Downloaded from hlayiso.com
*IGRDSA*
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2016 QP (Afr)
Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 14.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape November 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -Ontwerpiv2
EC DBE/November 2016
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
DEURSNEE BB
- Gegee:
Gas Drie onderdele van 'n katrolversteller met 'n titelblok en 'n tabel met
A vrae.
\R24 b Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande
tekene en titelblok verwys, netjies te beantwoord. Toon alle
berekeninge. [30]
a
Sa
SC)
~ VRAE ANTWOORDE
— 1 | Op watter datum is die tekening die eerste keer nagesien? 1
2. | Van water materiaal word die katrol vervaardig? 1
+ 3. | Watter tekenmetode is gebruik om hierdie tekene te skep? 1
4 | Hoeveel skroefgate is daar in die BASIS? 4
_ i 5. | Hoeveel stelle tekene is daar? 1
6 | Wat is die toelaatbare toleransie op die afmetings? 1
7 |Hoe diep moet die M12 skroefdraad wees? 1
8 | Wat word kenmerk A genoem? 1
924 22 9 | Bepaal die afmetings by B? 2
10 | Wat word kenmerk C genoem? 4
6 gate 016 O12 ie di rari 7
opssore 11 | Wats die rede vir die gebruik van kenmerk C? 2
f eet 12 | Watis die grootte van die gat gemerk D? 1
|S 13 | Wat is die betekennis van die dubbellyne by E? 1
' 5
210 2 44 | Wat word kenmerk F genoem? 4
15 | Wat is die rede vir die gebruik van kenmerk F? 2
16 | Bepaal die afmetings by G? 2
©
| + 17 | Watter tipe snit word by DEURSNEE BB getoon? 1
2x 1.2 - ry
ae ag 18 | Watter tipe snit sal deur snyviak AA gemaak word? 1
19 | Wat stel die letters S.S.D. voor? 1
1 20 | Hoeveel 916 gate moet geboor word in die KATROL? 1
21 | Hoekom word slegs die helfte van die KATROL geteken? 2
99 | In die blok hieronder (ANTWOORD 22), teken, in netjiese A
KATROL Bonn vryhand, die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word.
TOTAAL 30
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER, DATUM | VERANDER DEUR BESKRYWING VAN HERSIENING Nr.
TENS WANDE Re VERE LON TEKENAAR: Johan TEKENSTEL NR. 2 VAN 4 MATERIAAL: GIETYSTER ANTWOORD 22)
IS ALLE TOLERANSIES OP : DATUM: 15/02/2016 LEERNAAM: BASE-53-2016 HITTEBEHANDELING: GEEN
AFMETINGS 0,35, LYS VAN ONDERDELE
NASIENER: Kenneth SUTTONWEG
ALLE ONGESPESIFISEERDE | DATUM: 18/03/2016 MICRO STEEL SYDENHAM ONDERDEEL | HOEVEELHEID | MATERIAL 5
Ne VERVAARDIGERS Cw
eee ree, GOEDGEKEUR: Hadley a eeroeeecoe! 1. BASIS 1 GIETYSTER aveTn
DATUM: 28/03/2016 2. BOUT 1 SAGTE STAAL
TEKENPROGRAM:
pee SKAAL: 1:2 KATROLVERSTELLER 3. KATROL 1 GIETYSTER SIMBOOL, NAAM [2
Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou
Ingenieursgrafika en -OntwerpiV2 EC DBE/November 2016
ae
Gegee:
* Die linkeraansig en die profiel van 'n enkelvoudige regterhandse
vierkantige skroefdraad .
* Die posisie van S op die tekenvel.
Instruksies:
© Teken, volgens skaal 1 : 1, die linkeraansig en die vooraansig
van die enkelvoudige regterhandse vierkantige skroefdraad en
toon TWEE draaie volgens die gegewe profiel.
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* Geen verborge besonderhede word verlang nie. [40]
100 O52
ASSESSERINGSKRITERIA
1 GEGEE+SL+KONSTR' | 9
2 BUITE HELIKSE 18
3 BINNE HELIKSE 5.
4 SKAG 6
5 KURWE KWALITEIT 7.
TOTAAL | 40
NAAM.
NAAM [3
Blaal om asseblief
Kopiereg voorbehou
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2 EC DBE/November 2016
7.
vs VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
“es
Gegee:
© Die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n planter.
* Die posisie van punt B op die tekenvel.
Instruksies:
Omskep die ortografiese aansigte van die planter in ‘n skaal 1 : 1
isometriese tekening.
* Maak hoek B die laagste punt van die tekening.
* — Toon ALLE nodige sirkel- en ander konstruksies.
© — GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [40]
7 \ /\eg
ol \ /|8
Bo
3
4 B At
__ {to Ho 30
}-__80_.}
ASSESSERINGSKRITERIA
1. HULPAANSIG + PLASING | 3
2. ISO’ LYNE 13)
Lv 3, NIE-ISO' LYNE 7
B 4, SESKANT a
5. ISO’ SIRKEL + SL 7
TOTAAL | 40
NAAM
NAAM [4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -OntwerpV2
PEN
37.
SWAAIARM
81
M14 BOUT
926
EC DBE/November 2016
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
© Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van 'n
swaaiklampsamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon
© Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
swaaiklampsamestelling
Instruksies:
© Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
* Teken, volgens skaal 1: 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die — swaaiklamp-
samestelling:
4.1 'n Deursnee-vooraansig, volgens snyvlak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die uitskuif-
isometriese tekening getoon word. Die snyviak word
op die bo-aansig van die swaaiarm getoon.
4.2 'n Bo-aansig van die samestelling.
* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die
SABS 0111.
LET WEL:
* Toon drie viakke van die boutkop en twee viakke van die
M16 moer in die deursnee vooraansig.
¢ Toon alle konstruksies vir die moer.
* Geen verborge besonderhede word verlang nie. [90]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
1. SWAAIARM. 1 GIETYSTER
2. BUS 4 PLASTIEK
3. BOUT 1 SAGTE STAAL
4, HANDVATSEL 1 GIETYSTER
5. PEN 1 SPRING STAAL
6. AS 1 SAGTE STAAL
7. M16 MOER 1 SAGTE STAAL
ALLE AFMETINGS IS IN| TEKENAAR: V> 8. BASIS 1 PLASTIEK
Des DATUM: 20/01/2016 BUFFELSTRAAT
ALLE RSENERT CLAMP MTHATHA OOsKAAP
eee Smee aaa VERVAARDIGERS. wwweveryshafi.co.za eau Eaiee ONDERWYS|
TEKENPROGRAM:; |GOEDGEKEUR:ay | T= SWAAIKLAMP S Ee TSE OD
Gap 2016 DATUM: 26/03/2016 [5|
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2 EC DBE/November 2016
ASSESSERINGSKRITERIA
BO-AANSIG
1. SWAAIARM 5
2. BUS 1
3, BOUT 4
4, HANDVATSEL 134
5. SENTERLYNE, 6
SAMESTELLING 7
SUB-TOTAAL | 36}
ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE VOORAANSIG
1. SWAAIARM, 134
2, BUS 4
3. BOUT 12h
4. HANDVATSEL 6
5. BORGRING #
6. AS a
7. M16 MOER 4a
8. BASIS 2
9. SENTERLYNE u
SUB-TOTAAL | 53}
TOTAAL| 90
NAAM
NAAM [6
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2016 QP (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2016 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2016 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2020 QP
More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

Annual teaching plan
Gr 11 EngGraph Des ATP 2023 24

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Eng)

Memorandum