NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum %20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)



_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)

%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)



%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Electrical Technology Nov 2025 (Power Systems) MG Afr
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 17
- File size
- 529.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums toegepas
word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 B✓ (1)
1.2 B✓ (1)
1.3 C✓ (1)
1.4 C✓ (1)
1.5 D✓ (1)
1.6 B✓ (1)
1.7 B✓ (1)
1.8 A✓ (1)
1.9 B✓ (1)
1.10 C✓ (1)
1.11 B✓ (1)
1.12 D✓ (1)
1.13 C✓ (1)
1.14 C✓ (1)
1.15 D✓ (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Enige artikel of kombinasie van artikels wat aanmekaargesit, ingerig of verbind
is en wat gebruik word vir die omskepping van enige vorm van energie ✓ om
werk te verrig. ✓
OF
Enige artikel of kombinasie van artikels wat gebruik word of bedoel is om
gebruik te word, hetsy dit bykomend daarby is al dan nie, vir die ontwikkeling,
ontvangs, opberging, insluiting, inperking, omvorming, geleiding, oordra of
beheer van enige vorm van energie. (2)
2.2 Moenie aan die persoon met kaal hande raak nie. ✓
Gebruik 'n nie-geleier om die persoon weg te beweeg van die lewendige
verbinding. ✓
Skakel die toevoer af (2)
2.3 Die gebruik/misbruik van kraggereedskap ✓ sonder om veiligheids-
protokolle na te kom.
Die etsing van gedrukte stroombaanborde. ✓ sonder om veiligheids-
protokolle na te kom.
Werk aan 'n lewendige stelsel sonder om veiligheidsprotokol te volg. (2)
2.4 'n Ernstige voorval is 'n gebeurtenis wat ernstige fisiese beserings aan 'n
persoon wat eksterne nooddienste benodig. ✓
'n Ongeluk is 'n gebeurtenis wat persoonlike beserings of skade aan eiendom
veroorsaak. ✓ (ernstig of nie-ernstig) (2)
2.5 Dit is 'n onveilige handeling omdat dit 'n onveilige toestand skep ✓ (geen
veiligheidskerm op die masjien nie) wat deur 'n persoon gedoen word in 'n
manier wat die veiligheid ✓ van ander persone in die werkswinkel bedreig. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: RLC-KRINGE
3.1 3.1.1 Resonante frekwensie ✓ (1)
3.1.2 Kwaliteitsfaktor/Q-faktor ✓ (1)
3.2 3.2.1 ✓
𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐿 − 𝑉𝐶 )2
= √202,162 + (226,82 − 140,18)2 ✓
= 219,94 𝑉
✓ (3)
3.2.2 𝑉𝑇
𝐼𝑇 = ✓
𝑍
𝑉𝑇
𝑍=
𝐼𝑇 ✓
219,94
=
3,61
✓
= 60,93 𝛺
(3)
OF
Alternatiewelik, bereken R = 56 Ω en XC = 31,83 Ω, dan Z = 64,01Ω
3.2.3 𝑉𝑅 As R bereken word:
𝐶𝑜𝑠𝜃 = ✓ 𝑅
𝑉𝑇 𝐶𝑜𝑠𝜃 =
𝑉𝑅 𝑍
𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 ( ) 56
𝑉𝑇 OF 𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 ( )
✓ 60,93
202,16
= 𝐶𝑜𝑠 −1 ( ) = 23,21 °
219,94
✓
= 23,20° (3)
LET 𝑉𝐿 − 𝑉𝐶 kan ook gebruik word.
𝑇𝑎𝑛𝜃 =
WEL: 𝑉𝑅
3.2.4 1
𝑋𝐶 = ✓
2𝜋𝑓𝐶
By resonansie is XL=XC, daarom
1
𝐶=
2𝜋𝑓𝑋𝐶
1 ✓
=
2𝜋 × 50 × 62,83
= 50,66 𝜇𝐹 ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.3
✓
VL = 226,82 V
✓
VT = 219,94 V
(VL - VC)
θ = 23,20º
✓
IT = 3,61 A VR = 202,16 V
✓
VC = 140,14 V
LET WEL:
VL en VC is die TWEE primêre byskrifte, daarna enige TWEE korrekte byskrifte.
Indien VL, VC, VR, VT, θ en (VL-VC) sonder waardes geskryf word, sal punte
toegeken word gegewe dat daar 'n duidelike verskil is tussen die lengte van die
fasors is. (4)
3.4 3.4.1 ✓
𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2
✓
= √0,52 + (0,9 − 0,2)2
✓
= 0,86 𝐴 (3)
3.4.2 𝑉𝑇 ✓
𝑋𝐶 =
𝐼𝐶
✓
50
=
0,2
= 250 𝛺 ✓ (3)
3.5 Die stroombaan is meer induktief. ✓ Die induktiewe stroom IL is groter as die
kapasitiewe stroom IC. ✓ (2)
3.6 Wanneer die fekwensie vermeerder, sal XC verminder ✓ en XL vermeerder ✓
totdat hulle gelyk is ✓ en die kringbaan sal resoneer. (3)
3.7 3.7.1 Parallelle RLC kring, ✓ Impedansie is by maksimum ✓ by
resonansie in 'n parallelle RLC kringbaan. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.7.2 𝑓𝑟 ✓
𝐵𝑊 =
𝑄
∴ 𝐵𝑊 = 𝑓2 − 𝑓1 ✓
7300
(9200 − 5400) = ✓
𝑄
7300
𝑄 =
(9200 − 5400)
✓
= 1,92 (4)
[35]
VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
4.1 • Installasiekoste is baie hoog. ✓
• Toestelle wat driefase kragtoevoer gebruik, is baie duur. ✓
• Driefase toevoerspanning is nie oral beskikbaar nie.
• Nie geskik vir die meeste residensiële toepassings nie. (2)
4.2 'n Drywingsfaktor van minder as 1 beteken dat die spanning- en
stroomgolfvorms nie infase is nie, ✓ wat die oombliklike produk van die twee
golfvorms verminder. ✓ (effektiewe drywing gelewer). (2)
4.3 4.3.1 Delta ✓ (1)
4.3.2 400 V ✓ (1)
4.3.3
VBR ✓
✓ Draairigting
120⁰ VRY ✓
120⁰
120⁰
✓
VYB
LET WEL:
Die volgende byskrifte sal aanvaar word mits die volgorde korrek is:
L1, L2 & L3, VL1, VL2 & VL3 en R, Y & B (4)
4.4 4.4.1 𝑉𝐿 = √3𝑉𝐹 ✓
= √3 × 220 ✓
= 381,05 𝑉
✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.4.2 𝑆 = √3 𝑉𝐿 𝐼𝐿 ✓
𝑆
𝐼𝐿 =
√3 𝑉𝐿
16 000 ✓
=
√3 × 381,05
= 24,24 𝐴 ✓ (3)
4.4.3 𝑃 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠𝜃 ✓
= √3 × 381,05 × 24,24 × 𝐶𝑜𝑠(29,54) ✓
= 13 918,75 𝑊
✓
= 13,92 𝑘𝑊 (3)
OF
𝑃 = 𝑆𝐶𝑜𝑠𝜃
= 16 000 × 𝐶𝑜𝑠(29,54)
= 13 920,19 𝑊
= 13,92 𝑘𝑊
4.4.4 𝑄 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝑆𝑖𝑛𝜃 ✓
= √3 × 381,05 × 24,24 × 𝑆𝑖𝑛(29,54) ✓
= 7887,68 𝑉𝐴𝑟
✓
= 7,89 𝑘𝑉𝐴𝑟 (3)
OF
𝑄 2 = 𝑆 2 − 𝑃2
𝑄 = √16 0002 − 13 920,192
= 7888,49 𝑉𝐴𝑟
= 7,89 𝑘𝑉𝐴𝑟
4.5 𝑃𝑈𝐼𝑇 ✓
𝜂= × 100
𝑃𝐼𝑁
3 200 ✓
= × 100
3 450
= 92,75% ✓
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.6 4.6.1 Spoel A - Stroomspoel. ✓ (1)
4.6.2 Digitale wattmeters:
• Elimineer die behoefte aan presiese meganiese komponente ✓
• Verminder die behoefte aan kalibrasie ✓
• Kan verskeie stroom, spanning en drywinglesings op een toestel
vertoon
• Is meer akkuraat (elimineer parallaksfoute)
• Is makliker om te lees as analoogmeters (2)
4.6.3 Spoel B is die spanningspoel wat parallel oor die las verbind is om
die spanning te meet. ✓ Dit is beweegbaar met 'n naald daarop
en wanneer dit gekoppel word sal dit 'n magnetiese veld opwek wat
met die magnetiese veld op die stroomspoel reageer ✓ en dan
beweeg/deflekteer om 'n lesing aan te dui. (2)
4.7 4.7.1 Hoër energie verliese ✓
Dikker toevoerkabels word benodig ✓
Groter skakeltoerusting word benodig
Hoër elektriese rekeninge (2)
4.7.2 'n Drywingsfaktormeter dui aan of 'n stelsel meer induktief of meer
kapasatief is. ✓
'n Drywingsfaktormeter dui die verhouding van die aktiewe/ware
drywing teenoor die skyndrywing van 'n elektriese stelsel aan. (1)
4.7.3 'n Las met 'n lae drywingsfaktor trek meer stroom ✓ as 'n las met 'n
hoë drywingsfaktor omdat meer skyndrywing benodig word om
dieselfde ware drywing te lewer. ✓ (2)
[35]
VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS
5.1 Wanneer 'n wisselspanning op die primêre wikkeling gekoppel word, word
veranderende magneetveld in die kern opgestel, ✓ wat met die sekondêre
wikkeling skakel en 'n emk ✓ van dieselfde frekwensie in die sekondêre
wikkeling induseer. (2)
5.2 5.2.1 A1 – A3 wikkelings word in sterkonfigurasie verbind. ✓
B1 – B3 wikkelings word in delta-konfigurasie verbind. ✓ (2)
5.2.2 'n Ysterkern word benodig in die konstruksie van 'n transformator om
'n magnetiese veld te verskaf intens genoeg ✓ om die nominale
spanning ✓ in die wikkelings te produseer met 'n minimum opwek
stroom. ✓
OF
Om die magnetise koppeling in die proses waarby drywing vanaf die
primêre wikkeling na die sekondêre wikkeling oorgedra word. (3)
5.2.3 Dit is 'n kerntipe ✓
Die kern is deur die wikkelings omring. ✓
Die kern het drie bene. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
5.2.4 Droë transformators verkwis hitte deur 'n buisvormige verkoeler
waarom lug sirkuleer ✓ wat die transformator koel hou. (1)
5.3 5.3.1 Spanningsaanslag ✓
Stroomaanslag
Wikkelingsverhouding
Drywingsfaktor
Rendement (1)
5.3.2 Dit word gebruik as verlagingstransformators ✓ in verspreiding-
stelsels waar 'n vierdraadstelsel (neutraal) benodig word.
Skool, hospitaal, nywerheid ens. sal aanvaar word (1)
5.3.3 Die koste om een beskadigde transformator te vervang is minder✓
in vergelyking met die vervanging van die hele 3-fase
transformatoreenheid. ✓
Indien een transformator (eenfase) foutief raak, kan die foutiewe
eenheid verwyder en vervang word sonder om die hele stelsel te
vervang. (2)
5.4 5.4.1 In delta 𝑉𝐿 = 𝑉𝐹 ✓
∴ 𝑉𝐿 = 𝑉𝐹 = 6 600 𝑉 ✓ (2)
5.4.2 𝑉𝐿 = √3𝑉𝐹 ✓
𝑉𝐿
𝑉𝐹 =
√3
380 ✓
=
√3
= 219, 39 𝑉 ✓
(3)
5.4.3 𝑁1 𝑉𝐹(1) ✓
𝑇𝑅 = =
𝑁2 𝑉𝐹(2)
6 600 ✓
=
219, 39
= 30,08 ∶ 1
✓
= 30 ∶ 1
(3)
5.4.4 𝑉𝐹(1) 𝐼𝐹(2) ✓
=
𝑉𝐹(2) 𝐼𝐹(1)
𝑉𝐹(2) 𝐼𝐹(2)
𝐼𝐹(1) =
𝑉𝐹(1)
219,92 × 900 ✓
=
6 600
= 29, 92 𝐴 ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
5.5 𝑃𝑈𝐼𝑇 ✓
𝜂= × 100
𝑃𝑈𝐼𝑇 + 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒
𝑃𝑈𝐼𝑇
𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒 = − 𝑃𝑈𝐼𝑇
𝜂
4 500 ✓
= − 4 500
0,96
= 187,50 𝑊 ✓
(3)
5.6 'n Olietenk word benodig om voorsiening te maak vir die uitsetting ✓ en
inkrimping van die olie tydens veranderinge in temperatuur met verskillende
werksladings ✓ of verandering van die omliggende lugtemperatuur. (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
6.1 Weerstand/kontinuïteitstoets van die wikkelings. ✓
Isolasie weerstand toets tussen wikkelings. ✓
Isolasie weerstand toets tussen wikkelings en aarde. (2)
6.2 Die reaktiewe drywing van 'n driefase-induksiemotor is die drywing wat gebruik
word om die elektromagnetiese veld in die stator te skep ✓ en in stand te hou,
sonder om werk te verrig. ✓ (2)
6.3 6.3.1 A - Geklemde rotor wringkrag ✓
Aanvangs-/Begin wringkrag
B – Staakdraaimoment ✓ (2)
6.3.2 Die glip is minimum by nullas spoed. ✓ (1)
6.4 6.4.1 60𝑓 ✓
𝑛𝑠 =
𝑝
60 × 50 ✓
=
2
= 1500 𝑟/𝑚𝑖𝑛 ✓ (3)
6.4.2 ns - nr ✓
% Glip = × 100
ns
1 500 - 1 250 ✓
= × 100
1 500 ✓
= 16,67% (3)
6.5 6.5.1 𝐶𝑜𝑠𝜃 = 𝑝𝑓
✓
𝐶𝑜𝑠𝜃 = 0,85
𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 (0,85) ✓
= 31,79° ✓ (3)
6.5.2 𝑃 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠𝜃
✓
𝑃
𝑉𝐿 =
√3𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠𝜃 ✓
4 000
=
√3 × 6,8 × 0,85 ✓
= 399,55 𝑉 (3)
6.5.3 𝑆 = √3 𝑉𝐿 𝐼𝐿 ✓ 𝑃
𝐶𝑜𝑠𝜃 =
✓ 𝑆
= √3 × 399,55 × 6,8
𝑃
OF 𝑆 =
= 4 705,88 𝑉𝐴 ✓ 𝐶𝑜𝑠𝜃
= 4,71 𝑘𝑉𝐴 4 000
𝑆=
0,85
𝑆 = 4,71 𝑘𝑉𝐴
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
6.5.4 𝑄 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝑆𝑖𝑛𝜃 ✓
= √3 × 399,55 × 6,8 × 𝑆𝑖𝑛(31,79) ✓
= 2479,09 𝑉𝐴𝑅
✓
= 2,48 𝑘𝑉𝐴𝑅
(3)
OF
𝑆 2 = 𝑃2 + 𝑄 2
𝑄 = √𝑆 2 − 𝑃2
= √4705,882 − 40002
= 2478, 97 𝑉𝐴𝑟
= 2,48 𝑘𝑉𝐴𝑟
6.6 6.6.1 HK1N/O ✓
Inhou kontak (1)
6.6.2 OB N/T sal oopmaak wanneer die stroom wat deur die motor in die
hoofstroombaan getrek word die voorgeskrewe waarde oorskry (of
wanneer die motor oorbelas is). ✓ (1)
6.6.3 Een kontaktor sal gebruik word om krag aan die motor te verskaf vir
vorentoe draairigting. ✓ Die ander kontaktor sal gebruik word om enige
van die twee kraglyne na die motor om te ruil vir die agtertoe
draairigting. ✓ (2)
6.6.4 Grendelverbinding ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
6.6.5
L
OB
N/T
STOP
AANSIT
AANSIT HK 1 AGTERTOE HK 2
VORENTOE N/O 1 N/O 1
HK 2 HK 1
✓ ✓
N/T N/T
✓ ✓
HK 1 HK 2
VORENTOE AGTERTOE
N
(4)
6.6.6 Die stroombaan sal nie bekrag word ✓ wanneer enige van die
aansitknoppies gedruk word nie. (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 15 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)
7.1 7.1.1 A = Inset aftasting/Lees insette ✓
B = Proses aftasting /Uitvoer van program ✓ (2)
7.1.2 Die PLB opgradeer die toestand van al die uitsettoestelle ✓
gebaseer op die uitslae van die uitgevoerde program. ✓
OF
Die PLB aktiveer nou elke uitset wat gekoppel is aan die PLB
volgens die toestand van die 'uitsettabel' wat in die geheue gestoor
is. (2)
7.2 'n PLB-stelsel word meer ekonomies (goedkoper) in vergelyking met groot,
bonkige relêstelsels. ✓
Stelselopgradering is goedkoper omdat die program net verander word in plaas
van die vervanging/byvoeging van komponente soos in hardbedrade
relêstelsels. ✓ (2)
7.3 Om te verseker dat:
• Daar geen verkeerde bedrading is ✓ wat kortsluitings en skade aan die
PLB eenheid kan veroorsaak nie
• Daar is geen los verbindings is ✓ wat valse snellering of vonking kan
veroorsaak nie. (2)
7.4 • Alle verwerking word teen lae spannings gedoen en is dus veiliger. ✓
• Die normale werking van 'n aanleg kan elektronies waargeneem word op 'n
monitor wat die waarnemer weghou van gevaarlike masjiene. ✓
• Alle bedrywighede word op die koppelvlak gewys aangesien masjiene
aangeskakel is en foutiewe kontaktors opgespoor kan word sonder om
foutopsporing op 'n lewendige stelsel te doen.
• 'n Deel van 'n aanleg kan digitaal afgeskakel word sodat herstelwerk
gedoen kan word. (2)
7.5 7.5.1 • Merkers word gebruik om data ✓ in die PLB-program te hou.
• Hulle kan aan- of afgeskakel word en beheer ander programme
of uitsettoestelle. ✓
• Hulle kan gebruik word om aan te dui wanneer 'n sekere stadium
in 'n program voltooi is.
• Hulle kan gebruik word om die begin van die tydreëlberekening
verwerkers se volgende gebeurtenis aan te dui. (2)
7.5.2 • Die kontaktor in die program dryf die spoel op die relêkontak op
die uitset module. ✓
• Dit kan geprogrammeer word om normaal geslote of normaal
oop kontakte te wees. ✓
• Wanneer 'n kontaktor in 'n program geaktiveer word is dit 'n
aanduiding dat 'n sport suksesvol voltooi is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 16 DBO/November 2025
NSS – Nasienriglyne
7.6 7.6.1
A
✓ ✓ UITSET ✓
B
OR
A &
B
& UITSET
LET WEL:
Punte kan slegs aan die byskrifte toegeken word indien die simbool
korrek is (3)
7.6.2 X =1✓
Y =0✓ (2)
7.7
OB1 ✓ ✓
HK 1 ✓
STOP N/T AANSIT 1
✓
HK 1 N/O1
✓ OB2 ✓ ✓
✓
HK 1 N/O2 N/T AANSIT 2 HK 2
✓
HK 2 N/O
(9)
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 17 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
OB 1 HK 1
STOP AANSIT 1
N/T
HK 1 N/O
OB 2 HK 2
HK 1 N/O AANSIT2
N/T
HK 2 N/O
7.8 Verbetering in wringkrag ✓ vir dieselfde stroom wat getrek
7.8.1
word. ✓ (2)
7.8.2 • Verbeterde energieverbruik deur die krag wat in die motor
ingevoer word te beheer. ✓
• Verminder motorslytasie. ✓
• Beter prosesbeheer, soos om 'n motoriese proses te versnel of
te vertraag na gelang van die tipe produksie en prosesse.
• Dit kan 'n vaste-frekwensie en vaste spanning omskakel na 'n
veranderlike frekwensie en veranderlike spanning vernader.
• Die VSB benodig minder stroom om die vereiste wringkrag aan
'n spesifieke las te verskaf en dus kan die motor met dunner
kabels ontwerp word, wat lei tot 'n goedkoper motor en meer
wins. (2)
7.9 Remweerstand. ✓ (1)
7.10 • Veranderlike lugvolume lugverkoelingstelsel ✓
• Uitlaatstelsels ✓
• Waaierstelsels ✓
• Waterpompstelsels
• Verhittingstelsels
• Battery-aangedrewe elektriese voertuie (3)
7.11 'n VSB het 'n gelykrigter wat die driefase WS toevoer na GS verander deur
gebruik te maak van drie pare diodes ✓ waar elke paar diodes 'n fase van die
driefase toevoer gelykrig. ✓ (2)
7.12 Langer AAN-tye gedurende pulswydte modulasie lewer 'n langer
golfvorm ✓ wat die frekwensie van die VSB verminder. ✓ (2)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English hlayiso.com
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English (1) hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng hlayiso.com
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr hlayiso.com
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng hlayiso.com
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2019 (Electronics) Memo Afr hlayiso.com
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca/v1-b63cfd9fe81f6b267174/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Memo Afr hlayiso.com
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) FINAL Memo Afr hlayiso.com . hlayiso.com
More from Grade 12 Electrical Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans hlayiso.com

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans hlayiso.com

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English hlayiso.com
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper