Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2024 Memo

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12202415 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
` SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MEI/JUNIE 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 FINALE SENTRUM- PUNT NOMMER [Grab your reader’s attention with a EKSAMEN- great quote from the document or NOMMER use this space to emphasize a key point. To place this text box anywhere on the page, just drag it.] VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 26 19 19 21 35 15 15 150 KANDIDAATPUNT NASIENERKODE/ HANDTEKENING GEMODEREERDE PUNT Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Kontroleer deurgaans die akkuraatheid en vaardigheid benodig voordat 'n punt toegeken word. VRAAG 1 Lêernaam: 1Zoo Totaal V1: 26 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 1.1 Afbreking (Hyphenation) 1 • Outomatiese afbreking toegepas ✓ 1 1.2 Dekblad (Cover Page) 2 • Dekblad ingevoeg: Slice (Light) ✓ 1 • Slegs die titel (Title)- en subtitel (Subtitle)-kontroles vertoon EN ander kontroles is verwyder ✓ 1 1.3 Heading 1: Tekseffek (Text effect) en 3 Karakterspasiëring (Character spacing) • Character spacing: Expanded by 3 pt ✓ 1 • Text effect: 3-D format: Top bevel: ✓ 5 pt height ✓ 2 1.4 Bladsyboskrif (Header): Date-veld (Date field) 3 • Date-veld in bladsyboskrif (header) ingevoeg ✓ 1 • Bladsyboskrif (Header): Jaar regs inlyn gestel ✓ 1 • Formaat: YYYY ✓ (Aanvaar yyyy) 1 Alt+F9: { DATE \@ "YYYY" \* MERGEFORMAT } 1.5 Voetnota (Footnote) 2 • Uitleg (Layout): 3 kolomme ✓ 1 • Nommer formaat (Numbering format): i, ii, iii, … ✓ 1 1.6 Paragraafinstelling (Paragraph setting): Pagination 1 Page Break: Did you know? • Pagination: Page break before ✓ 1 (Nota aan nasiener: MOENIE 'n geforseerde bladsybreuk aanvaar NIE) 1.7 Tabel: Onder Prices start from 4 • Teks gewysig om in een tabel te vertoon ✓ 1 • Verskyn soos die voorbeeld ✓ 1 • Laaste ry saamgevoeg met korrekte teks ✓ 1 • Selspasiëring: 1 cm ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 1.8 Veranderingspore (Track changes): Bokant 1 Emergency contact info • Veranderingspore (Track changes): Aanvaar (Accepted) ✓ 1 (Nota aan nasiener: Geen teks verskyn tussen die tabel wat met '…, first served basis' begin en met die opskrif 'Emergency contact info' eindig nie) 1.9 Tabelinstellings: All life threatening … 2000 ext. 230 3 • Tabelstopposisie: 7 cm ✓ 1 • Inlynstelling (Alignment): Bar ✓ 1 • Tabelinstellings op teks toegepas soos hieronder getoon ✓ 1 1.10 Figuurtabel (Table of Figures) 2 • Figuurtabel ingevoeg ✓ 1 • Geen bladsynommers ✓ 1 Alt+F9: { TOC \n \h \z \c "Figure" } 1.11 Vind en Vervang (Find and Replace): 'Johannesburg 4 Zoo' met 'JHB ' vervang • Vervangde teks: 'JHB' ✓ 1 • Rooi ✓ Webdingssimbool: 246 () ✓ 2 • Slegs Johannesburg Zoo vervang ✓ 1 (Nota aan nasiener: 6 voorkomste) Totaal vir VRAAG 1 [26] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Kontroleer deurgaans die akkuraatheid en vaardigheid benodig voordat 'n punt toegeken word. VRAAG 2 Lêernaam: 2Adoption Totaal V2: 19 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 2.1 Bladsyuitleg (Page layout): Margins 2 • Top margin: 2 cm ✓ 1 • Gutter position: Left ✓ 1 2.2 Bladsynommering (Page Numbering) in 3 bladsyonderskrif (footer) • Formaat: Outline circle ✓ 1 • 'Different Odd & Even Pages' gekies ✓ 1 • Posisie van die gelyke bladsynommers: Regs ✓ 1 2.3 Sinoniem: Endangered 1 • 'Endangered' na ʼn eenwoord-sinoniem verander: rare ✓ /scarce/threatened/vanishing/imperilled 1 2.4 Vergrote hoofletter ('Drop Cap'): List 2 • Vergrote hoofletter toegepas: In margin ✓ 1 • Afstand vanaf teks (Distance from text): 0.5 cm ✓ 1 2.5 Meervlakkige lys ('Multi-level list'): Onder Type of 3 adoption … • Eerste vlak • Nommeringstyl: 1st, 2nd, 3rd, … ✓ 1 • Text indent at: 1 cm ✓ 1 • Tweede vlak • Nommering: 1, 2, 3, …✓ 1 2.6 Hiperskakel: E-posadres 1 • Aan e-posadres gekoppel: mailto:anna@cityzoo.org.za ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 2.7 Tierprent en Spraakborrel (Callout Shape) 3 • Spraakborrel vertoon (verander en wit vul) ✓ 1 • Teks 'Adopt Me!' ingevoeg (en is sigbaar) ✓ 1 • Spraakborrel en prent is as een objek gegroepeer ✓ 1 2.8 Vormkontrole (Form Controls) 4 • Aftrekitem (Drop down item) ingevoeg: Blanko opsie ✓ 1 • Blanko opsie verkyn as die eerste item in opsielys ✓ 1 • Payment Amount-veld: Number format: R ✓ 1 • Selfoonnommer-veld: Default: +27 ✓ 1 Totaal vir VRAAG 2 [19] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Budget Totaal V3: 19 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Budget-werkblad 3.1 Oortjiekleur (Tab colour) 1 • Oortjiekleur: Enige oranje kleur ✓ 1 3.2 Bladsy-instelling ('Page Setup'): Page and Sheet 2 • Korrekte area: A1:I59 ✓ 1 • Scaling: Fit to: 1 page wide by 1 page tall ✓ 1 3.3 Sel E3: 5 =SUMIFS(G7:G59,D7:D59,"Mammals",F7:F59, ">=2016/01/01") OF =SUMIFS(G7:G59, F7:F59,">=2016/01/01", D7:D59,"Mammals") OF =SUMIFS(G7:G59,D7:D59,"Mammals",F7:F59, ">2015/12/31") OF =SUMIFS(G7:G59, F7:F59,">2015/12/31", D7:D59,"Mammals") • Som-reeks (SUM range): G7:G59 ✓ 1 • Kriteria-reeks 1: D7:D59 ✓ 1 • Kriteria 1: "Mammals" ✓ 1 • Kriteria-reeks 2: F7:F59 ✓ 1 • Kriteria 2: ">=2016/01/01" ✓ OF ">2015/12/31" 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.4 Kolom H: Voorwaardelike formatering 3 • Ikon: Vlagvolgorde: Red, Yellow, Green ✓ 1 • Waarde van die tweede voorwaarde: >=10000 ✓ 1 • Tipe van die tweede voorwaarde: Number ✓ 1 Red Yellow Green 3.5 Sel I7: 4 =SUM(G7*12,H7)*0.0225+SUM(G7*12,H7) OF =SUM(G7*12,H7)*2.25/100+SUM(G7*12,H7) OF =SUM(G7*12,H7)*1.0225 OF =(((G7*12)+H7)*2.25/100)+(G7*12)+H7 OF =SUM(G7*12,H7)*2.25%+SUM(G7*12,H7) • Bepaal die jaarlikse bedrag van die Voedselbegroting (Food budget) (G7*12) ✓ 1 • Tel die Versorgingsbegroting (Grooming budget) by die Voedselbegroting (Food budget) (H7) ✓ 1 • Bereken 2.25% van die bestaande bedrag ✓ 1 • Tel die persentasie by bestaande bedrag ✓ 1 Totals-werkblad 3.6 • Data-etikette (Data labels): 4 • Persentasie (Percentage) ✓ 1 • Skeikarakter: (spasie) (space) ✓ 1 • Grass/Hay-sny (slice): • Hoek van die eerste sny: ± 80° ✓ (70° - 90°) 1 • Uitgetrekte sirkelsegment (Explosion) ✓ 1 (aanvaar enige %) Totaal vir VRAAG 3 [19] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Excursions Totaal V4: 21 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 4.1 Werkblad geskuif 1 • Trip-werkblad verskyn voor Q4_6 werkblad ✓ 1 Trip-werkblad 4.2 Sel C3: 3 =COUNTIF(E7:E153,"EC") • Funksie: COUNTIF ✓ 1 • Selreeks: E7:E153 ✓ 1 • Kriteria: "EC" ✓ 1 4.3 Sel G3: 1 =MODE(H7:H153) • Funksie en selreeks: MODE(H7:H153) ✓ 1 4.4 Sel D7: 5 =CONCATENATE("+27 ",RIGHT(C7,9)) OF =CONCATENATE("+27"," ",RIGHT(C7,9)) OF ="+27 "&(RIGHT(C7,9) OF ="+27"&" "&MID(C7,2,LEN(C7)) OF =CONCATENATE("+27 ",VALUE(C7)) • Stringe gekombineer: CONCATENATE OF & ✓ 1 • Teks: "+27" ✓ 1 • Twee spasies ingevoeg: " " OF "+27 " ✓ 1 • Teks van kolom C gekopieer met die gebruik van MID en LEN OF die RIGHT OF die Value-funksie ✓ 1 • Alle karakters vanaf karakter 2 gekopieer ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 4.5 Sel F13: 3 =ROUNDUP(G13/30,0) • Funksie: ROUNDUP(…,0) ✓ 1 • G13 ✓ 1 • /30 ✓ 1 4.6 Kolom H: Datavalidering (Data Validation) 3 • Datavalideringinstelling: Start Date: 2023/12/01 ✓ 1 • Skermkopie van selle H5:H30 in die Q4_6-werkblad geplak ✓ 1 • Omkring ongeldige dataeienskap (Circle invalid data feature) toegepas ✓ 1 4.7 Sel I12: 5 =IF(OR(Day(H12)=9,DAY(H12)=16),"Badge","") OF =IF(OR(H12=DATE(2023,12,9), H12= DATE(2023,12,16)),"Badge" ,"") • Korrekte sintaks/logika gebruik: =IF(OR(...), ... , ...) ✓ 1 • Kriteria 1: H12=DATE(2023,12,9) ✓ 1 • Kriteria 2: H12=DATE(2023,12,16) ✓ 1 • Afvoer indien die datum (Date) waar (TRUE) is: "Badge" ✓ 1 • Afvoer indien beide kriteria onwaar (FALSE) is: "" ✓ 1 Totaal vir VRAAG 4 [21] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Animals Totaal V5: 35 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Tabel: tbI5_1 5.1.1 Veld: KeeperName 1 • Required: Yes ✓ 1 5.1.2 Veld: Time 2 • Data tipe: Date/Time ✓ 1 • Formaat: Short Time/00\:00 ✓ 1 5.1.3 Veld: Enclosure: Valideringsrëel EN Teks 3 • Valideringsrëel: "Habitat" Or "Exhibit" • Habitat ✓ 1 • Or Exhibit ✓ 1 • Valideringsteks: Only Habitat or Exhibit ✓ 1 5.1.4 Veld: AccessCode: Toevoermasker (Input mask) 4 L"@"0000C OF L\@0000C • L✓ 1 • @✓ 1 • 0000 ✓ 1 • C✓ 1 5.1.5 Veld: NextFeed 1 • Veld uitgevee ✓ 1 Vorm: frm5_2 5.2.1 Veld: Group 5 • Row Source: "Carnivore", "Herbivore", "Omnivore" ✓ 1 • Row Source Type: Value list ✓ 1 5.2.2 Berekening • Formule: =[Lifespan] ✓ >25 ✓ 2 • Formaat: Yes/No ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_3 5.3 • Slegs Animal- en Status-velde vertoon ✓ 1 3 • Origin-kriteria: Africa ✓ 1 • Group-kriteria: Carnivore ✓ 1 (Verwagte getal rekords: 8) Navraag: qry5_4 5.4 • Status-kriteria: 'Endangered'✓ / '*Endangered' 1 4 • Lifespan-kriteria: <20 ✓ OF <=19 1 • Population-kriteria: Is Null ✓ 1 • OR+AND-logika korrek gebruik ✓ 1 (Verwagte getal rekords: 38) Navraag: qry5_5 5.5 • Velde: SLEGS Lifespan en Group ✓ 1 5 • Group-veld Totals row: Group by ✓ 1 • Lifespan-veld Totals Row: Avg ✓ 1 • Format: Standard ✓ /Fixed (Property Sheet) 1 • Decimal Places: 1 ✓ (Property Sheet) 1 Verslag: rpt5_6 5.6 • Verslag genaamd rpt5_6 geskep ✓ 1 7 • Velde: Animal, Origin, Status, Behaviour, Adapt, Group ✓ 1 • Layout: Columnar ✓ 1 • Group-veld: • Etiket verwyder (Label removed) ✓ 1 • Teksblokkie geskuif ✓ en raam bygevoeg ✓ 2 • 5ZooLogo-prent ingevoeg in Detail afdeling✓ 1 Totaal vir VRAAG 5 [35] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêername: 6_1Advert, 6_1Nav, 6_2Fees Totaal Q6: 15 • Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word. • Numeriese-attribuutwaardes en enkele woorde hoef nie in aanhalingstekens te wees nie. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 6_1Advert 6.1.1 Titel-merkers (Title tags) 1 <title>Membership</title> • Title-merkers ingevoeg ✓ 1 6.1.2 Agtergrondkleur (Background colour) 1 <body bgcolor="bisque"> • Attribuut: bgcolor="bisque" ✓ 1 6.1.3 Horisontale streep (Horizontal line) 1 <hr width="70%"/> • <hr>-merker ingevoeg ✓ 1 6.1.4 Skuinsdrukmerkers (Italic tags) 1 <i>Zoo animals are … </i> • Italic-merkers ingevoeg ✓ 1 6.1.5 Hiperskakel (Hyperlink) 3 <a href ="6_1Nav.html">Map</a> • Ankermerkers (Anchor tags) ingevoeg: <a href …> … </a> ✓ 1 • Skakel na 6_1Nav.html-lêer ✓ 1 • Skakel na die woord 'Map' ✓ 1 6_1Nav 6.1.6 Prent (Image) 2 <br/><br/><br/><br/>   <img src="6Map.gif" alt="Zoo-map"> </center>  Lêeruitbreiding van die prent: gif ✓ 1  Attribuut: alt="Zoo-map" ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 6_2Fees Tabel (Table) 5 <head> <title>Membership Fees</title> </head> <body> <center>  <br/> <br/> <p><font size="+3">Membership Fees</font></p> <table border="3">  <tr>  <th colspan="2">Prices</th> </tr> <tr> <td>Adult</td> <td>R820</td> </tr> <tr> <td>Child:4 years and older</td>  <td>R300</td> </tr> <tr> <td>Child:3 years and younger</td> <td>FREE</td> </tr> <tr>  <td>Pensioner</td> <td>R500</td> </tr> <tr> </table> </center> </body>  Inhoud gesentreer: <center> …</center> OF <p align="center"...> en <table align="center"> ✓ 1  Raamgrootte: "3" ✓ (Aanvaar "4" of "5")) 1  Colspan="2" ✓ 1  Teks: R300 ingevoeg ✓ 1  Oop en toe selmerkers: <td> … </td> ✓ 1 Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies en 1 nesting is korrek gebruik. ✓ .......... 1 Totaal vir VRAAG 6 [15] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Lêername: 7Reproduction, 7AccessCard, 7Merged Totaal Q7: 15 7Pics (lêergids) Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 7Pics 7.1 Lêerbestuur 2 • Q7_1-lêer hernoem tot Lions ✓ 1 • Lêergids saamgepers ✓ 1 7Reproduction: Q7_2 7.2 Filter: Filter volgens verskeie kriteria 2 • Species: Text Filter: Contains: bear ✓ 1 • Reproduction in Captivity: Filter: Very Easy ✓ 1 (Verwagte getal resultate: 2) 7Reproduction: Q7_3 7.3 Unieke waardes vertoon 1 • Remove Duplicates toegepas ✓ 1 (Verwagte resultate: 10 unieke paringstelsels) 7Reproduction: Q7_4 7.4 Subtotaal (Subtotal) 4 • Reproduction in captivity: Alfabeties gesorteer ✓ 1 • By elke verandering in: Reproduction in captivity Voorplanting in aanhouding ✓ 1 • Funksie gebruik: Max ✓ 1 • Subtotaal ingevoeg op Max.Maks. ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 7AccessCard, 7MemAccess en 7Merged 7.5.1 Possamevoeging (Mail merge) 5 SELECT * FROM "Info" WHERE "DateJoined">= #2000/01/01# And "DateJoined"<=#2020/12/31# OF >#2019/12/31# And <#2021/01/01 • 7AccessCard aan databron 7MemAccess gekoppel ✓ 1 • Databron DateJoined Greater than or equal to: 2000/01/01 ✓ 1 (Greater than 2019/12/31) AND ✓ 1 DateJoined Less than or equal to: 2020/12/31 ✓ 1 (Less than 2021/01/01) • Velde ingevoeg: <<Name>> <<Surname>> <<ID Number>> ✓ 1 (Verwagte aantal rekords: 37) 7.5.2 Saamgevoegde dokument (Merged document) 1 • Saamgevoegde dokument as 7Merged gestoor ✓ 1 (Nota aan nasiener: Ignoreer blanko toegangskaart aan die einde van die saamgevoegde dokument voorkom) Totaal vir VRAAG 7 [15] TOTAAL 150 DBE-stempel Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all