Downloaded from hlayiso.com
EKURHULENI NOORD DISTRIK
NOVEMBER EKSAMEN
TEGNOLOGIE
GRAAD 8
PUNTE : 100
TYD : 1 uur 30 min
SPESIFIEKE DOELWITTE
TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50%
TEGNOLOGIESE KENNIS 30%
TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE OMGEWING EN GEMEESKAP 20%
AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT
A 30
B 50
C 20
TOTAAL 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: ____________________ DATUM: _______________
HANDTEKENING VAN HOD: ______________________________DATUM: _______________
Die vraestel bestaan uit 10 bladsye
Tegnologie Graad 8 Bl 1
Skip to contentQuestion paper 











View all
Technology Grade 8 November 2022 Question Paper
Grade 8 Technology question paper from the November Exam 2022, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Technology · Grade 8 · November Exam · 2022. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technology
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 725.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
INSTRUKSIES
1. Beantwoord al die vrae.
2. Gebruik ‘n blou pen vir skryfwerk en ‘n potlood vir tekeninge.
3. Geen tippex mag gebruik word nie.
4. Sterkte!
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Bestudeer die onderstaande kolomme en pas die beskrywing in kolom B by die
korrekte term in kolom A. Skryf slegs die letter (A-F) langs die vraagnommer (1.1.1 –
1.1.5) soos hieronder voorsien word. (5)
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Raamstruktuur A. Brûe wat gebruik word om oor lang afstande
te span, meestal waar die afstand oor water
1.1.2 Lateie strek en kolomme nie gebruik kan word nie.
B. ‘n Soliede struktuur wat die mure bokant
1.1.3 Balke deure en vensters van geboue stut.
1.1.4 Hangbrue C. ‘n Soliede struktuur wat horisontaal lê en oor
afstande span.
1.1.5 Kabelankerbrue D. ‘n Moderne brug wat oor lang en kort
afstande kan span. Net een soort kabel word
hier gebruik.
E. Hierdie brûe word gebruik om lang
spanwydtes te oorbrug deur kolomme te
gebruik om die spanwydtes te verkort.
F. ‘n Oop struktuur wat uit dele bestaan.
1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5
1.2 Benoem die dele van die brug gemerk met die letters A-D. (4)
A
D B
C
Figuur 1
Tegnologie Graad 8 Bl 2
Downloaded from hlayiso.com
A : ________________________________
B : ________________________________
C : ________________________________
D : ________________________________
1.3 Identifiseer die krag wat op elk van die volgende toegepas word: (2)
A) ‘n Boekrak wat te veel boeke moet dra.
______________________________________________________________
B) Om die wielmoer met ‘n moersleutel vas te draai.
______________________________________________________________
1.4 Lees elk van die volgende stellings en skryf die term / naam van die meganisme. (2)
A) ‘n Driedimensionele vorm wat dik aan die een kant is en dun aan die ander
kant.
_____________________________
B) Plat, ronde skywe wat om ‘n as draai.
_____________________________
1.5 Wat is die funksie van ‘n verhogingstransformator ?
__________________________________________________________
_________________________________________________________
1.6 Wat is die funksie van ‘n verlagingstransformator ?
__________________________________________________________
_________________________________________________________
1.7 Beskou die hefboom in figuur 2 wat gebruik word om ‘n blikkie plat te druk.
Beantwoord die vrae wat daarop volg:
Figuur 2
Tegnologie Graad 8 Bl 3
Downloaded from hlayiso.com
1.7.1 Met die blikkie in die posisie soos aangedui, bereken die meganiese voordeel
wat hierdie hefboom sal gee. (3)
__________________________________________________________
__________________________________________________________
__________________________________________________________
1.8 Beskou figuur 3 van ‘n ratstelsel waar die dryfrat 5 tande en die gedrewe rat 10
tande het. Beantwoord die vrae wat daarop volg:
Figuur 3
1.8.1 Bereken die omloopspoedverhouding van die ratstelsel. (4)
_________________________________________________________
_________________________________________________________
_________________________________________________________
_________________________________________________________
1.8.2 Bepaal uit jou antwoord in 1.8.1 of hierdie ratstelsel opgestel is om spoed
of krag te genereer. (2)
_________________________________________________________
_________________________________________________________
Tegnologie Graad 8 Bl 4
Downloaded from hlayiso.com
1.9 Beskou figuur 4 en beantwoord die vrae wat daarop volg.
A
B
C
1.9.1 Benoem die komponente van die hefboom stelsel A,B en C (3)
A _________________________________________________________
B _________________________________________________________
C_________________________________________________________
1.9.2 Watter hefboom klas is figuur 4? (1)
_________________________________________________________
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat daarop volg:
In ‘n fabriek waar tydskrifte gedruk word moet die bladsye volgens sekere groottes
gesny word. Hierdie masjien word deur ‘n person beheer.
Die werker wat met hierdie masjien werk kan maklik sy vingers raaksny indien hy
nie versigtig met die masjien werk nie.
Jy moet die fabriek help om ‘n veiligheidstelsel in die masjien in te werk sodat geen
ongelukke kan gebeur nie. Die werker moet albei hande gebruik om twee
skakelaars gelyk te druk sodat die masjien kan werk. Indien die werker net een
skakelaar op ‘n slag druk sal die masjien nie werk nie.
Sodoende kan die werker nie sy vingers per ongeluk raaksny nie.
2.1.1 Omskryf die probleem in die bostaande scenario. (2)
______________________________________________________________
______________________________________________________________
Tegnologie Graad 8 Bl 5
Downloaded from hlayiso.com
2.1.2 Skryf die ontwerpopdrag. (2)
___________________________________________________________
______________________________________________________________
2.1.3 Lys drie spesifikasies vir jou oplossing. (3)
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
2.1.4 Bepaal watter een van die logikahekke die mees geskikte sal wees vir
hierdie scenario. Motiveer jou antwoord. (3)
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
2.1.5 Teken ‘n stroombaandiagram om die oplossing van die bostaande
scenario uit te beeld. (6)
Tegnologie Graad 8 Bl 6
Downloaded from hlayiso.com
2.6 Lys 4 stroombaan-komponente vir jou oplossing. (4)
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
______________________________________________________________
Tegnologie Graad 8 Bl 7
Vraag 3
Downloaded from hlayiso.com
Grafiese kommunikasie
3.1 Teken die sy-aansig van die Mynskag en –toring presies oor in die gegewe blokkies . (15)
MARKING GUIDELINE
DESCRIPTOR MARKS
Correct technique 5
/interpretation
MERK RIGLYN Construction lines 4
BESKRYWING PUNTE Outlines Lines 4
Korrekte tegniek/ 5 Neatness 2
interpretasie(2D) TOTAL 15
Konstruksielyne 4
buitelyne 4
Netheid 2
TOTAL 15
Downloaded from hlayiso.com
(ISOMETRIESE TEKENING)
3.2 Gebruik die gegewe inligting en maak 'n netjiese ISOMETRIES tekening. (15)
MERK RIGLYN
BESKRYWING PUNTE
Korrekte tegniek/ 5
interpretasie(3D isometries)
Konstruksielyne 4
buitelyne 4
Netheid 2
TOTAL 15
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 Bestudeer die prentjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
4.1.1 Watter positiewe impak kan kernergie op die omgewing hê? Noem drie. (6)
___________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
4.1.2 Watter negatiewe impak kan kernergie op die omgewing hê? Noem drie. (6)
___________________________________________________________
____________________________________________________________
4.2 Bestudeer die prentjies hier onder en beantwoord die vrae wat volg.
4.2.1 Gee drie nadele van onwettige kragkonneksies.
______________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
4.3 Verduidelik die gevaar van ‘n kortsluiting in die elektriese stelsel van ‘n huis. (2)
_____________________________________________________________
GROOT TOTAAL : 100 MARKS
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Technology Grade 8 Paper 1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 NSC Prelim 2022 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 September Test 2022 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 November 2019 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 June 2018 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 March Test 2018 Question Paper
Related documents

Memorandum
Technology Grade 8 November 2022 Memo

Question paper
Technology Grade 8 November 2018 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 NSC Prelim 2018 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 Paper 1 Sept 2018 Question Paper

Question paper
Technology Grade 8 Paper 2 Sept 2018 Question Paper

Question paper

