Skip to content
Question paper

Engineering Graphic And Design Grade 11 P1 2022 QP (Afr)

Grade 11 Engineering Graphic And Design Paper 1 question paper from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Engineering Graphic And DesignGrade 1120226 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 NOVEMBER 2022 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Kopiereg voorbehou INSTRUKSIES EN INLIGTING gees seoene Die vraestel bestaan uit VIER vrae Beantwoord AL die vrae. Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld Die vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word. Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. Drukskrif jou naam in die blokkie op elke ANTWOORDBLAD voorsien Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is, moet in goeie verhouding beraam word. ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK GEMODEREERDE PUNT OW! NM] = TOTAAL 2/0/0 2/0/0 FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT 100 VOLTOOI DIE VOLGENDE: NAAM NAAM EKSAMENSENTRUM EKSAMENSENTRUM Blaai om asseblief 1
Ingenieursgrafika en -ontwerp /'V1 NSS OK /November 2022 1760 AANSIG 2 A 1500 8000 3870 900 $y Oy 2 B 5 SLAAPKAMER 1 KOMBUIS: MAT BADKAMER —oe TEELS if S= 1GK _ LEEFAREA 3 SLAAPKAMER 2 Hour 8500 LET WEL: Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes op die terrein bevestig voordat werk in aanvang neem. Argitekte moet onmiddellik van afwykings verwittig word. ARGITEK SE HANDTEKENING KLIENT SE HANDTEKENING VRAAG 1A: ANALITIES (SIVIEL) Gegee: ‘n Onvolledige vioerplan en twee aansigte van 'n nuwe woning. 'n Titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens 'n aangeduide skaal voorberei nie. Instruksies: Voltooi die tabel hieronder, deur netjies die vrae wat na die tekening en titelblok verwys, te beantwoord. [33] VRAE ANTWOORDE 4240 AANSIG 1 Cy 1 NOORDOOSTELIKE AANSIG A 1 | Wie is die kliént? 1 2 | Wat is die verwysingskode vir die tekening? 1 ANTWOORD 16 3 | Hoeveel handtekeninge word op die tekening vereis? 1 4 | Op watter datum is die huisplan gedruk? 1 | Lyn A toon die VWV. Watter Iyntipe moet hiervoor gebruik 1 word? 6 | Waarvoor staan die afkorting IGK? 1 7 | Watter item word met B aangedul? 1 8 | Hoeveel buitedeure maak na die buitekant van die huis oop? 2 9 | Wat dui die lyn, wat deur pyl C aangedui word, aan? 2 In water kleur sou nuwe bouwerk op 'n tekening aangetoon 3 2021-02-28 | orc ARSERING N 10 | viora? 1 TOONDIEVIOER, 2 2021-02-28 | Apne RINGS VAN ELKE In water kleur sou nuwe glas op 'n tekening aangetoon VERTREK "1 1 word? -02-26 | TOON DIE SKAAL ' 2021-02-26 49 | Watter Sreenheid word gebruik om die afmetings op die > HERSIENING| DATUM | BESKRYWING gegewe tekening aan te dui? 13 | Wat sal aansig 1 genoem word? 1 GLENDA ARGITEKTE gis Qorengreva 16 14 | Wat sal aansig 2 genoem word? 2 5319 4g | 'S.al die voorgestelde hersiening op die tekening 3 TEL: 083 050 9882 aangebring? Motiveer jou antwoord. FAKS: 045 050 9882 E-POS:qva@gmalicom___| | In die spasie voorsien in die titelpaneel, teken, in neljiese vryhand, die vooraansig en boaansig van |, (GEDRUK EUR DATUM GEDRUE die SANS 10143 grafiese simbool (konvensie) vir 'n BAD. DINDELA DRUKKERS| 2021-04-12 TERENING THEL 17 | In die spasie hieronder, (antwoord 17) bepaal die omtrek van die huis, in meter. 4 VLOERPLAN MET AANSIGTE OK 4g | In die spasie hieronder, (antwoord 18) bepaal die totale teélarea van die badkamervioer in vierkante | VOORGESTELDE NUWE WONING meter. VIR MR. P. CEKISO OP ERF 13, ANTWOORD 17 ANTWOORD 18 TOTAAL| 33 UITENHAGE, OOS-KAAP. PROJEKNOWMER: TEKENINGNOWNER: EGD 2021 -01 Pc2021 DATOW TEKENRAR. —[RONTROLEER] SKAAL: 2021-01-17] HLASO | DLABA | 1: 100 VERWYSINGSKODE: BCADSYNOWIER: DOE-2021EC tvan 4 NAAM NAAM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1 NSS OK /November 2022 VRAAG 2: INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING Gegee: © 'n Boaansig en onvolledige vooraansig van 'n vyfkantige pyp wat 'n vierkantige pyp indring Beginpunt X, die middel van die hoofpyp (vertikale pyp) in die boaansig. ‘n Hulpaansig van die vyfkantige pyp. B Soom AB, die beginpunt van die ontwikkeling. Instruksies: Teken volgens skaal 1: 1 die volgende aansigte van die deurdringende pype 2.1 Die gegewe boaansig 2.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskromme duidelik toon: 2.3 Die linkeraansig. 2.4 Die ontwikkeling van die takpyp (vyfkantige pyp) met AB as som. L A * Toon ALLE verborge besonderhede en voulyne. * Toon AL die nodige konstruksielyne [40] 35 1 B 2 ZI [0] g ASSESSERINGSKRITERIA 4 BOAANSIG + 8 KONSTRUKSIE 2 | VOORAANSIG 9 3 | LINKERAANSIG 9 5 | ONTWIKKELING 44 PENALISERING (-) TOTAAL | 40 NAAM NAAM [3 Kopiereg voorbehou Blaai om assebliof
Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1 NSS. OK /November 2022 VRAAG 3: PERSPEKTIEF Gegee: Drie aansigte van 'n HUIS en die inligting benodig om ‘n tweepuntperspektief te teken. PP - Prentviak HL - Horisonlyn GL - Grondlyn SP - Staanpunt Instruksies: Voltooi die perspektieftekening Belyn die tekenvel met die grondlyn (GL) Bepaal en benoem die verdwynpunte. Toon ALLE nodige konstruksies. GEEN versteekte besonderhede word vereis nie. V =Venster PV [36] vi ASSESSERINGSKRITERIA KONSTRUKSIE EN VPte 7 DAK 4 MURE 18 VENSTERS PENALISERING (-) TOTAAL 36 HL v3 GL r i a | | | | i i | L v2 DEUR v3. vi NAAM. Kopiereg ‘voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1 NSS OK /November 2022 VRAAG 4: SIVIELE TEKENING Gegee. * Die onvolledige OOS-AANSIG van 'n voorgestelde nuwe een slaapkamerwoning wat die mure, trap, vensters, deuropeninge en notas toon. * Die onvoltooide vioerplan wat die mure, posisie van die deure, vensters en sanitére toebehore toon. * Die onvoltooide fondasie en muurbesonderhede. * Kameraanduidings en vioerafwerking, * 'n Deur- en vensterskedule. 'n Tabel van sanitére toebehore. * Die vioerplan van die nuwe woning, volgens skaal 1: 50 en die beginpunt P vir die snit volgens skaal 1 : 20 (op bladsy 6). Instruksies: Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6. 4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1 : 50 die volgende aansigte van die nuwe woning: 4.1.1 DIE VOLTOOIDE VLOERPLAN Voeg die volgende kenmerke by die tekening by: © ALLE deure en vensters. * ALLE sanitére toebehore soos deur die afkortings aangedui * ALLE arseringsbesonderhede 4.1.2 DIE OOS AANSIG Voeg die volgende kenmerke by die tekening: * Die buitemure, trap, deur-, vensterbesonderhede, vensterbanke en die motorhuisoprit. © Trek 'n breeklyn op 'n hoogte van 3 000 mm bokant die grondvlak * Die voltooide vloerviak. 4.2. Indie ruimte op bladsy 6, gebruik die onvoltooide fondasie en breeklyn en teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE SNIT volgens snyviak A-A van die area in die ellips wat op die onvoltooide vioerplan getoon word. Toon die volgende kenmerke: * Die volledige fondasie, buitemuur en vensterbesonderhede. * Die lateie bokant die venster. * Die vensterbank onder die venster. * Toon 'n gedeelte van die motorhuisdeuropening * ALLE arseringbesonderhede. * ALLE substruktuurarsering mag netjies in vryhand geteken word. Voeg byskrifte by die volgende: * Die oosaansig en skaal * Gedetaileerde snit A : A en skaal. * Die kamerbenamings en vioerafwerking * Gebruik die korrekte afkortings, skryf die byskrifte van die volgende kenmerke in die korrekte aansig: grondvlak; voltooide vioerviak; vogweerlaag. LET WEL: * ALLE tekene moet aan die riglyne en grafiese simbole wat in SANS 10143 vervat is, voldoen. [91] 3000 MOTORHUISDEUROPENING l DEUROPENING DEUR- EN VENSTERSKEDULE | VENSTEROPENINGE \ j £ 2600 4 TORT, 2 \ S| Ss = Px] VOLTOOIDEVLOERVLAK 7 SRONDVLAK g 8 NI nN r—_V3 v3 ‘OWB > 3 WE Re V3 MOTORHUISDEUR DOOR FRAME AND SK (mp) DOOR (D) 2 D —_ st D | _ KAMERAANDUIDINGS EN VLOERAFWERKING Ml 1.SLAAPKAMER MAT 2. BADKAMER TEELS 2.000 y 3. KOMBUIS. Tees yp 450_y 450_, 45D) 4. SITKAMER HOUT ne 1 5. MOTORHUIS ‘SEMENT KENMERKE D DEUR o| ol — 3 D — MD MOTORHUISDEUR 3 c 8 | al c lA B yi V2 V2 V1 VENSTER 2 bid V2 VENSTER v1 V3 VENSTER TRAP ONVOLTOOIDE VLOERPLAN a TOLET SK = TOILET WS WASBAK VENSTER (V2) VENSTER (V1) sT STORT 1.000 240, WB OPWASBAK # x VENSTER-NOTAS — A= OOPMAAKKANT B B = SKARNIERKANT Y Sy o| C= VASTE RUIT 2X 120 x 80mm 3 A DIKTE VAN ALLE RAME: 50 mm -—— __LATEIE BOKANT ALLE DEUREN c VENSTERBANK: 180 x 20 mm VENSTEROPENINGE / SS VESELSEMENT VENSTERBANK EN 2100 mm BOKANT a VENSTER (V3) ONDER ALLE VENSTERS. DIE VOLTOOIDE 100 VLOERVLAK I + 8 3 SANITERE TOEBEHORE S| GRONDVLAK Ro “ 8 3 * 500 = Et eH s s x ‘ “Py 600 Boe ao Tao —— > 100) a 8 200] a ONVOLTOOIDE FONDASIE EN 100 BUITEMUURBESONDERHEDE VAN WoeRviaK 150, DIE HUIS . : g 3 “8 Ls GRONDVLAK =} I } ie & 7200 “ > 0, + a STORT WASBAK TOILET OPWASBAK -800_P (st) (we) (Sk) (ows) ONVOLTOOIDE FONDASIE EN BUITEMUURBESONDERHEDE VAN NAAM DIE MOTORHUIS NAAM [5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1 NSS OK /November 2022 L PENALISERING 4 | VERKEERDE SKAAL IN GEHEEL 2 | VERKEERDE PLASING VAN AANSIGTE 3 | AANSIGTE NIE KORREK BELYN NIE TOTALE PENALISERING (-) VLOERPLAN SKAAL 1: 50 ASSESSERINGSKRITERIA VLOERPLAN DEURE EN 4 1 | vensters ava 2 | TOEBEHORE 83 3 | BYSKRIFTE 5 4 | ARSERING 5 SUBTOTAAL 39 OOS-ELEVASIE 4 |MURE. TRAP, vw | g4 EN BREEKLYN 2 DEURE EN 4 2 | vensTeRs tha 3_| BYSKRIFTE 2 SUBTOTAAL 23 GEDETAILEERDE SNIT 4 |FoNDASIE, muRE | EN VLOER VENSTER, VENSTERBANK, 2 | caTeIeN id MOTORHUISDEUR 3 | ARSERING 53 4 | BYSKRIFTE 23 SUBTOTAAL 29 TOTAAL 91 PENALISERING (-) GROOTTOTAAL NAAM NAAM [6 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Engineering Graphic And Design

View all