Skip to content

English FAL Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

MemorandumEnglish FALGrade 12201916 pages

Grade 12 English FAL Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2019, 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Gauteng Mock Exam 2019

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2019 10782 GEOGRAFIE VRAESTEL 2 TYD: 1½ uur PUNTE: 75 NAAM EN VAN: VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOT NASIENER MODERATOR PUNTE TOEGEKEN TOTAAL 15 20 25 15 75 15 bladsye + 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 2 (Vraestel 2) 10782/19 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE VRAESTEL GEOGRAFIE (Vraestel 2) TYD: 1½ uur PUNTE: 75 HULPBRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel uit die 3318DD STELLENBOSCH topografiese kaart 2. Ortofotokaart 3318 DD 18 STELLENBOSCH 3. LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik versamel word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM en VAN in die spasie op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (3318DD STELLENBOSCH) en ʼn ortofotokaart (3318 DD 18 STELLENBOSCH) van ʼn deel van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die leë bladsy agter in hierdie vraestel gebruik vir alle rofwerk en berekeninge. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak nie. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van alle berekeninge aan. Geen punte sal vir antwoorde met geen / foutiewe eenhede toegeken word nie. 8. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar en vergrootglas gebruik. 9. Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart aangedui is, verteenwoordig die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 3 (Vraestel 2) 10782/19 9. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart aangetoon. AFRIKAANS ENGLISH Voor Furrow Gholfbaan Golf course Rivier River Rioolwerke Sewage works ALGEMENE INLIGTING OOR STELLENBOSCH Stellenbosch is 50 kilometer oos van Kaapstad, langs die oewers van die Eersterivier aan die voet van die Stellenboschberg geleë. Dit is die tweede oudste Europese nedersetting in die provinsie en is bekend as die Eikestad as gevolg van die groot aantal eikebome in die gebied. Die streek het ʼn Mediterreense klimaat met warm droë somers en koel nat winters. Stellenbosch lê aan die voet van die Kaapse Plooiberge, met vrugbare valleie wat dit gunstig maak vir wingerdbou. Druiwe wat in hierdie gebied verbou word, word hoofsaaklik vir wynproduksie gebruik (tel as die belangrikste wynarea van Suid-Afrika), in teenstelling met tafeldruiwe. [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/Stellenbosch, Western Cape] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 4 (Vraestel 2) 10782/19 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart (3318DD STELLENBOSCH) asook die ortofotokaart van ʼn deel van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) in die blok langs die vraag neer. 1.1 Die provinsie wat direk noord van Stellenbosch geleë is, is … A Wes-kaap provinsie. B Oos-kaap provinsie. C Noord-kaap provinsie. D KwaZulu-Natal. 1.2 Die kaartverwysing indeks van die kaart direk noord-wes van die Stellenbosch- kaart is … A 3318 DB. B 3318 DC. C 3318 DA. D 3318 BA. 1.3 Die direkte afstand tussen hoogtepunt 1210 in blok E14 en trigonometriese stasie 390 in blok F10 op die topografiese kaart, is … km. A 6,25 B 6,45 C 6,14 D 6,34 1.4 Die damwal (J) in blok B7 is … meter bo seevlak. A 240 B 220 C 200 D 260 1.5 Die landvorm by 1 op die ortofotokaart is ʼn … A vallei. B uitloper. C saal. D rug. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 5 (Vraestel 2) 10782/19 1.6 Punt K in blok H3 op die topografiese kaart waar die Eerste Rivier en die Bloukliprivier ontmoet, word ʼn … genoem. A waterskeiding B interfluviale gebied C samevloeiing D oorsprong 1.7 Die stroomorde by L in blok E13 op die topografiese kaart, is ʼn … orde. A eerste B tweede C vierde D derde 1.8 Die Eerste Rivier in blok G5 op die topografiese kaart is ʼn voorbeeld van ʼn … rivier. A permanente B eksotiese C periodiese D episodiese 1.9 Die blou stippellyn by M in blok H10 op die topografiese kaart, dui ʼn … aan. A nie-standhoudende rivier B standhoudende rivier C ondergrondse tonnel D ondergrondse pyplyn 1.10 Die straatpatroon by 2 op die ortofotokaart is ... A lineêr. B onreëlmatig. C radiaal / straal. D rooster. 1.11 Stellenbosch is ʼn voorbeeld van ʼn … dorp. A poort B industriële C sentrale plek D gespesialiseerde b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 6 (Vraestel 2) 10782/19 1.12 Die tersiêre ekonomiese fasiliteit by 3 op die ortofotokaart is … A opvoedkundige. B ʼn mediese kliniek. C ʼn winkelsentrum. D ʼn finansiële instansie. 1.13 Die vorm van die landelike nedersetting wat by N in blok D3 op die topografiese kaart geleë is, is … A lineêr. B rond. C T-aansluiting. D stervormig. 1.14 Die puntsimbool in blok E6 bo-op Papegaaiberg is ʼn … A kommunikasietoring. B monument. C plek van aanbidding. D begraafplaas. 1.15 Die grootskaalse boerdery aktiwiteit in Jonkershoek in blok G11 op die topografiese kaart is … A vissery. B lewende hawe. C vrugte. D bosbou. (15 x 1) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 7 (Vraestel 2) 10782/19 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE 2.1 Verwys na die gebied aangedui as 4 op die ortofotokaart. Bereken die oppervlakte van die plaas, aangedui as 4 in km². Toon ALLE berekeninge. Punte SAL toegeken word vir berekeninge. Dui duidelik die eenheid van meting in jou finale antwoord aan. Formule: Lengte x Breedte _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ (5 x 1) (5) 2.2 Met verwysing na die bereken van gradiënt op die topografiese kaart: 2.2.1 Bereken die gradiënt van die helling tussen driehoeksbaken 397 (blok G9) en driehoeksbaken 404 (blok G9) op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Punte SAL gegee word vir berekeninge. Formule = Vertikale interval Horisontale afstand _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ (5 x 1) (5) 2.2.2 Lewer kommentaar oor die gradiënt van die helling wat bereken is in Vraag 2.2.1. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 2) (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 8 (Vraestel 2) 10782/19 2.3 Verwys na die topografiese kaart. 2.3.1 Bereken die magnetiese peiling vanaf punthoogte 1104 in blok G13 na punthoogte 1110 in blok G15 vir die huidige jaar. Toon ALLE berekeninge. Punte SAL gegee word vir berekeninge. Verskil in jare: 2019 – 2015 = 4 jaar Gemiddelde jaarlikse verandering: 7’ westwards Totale jaarlikse verandering: _______________________________ Magnetiese deklinasie: _______________________________ Ware peiling: _______________________________ Magnetiese peiling: _______________________________ _______________________________ (4 x 1) (4) 2.3.2 Verduidelik waarom ware peiling eerder as kompas rigtings in the lugvaartbedryf gebruik word. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (1 x 2) (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 9 (Vraestel 2) 10782/19 2.4 Verwys na lyn 7 – 8 op die ortofotokaart. Die volgende is ʼn vryhand dwarsdeursnit vanaf 7 na 8 op die ortofotokaart. Dui die presiese ligging van die volgende op die dwarsprofiel aan. Gebruik die sleutel wat hieronder aangetoon is. Dam – D Ontspanningsgebied – R (2 x 1) (2) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 10 (Vraestel 2) 10782/19 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die Jonkershoek gebied in die suid-oostelike hoek van die topografiese kaart. 3.1.1 Identifiseer die landvorm tussen punt O en P in Jonkershoek. ________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.1.2 Benoem die plaaslike wind wat gedurende die nag in die landvorm wat in Vraag 3.1.1 geidentifiseer is, sal ontwikkel. ________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.1.3 (a) Watter een van die volgende, FIGUUR 3.1.3 A of 3.1.3 B illustreer die wind wat in Vraag 3.1.2 geïdentifiseer is? FIGUUR 3.1.3 A FIGUUR 3.1.3 B [Bron: http://raanz.org.nz/wiki/pmwiki.php?n=TM.Meteorology] ________________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Verduidelik jou antwoord in Vraag 3.1.3 (a). ___________________________________________________ ___________________________________________________ ___________________________________________________ ____________________________________________________ (1 x 2) (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 11 (Vraestel 2) 10782/19 3.1.4 Beskryf die weerstoestande en neerslag wat die nedersetting langs die dam in blok H12 sal ervaar as gevolg van die winde wat gedurende die nag ontwikkel. ________________________________________________________ ________________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.2 Verwys na die Banghoekrivier dreineringsbekken in blokke F13 en F14 op die topografiese kaart. 3.2.1 Identifiseer die dreineringspatroon wat die rivierstelsel vorm in blokke F13 en F14. ________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.2.2 Met verwysing na die topografiese kaart, noem TWEE fisiese kenmerke wat veroorsaak het dat die rivierstelsel die dreineringspatroon wat in Vraag 3.2.1 geidentifiseer is aangeneem het. ________________________________________________________ ________________________________________________________ (2 x 1) (2) 3.2.3 (a) Is die dreineringsdigtheid van die Banghoekrivier sisteem in blokke F13 en F14 hoog of laag? __________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Verduidelik hoe die TWEE fisiese kenmerke wat in Vraag 3.2.2 geïdentifiseer is die dreineringsdigtheid van die dreineringsbekken beïnvloed het. __________________________________________________ __________________________________________________ __________________________________________________ __________________________________________________ __________________________________________________ (2 x 2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 12 (Vraestel 2) 10782/19 3.3 Verwys na die nedersettings in Partysvallei in blokke D6 en D7 en Idasvallei in blokke E8 en E9 op die topografiese kaart. 3.3.1 Vergelyk die nedersettings Partysvallei en Idasvallei deur die volgende in die tabel te voltooi. PARTYSVALLEI IDASVALLEI Straatpatroon Verkeersvloei (4 x 1) (4) 3.3.2 In watter grondgebruiksone het albei hierdie residensiële areas ontwikkel? _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4 Verwys na die Kanonkop plaas in blok A7. 3.4.1 Identifiseer die produk waarmee daar op die Kanonkop plaas geboer word. _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4.2 Beoefen hierdie boer intensiewe of ekstensiewe boerdery? _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4.3 (a) Beoefen die Kanonkop plaas, kleinskaalse of grootskaalse boerdery? _______________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Motiveer jou antwoord met bewyse vanaf die topografiese kaart. ______________________________________________________ (1 x 2) (2) [25] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 13 (Vraestel 2) 10782/19 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSEL (GIS) 4.1 Jy word deur die munisipaliteit van Stellenbosch as kontrakteur aangestel om ʼn papier-GIS van die dorp se toeganklikheid en infrastruktuur in blok E10 op die topografiese kaart te doen. 4.1.1 Wat is data oorlegging? __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.1.2 Identifiseer TWEE datalae vanuit blok E10 op die topografiese kaart wat jy sal gebruik om ʼn papier-GIS kaart te teken. __________________________________________________________ __________________________________________________________ (2 x 1) (2) 4.1.3 Verduidelik, met verwysing na blok E10, hoe hierdie verskillende datalae effektief gebruik kan word om die toegangklikheid en infrastruktuur te bestudeer. __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 2) (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 14 (Vraestel 2) 10782/19 4.2 Verwys na die ortofotokaart. 4.2.1 Wat is spektrale resolusie? __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.2.2 Bestudeer volgens die TWEE uittreksels vanaf die ortofotokaart. FOTO A FOTO B (a) Watter een van die bostaande uittreksels het ʼn hoë resolusie? _____________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Gee ʼn rede vir jou antwoord aan Vraag 4.2.2(a). _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) 4.3 Die sirkels op die ortofotokaart dui die invloedsfeer van die Universiteit van Stellenbosch (9) en ʼn skool (10) aan. 4.3.1 Gee ʼn rede vir die verskil tussen die invloedsfeer van die universiteit en die skool. __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 2) (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 15 (Vraestel 2) 10782/19 4.3.2 Beskryf die tipe data wat versamel moet word om hierdie sirkels op die ortofotokaart te teken. __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (2 x 2) (4) [15] TOTAAL: 75 EINDE
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 16 (Vraestel 2) 10782/19 ROFWERK EN BEREKENINGE (LET WEL: MOENIE hierdie bladsy losmaak van die vraestel nie)

Study this subject

More from Grade 12 English FAL

View all