basic education
Department
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
INSTRUKSIES EN INLIGTING
BONS
NO
8.
9.
Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
Beantwoord AL die vrae.
ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.
ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie.
Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.
SENIORSERTIFI T-EKSAMEN SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTBEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 3
4
2018
TOTAAL
PUNTE: 200 2/0|0 2/00 2/010
TYD: 3 uur FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
FO d
| |
| | VOLTOO! DIE VOLGENDE:
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. | | SENTRUMNOMMER
| Stafieskode-plakker |
| |
| | SENTRUMNOMMER
| | EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER
Kopiereg voorbehou
Biaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2018 QP
Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.7 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC June Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
seen ce Downloaded frem hlayiso.com _
1 3 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:
Twee aansigte en 'n gedetailleerde vergroting van 'n versnellersamestelling, 'n lys van onderdele, 'n titelblok en 'n tabel
met vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorbere’ nie.
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelblok verwys, netjies te beantwoord.
[30]
AANSIG 1 4 | Wat is die straatadres van vervaardigingsmaatskappy? 1
“OA 2 | Watis die Ieernaam van die tekening? 1
DETAIL T 3 | Wie het die tekening nagesien? 1
4, | Watter tekenmetode is gebruik om die tekening voor te 1
berei?
5 | Watis die radius van al die ongespesifiseerde bos? 1
g | Water material word gebruik om die versnellemaald te ;
vervaardig?
7 | Uit hoeveel onderdele bestaan die samestelling? 1
8 | Watis die vorm van die ongearseerde area by A? 1
9 |Noem die tipe snit by B. 1
g 10 | Gee die volledige title van AANSIG 1? 1
14 | Hoeveel skroefdrade word in AANSIG 2 getoon? 1
42 | Die ulterste punte van die hefboom (onderdeel 8) is S en T. Gebruik die korrekte lyntipe, volgens |
SANS 10111 en teken die beweging van die hefboom tussen S en T.
13 | Bepaal die volledige afmetings by C: D: E: 3
14 | Waarom is onderdeel 12 in AANSIG 1 nie gearseer nie? 1
4g | Benoem AL die onderdele wat in DETAIL T getoon J
2 4 2 SL S 5 word.
AANSIG 2 MET DIE VOORSTE SYPLAAT VERWYDER RIGTING VAN MASJINERIING 1
Met verwysing na die masjiensimbool hieronder, pas die [[OELAATBARE MASJINERING 1
LYS VAN ONDERDELE 16 | letter op die simbool by korrekte element in die kolom na
regs van hierdie vraag. PRODUKSIEMETODE 1
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL,
GROFHEIDSGRAAD 1
1 | syPLAaT 2 VLEKVRYE STAAL
GOEDGEKEUR: ALEX DATUM: 2018-05-17 17 | Voeg die snyviak op AANSIG 2 by en benoem dit A-A. 3
2 | SKUIF 1 GEELKOPER:
3 | ePpiaat , SEELKOPER NAGESIEN: ROLI DATUM: 2018-05-12 4g |!" die spasie hieronder (ANTWOORD 18), teken, in netjiese vryhand, die simbool vir die 5
GETEKEN: NICOLENE DATUM: 2018-04-29 Projeksiesisteem wat gebruik word
4 | VERSNELLERNAALD 1 GEELKOPER _
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2018 LEERNAAM: BR 2018 TOTAL | 30
5 | VERSNELLERRAAM 1 VLEKVRYE STAAL
ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE ISR2.| SKAAL 1:1 VRAAG 16: MASJINERINGSIMBOOL ANTWOORD 18: PROJEKSIESIMBOOL
6 | E-KLEM 1 VEERSTAAL
7 | KOPPELING 1 ‘SAGTE STAAL VISCOUNTSTRAAT 1
@ |[HeFs0om 1 ‘SAGTE STAAL AERO MAN shee _ _
www.aeroman.co.za
9 | MASJIENSKROEF M3 10 SAGTE STAAL % 023-555 6699
40 | oa spn 1 ‘SAGTE STAAL
11 | VERBINDER 1 GEELKoPER | TITEL SESE
12 | PEN 2 ‘SAGTE STAAL VERSNELLERSAMESTELLING
EKSAMENNOMMER [2
Blaai om assebliet
7 [anova vee HMM
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
Downloaded from hlayiso.com seo
VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAE 2.1 en 2.2
2.4 NOK
Gegee:
Die posisie van die onderste linkerhoek van die verplasingsdiagram op die
tekenvel
Beweging:
Die nok verleen die volgende beweging aan 'n volger:
© Dit daal 54 mm met eenvoudige harmoniese beweging oor die eerste 90°
© Dit daal 'n verdere 18 mm met eenvormige beweging oor die volgende 60°
© Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°
* Dit keer terug na die oorspronklike posisie met eenvormige versnelling en
vertraging oor die res van die rotasie.
Instruksies:
© Teken, volgens 'n rotasie- (horisontale) skal van 360° = 126 mm en 'n
verplasingskaal van 1 : 1, die volledige verplasingsgrafiek vir die vereiste
beweging.
* Benoem die grafiek en sluit die skaal in.
Toon ALLE konstruksies. [18]
ASSESSERINGSKRITERIA
C 1 | KONSTRUKSIES 74
2 | PUNTE + KURWE 94
3 | BYSKRIFTE 1
SUBTOTAAL 2.1 18
2.2 KRONKELVEER (HELIX)
Gegee:
* Die regteraansig van 'n kronkelveer met DE wat die beginposisie aantoon
* Die posisie van middelpunt C op die tekenvel
Spesifikasies:
* Veerprofiel 220
* Steek 2108 mm
* Draai EEN
* Rigting : Regterhands
Instruksies:
* Teken, volgens skal 1 : 1, die gegewe regteraansig en die volledige
vooraansig van die kronkelveer.
Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [21]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | GEGEE + SENTERLYNE 3
280.
\ |p 2. | KonsTRUKSIES 6
mo 3 | VOORAANSIG 12
2.2 SUBTOTAAL 24
2.1 SUBTOTAAL 18
PENALISERING (-)
TOTAAL| 39
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3
Kopiereg voorbehou
Blaai om assebliet
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
DBE/2018
Downloaded from hlayiso.com
Kopiereg voorbehou
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
«Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
'n setmaat
© Die posisie van punt B op die tekenvel
Instruksies:
Gebruik skaal 1 : 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die setmaat in 'n isometriese
tekening.
© Maak B die laagste punt van die tekening.
© Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang
nie [41]
1025, i215 1929 30 10
| Pr
45
ASSESSMENT CRITERIA
1 | PLASING + HULPAANSIG 2
ISOMETRIESE + NIE~ 1
2 ISOMETRIESE LYNE 24 2
3 | SESHOEK + VIERKANT 10
44 | SIRKEL + SIRKEL- 44
KONSTRUKSIE + SL 2
PENALISERING (-)
TOTAAL| 41
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER [4
Blaai om assebliet
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
A
2GATE 2 16_
180
62
BASIS [1]
UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING
ELLIPS
DBE/2018
Downloaded from hlayiso.com
ora
100
o68
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele
van 'n hulsklepsamestelling, wat die posisie van
elke onderdeel relatief tot al die ander toon
* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
hulsklepsamestelling
Instruksies:
« Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
*Teken, volgens skaal 1: 1 en in derdehoekse
BUFFER
u 5) ortografiese projeksie, die volgende aansigte van
3 die saamgestelde onderdele van die hulsklep-
t 68 samestelling:
4.1 'n Deurnee-vooraansig op snyviak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat op die
KD uitskuif- isometriese tekening getoon word. Die
HULS [2] ai od snyvlak word op die regteraansig van die basis
(onderdeel 1) getoon.
220 4.2 Die regteraansig. Toon AL die verborge
besonderhede.
SEEL [5] LET WEL:
© Beplanning is noodsaaklik.
25, * ALLE tekeninge moet aan die riglyne vervat in die
gi af fy dt TPAD Rao SANS 10111 voldoen
| 9 2! | 7 Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas
TE
30°% FT word NIE.
aon —] 15 <i Die huls (onderdeel 2) moet teenaan die basis
a) geplaas en in plek gesweis word. Toon die gegewe
a+ sweissimbool op die deursnee-vooraansig.
Die plunjer (onderdeel 4) moet in posisie teenaan
— die buffer (onderdeel 3) geteken word.
¢Toon DRIE viakke van die M20-bout in die
-—2_- vooraansig
! 820 “ # Voeg snyvlak A-A in.
Po *GEEN verborge besonderhede word op die
TT vooraansig verlang nie. [90]
34 GIDS [7]
LYS VAN ONDERDELE
BUS [6] uo ONDERDEEL | HOEVEELHEID | MATERIAAL
GLEUF 2x2
40 : = 2 | HULS 1 VLEKVRYE STAAL
fo 3 | BUFFER 1 RUBBER
i} 4 | PLUNJER 1 VLEKVRYE STAAL,
20 SKROEFTAP [10] 5 | seeL 1 RUBBER
6 |Bus 1 GEELKOPER
WASTER [8] SWEISSIMBOOL 7 | ips 1 VLEKVRYE STAAL
LET WEL: VOLGENS SKAAL GETEKEN
8 | WASTER 1 VLEKVRYE STAAL
Ae 9 | M20-MOER 1 VLEKVRYE STAAL
10 | SKROEFTAP 1 VLEKVRYE STAAL
BOEREPLANNE
— we NAMPO,
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER PATENTE www nampo.co.za
M20-MOER [9] TITEL
BNNERONDINGS 15 RS EN RONOINGS 1 HULSKLEP Gd
Kopiereg voorbehou
Blaai om assebliet
seen ce Downloaded frem hlayiso.com _
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
Le VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE
¢
VERKEERDE ALGEHELE SKAAL
VERKEERDE ARSERING
ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE
PENALISERINGSTOTAAL (-)
ASSESSERINGSKRITERIA
REGTERAANSIG
4 | sasis 6
2 [mus 1
3 | puunien 1
5 | clos 1
BESONDERHEDE
SUBTOTAAL 19
DEURSNEE-VOORAANSIG
1 | sasis 7
2 nuseskroerme | 114
3 | surrer 5
4 | puuwer 14
5 | sce 3
6 | ous 2
7 | ws 3
6 | worn + waster 6
SUBTOTAAL 514
ALGEMEEN
7 | sewrencyne 4
2 | sameste.unc 9
3 | sywuak 3
4 | sweissiweoo. 34
SUBTOTAAL, 193
TOTAAL 90
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6
Kopiereg voorbehou AMM
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2018 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 Memo (Eng)
More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Question paper