Downloaded from hlayiso.com
y GAUTENG PROVINCE
EDUCATION
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
10612
WISKUNDE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150 —
15 bladsye, 1 inligtingsblad en ’n antwoordboek yan 21 bladsye
WISKUNDE: Vraesiel 2
1061A
000
X1@
Wi
Skip to contentQuestion paper 










%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3c7094bd-278e-4bb5-9620-c74399bba401/v1-d6fa08bda2b149a0614e/card.webp)
View all





Mathematics Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Question Paper
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 553.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2) 10612/18
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
WISKUNDE
(Vraestel 2)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1.
2,
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die beantwoording
van die vrae gebruik, duidelik aan.
Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
*n INLIGTINGSBLAD met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/18
VRAAG 1
In ’n Wiskunde kompetisie was die verwagting dat leerders ’n meervoudige keuse vraestel moet
beantwoord. Die tyd wat geneem is deur die leerders tot die naaste minuut om die vraestel te
voltooi, is aangeteken en data is verkry. Die kumulatiewe frekwensiegrafiek wat die tydsduur
vir die voltooing van die vraestel aandui, word hieronder gegee.
100 : SERRE :
90 t = FE |
2 80 =e =
5 |
E 70 PER
& 60 + 5 == “a =
= 50 +4 7 =
2 oe si EEE
a 40 + d t
g 30 = |
20
10 pane
0 ert t
0 10 20 30 40 50 60
Tyd geneem om die vraestel te voltooi in minute
’n Onvolledige frekwensietabel vir die data word hieronder gegee.
Tyd geneem om die
vraestel te voltooi in 10<x<20 | 20<x<30 | 30<x<40 | 40<x<50 | S0<x<60
minute
Frekwensie a 6 8 28 34
ll Bepaal die waarde van a in die frekwensietabel. (2)
1.2 Hoeveel leerders het die vraestel geskryf? qd)
1.3 Jdentifiseer die modale klas van die data. qd)
1.4 Bereken:
1.4.1 Die beraamde gemiddelde tyd, in minute, wat geneem is om die
vraestel te voltooi (3)
1.4.2 Die aantal leerders wat langer as 35 minute geneem het om die
vraestel te voltooi (2)
19]
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/18
*n Groep studente het tydelike werk verrig vir ’n maatskappy. Die aantal ure wat die
studente gewerk het en die betaling (in rand) ontvang vir die voltooide werk word in die
tabel hieronder getoon. Die spreidiagram vir die data is geteken.
Aantal ure gewerk 7 8 10 13 15 18 23
Betaling(in rand) 1200 | 1500 | 1800 } 2500 | 2800 | 2900 2700 | 4000
4500 Tot T Toe COCCeo 7
EEEEE EEE ETH : Ec rt EECCH
I 1 Cer} ree am
4000 crt
S 3500 i bore ¢ i :
5 ECeecy t iz i CI Co
£ EEE EEE ct
& 3000 £4 -t t { i
o ‘el
& 2500 # - t
4 = tt a (| mei
B
Q 2000 re 4 '
a cH
1500 oo tL ; tH
1 } | Cry i= | im a= Ci
1000 sonnan BEER E :
KfE Tr a I 4
500 7
t
0 2 4 8 12 14 #16 18 20 22 24 26
AANTAL URE
2.1 Bereken die standaardafwyking van die aantal ure gewerk. qd)
2.2 Bereken die aantal ure wat ’n student moes werk ten einde ’n betaling te ontvang
wat meer as een standaardafwyking bo die gemiddelde is. (3)
2.3 Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn van die data. (3)
2.4 Mapula het vir 11,5 ure gewerk, maar dit was nie aangedui in die oorspronklike
data nie. Bereken die moontlike bedrag wat die maatskappy Mapula moet betaal. (2)
2.5 Gebruik die spreidiagram om ’n uitskieter te identifiseer en gee ’n moontlike rede
waarom die punt ’n uitskieter is. (2)
(11)
VRAAG 3
Downloaded from hlayiso.com
WISIKUNDE
(Vraestel 2)
10612/18
3.1 In die diagram hieronder, is punte A(-2 ; -3), B(3 ;-4), C(4 57) en D(2; 1) die
hoekpunte van vierhoek ABCD. P is die middelpunt van lyn AD.
y
D2; 1)
A(-2;-3
C45)
BG ;-4)
Bereken die waarde van r as AD || BC. (4)
Watter tipe vierhoek is ABCD? Q)
Bepaal die koérdinate van P. (2)
Bewys dat BP 1 AD. (2)
Bepaal die vergelyking van die sirkel wat deur PBA gaan in die vorm
(x-aY +(y-by =r’. (5)
Bereken die maksimum radius van die sirkel met die vergelyking
x’ +y’ -2xcosO-4ycos@ =-2 vir enige waarde van 0. (5)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/18
3.2 In die diagram hieronder, is punte P(-2 ; 1) en Q3 ; -2) gegee en Ris ’n punt in
die derde kwadrant. PQ en PR sny die x-as by S en T onderskeidelik.
QPR =77,47°.
y
P(-2;1)
x
By S\jO
QGB;-2)
3.2.1 Bepaal die vergelyking van PQ in die vorm ax + by+c=0
3.2.2 Bepaal die vergelyking van PR in die vorm y=mxte.
GB)
(6)
[28]
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/18
In die diagram hieronder, is AB ’n koord van die sirkel met middelpunt C. D(-1 ; -2) is
die middelpunt van AB. DC | AB. Die vergelyking van die sirkel is
x+y’ +6y=4x412.
41
4.2
4.3
44
Bepaal die koérdinate van C.
Bepaal die radius van die sirkel.
Bereken die lengte van AB.
Bereken die oppervlakte van AABC.
(3)
(1)
(5)
(3)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
(Vraestel 2) 10612/18
VRAAG 5
5.1 Vereenvoudig die volgende uitdrukking tot ‘n enkele trigonometriese funksie.
sin x.sin(90° + y)—cos.x.sin(180° + y)
cos x.cos(y — 360°) + sin(—x)sin y (6)
5.2 Gegee: cos(A —B) =cosAcosB + sinAsinB
5.2.1 Bewys dat cos(A + B) = cosAcosB - sinAsinB (2)
5.2.2 Indie diagram is T ’n punt sodat HOT =P en sinP =a. T word
gereflekteer om die x-as na R sodat HOR = Q
T(x; a) +
A
(2)
7)
is*)
v
R
(a) Bepaal die koérdinate van T in terme van a. (2)
(b) Skryf die koérdinate van R in terme van a neer. (2)
(c) Berekencos(P + Q). (2)
(d) Vervolgens bewys dat P + Q = 360°. (1)
5.3 Gegee: cosO=d
5.3.1 Skryf die waardes van d neer sodat cos@ gedefinicerd is. (2)
5.3.2 Bepaal die algemene oplossing vir @ as:
5
cos@ = +=
ee C080 | 6 (6)
[23]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
(Vraestel 2) 10612/18
VRAAG 6
Die funksies f(x) =tan2x en g(x)=1+sin2x is geskets vir xe [-135° ; 135°]
6.1
6.2
6.3
6.4
Skryf die vergelyking van die asimptoot neer in die interval x € [- 135°; 0°} : (i)
sinx —2sin’ x
As h(x) = , bepaal A in terme van f.
®) 2sin’ x.cosx P f (4)
Bepaal die vergelyking van p in eenvoudigste vorm, as grafiek g getransleer word
deur die y-as 45° na regs te skuif. (3)
Bepaal die waardes van x waarvoor (tan 2x)(-l — sin 2x) <0 virx €[-135° ; 0°]. (3)
(14)
i
!
i
i
|
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/18
10
VRAAG 7
Die gegewe figuur verteenwoordig ‘n dak in die vorm van ‘n driehoekige prisma. Die balke EG
en ED het lengtep meter. EF 1 GD en GED = 30°.
7A
7.2
Sonder om’n sakrekenaar te gebruik:
Bewys dat GD? = p?(2-4/3).
(3)
Vervolgens, bepaal die waarde van CD in terme van p,as CGD = 60°, (3)
[6]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/18
11
[ GEE REDES VIR ALLE BEWERINGE EN BEREKENINGE IN VRAE 8,9,10EN 11. |
VRAAG 8
In die diagram hieronder, is TAP ’n raaklyn aan sirkel ABCDE by A. AE || BC en DC = DE.
TAE = 40° en AEB=60°.
8.1
8.2
Identifiseer TWEE koordevierhoeke.
Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
8.2.1
8.2.2
8.2.3
8.2.4
D> wb wD
tp
@)
2)
(2)
(2)
(3)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2)
12
10612/18
8.3 In die diagram hieronder, word radius CO verleng om koord AB by D te sny.
CA = 34 mm en AB = 40 mm
Bereken die grootte van é.
4)
[15]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 13
(Vraestel 2) 10612/18
VRAAG 9
In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sitkel. ABCD is ‘n koordevierhoek.
BA en CD word verleng om by E te sny met AB = AE= AC.
Bepaal in terme van x:
9.1 B, (2)
9.2 E (5)
9.3 ron (3)
9.4 As £ =C, =x, bewys dat ED ‘n middellyn van sirkel AED is. ay
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2) 10612/18
VRAAG 10
10.1
10.2
In AABC hieronder is D en E punte op AB en AC onderskeidelik sodat
DE || BC.
: : AD AE
Bewys die stelling wat beweer dat —— =“.
wy 6 ee” DB BC (6)
A
D E
B Cc
In ADXZ hieronder is AC || XZ en BP || DZ. DY word getrek om AC by B te
sny.
D
YZ DX (5)
{11]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 15
(Vraestel 2) 10612/18
VRAAG 11
In die diagram hieronder, is NPQR ’n koordevierhoek met S ’n punt op koord PR. N en S
word verbinden RNS =PNQ =x.
Bewys dat:
ILL ANSR ||| ANPQ GB)
11.2 ANQR ||| ANPS (3) |
11.3 NR.PQ + NP.QR = NQ.PR (4) |
[10]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 16
(Vraestel 2) 10612/18
INLIGTINGSBLAD
_—b+¥b* —4ac
2a
A=P(ltni) A=P(=ni) A=P(1-i)" A= P+)"
T, =at(n-Dd S, = ha + (m—Dd]
T, =ar"" 5-2 =!) prel S,=—43-1<r<1
r-l —r
F= af(l+i)" -1 puil-d+)")
i 7 i
xth x
fi)= m A 2 I(x)
x $2 +
sae =m)? +02 - 2)? m2 2,1 2]
2 2
yemxte y-y, =m(x-x,) m=22- 491 m=tand
%2~%y
(xa) +(y~b) =
InAABC: 4. % _-¢
snA sinB~ sinC
a? =b* 42 —2be.cos A
area AABC = 5 absin Cc
sales B)= sin@.cos f + cosa.sin 8 sin(a - B) = sin@.cos B —cosa.sin 8
cos(ar +f)= cosa.cos B -sina.sin B cos(a - £)=cosa.cos #tsinasin B
cos? asin? a
cos2a =41~2sin? a sin 2a = 2sina.cosa
2cos* a—1
n 2
(x, -%)
yoo o ae)
n n
n(A)
P(A) = nl8) P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
peatbx b= Di-3)0-7)
YG-H
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Sesotho)
Related documents

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 Free State Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Western Cape Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2020 Question Paper
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3c7094bd-278e-4bb5-9620-c74399bba401/v1-d6fa08bda2b149a0614e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2016 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (English)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum (English)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (English)

Memorandum