAAT NAAM
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE PUNT 19 27 21 36 30 45 22 200
KANDIDAATPUNT
FINALE PUNT
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2012 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 479.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 1 Lêergids: q1Data Lêer: q1Answer Sheet.doc
No. Criteria Maks Punt
1 Maak die q1Data-lêergids oop
1.1 Sublêergids genaamd Latest geskep in die INFO-lêergids 1
1.2 Al die woordverwerkingslêers is geskuif
2
na die ZA Destinations-sublêergids
1.3 Al die GIF-lêers in die q1Data-lêergids en sublêergidse is
verwyder 1
(0 as almal nie verwyder is nie)
1.4 Wagwoord code toegevoeg tot die sigblad (Stock.xls)
sodat die Details-werkblad nie verander kan word nie 3
en slegs die selle wat ʼn geel skadu het verander kan word
1.5 Die formaat van die Destinations-lêer in die ZA
1
Destinations-lêergids is verander na Rich Text
1.6 ʼn Kortpad (‘shortcut’) na die ZA Destinations-lêergids
2
verskyn in Image-lêergids
1.7 Die tekslêer Cities is herbenoem na SA Cities 1
1.8 Die onderwerp („Subject’) in die eienskappe van die
1
Marathon.xls lêer verskyn as holiday
1.9 ʼn Prentjie word vertoon op die lêergids van die Image-
lêergids
Prent gebruik is Sydney.jpg 2
(om die prent te sien selekteer die „Properties‟ van die lêergids en kliek op
die „custom tab‟)
Maak die q1Answer Sheet-lêer oop
1.10.1 Lêers gesorteer in dalende orde volgens Name
Die Date modified- en Name-velde is die enigste velde wat
in die skermkopie vertoon word
Die Date modified-veld verskyn voor die Name-veld in die 5
skermkopie
Uitbreidings van die lêers word vertoon
Skermkopie is geplak in die q1Answer Sheet-lêer
[19]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) 3
VRAAG 2 Lêer: q2Travel Info.doc
No. Kriteria Maks Punt
2 Open the file q2Travel Info.doc
2.1 Bo „gutter‟ van 1 cm ingevoeg
2
Bladsygrootte A4
2.2 Alle paragrawe volinlyn (‘Justified’) 1
2.3 Opskrif: “Contents” bo aan bladsy 2
font Arial Black 3
fontgrootte 14pt
2.4 Heading 1 styl toegepas op die opskrif “How a Travel
1
Agent Can Help you”
2.5 Outomatiese Inhoudsopgawe ingevoeg op bladsy 2
2
Heading 1 & 2 is die enigste style wat gebruik is
2.6 Voeg ʼn bladsybreuk („page break‟) of ʼn seksiebreuk
1
(„section break‟) bokant die opskrif “References”
2.7 Die paragraaf onder die opskrif “A travel agent needs to be ready
to:” is as volg geformateer:
kolpunte ingevoeg 3
kolpunt verander na (Wingdings 39)
kolpunt is ʼn rooi fontkleur
2.8 Alle verskynings van die woord “ZA-Travel” is as volg geformateer:
in ʼn blou fontkleur en 2
in „Small Caps‟ (10 vervang)
2.9 Paragraaf onder die opskrif “About ZA-Travel” is verander na:
twee kolomme
3
van 7 cm elk
met ʼn kolomlyn tussen die twee kolomme
2.10 Eindnota ingevoeg na die opskrif “What ZA-Travel’s clients
say”
3
doelmerk gebruik (Wingdings 85)
teks vir eindnota: ”Collected from satisfied clients”
2.11 Oriëntering van die laaste bladsy is verander na landskap
1
(„Landscape‟)
2.12 Lynnommers is ingevoeg
vir al die lyne van die dokument 3
„Continuous‟ is geselekteer
2.13 Hiperskakel is ingevoeg tot die woorde:
“http://www.fasterinfo.com/Travel/Travel_Agents” 2
skakel met die gegewe webtuiste
[27]
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 3 Filename: q3Trips
No. Kriteria Maks Punt
3 Maak die lêer q3Trips oop
3.1 Ontbrekende data ingesleutel (0 indien enige foute)
Tabelstopposisie: 9 cm „centre aligned‟
4
Gidslyn 4 ingevoeg by 9 cm en 16 cm tabelstoppe
Tweede tabelstop is op 16 cm regs gerig
3.2 Lyne verwyder
2
lynspasiëring verander na 1.5 lyne
3.3 Die logo “ZA-TRAVEL” is geformateer sodat die
teksomvou „Text Wrapping‟ verander is na „In Line with 1
Text’.
3.4 Al die data op die bladsy is gesentreerd. 1
3.5 Simbool vir telefoon geskuif na die linkerkant van die
1
telefoonnommer.
3.6 Formaat van die opskrif “Affordable Bus Trip” is in
1
‘Outline Effect’.
3.7 “VeriSign”-logo ingevoeg aan die onderkant en middel van
die bladsy 2
Prentjie verander na grysskakering („Greyscale’)
3.8 Enige groen Bladsyomraming
Wydte van omraming is 6 pt 3
Slegs aan die linkerkant en onderkant
3.9 Paragraafraam ingevoeg
2
bo en onder die Bustoer-inligting
3.10 Boekmerk verwyder van die woord “Bus” 1
3.11 Prentjie van die gloeilamp verwyder vanaf die bladsy 1
3.12 Hiperskakel ingevoeg tot die woord “Affordable”
2
Skakel met die dokument q4Travel.xls
[21]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) 5
VRAAG 4 Lêernaam: q4Travel
No. Kriteria Maks Punt
4. Maak die sigblad q4Travel oop en werk in die Holiday-werkblad
4.1 Sel I3: opskrif Total Cost ingesleutel 1
4.2 Ry 1:
selle A1:L1 saamgevoeg
hoofopskrif “ZA-Travel” horisontaal gesentreer 4
Fonttipe van ry 1 - Bradley Hand ITC
Fontgrootte 47 pt
4.3 Ry 3:
Teksrigting van die opskrif is 90º vertikaal
Opskrifte horisontaal en vertikaal gesentreer
5
Ryhoogte verander na 60 pt
woordomvou toegepas
ʼn blou vulkleur ingevoeg vir die opskrifselle
4.4 Alle data is duidelik sigbaar. 1
4.5 Kolom I: =G4*F4
korrekte selverwysing 2
korrekte berekening
4.6 Sel G2: =ROUND(AVERAGE(G4:G28),0)
=ROUND
AVERAGE
4
Korrekte selverwysing: G4:G28
Afgerond tot ,0 desimale plekke en korrekte gebruik van
hakkies
4.7 Kolom K: =J4-TODAY()
= J4 (moet eerste verskyn) en korrekte berekening: -
3
TODAY()
Eienskappe verander sodat dit as getal vertoon
4.8 Kolom L: =I4/$L$2
Korrekte selverwysing
Korrekte berekening 4
Absolute selverwysing
Euro geldeenheid met 2 desimale plekke
4.9 Sel I30: =LARGE(I4:I28,2)
=LARGE
3
Selverwysing en hakkies
Tweede grootste aangedui ,2
4.10 Sel J4 vertoon as datum 1
4.11 Staafgrafiek geskep
Op ʼn nuwe werkblad (nie gekopieer en geplak nie)
Total Cost in Kolom I en die Cost per person per day in
Kolom G gebruik
Slegs AfriTour-pakette is gebruik
8
‘Package name’ verskyn langs die vertikale as
Grafiektitel lees “ZA-Travel Packages”
Verklaring vertoon Total Cost en Cost per person per day
Verklaring verskuif na onder die grafiek
[36]
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 5 Lêernaam: q5Lookup
No. Kriteria Maks Punt
5. Werk in die Packages-werkblad
5.1 ʼn Dubbellyn raam is ingesit
2
om die opskrif “Travel Packages”
5.2 Kolom I: =L4-K4
Korrekte selverwysing
3
Korrekte berekening
Seleienskappe verander na „NUMBER‟ of „GENERAL‟
5.3 Kolom O: =IF(D4>=4,"Discount","No Discount")
=IF met korrekte gebruik van hakkies
D4>=4,
3
"Discount","No Discount"
OF
=IF(D4<4,"No Discount",”Discount”)
5.4 Kolom A:
=UPPER(RIGHT(C4,3)&LEFT(B4,2))
OF
=UPPER(CONCATENATE(RIGHT(C4,3),LEFT(B4,2)))
4
UPPER
RIGHT(C4,3)
LEFT(B4,2)
& OF CONCATENATE en korrekte gebruik van hakkies
5.5 Sel E32: =COUNTIF(E4:E28,"BEA Inc")
=COUNTIF
3
E4:E28
,"BEA Inc" en korrekte gebruik van hakkies
5.6 Kolom H:
3
„equal to Fly‟
rooi fontkleur
omraming
5.7 Sel N30: =SUMIF(E4:E28,"BEA Inc",N4:N28)
=SUMIF
E4:E28 4
,"BEA Inc", en korrekte gebruik van hakkies
N4:N28
Werk in die New Income-werkblad
5.8 Selle B11 to D11: =VLOOKUP(B10,$A$2:$B$4,2,TRUE)
=VLOOKUP
Lookup_value: “BEA Inc”
Table_array: $A$2:$B$4 6
Col_index_num: 2
Range_lookup: TRUE
Absolute selverwysing
5.9 Selle B12 to D12: =B11*B10
Korrekte selverwysing 2
Korrekte berekening (geen punt as funksie gebruik is)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) 7
VRAAG 6 Filename: q6Packages
No. Kriteria Maks Punt
6. Maak die q6Table1-tabel oop
6.1 Code-veld is die primêre sleutel 1
6.2 Number of people-veld:
Datatipe verander na Number
3
Veldgrootte is Double met
0 desimale plekke
6.3 Confirm-veld bygevoeg
Datatipe verander na Yes/No 3
Die veld verskyn direk onder die Cost (pps) veld
6.4 Lookup Wizard gebruik in die Mode-veld
items verskyn in ʼn aftuimellys
3
Korrekte items ingevoeg: Fly; Drive; Cruise; Fly-Drive; Fly-
Cruise
6.5 Client-veld gesorteer
2
in dalende orde
6.6 Agtergrondkleur van die tabel is rooi
Alternatiewe rye is groen 3
Slegs vertikale gidslyne wys
6.7 Client-veld se eienskappe is verander na:
1
> is ingevoeg by die formaat opsie („Format”)
6.8 Eienskappe van die Number of people-veld is verander na:
1
Default Value verander na 2
6.9 Valideringsreël met valideringsboodskap ingevoeg by die Cost
(pps)-veld kan nie R10 500 oorskry nie
3
„Validation Rule‟: <=10500
„Validation Text‟: Mag nie meer as 10500 wees nie
6.10 Veldeienskappe van die Company-veld is verander na ʼn
1
vereiste veld
Maak die Query1-navraag oop
6.11 Die q6Table1-tabel is gebruik om die navraag te skep
Kriteria Cost (pps)-veld: <=4000
Kriteria Destination-veld: "Kruger Park" Or "Victoria Falls"
5
Toon slegs die Company-, Package Name-, Mode-,
Duration- en Cost (pps)-velde
Navraag is volgens Duration-veld gesorteer
Maak die Query2-navraag oop
6.12 Navraag toon al die velde
Berekende veld: FinalCost:[Cost (pps)]*[Number of people]
Veldnaam
5
Korrekte velde en gebruik van hakkies
Korrekte berekening gedoen
Nuwe veld vertoon in Suid-Afrikaanse geldeenheid
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
Maak die q6frmClients-vorm oop
6.13 Die q6Table1-tabel is gebruik om die vorm te skep
2
Die COLUMNAR uitleg is gebruik
6.13.1 Naam en Van is in die Vormboskrif in ʼn („label‟)
ingevoeg
Datum is as funksie in die Vormonderskrif ingevoeg
=Date()
Datum is geformateer sodat dit in „short date‟ formaat
vertoon
Agtergrondkleur van die opskrif van die Code-veld is 6
verander
„Combo Box‟ is ingevoeg (gekoppel aan die tabel) vir
die Destination-veld
Korrekte lys verskyn in die „Combo Box‟: Victoria Falls,
Cape Town, Kruger Park, Europe, Knysna, Asia,
Mozambique, Buenos Aires en Egypt
Maak die q6Package-verslag oop
6.14 Rekords gegroepeer volgens Destination
Rekords gesorteer in stygende orde volgens Duration
Prentjie Logo ingevoeg in die Verslagboskrif
Toepaslike formule in die Groepboskrif of
onderskrif:=Count(*) 6
Toepaslike byskrif vir formule bv. Totale getal
Voorwaardelike formatering gebruik om die fontkleur van die
bedrae in die Cost (pps)-veld na rooi te verander as die
pakkette meer as R5 000 (pps) kos
[45]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (Memo) 9
VRAAG 7 Lêername: q7Specials; q7Letter; q7Addresses; q7Merge en Sydney
No. Kriteria Maks Punt
Open q7Letter
7.1 Opskrif omskep in „Arch Up (curve) WordArt’
Die fonttipe is Tempus Sans ITC
Die font is Bold
Die fontgrootte is 48 pt
Die prentjie Sydney.jpg is onder die „WordArt’ ingevoeg en 7
verander na 2 cm by 2 cm
Die prentjie en die „WordArt’ is gekombineer
Die gekombineerde prent is geskuif na die middel van die
bokant van die bladsy
7.2 Die datum is as ʼn veld ingevoeg
2
Datum opdateer outomaties
7.3 Die tabel met die blou vulkleur is omskep na teks met die
1
komma wat die teks skei
7.4 Die tabel wat ʼn rooi vulkleur het is verwyder uit die brief 1
7.5 Afskeurstrokie onder aan die brief is as volg verander:
Eienskappe van die teksvelde („Text Form Field’) langs
Name is verander sodat die teksformaat bokas is
3
en die Maksimum lengte 30 is
Eienskappe van die merkblokkie-veld langs Other se
verstekwaarde is gemerk („Checked‟)
7.6 Werkblad van die sigblad q7Specials is ingesit
2
Gekoppel aan die sigblad.
7.7 ʼn Watermerk wat ”NEW WEBSITE” lees is ingevoeg 1
7.8 7.8.1 Die Addresses-tabel in die q7Addresses.mdb
1
databasis is gebruik as databron
7.8.2 Gedeeltes tussen << >> is vervang met die toepaslike
1
saamgevoegde velde
7.8.3 Die brief is gesorteer volgens Last Name
2
In dalende orde
7.8.4 Finale saamgevoegde briewe is gestoor as
1
q7Merge.doc in die 2012 EXAM DATA-lêergids.
[22]
TOTAAL: 200
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2012 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2012 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper