Skip to content

Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12201316 pages

Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA2* Hierdie vraestel beslaan 12 bladsye wat 2 diagramvelle en ʼn inligtingsblad insluit.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDE V2 (SEPTEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. 3. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. 4. ʼn Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Rond, indien nodig, jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. TWEE diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 2.1, VRAAG 4.1, VRAAG 4.2, VRAAG 7.2.1 , VRAAG 7.2.2 en VRAAG 11.2 is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Skryf jou van en naam op hulle en plaas hulle in jou antwoordeboek. 8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 9. Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan. 10. ʼn Inligtingsblad, met formules, is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 Die diagram hieronder is ʼn spreidingsdiagram vir die aantal luisteraars (in duisende) van Perfect Community Radio (PCR) in elke jaar sedert die opening van die stasie in 2001. 8 7 6 Aantal luisteraars in 1000e 5 4 3 2 1 0 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 Jaar 1.1 Sal ʼn reguit lyn, kwadratiese kromme of eksponensiale kromme die data die beste pas? (1) 1.2 Skryf die jaar waarin daar ʼn uitskieter was neer. (1) 1.3 Watter jare het die hoogste aantal luisteraars aangeteken? (1) 1.4 Bepaal die variasiewydte van die jaarlikse aantal luisteraars. (1) 1.5 Skat tot die naaste 1 000 die aantal luisteraars vir die jaar 2013. (1) 1.6 Die radiostasie het na 2008 groot veranderings aan hulle programme gemaak. Het hierdie veranderings ʼn positiewe of negatiewe impak gehad? Regverdig jou antwoord. (2) [7] VRAAG 2 Die aantal doele wat twee netbalspelers in elk van tien wedstryde aangeteken het, is as volg: Speler A: 4; 7; 2; 10; 13; 10; 15; 8; 6; 14 Speler B: 6; 12; 7; 3; 16; 7; 8; 9; 4; 2 2.1 Teken mond-en-snordiagramme vir Spelers A en B. Gebruik DIAGRAMVEL 1. (6) 2.2 Een van hierdie spelers moet die toekenning vir die beste speler ontvang. Moet dit Speler A of Speler B wees? Regverdig jou antwoord deur na die inligting wat in die mond-en-snordiagramme voorgestel word te verwys. (2) [8]
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDE V2 (SEPTEMBER 2013) VRAAG 3 Die maandelikse salarisse (in rand) vir 10 werkers by Supper Privaatskool is as volg: 6 000; 4 200; 3 000; 5 000; 8 000; 7 500; 2 600; 1 400; 10 500; 4 000 3.1 Bepaal die gemiddelde salaris van die werkers. (2) 3.2 Bepaal die standaardafwyking van die data. (2) 3.3 Hoeveel werkers verdien ʼn salaris wat met minder as een standaardafwyking van die gemiddelde verskil en onder die gemiddelde is? (2) [6] VRAAG 4 Die persentasies wat 95 graad 12-leerders in die Junie Wiskunde-eksamen behaal het, word in die volgende tabel aangetoon. Interval Frekwensie Kumulatiewe frekwensie 8 14 20 23 17 9 4 4.1 Voltooi die kumulatiewe frekwensie kolom op DIAGRAMVEL 1. (2) 4.2 Teken die ogief (kumulatiewe frekwensiekurwe) op DIAGRAMVEL 1. (3) 4.3 Die Wiskunde onderwyser glo dat die mediaanpersentasie wat deur die graad behaal word maklik met 10% in die September-eksamen sal styg. Wat moet die mediaanpersentasie in September wees om hierdie toename te behaal? (2) [7]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) WISKUNDE V2 5 VRAAG 5 PQRS is ʼn parallelogram met P(0 ; 4), S(10 ; 1), R(a ; b) en Q( 6 ; 2) soos hieronder aangedui. y P(0 ; 4) 𝛳 O 𝛼 x S(10 ; 1) . Q( 6 ; 2) M R(a ; b) 5.1 Bereken die lengte van PS. (2) 5.2 Bepaal die gradiënt van PQ. (2) 5.3 Bepaal die vergelyking van SR. (3) 5.4 Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van PR. (3) 5.5 Bepaal vervolgens, of op ʼn ander wyse, die waardes van a en b. (3) 5.6 Bepaal die grootte van Q ̂ , korrek tot EEN desimale syfer. (7) [20]
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDE V2 (SEPTEMBER 2013) VRAAG 6 ʼn Sirkel met middelpunt C loop deur die oorsprong, O, en sny ook die x-as by F en die y-as by E. Die raaklyn aan die sirkel by B( 4 ; 6) sny die x-as by K en die y-as by L. y F O K x C. B( 4; 6) E L 6.1 Bereken die lengte van die radius van die sirkel. (3) 6.2 Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm (x – a)2 + (y – b)2 = r2. (4) 6.3 Waarom is ΔOBL ʼn reghoekige driehoek? (1) 6.4 Bepaal die vergelyking van die raaklyn KL. (4) 6.5 Bepaal die koördinate van E. (2) 6.6 Bepaal of EF ʼn middellyn van die sirkel is. Toon alle bewerkings. (5) [19]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) WISKUNDE V2 7 VRAAG 7 7.1 K(5 ; 8) en L( 1 ; 2) is punte in die Kartesiese vlak. Beskryf volledig in woorde: 7.1.1 die translasie van punt K na punt L. (2) 7.1.2 die transformasie van K tot K/(8 ; 5). (2) 7.1.3 die transformasie van L tot L/( 2 ; 1). (2) 7.2 ΔTAX met hoekpunte T( 6 ; 2), A( 10 ; 6) en X ( 2 ; 6) word hieronder gegee: 6 y 5 4 3 T 2 1 x -10 -9 -8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 1 2 3 4 5 6 7 8 -1 -2 -3 -4 -5 -6 A X -7 -8 -9 -10 7.2.1 ΔTAX word met ʼn skaalfaktor van ½ na ΔT/A/X/ verklein. Teken Δ T/A/X/ op DIAGRAMVEL 2. (2) 7.2.2 ΔT/A/X/ word dan 6 eenhede na regs en 5 eenhede op na ΔT//A//X// getransleer . Teken ΔT//A//X// op dieselfde assestelsel op DIAGRAMVEL 2. (2) 7.2.3 Is die transformasie van ΔT/A/X/ na ΔT//A//X// rigied of nie? Regverdig jou antwoord. (2) 7.2.4 Skryf vervolgens, of op ʼn ander wyse, ʼn enkel reël vir die transformasie van ΔTAX na ΔT//A//X// in die vorm (x; y) → (. . . . ; . . . .) → (. . . . ; . . . .). (4) 7.2.5 Skryf die verhouding Oppervlakte van ΔTAX : Oppervlakte van ΔT//A//X// neer. (1) [17]
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDE V2 (SEPTEMBER 2013) VRAAG 8 In die diagram hieronder is R( 2½ ; 2) een van die hoekpunte van ʼn vyfhoek PQRST. Die hoekpunte is almal gelyke afstande vanaf O. y Q R( 2½; 2) O x P S T Bepaal die koördinate van P. (6) [6] VRAAG 9 9.1 As tan 58° = m, bepaal die volgende in terme van m sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik. 9.1.1 sin 58° (2) 9.1.2 sin 296° (3) 9.1.3 cos 2° (3) 9.2 Gegee die volgende identiteit: (4) 9.2.1 Bewys die identiteit. 9.2.2 Vir watter waardes van x is die identiteit ongedefinieerd? Gee jou antwoord in algemene vorm. (4) [16] VRAAG 10 10.1 Vereenvoudig tot EEN trigonometriese verhouding sonder om van ʼn sakrekenaar gebruik te maak: ( ) (5) 10.2 Los op vir x as [ ]: (7) [12]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) WISKUNDE V2 9 VRAAG 11 Gegee f(x) = cos 2x en g(x) = sin x, vir [ ] 11.1 Bereken die waardes van x waarvoor f(x) = g(x) vir [ ]. (8) 11.2 Skets, op dieselfde assestelsel, die grafieke van f en g. Toon alle afsnitte met die asse, sowel as die draaipunte vir [ ]. (6) 11.3 Skryf die periode van f neer. (1) 11.4 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x) g(x) 0 vir [ ]. (3) 11.5 Bepaal vervolgens die minimum waarde van cos 2x + sin x in die interval [ ]. (2) 11.6 g(x) woord in die x-as gereflekteer en dan 1 eenheid af geskuif na h(x). Skryf die vergelyking van h(x) neer. (2) [22] VRAAG 12 In bygaande figuur is P ʼn ballon wat deur drie ankerdrade PK, PL en PM in plek gehou word. PK = PL. ̂ ̂ ̂ en KM = x. P K L x M 12.1 Toon aan dat KP (6) 12.2 Bereken vervolgens die area van ΔPKL as x = 70 m. (4) [10] TOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDE V2 (SEPTEMBER 2013) DIAGRAMVEL 1 VAN: …………………… NAAM: ………………………... VRAAG 2.1 y 8 6 4 2 x 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 -2 -4 -6 -8 VRAAG 4.1 Interval Frekwensie Kumulatiewe frekwensie 8 14 20 23 17 9 4 VRAAG 4.2 100 90 80 70 60 50 40 30 20 10 0 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) WISKUNDE V2 11 DIAGRAMVEL 2 VAN: …………………… NAAM: ………………………... VRAAG 7.2.1 en 7.2.2 6 y 5 4 3 T 2 1 x -10 -9 -8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 1 2 3 4 5 6 7 8 -1 -2 -3 -4 -5 -6 A X -7 -8 -9 -10 VRAAG 11.2 y 1 x -180 -150 -120 -90 -60 -30 30 60 90 120 150 180 -1
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDE V2 (SEPTEMBER 2013) INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE  b  b 2  4ac x 2a A  P(1  ni) A  P(1  ni) A  P(1  i) n A  P(1  i) n n n n(n  1)   Sn  2a  (n  1)d  n 1  n i Tn  a  (n  1)d i 1 i 1 2 2 Tn  ar n1 ar  1 ; n r 1 S  a ; 1  r  1 Sn  r 1 1 r F   x 1  i   1 n P x[1  (1  i)n ] i i f ( x  h)  f ( x ) f ' ( x)  lim h 0 h  x1  x2 y1  y 2  d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2 M  ;   2 2  y  y1 y  mx  c y  y1  m( x  x1 ) m 2 m  tan x 2  x1 x  a 2   y  b2  r 2 a b c 1 In ABC:   a 2  b 2  c 2  2bc. cos A area ABC  ab. sin C sin A sin B sin C 2 sin     sin  . cos   cos  .sin  sin     sin  . cos   cos  .sin  cos     cos  . cos   sin  . sin  cos     cos  . cos   sin  . sin  cos 2   sin 2   cos 2  1  2 sin 2  sin 2  2 sin  . cos  2 cos 2   1  ( x ; y)  ( x cos   y sin  ; y cos   x sin  ) n 2  fx  x  x  i x   i 1 2 n n n( A) P( A)  P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B) nS 
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all