Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2016
WISKUNDE
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
*6WISK*
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)




View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Gr6 Math N16 QP Afr
Mathematics · Grade 6 · November Exam · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- November Exam
- Pages
- 13
- File size
- 641.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Lees AL die instruksies baie noukeurig deur.
2. VRAAG 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter met die
regte antwoord.
3. Beantwoord VRAE 2 tot 27 in die spasies of ruimtes soos voorsien.
4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word, en nie op rowwe blaaie nie.
5. Die toets tel 75 punte.
6. Die tydsduur van die toets is 1½ uur.
7. Die onderwyser sal jou ly deur die oefenopdrag voordat jy met die toets begin.
8. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE.
OEFENOPDRAG
Omkring die letter met die regte antwoord.
Bereken: 7 × 5 = …
A 12
B 35
C 75
D 57
Jou antwoord is korrek indien jy die B omkring het.
NOTA:
Jy sal meer vrae beantwoord soos die een wat jy reeds beantwoord het.
Doen jou beste om elke vraag te beantwoord al is jy nie seker van die
antwoord nie.
Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan na die volgende
vraag.
Indien jy al die vrae op ʼn bladsy beantwoord het, gaan na die volgende
bladsy.
Kyk slegs na jou eie werk.
DIE TOETS BEGIN OP DIE VOLGENDE BLADSY.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 3
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 245 499 afgerond tot die naaste 1 000 is …?
A 245 000
B 245 490
C 245 599
D 245 500 (1)
1.2 Bereken: 74,56 × 100 = …
A 7 456
B 7 456
C 74,56
D 745,6 (1)
1.3 Benoem hoek A in die gegewe figuur.
A Gestrekte hoek
B Stomphoek
C Skerphoek
D Regte hoek (1)
1.4 Die onderstaande abakus illustreer …
A 32,64.
B 23,45.
C 32,46.
D 23,46. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
1.5 3
Bereken: van 150
5
A 100
B 90
C 120
D 60 (1)
1.6 Bereken: 100 minute is gelyk aan …
A 1h10min.
B 1h40min.
C 1h00min.
D 1h30min. (1)
1.7 As 384 ÷ 16 = 2 × t, dan is t = …
A 32.
B 48.
C 16.
D 12. (1)
1.8 Die volgende getal in die getallepatroon 3; 9; 27; … sal … wees.
A 125
B 36
C 81
D 30 (1)
1.9 Vier lae 1 cm³-blokke is gebruik om onderstaande reghoekige prisma
te maak.
Hoeveel 1 cm³-blokke is daar in die hele reghoekige prisma?
A 26
B 12
C 24
D 30 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 5
1.10 Watter getal is halfpad tussen 147 360 en 147 370 op ʼn getallelyn?
147 360 halfpad 147 370
A 147 375
B 147 385
C 147 365
D 147 355 (1)
2. Vul die skaallesing in wat aangedui word met pyl P.
P
P = _________ (1)
3. Kyk na die onderstaande ry getalle in die diagram en beantwoord die volgende
vraag:
3 7 5 19
39 49
Skryf die getal neer wat ʼn faktor van 9 is: _________ (1)
4. Plaaswerkers het 324 587 pere in die oggend gepluk. Na middagete, het hulle
nog gepluk. Teen die einde van die dag, het hulle 866 463 pere gehad.
Hoeveel pere het hulle na middagete gepluk?
(2)
5. John, Xhanti en Piet neem deel aan ʼn atletiekbyeenkoms by die skool. John
het 10,72 sekondes gehardloop, Xhanti het 10,7 sekondes gehardloop en Piet
het 10,07 sekondes gehardloop.
Wie het eerste gekom?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
6. Lindiwe het R275,95 op bestanddele spandeer om ʼn koek te bak. Yolanda het
R25,50 meer as Lindiwe op bestanddele spandeer.
Hoeveel geld het Yolanda spandeer?
(2)
7. Uit die klas van 40 leerders in graad 6, was 5% op Maandag afwesig.
7.1 Watter persentasie van die leerders was teenwoordig?
(1)
7.2 Hoeveel van die leerders was Maandag teenwoordig?
(2)
8. Anna se baba het by geboorte 3 500 g geweeg. Op sy eerste verjaarsdag het
hy 9,75 kg geweeg.
Met hoeveel het sy gewig is sy eerste lewensjaar toegeneem?
(2)
9. Dit het vir Zola 2 min 24 sek geneem om 8 somme te doen.
Hoe lank gemiddeld het dit geneem om 1 som (berekening) te doen?
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 7
10. Lwando is 8 jaar jonger as Luleka. Hulle gesamentlike ouderdom is 34 jaar.
Wat is hulle ouderdomme?
(4)
11. Kyk na die volgende patroon.
Stap 1 Stap 2 Stap 3 Stap 4
11.1 Teken stap 4 in die spasie voorsien. (1)
11.2 Beskryf die reël van hierdie patroon. Gebruik jou eie woorde.
(1)
11.3 Bepaal die reël in die volgende vloeidiagram.
REËL
Inset Uitset
(2)
11.4 Voltooi die volgende getallepatroon:
2 × s + 3 = 33 s = _________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
12 Bereken:
12.1 19 634 567 + 1 456 369 + 54 603 =…
(2)
12.2 6 – 3,24 = …
(2)
12.3 5 436 × 276 = …
(3)
12.4 45 675 ÷ 145 = …
(2)
13. Twee vriende, John en Thabo, verdien R400. Thabo het langer gewerk en hulle
het ooreengekom om die geld in die verhouding 3:5 te verdeel.
Hoeveel geld het elkeen gekry?
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 9
14. Elke dag spandeer Siphokazi ⅓ van haar dag by die skool en ¼ van die dag
aan die slaap. Sy spandeer ⅙ van die dag aan tuiswerk. Die res van die dag
word gelyk verdeel tussen DSTV kyk, atletiek oefeninge, en deur te eet.
Bereken:
14.1 Die totale getal wat sy aan skool en slaap spandeer.
(3)
14.2 Die aantal ure wat sy aan tuiswerk spandeer.
(1)
15. Die onderstaande diagram verteenwoordig ʼn klein veld.
30 m
2 000 cm VELD
15.1 Bereken die omtrek van die veld hierbo en skryf die antwoord in meter.
(1)
15.2 Bereken die koste van draad om ʼn heining om die veld te span teen R20
per meter.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
16. Voltooi die tabel.
Gewone breuk Desimale breuk Persentasie
½ 0,5 50%
_________ 0,17 _________
⅛ _________ 12,5% (3)
17 Bestudeer die onderstaande figuur en beantwoord die volgende vrae.
A B
D C
17.1 Benoem die bostaande 2D figuur. ____________________________ (1)
17.2 Hoeveel simmetriese lyne is daar in die bostaande figuur? _________ (1)
17.3 As sy ⃑⃑⃑⃑⃑
AB 6 cm lank is, hoe lank sal sy ⃑⃑⃑⃑⃑
CD wees? __________ (1)
18. C Voltooi die volgende:
Naam van figuur _____________
Aantal vlakke 7
Aantal hoekpunte _____________ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 11
19. Teken die verkleining van die reghoek deur elke sy te halveer.
(1)
20. Beskryf die transformasie wat gebruik is om die onderstaande randpatroon te
skep.
___________________________________________________________ (1)
21. Benoem die punt van ligging.
A B C D E F
1
2
3
4
5
6
In watter blok is die driehoek? ___________________________ (1)
22. Twee hoeklyne verdeel die vierkant in driehoeke.
Hoeveel driehoeke van verskillende grootte kan in die vierkant gesien word?
____________________ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
23. Weerkaart A en Weerkaart B toon die min. en maks. temperature in sommige
grootte stede in Suid-Afrika op twee verskillende tye van die jaar.
Weerkaart A Weerkaart B
Pretoria 11°C 32 °C Pretoria -1 °C 18 °C
Bloemfontein 10 °C 28 °C Bloemfontein -3 °C 16 °C
Kaapstad 12 °C 29 °C Kaapstad 0 °C 19 °C
Johannesburg 8 °C 30 °C Johannesburg -2 °C 20 °C
23.1 Wat beteken min. en maks.?
(2)
23.2 Watter weerkaart wys somertemperature? Gee redes vir jou antwoord.
(2)
24. Sisipho het ʼn sak met ses gekleurde balle:
1 blou bal; 2 rooi balle en 3 geel balle
Sy sit haar hand in die sak en haal ʼn bal uit.
Wat is die kans dat sy ʼn rooi bal sal uithaal? Skryf die antwoord in die
eenvoudigste breukvorm.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 13
25. Voltooi die volgende tabel deur die ontbrekende spasies in te vul.
Graad Telmerkies Frekwensie
6a 9
____________
6b llll l 6
6c llll 4
6d l 1 (1)
26 Leerders het die volgende punte in ʼn wiskunde-toets behaal.
84% 69% 50% 70% 75% 72%
Bereken die mediaan van die punte. Mediaan: _________________ (1)
27 Die meegaande sirkeldiagram stel ʼn mielieboer se jaarlikse uitgawes op sy
plaas voor. Die sirkel is in 12 gelyke dele verdeel.
Ondersoek die grafiek en beantwoord dan die volgende vrae.
LW. Skryf altyd breuke in die eenvoudigste vorm.
Lone Insekgif
Saad
Kunsmis
Implemente
27.1 Watter persentasie van die uitgawes was op lone?
(1)
27.2 Watter breukdeel van die uitgawes was op saad?
(1)
27.3 As die totale uitgawes R 480 000 was, bereken hoeveel hy op insektegif
spandeer het.
(2)
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Question Paper hlayiso.com

Question paper
MATHEMATICS QP JUNE 2024

Question paper
MATHEMATICS MG JUNE 2024

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG AFR

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG ENG

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP ENG NOV 2024
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Memorandum





