Skip to content

Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12201717 pages

Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA2* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 1 inligtingsblad, en ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien. 3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het. 4. Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE. 5. Indien nodig moet jy jou antwoorde tot TWEE desimale plekke afrond, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 ʼn Opleidingsmaatskappy wil vasstel of daar ʼn verband tussen die ure spandeer in opleiding, van ʼn spesifieke kategorie werknemer, en die hulle produktiwiteit (eenhede per dag vervaardig), is. Die volgende data was uit die lêers van 10 werknemers onttrek. Werknemer 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Ure in opleiding 16 36 20 38 40 30 35 22 40 24 Produktiwiteit (eenhede per dag vervaardig) 45 70 44 56 60 48 75 60 63 38 1.1 Teken ʼn spreidiagram van die data op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is. (3) 1.2 Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn. (3) 1.3 Teken die kleinste-kwadrate-regressielyn op die spreidiagram in VRAAG 1.1 geteken. (2) 1.4 Gebruik die kleinste-kwadrate-regressielyn om die produktiwiteit (eenhede per dag vervaardig) te beraam/voorspel, as ʼn spesifieke kategorie werknemer 25 ure in opleiding spandeer. (2) 1.5 Bepaal die korrelasiekoëffisiënt van die data. (1) 1.6 Gee jou mening/Lewer kommentaar oor die sterkte van die verhouding tussen die ure gespandeer in opleiding en die aantal eenhede per dag vervaardig. (1) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 2 Die punte wat deur leerlinge van ʼn sekere skool in ʼn Wiskunde-toets behaal is, is in die histogram hieronder voorgestel: Punte vir Wiskunde-toets 50 46 45 40 35 32 Aantal Leerlinge 30 25 22 20 16 15 12 10 8 5 2 2 0 0-9 10-19 20-29 30-39 40-49 50-59 60-69 70-79 80-89 90-99 100 Punte behaal 2.1 Hoeveel leerlinge het die toets geskryf? (1) 2.2 Skryf die modale klas neer. (1) 2.3 Teken die ogief vir die gegewe inligting. (4) 2.4 Gebruik die ogief om die interkwartiele reeks te beraam. (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDE V2 5 VRAAG 3 In die diagram hieronder is A (-1 ; 5), B (2 ; 6), C en D die hoekpunte van parallelogram ABCD. Hoekpunt D lê op die x-as. Die vergelyking van BC is 𝑥 + 2𝑦 = 14. 3.1 Bepaal die vergelyking van lyn AD in die vorm 𝑦 = m𝑥 + 𝑐. (3) 3.2 Bepaal die koördinate van D. (2) 3.3 As die koördinate van F (10 ; 2) is, toon aan dat DF loodreg op BC is. (3) 3.4 Bereken die lengte van AD. (Laat jou antwoord in wortelvorm.) (2) 3.5 Bereken, vervolgens of andersins, die oppervlakte van parallelogram ABCD. (4) 3.6 ̂ C. Bereken die grootte van AB (6) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 4 In die diagram hieronder, gaan die sirkel met middelpunt S deur die oorsprong, O en sny die x-as by R en die y-as by T. Die raaklyn aan die sirkel by P(4 ; -6) ny die x-as by Q en die y-as by U. 4.1 Bereken die koördinate van S, die middelpunt van die sirkel. (2) 4.2 Bereken die lengte van die radius van die sirkel. (Laat jou antwoord in wortelvorm.) (2) 4.3 Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm van (𝑥 − a)2 + (𝑦 − b)2 = r 2 . (2) 4.4 ̂U = 90°? Waarom is QP (1) 2 26 4.5 Toon aan dat die vergelyking van die raaklyn UQ, 𝑦 = 3 𝑥 − 3 is. (4) 4.6 Bepaal die koördinate van T. (4) Oppervlak △OTP 4.7 Bepaal die verhouding van Oppervlak △PTU in eenvoudigste vorm. (5) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDE V2 7 VRAAG 5 √15 5.1 Gegee: sin 2𝑥 = en 0° ≤ 2𝑥 ≤ 90°. x Bepaal met behulp van ʼn diagram en sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar die waarde van cos 𝑥. (5) 5.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukking tot een trigonometriese verhouding van θ: sin(180° − θ) . sin(540° − θ). cos(θ − 90°) tan(−θ). sin2 (360° − θ) (7) sin 5𝑥.cos 3𝑥.−cos 5𝑥 .sin 3𝑥 5.3 Gegee die identiteit: − 1 = −2 sin2 𝑥. tan 2𝑥 5.3.1 Bewys die bostaande identiteit. (4) 5.3.2 Vir watter waarde(s) van x sal die bostaande identiteit ongedefinieerd vir 0° ≤ 𝑥 ≤ 180° wees. (4) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 6 1 Gegee 𝑓(𝑥) = tan 2 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin(𝑥 − 30°) vir 𝑥 ∈ [−90°; 180°] 6.1 Teken op dieselfde assestelsel die grafieke van f en g. Toon duidelik op jou grafieke die draaipunte en asimptote, indien enige. (6) 6.2 Skryf die periode van f neer. (2) 6.3 Vir watter waardes van x is 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) < 0 vir 𝑥 ∈ [−90°; 120°]? (2) 6.4 Skryf die vergelyking(s) van die asimptote van h neer as ℎ(𝑥) = 𝑓(𝑥 + 10°) vir 𝑥 ∈ [−90°; 180°] (1) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDE V2 9 VRAAG 7 In die diagram hieronder is ABCD ʼn vierhoek, met hoeklyn AC geteken. AB = BC = 17 m AD = 13 m ̂ D = 75° ̂ B = 105° Bereken: 7.1 Die oppervlakte van △ ABC. (3) 7.2 Die lengte van AC. (3) 7.3 Die grootte van AĈD. (3) 7.4 Gee ʼn rede waarom ABCD ʼn koordevierhoek is. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) Gee redes vir ALLE bewerings in VRAE 8, 9, 10 EN 11. VRAAG 8 8.1 PR is ʼn middellyn van die sirkel PRSU. QU is ewewydig aan RS geteken en sny SP by T. 8.1.1 Skryf, met ʼn rede, die grootte van Ŝ neer. (2) 8.1.2 As die middellyn 20 cm en SP = 16 cm, bereken die lengte van TU. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDE V2 11 8.2 ABC is ʼn raaklyn aan sirkel BPQRS by B. PQ ∥ BS. QR = RS. Ŝ1 = 30° en B ̂ 3 = 70°. Bereken, met redes, die grootte van die volgende hoeke: 8.2.1 ̂1 B (2) 8.2.2 ̂ P2 (2) 8.2.3 ̂ R (2) 8.2.4 ̂ Q2 (3) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 9 9.1 A, B en P is punte op die sirkel met middelpunt O. AO, BO, AP en BP is geteken. ̂ B = 2AP Bewys die stelling wat meld dat AO ̂B. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDE V2 13 9.2 TV en VU is raaklyne aan die sirkel met middelpunt O by T en U onderskeidelik. TSRUY is punte op die sirkel sodat RT die middellyn is. X is die middelpunt van koord TU. ̂T3 = 𝑦. Bewys dat: 9.2.1 RU ∥ SY (5) 1 9.2.2 ̂ T1 = 2 y (5) 9.2.3 TOUV ʼn koordevierhoek is (5) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 10 In die diagram hieronder, is D en E punte op die sye AC en AB onderskeidelik van △ ABC sodat DE ∥ BC. F is ʼn punt op BC sodat EF ∥ AC. AB verleng en DF verleng ontmoet by G. BC AC 10.1 Bewys dat: FC = DA (4) 10.2 Bewys dat: Δ BFE ||| Δ EDA (3) 10.3 As dit verder gegee word dat EF = 2, BF = 3,5 en ED = 10, bepaal die lengte van: 10.3.1 AD (4) 10.3.2 DC (2) [13] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDE V2 15 INLIGTINGSBLAD : WISKUNDE  b  b 2  4ac x 2a A  P (1  ni) A  P (1  ni) A  P(1  i ) n A  P(1  i ) n n n n(n  1) 1  n i 1 i  i 1 2 Tn  a  (n  1)d Sn  n 2 2a  (n  1)d  Tn  ar n1 Sn   a r n 1  ; r 1 S  a ; 1  r  1 r 1 1 r F  x 1  i   1 n  P x[1  (1  i )  n ] i i f ( x  h)  f ( x ) f ' ( x)  lim h 0 h  x  x y  y2  d ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2 M  1 2 ; 1   2 2  y  y1 y  mx  c y  y1  m( x  x1 ) m 2 m  tan  x 2  x1 x  a 2   y  b2  r 2 In ABC: a  b  c a 2  b 2  c 2  2bc. cos A sin A sin B sin C 1 area ABC  ab. sin C 2 sin     sin . cos   cos . sin  sin     sin . cos   cos . sin  cos     cos . cos   sin  . sin  cos     cos . cos   sin  . sin  cos2   sin 2   cos 2  1  2 sin 2  sin 2  2 sin. cos 2 cos2   1  n 2 x  x  x  i x   i 1 2 n n n( A) P( A)  P A of B   P A  PB   P A en B  nS  yˆ  a  bx b  x  x ( y  y )  (x  x) 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all